0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R0 - R50 (24)
  • R50 - R100 (154)
  • R100 - R250 (970)
  • R250 - R500 (4,160)
  • R500+ (3,735)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe

Wanneer God Met Jou Praat (Afrikaans, Hardcover): Karien Basson Wanneer God Met Jou Praat (Afrikaans, Hardcover)
Karien Basson
R250 R206 Discovery Miles 2 060 Save R44 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

52 weke om jou opnuut te inspireer om God se stem te hoor en die pad te stap wat Hy vir jou bestem het.

Karien Basson neem jou in 52 weke op ’n reis wat jou opnuut sal herinner: Die lewe is ’n kosbare gawe uit God se hand, en ons moet dit koester. Elke week bestaan uit 5 oordenkings en word afgesluit met ’n profiel van ’n persoon wat self al die oppe en affe van die lewe moes hanteer. Dit sluit in profiele van mense soos Rouchelle Liedemann, Tracey Lange, Charl du Toit, Richard Murray, Regardt van den Berg, Alettť-Johanni Winckler, Stephan Joubert en Joshua na die ReŽn.

Wanneer God met jou praat sal jou elke dag inspireer om na God se stem te luister, sy leiding te volg en die beste jż te wees wanneer jy op die pad stap wat Hy vir jou bestem het.

Deur Dieper Geloof na Lewensvreugde (Afrikaans, Paperback): Nina Smit Deur Dieper Geloof na Lewensvreugde (Afrikaans, Paperback)
Nina Smit
R200 R172 Discovery Miles 1 720 Save R28 (14%) Shipped within 7 - 15 working days

Nina Smit help elke vrou om opnuut te ontdek wie die God is wat ‘n verhouding met jou begeer, hoe kosbaar jy as vrou vir Hom is en wat jou roeping en identiteit in Hom moet wees. Sy help jou om woestyntye te oorleef en ons kry ‘n voorsmakie vir hoe sy dink die lewe na die dood gaan wees. Soos net Nina kan.

Beleef God Elke Dag (Afrikaans, Leather / fine binding): Henry Blackabay, Claude V King Beleef God Elke Dag (Afrikaans, Leather / fine binding)
Henry Blackabay, Claude V King
R170 R140 Discovery Miles 1 400 Save R30 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Ervaar God elke dag in jou lewe met hierdie versameling van 366 oordenkings.

Ervaar God elke dag in jou lewe met hierdie versameling van 366 oordenkings.

Beleef God elke dag is ’n versameling van 366 oordenkings deur Henry Blackaby en Claude V. King. Diť volkleur-dagboek bied elke dag ’n teksvers, kort oordenkings en gebed.

Dit is ideaal vir besige mense wat graag stil wil word by God om sy krag en vernuwing in hulle lewe te ervaar.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Day by Day with God

Kweek Kinders Met Heel Harte (Afrikaans, Paperback): Hettie Brittz Kweek Kinders Met Heel Harte (Afrikaans, Paperback)
Hettie Brittz
R190 R164 Discovery Miles 1 640 Save R26 (14%) Shipped within 7 - 15 working days

Hier is ’n praktiese gids om jou kind te help met selfbeeldontwikkeling en die bou van goeie karakter asook die afleer van slegte gewoontes.

Kweek kinders met heel harte is ‘n praktiese gids om jou kind reg groot te kry in vandag se tye, na siel en gees. Hettie kyk indringend na kwessies soos die versorging van jou kind se liggaam, siel en gees, selfbeeldontwikkeling, die kweking van goeie karakter en die afleer van slegte gewoontes en die hantering van swak karaktereienskappe.

Die Koggelaar (Afrikaans, Paperback): Pieter Fourie Die Koggelaar (Afrikaans, Paperback)
Pieter Fourie
R180 R155 Discovery Miles 1 550 Save R25 (14%) Shipped within 7 - 15 working days

Boet Cronje is hardkoppig, arrogant en ontken dat sy bruin regterhand op die plaas eintlik sy halfbroer is. Maar met God as vennoot, 'n familieplaas en 'n erfgenaam lyk die toekoms vir Boet aanvanklik belowend. 'n Langdurige droogte en die dood van sy seun laat hom egter in opstand teen God kom. Die koggelaar vertel die verhaal van 'n man wat oortuig is dat God hom tart; ironies genoeg word hy die een wat koggel.

God Is Aan Jou Kant - Oordenkings vir 'n Oorwinningslewe (Afrikaans, Paperback): Nina Smit God Is Aan Jou Kant - Oordenkings vir 'n Oorwinningslewe (Afrikaans, Paperback)
Nina Smit
R150 R124 Discovery Miles 1 240 Save R26 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Ons moderne lewe bied vele uitdagings: ’n gejaagde leefstyl, ernstige siekte, eensaamheid, werkloosheid, gesinsprobleme . . . Die gewilde skrywer Nina Smit se nuwe boek sal jou nuwe moed gee, want as gelowiges kan ons vir seker weet dat God aan ons kant is.

Van die temas waaroor sy gesels, is: aanvaarding, erken jou afhanklikheid, buite jou gemaksone, lig na donkerte, vriende laat jou beter voel, en ontdek die Bybel opnuut. Elke dagstukkie bevat ’n teksvers wat die tema belig en ’n toepaslike gebed.

God is aan jou kant neem jou op ’n reis na ’n positiewe oorwinnaarslewe. Al wat jy moet doen, is om jou bekommernisse aan God te gee en jouself te sien soos Hy jou sien—sy geliefde kind. Hy staan reg om in jou behoeftes te voorsien.

God Op Soek? - Oor Geloof in 'N Taai Tyd (Afrikaans, Paperback): Frits Gaum God Op Soek? - Oor Geloof in 'N Taai Tyd (Afrikaans, Paperback)
Frits Gaum
R220 R17 Discovery Miles 170 Save R203 (92%) Shipped within 10 - 15 working days

Waar is God? En waar was God? Waar was God toe derduisende Boerevroue en hulle kinders in Engelse konsentrasiekampe gesterf het? Waar was God toe Christennasies mekaar met die Eerste en Tweede Wereldoorloe aan die keel gegryp het? Waar was God toe apartheid mense se lewens verwoes het? Waar was God met 9/11 in Amerika toe terroriste, nogal in die naam van Allah, in geboue vasgevlieg en duisende mense se dood veroorsaak het? Waar was God met Sharpeville? En met Marikana? Waar was God toe booswigte 'n Vrystaatse boer en sy vrou afgemaai het toe hulle na Sondagoggend- kerk by die huis aangekom het? Waar was God toe 'n kindjie van vier in 'n fratsongeluk dood is? Waar was God? Is daar ooit 'n God? Oor sulke vrae, wat tot in die hart van ons bestaan gryp, gaan dit in hierdie boek. Oor ons geloof en twyfel, oor ons "sekerhede" en ons wanhoop. Dis 'n boek wat jou uitnooi om saam te dink. En by nog vrae uit te kom. En, dalk, by antwoorde.

Vroue van die Bybel 2 (Afrikaans, Paperback): Este Geldenhuys Vroue van die Bybel 2 (Afrikaans, Paperback)
Este Geldenhuys
R190 R164 Discovery Miles 1 640 Save R26 (14%) Shipped within 7 - 15 working days

Bekende radio-omroeper Estť Geldenhuys skryf weer oor Bybelse vroue vir vandag se vrou. Sy neem ou bekende verhale en gee dit nuwe lewe, en delf dieper vir verhale van minder bekende vroue - weggesteekte vroue wie se name dikwels nie eers aan ons bekend is nie. Uit al hierdie vroue se lewe ons kan leer dat, maak nie saak wie ons is nie, ons kan 'n verskil maak.

Gebede Met Vlerke (Afrikaans, Paperback): Lizette Murray Gebede Met Vlerke (Afrikaans, Paperback)
Lizette Murray
R100 R83 Discovery Miles 830 Save R17 (17%) In stock

Meer as 45 gebede en aktiwiteite oor die wonderwÍreld van gebed.

Lizette Murray wil met Gebede met vlerke vir laerskolers ’n gebedsgids gee waarop hulle hul gebedslewe kan begin skoei.

Gebede met vlerke bevat meer as 45 gesels-gebede wat laerskoolkinders aanmoedig om self die avontuur van gebed te ontdek. Die ses verskillende afdelings word elkeen aan ʼn ander soort voŽl gekoppel. Die gebede in daardie afdeling weer≠spieŽl dan die unieke kenmerke van die spesifieke voŽl≠soort. So gaan die Arend-gebede oor die krag van God en Duiwe-gebede oor dankbaarheid vir al die goeie dinge. Deur hierdie ver≠gelykings leer kinders om spontaan en gemaklik met God oor hulle vreug≠des, hartseer en besorgdhede te praat ťn daarmee vol te hou.

Saam met die gebede is daar ook lekker aktiwiteite wat kinders sal help om lewe aan hulle ge≠beds≠lewe te gee.

Gebede met vlerke sal elke kind help om die ware krag van gebed te ontdek.

Eenminuut-Oordenkings vir Jong Vroue (Afrikaans, Leather / fine binding): Mallory Larsen Eenminuut-Oordenkings vir Jong Vroue (Afrikaans, Leather / fine binding)
Mallory Larsen
R170 R140 Discovery Miles 1 400 Save R30 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Die 366 inspirerende oordenkings bied vir jong vroue praktiese raad en bemoediging uit die Skrif.

Word elke dag net een minuut stil by God en ervaar sy leiding en bemoediging in jou lewe.

Eenminuut-oordenkings vir jong vroue bied 366 inspirerende oordenkings vir jong vroue deur Mallory Larsen. Elkeen van die oordenkings in hierdie volkleur-dagboekie bied praktiese raad en bemoediging uit die Skrif.

God is altyd by jou, gereed om jou te lei en te rig. Jy moet net by Hom stil word om sy stem te hoor.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel One-minute Devotions for Young Women

Vanuit die Hart (Afrikaans, Leather / fine binding): Helen Steiner Rice Vanuit die Hart (Afrikaans, Leather / fine binding)
Helen Steiner Rice
R170 R140 Discovery Miles 1 400 Save R30 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

’n Versameling van 366 pragtige gedigte deur die gewilde digter Helen Steiner Rice.

In die gejaagde lewe van vandag is dit soms moeilik om stilword-oomblikke saam met God te vind. Die eenminuut-oordenkings in Vanuit die hart is ideaal vir sulke tye.

Die pragtige volkleur-dagboekie is ’n versameling van 366 bemoedigende gedigte deur die gewilde digter Helen Steiner Rice. Dit kombineer ’n teksvers met ’n kort oordenking vir elke dag.

Word stil by God met die oordenkings in Vanuit die hart en laat jou siel verkwik word.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel From the Heart

Elke Nuwe Dag: Eenminuut-oordenkings (Afrikaans, Leather / fine binding): Charles H. Spurgeon Elke Nuwe Dag: Eenminuut-oordenkings (Afrikaans, Leather / fine binding)
Charles H. Spurgeon
R170 R140 Discovery Miles 1 400 Save R30 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

366 oordenkingsdeur Charles Spurgeon om vandag se besige lesers te inspireer en verryk.

Elke nuwe dag is ’n versameling oordenkings deur Charles Haddon Spurgeon. Die kragtige maar praktiese oordenkings bied diep geestelike insigte.

Die 366 pittige oordenkings sal die besige lesers van vandag op ’n wonderlike manier inspireer en verryk. Die sakpas-dagboek met sponsgevulde hardeband, silwergerande bladsye, volkleur-drukwerk en merklint sal ’n pragtige geskenk wees vir enigiemand.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Morning by Morning

Bid die name van God - Ons vertrou op die Naam van die Here ons God. Psalm 20:8 (Afrikaans, Hardcover): Bid die name van God - Ons vertrou op die Naam van die Here ons God. Psalm 20:8 (Afrikaans, Hardcover)
R70 R58 Discovery Miles 580 Save R12 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Deur God se Name leer ons meer van sy karaktereienskappe en sy liefde. Hy is die groot Ek Is, die Here wat genees, die Goeie Herder en die Koning van die konings. Ervaar opnuut God se oorvloedige seen wanneer jy sy Name bid wat in die Skrif voorkom. Die gebede, teksverse en aanhalings in Bid die Name van God sal jou inspireer en jou lewe verryk terwyl jy meer leer oor God se wonderlike Name soos Elohim, ons almagtige Skepper.

Die Spreuke 31-Vrou (Afrikaans, Paperback): Alette-Johanni Winckler Die Spreuke 31-Vrou (Afrikaans, Paperback)
Alette-Johanni Winckler
R77 Discovery Miles 770 Shipped within 10 - 15 working days

Het jy al ooit Spreuke 31 gelees en gewonder hoe kry die vrou dit reg om al die balle in die lug te hou – ‘n goeie vrou en ma, wat heeldag werk, die huishouding aan die gang hou en nog tyd vir haarself ook maak? Alettť Winckler het in 31 dae soos diť vrou probeer lee fen help jou om ook ‘n Spreuke 31-vrou te word. Met die joernaalbladsye sal jy kan transformeer tot die beste jy.

Manne van die Woord (Afrikaans, Hardcover): Jannie Pelser Manne van die Woord (Afrikaans, Hardcover)
Jannie Pelser
R250 R206 Discovery Miles 2 060 Save R44 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

365 kragtige oordenkings vir elke man wat God se stem wil gehoorsaam en ’n impak wil maak in die koninkryk.

Mans moet die geestelike leiers en rolmodelle in ons samelewing wees. As hulle die rol aanvaar wat God vir hulle gegee het, sal God hulle gebruik om sy koninkryk in krag en heerlikheid te laat kom.

Manne van die Woord is 365 kragtige oordenkings spesiaal gerig op mans. Hierdie dagboek is ’n praktiese handleiding in Christenwees, met bydraes deur ongeveer 50 medewerkers wat almal self die veelvoudige uitdagings ervaar waarmee mans vandag gekonfronteer word. Die bydraes deur Jannie Pelser, Annes Nel, Henk Gous, Graham Power, Adrio KŲnig, Neville Norden, Johan Rademeyer, Adriaan Vlok, Andrť Bester en nog vele meer sal mans inspireer en toerus om ’n verskil te maak in die interessante en uitdagende wÍreld waarin ons leef.

Manne van die Woord daag mans uit om die lewe saam met God te waag en sy wonderlike plan vir hulle lewe te ontdek.

'n Gelukkige Kind - Bemagtig Jou Kind Om Positief te Dink (Afrikaans, Paperback): Pieter Van Jaarsveld 'n Gelukkige Kind - Bemagtig Jou Kind Om Positief te Dink (Afrikaans, Paperback)
Pieter Van Jaarsveld
R235 R202 Discovery Miles 2 020 Save R33 (14%) Shipped within 7 - 15 working days

Jou kind word nie met 'n handboek gebore nie, en jy kry geen opleiding of kwalifikasies in kindgrootmaak nie. Dalk weet jy net jy wil nie jou kinders grootmaak soos jou ouers jou grootgemaak het nie, maar jy is ook nie seker wat die beste manier sal wees nie.

Baie ouers weet nie hoe belangrik hulle woorde en gedrag vir ʼn kind se breinontwikkeling is nie. Hulle besef nie dat ons vandag met ons kennis van neurowetenskap, verstandelike intelligensie en emosionele intelligensie ons kinders kan grootmaak om wonderlike, gelukkige en positiewe mense te wees nie.

Dr Pieter van Jaarsveld, ’n kenner op die gebied van emosionele intelligensie en positiewe denke, begelei jou deur goed begronde navorsing om jou kind se brein te verstaan en om jou kind se brein van vroeg af reg te bedraad met oefeninge en speletjies sodat jou kind ‘n gelukkige, gebalanseerde en florerende grootmens kan word. Hy behandel ook belangrike kwessies soos hoe om empatie te ontwikkel en hoe om dissipline aan te pak.

Delila - Die verleidelike skoonheid (Afrikaans, Paperback): Angela Hunt Delila - Die verleidelike skoonheid (Afrikaans, Paperback)
Angela Hunt
R250 R206 Discovery Miles 2 060 Save R44 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Die lewe in Filistea is nie maklik nie, veral nie vir ín vrou wat op haar eie moet oorleef nie. Wanneer die beeldskone maar diep seergemaakte Delila op straat moet probeer oorleef, neem sy haar voor om wraak te neem op al die mans in haar lewe wat haar misbruik het. Sy besluit sy sal die struikelblokke in haar lewe oorwin en rykdom en oorwinning vir haar toe-eien. Buiteblad binnekort beskikbaar Dan ontmoet sy vir Simson Ė en voel dadelik aan dat sy haar oorwinning deur hom gaan behaal. Deur die Hebreeuse held te verlei, en te verraai, wen sy vir haar ín bietjie status in haar gemeenskap. Sy is immers beeldskoon, beminlik en slim. Geen man, nie eens ín bonatuurlike sterk man, is bestand teen haar sjarme nie. Delila, die verleidelike skoonheid is ín komplekse en aangrypende verhaal van een van die gevaarlikste vroue in die Bybel.

Die Bybel In praktyk swart met duimgrepe - 'n Unieke Studiebybel wat die hedendaagse Christen toerus om die Bybel beter te... Die Bybel In praktyk swart met duimgrepe - 'n Unieke Studiebybel wat die hedendaagse Christen toerus om die Bybel beter te begryp (Afrikaans, Leather / fine binding)
Wil Vosloo, Fika Janse van Rensburg
R600 R474 Discovery Miles 4 740 Save R126 (21%) Shipped within 5 - 10 working days

Die Bybel in Praktyk is ín unieke Studiebybel in Afrikaans wat die Bybelleser sal help om sy kennis van en insig in die Woord van God te verbreed en te verdiep. Hierdie Bybel met die volledige teks van die Bybel in Afrikaans 1983/1992 bevat verklaringsnotas en aantekeninge wat help om ín Skrifgedeelte binne sy konteks te verstaan. Verder verskaf dit belangrike agtergrond en historiese inligting, dit verduidelik moeilike woorde en frases, en dit sluit ook kruisverwysings, karaktersketse, kaarte, rubrieke en diagramme in, wat telkens op dieselfde bladsy voorkom as die gedeelte waarop dit betrekking het. Die mees uitstaande kenmerk van Die Bybel in Praktyk is veral sy praktykgerigtheid: dit dra nie bloot feitelike Bybelkennis oor nie, maar wys die Bybel¨leser hoe dit wat in die Bybel geskryf staan, praktyk in sy lewe van elke dag kan word. Die Bybel in Praktyk is ín wetenskaplik verantwoorde werk, saamgestel deur ín paneel bekende teoloe volgens die jongste Bybeluitlegmetodes. Dit wil gelowiges help om die Bybel beter te begryp, maar ook sy daaglikse lewe daarvolgens te rig.

NLV grootdruk met duimgrepe wynrooi - Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) in grootdruk met egteleer-omslag bied 'n... NLV grootdruk met duimgrepe wynrooi - Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) in grootdruk met egteleer-omslag bied 'n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid. toepassing is (Afrikaans, Leather / fine binding)
Wil Vosloo, Andrie Du Toit 1
R900 R698 Discovery Miles 6 980 Save R202 (22%) Shipped within 5 - 10 working days
Die Krag van Gebed Wanneer Jy Vrees (Afrikaans, Paperback): Stormie Omartian Die Krag van Gebed Wanneer Jy Vrees (Afrikaans, Paperback)
Stormie Omartian
R230 R190 Discovery Miles 1 900 Save R40 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Ontdek hoe om vrees en angs met gebed te beveg.

BeÔnvloed vrees jou lewe?

Steel dit ooit jou vrede en veroorsaak slapelose nagte?

Dit wil voorkom of vrees byna ’n epidemie geword het in die hedendaagse lewe. Die goeie nuus is dat jy vryheid van verwoestende vrees kan ervaar deur jou hart en gedagtes te rig op die vertroostende waarhede en beloftes van God, en te leer hoe om kragtig te bid. In Die krag van gebed wanneer jy vrees wys Stormie Omartian jou hoe om vrees deur gebed te beveg. Sy bied raad oor hoe om onder andere die volgende vrese te oorkom:

∑ Vrees vir verwerping

∑ Vrees vir lyding

∑ Vrees vir die dood

∑ Vrees vir verlies

∑ Vrees vir die toekoms

Namate jy op die Here se krag staatmaak om jou vrees te oorwin, sal jy begin onderskei tussen die vrees wat God nie wil hÍ ons moet hÍ nie, en die vrees wat Hy wŪl hÍ ons moet ervaar, naamlik vrees vir Hom. Leer hoe om te bid en aanspraak te maak op die krag, liefde en helder gedagtes wat God vir jou wil gee.

Die Korannafonteiners (Afrikaans, Paperback, 2nd illustrated edition): Pieter de Jager Die Korannafonteiners (Afrikaans, Paperback, 2nd illustrated edition)
Pieter de Jager
R281 Discovery Miles 2 810 Shipped within 10 - 15 working days
Debora, Die Profetes (Afrikaans, Paperback): Jill Eileen Smith Debora, Die Profetes (Afrikaans, Paperback)
Jill Eileen Smith
R250 R206 Discovery Miles 2 060 Save R44 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Die verhaal van Israel se enigste vroulike rigter, Debora.

Debora is ’n uitgesproke en onverskrokke vrou. Sy glo in God, maar sukkel om die potensiaal in haar eie lewe te sien. As Israelitiese vrou sal sy trou en kinders hÍ, en haar kinders van Adonai leer – en dit is meer as genoeg om haar dae vol te maak.

Maar God het ’n ander plan vir haar. Vir byna 20 jaar al leef Israel onder die so te sÍ konstante vrees vir die Ka≠našnitiese leŽr. En nou roep God vir Debora om haar volk van hierdie verdrukking te bevry. Sal haar geliefdes dit verstaan? Sal mense glo dat God haar geroep het? En kan die bedreiging wat Kanašn inhou, gestop word?

Met haar kenmerkende onberispelike navorsing en verbeeldingryke vertelkuns skets Jill Eileen Smith in Debora, die profetes die storie van Israel se magtigste vroulike rigter in ’n roman wat sowel boeiend as inspirerend is.

Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Meisies (Linne) (Afrikaans, Paperback): Johan Smith Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Meisies (Linne) (Afrikaans, Paperback)
Johan Smith
R250 R206 Discovery Miles 2 060 Save R44 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

366 temas ondersteun deur teksverse en ’n unieke kerngedagte om gelowige meisies te bemoedig.

Die Sakpas-Bybel-reeks is bedoel vir almal, ongeag waar jy jou in jou geloofreis bevind. Dit roer onder≠werpe aan wat alle gelowiges raak, van versekering van ver≠lossing tot ’n geesdriftige lewe vir God.

Elk van die 366 temas word ondersteun met verskeie teksverse en ’n unieke kerngedagte. Die Sakpas-Bybel-reeks bestaan uit vier uitgawes spesiaal vir mans, vroue, meisies en jong mans. Die kerngedagtes is ge≠skryf deur Stephan Joubert (mans), Norma Rossouw (vroue) en Johan Smith (meisies en seuns). Agter in die Bybel is daar ook ’n tematiese indeks ingesluit wat dit maklik maak om temas soos aanvaarding, besluitne≠ming, geloof en doel op te spoor.

Die Sakpas-Bybel is die ideale Bybel vir enige om≠standighede, of jy nou reis of dit op jou bedtafeltjie hou, en vir elke lewensseisoen.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Pocket Bible Devotional for Girls

Stilword by God 'n Bybelstudie (Afrikaans, Paperback): Lizette Murray Stilword by God 'n Bybelstudie (Afrikaans, Paperback)
Lizette Murray
R140 R116 Discovery Miles 1 160 Save R24 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Word in 24 studies geinspireer om ín dieper lewe van geestelike vervulling en oorvloedige seen te ervaar. Ons lewe is soos ín huis met baie vensters, en net soos ons deur die vensters kan uitkyk na buite, kan mense deur die vensters in ons lewens inkyk. Dit is die beeld wat Lizette Murray gebruik in Stilword by God Ė ín Bybelstudie. In hierdie Bybelstudie fokus sy op vier vensters wat verskillende aspekte van ín mens se lewe verteenwoordig: 1. Die venster op rus Ė rus, troos en bemoediging by God; 2. Die venster op vrug en vrede Ė dienswerk; 3. Die venster op leef en liefhe Ė naasteliefde; 4. Die venster na die straatkant Ė waar ons lewe ons verhouding met God weerspieel. Hierdie Bybelstudie bied in elkeen van die 24 studies vrae waaroor jy kan nadink of met ander bespreek om die beginsels in die boek ín werklikheid in jou daaglikse lewe te maak. Dit sal jou ook lei tot geestelike groei en insig in jou eie psige. Stilword by God Ė ín Bybelstudie sal jou inspireer om elke dag meer Christus-gelykvormig te leef en ín dieper lewe van geestelike vervulling en oorvloedige seen te ervaar.

Engele Op 'n Missie-Omnibus (Afrikaans, Paperback): Karen Kingsbury Engele Op 'n Missie-Omnibus (Afrikaans, Paperback)
Karen Kingsbury
R250 R206 Discovery Miles 2 060 Save R44 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

In Waar engele wandel doen Tyler Ames – 'n professionele bofbalspeler – ’n besering op wat sy loopbaan beŽindig, en vind hy uit dat sy groot liefde Sami Dawson aanbeweeg het. Wanneer 'n reeks wonderwerke hom lei om vriende te raak met 'n ou dame wat aan Alzheimers ly, besef hy dat sy dalk net die antwoorde het waarna hy so desperaat op soek is.

In Dans van die engele ontmoet ons vir Mary Catherine. Sy is aangetrokke tot bofbalspeler Marcus Dillinger en werk as vrywilliger saam met haar kamermaat, Sami, by ’n plaaslike jeugsentrum. Maar alles verander toe sy verpletterende nuus van haar dokter kry wat haar toekoms onherroeplik verander.

In Onder engele-vleuels besluit Mary Catherine om na Uganda te trek en by ’n weeshuis te werk. Marcus vertrek op 'n desperate soektog na Mary Catherine en die engele in hul midde doen alles wat hulle kan om seker te maak dat hul missie slaag.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Lied Vir Sarah - Lesse Van My Ma
Jonathan Jansen, Naomi Jansen Hardcover  (1)
R240 R191 Discovery Miles 1 910
Ons Kom Van VÍr - Bydraes Oor Bruin…
W.A.M. Carstens, Michael le Cordeur Paperback  (1)
R239 Discovery Miles 2 390
Die Bybel - 1983-vertaling
Leather / fine binding R239 R190 Discovery Miles 1 900
De Jagers In Die Dorsland
Nicol Stassen Hardcover R450 R416 Discovery Miles 4 160
Dinosourusse, Diamante & Demokrasie - 'n…
Francis Wilson Paperback R180 R142 Discovery Miles 1 420
Hykie Berg: My Storie van Hoop
Hykie Berg, Marissa Coetzee Paperback R190 R164 Discovery Miles 1 640
Ratels Aan Die Lomba - Die Storie Van…
Leopold Scholtz Paperback  (3)
R240 R197 Discovery Miles 1 970
Hel Toe En Terug - Die Eerste…
Louis Scott Paperback R425 R394 Discovery Miles 3 940
Wit Issie 'n Colour Nie - Angedrade…
Nathan Trantraal Paperback R230 R175 Discovery Miles 1 750
Paul Kruger - Toesprake En…
Johan Bergh Hardcover  (2)
R350 R329 Discovery Miles 3 290

 

Partners