0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R0 - R50 (25)
  • R50 - R100 (152)
  • R100 - R250 (974)
  • R250 - R500 (4,159)
  • R500+ (3,736)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe

Die Krag Van 'n Biddende Man/Die Krag Van 'n Vrou Wat Bid (2-in-1) (Afrikaans, Paperback): Stormie Omartian Die Krag Van 'n Biddende Man/Die Krag Van 'n Vrou Wat Bid (2-in-1) (Afrikaans, Paperback)
Stormie Omartian
R180 R149 Discovery Miles 1 490 Save R31 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Ontdek die onbeperkte krag wat gebed in jou lewe en huwelik kan vrystel.

Stormie Omartian is wreldwyd bekend vir haar boeke oor gebed vir mans, vroue, ouers en huweliksmaats. Nou is twee van haar gewilde boeke, Die krag van ʼn biddende man en Die krag van ʼn vrou wat bid saamgevoeg in een handige flipboek-formaat.

Die krag van ’n biddende man is gerig op elke man wat vir sy vrou wil intree op gebiede waar sy werklik sy gebede nodig het. In 20 kort hoofstukke wys Stormie mans hoe meer hulle op God vertrou in gebed, hoe beter sal Hy hulle en hul vroue lei na nuwe vervulling en vreugde van dag tot dag.

In Die krag van ’n vrou wat bid bied Stormie in 30 kort hoofstukke leiding aan elke vrou wat ’n vrugtevolle gebedslewe begeer. Sy gee vir vroue wenke oor hoe om nader aan God te kom en sy planne vir hul lewe te verstaan.

Hierdie 2-in-1-boek is ideaal vir mans en vroue wat weet wat ’n kragtige uitwerking gebed op hulle huwelik kan h.

Die bergrede - 'n Verrassende perspektief op Jesus se riglyne vir `n geseende lewe (Afrikaans, Paperback): Adrio Konig Die bergrede - 'n Verrassende perspektief op Jesus se riglyne vir `n geseende lewe (Afrikaans, Paperback)
Adrio Konig
R180 R149 Discovery Miles 1 490 Save R31 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Jesus se Bergrede is een van die bekendste gedeeltes in die Bybel en een van die aangrypendste preke wat die wereld nog gehoor het, en tog word dit soms verkeerd verstaan. Gerekende teoloog Adrio Konig ruim enige misverstand uit die weg, want die Bergrede gaan nie net oor seen en straf nie, maar bevat in wese die bloudruk vir n geseende lewe. Hy wys ook hoe dit verband hou met die Ou Testament en deel verder n paar ander verrassings met die leser. In Die Bergrede vat Adrio Konig die inhoud van die Bergrede (Matteus 5-7) kernagtig saam, maar bespreek ook die onderafdelings van die Bergrede in detail. Hy verduidelik op n praktiese manier hoe hierdie lewensreels vandag nog nuttig is vir gelowiges en gee selfs vrae vir nadenke. Die Bergrede sal nie net jou verstaan van die betekenis van die Bergrede verander nie, maar dit sal jou ook verander.

Gebed Wat Berge Beweeg (Afrikaans, Paperback): Bennie Mostert Gebed Wat Berge Beweeg (Afrikaans, Paperback)
Bennie Mostert
R190 R157 Discovery Miles 1 570 Save R33 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Ervaar die wonderwerkende krag van God deur gebed.

Ons sien die verval rondom ons: Kerke loop leeg, mense raak afvallig, wreldse standaarde verdring al hoe meer Christelike standaarde en beginsels, ekstremistiese godsdiensgroepe word ’n al hoe groter bedreiging. Ons sit hande in die hare en weet nie wat om te doen nie.

In Gebed wat berge beweeg verduidelik Bennie Mostert dat dt die antwoord is: Gebed. Hy neem die leser op ’n reis deur die geskiedenis, van groot geestelike herlewings, persoonlike verhale, hedendaagse sendelinge en verhale uit die Bybel om te illustreer dat die nigste antwoord gebed is. Hierdie boek sal jou nie net help om te bid nie, maar ook om rg te bid.

Gebed wat berge beweeg sal jou inspireer en aanspoor om meer te bid. God wag op jou gebede, Hy wl die beste vir jou h, Hy wl vir jou gee wat jy in sy Naam vra. Jy moet net bid.

Naas die raad vervat in elke hoofstuk, sluit die boek ook af met ’n bylaag met praktiese riglyne vir gebed. Ontsluit die magtigste krag op aarde: vir jouself, jou land, jou geliefdes, asook die hele wreld.

Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Meisies (Linne) (Afrikaans, Paperback): Johan Smith Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Meisies (Linne) (Afrikaans, Paperback)
Johan Smith
R250 R206 Discovery Miles 2 060 Save R44 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

366 temas ondersteun deur teksverse en ’n unieke kerngedagte om gelowige meisies te bemoedig.

Die Sakpas-Bybel-reeks is bedoel vir almal, ongeag waar jy jou in jou geloofreis bevind. Dit roer onderwerpe aan wat alle gelowiges raak, van versekering van verlossing tot ’n geesdriftige lewe vir God.

Elk van die 366 temas word ondersteun met verskeie teksverse en ’n unieke kerngedagte. Die Sakpas-Bybel-reeks bestaan uit vier uitgawes spesiaal vir mans, vroue, meisies en jong mans. Die kerngedagtes is geskryf deur Stephan Joubert (mans), Norma Rossouw (vroue) en Johan Smith (meisies en seuns). Agter in die Bybel is daar ook ’n tematiese indeks ingesluit wat dit maklik maak om temas soos aanvaarding, besluitneming, geloof en doel op te spoor.

Die Sakpas-Bybel is die ideale Bybel vir enige omstandighede, of jy nou reis of dit op jou bedtafeltjie hou, en vir elke lewensseisoen.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Pocket Bible Devotional for Girls

Breekpunt (Afrikaans, Paperback): Henk Gous Breekpunt (Afrikaans, Paperback)
Henk Gous
R120 R99 Discovery Miles 990 Save R21 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Leer hoe om krisisse reg te hanteer sodat jy daardeur kan groei.

Stres, stres, stres. Die gonswoord op almal se lippe, want ons elkeen, van kinders tot volwassenes, beleef dit.

Dit hoef jou glad nie moedeloos te maak nie, want hierdie potensile struikelblokke en breekpunte kn noodsaaklike groeipunte en trapklippe na sukses word.

In Breekpunt wys Henk Gous jou hoe om krisisse reg te hanteer en so persoonlik te groei. Hy verdeel die boek in vier afdelings, naamlik persoonlike stres, stres in verhoudings, stres by die werk en stres oor finansies. As ervare berader bespreek hy onder meer:

Die oorsake van trauma en praktiese wenke om dit te hanteer.

Hoe om konflik en krisisse op ’n gesonde manier te hanteer.

Maak sin uit pyn.

Stappe van vergifnis.

Hoe om die bande van verslawing te breek.

Hoe om op te staan n ’n nederlaag.

Hoe om op te hou stres oor finansies.

Neem vandag nog beheer oor jou lewe, want jy kn krisisse reg hanteer en oorkom, en so met selfvertroue die toekoms tegemoetgaan.

Engele Op 'n Missie-Omnibus (Afrikaans, Paperback): Karen Kingsbury Engele Op 'n Missie-Omnibus (Afrikaans, Paperback)
Karen Kingsbury
R250 R206 Discovery Miles 2 060 Save R44 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

In Waar engele wandel doen Tyler Ames – 'n professionele bofbalspeler – ’n besering op wat sy loopbaan beindig, en vind hy uit dat sy groot liefde Sami Dawson aanbeweeg het. Wanneer 'n reeks wonderwerke hom lei om vriende te raak met 'n ou dame wat aan Alzheimers ly, besef hy dat sy dalk net die antwoorde het waarna hy so desperaat op soek is.

In Dans van die engele ontmoet ons vir Mary Catherine. Sy is aangetrokke tot bofbalspeler Marcus Dillinger en werk as vrywilliger saam met haar kamermaat, Sami, by ’n plaaslike jeugsentrum. Maar alles verander toe sy verpletterende nuus van haar dokter kry wat haar toekoms onherroeplik verander.

In Onder engele-vleuels besluit Mary Catherine om na Uganda te trek en by ’n weeshuis te werk. Marcus vertrek op 'n desperate soektog na Mary Catherine en die engele in hul midde doen alles wat hulle kan om seker te maak dat hul missie slaag.

Die 10 grootste uitdagings in jou lewe (Afrikaans, Paperback): Colin Smith Die 10 grootste uitdagings in jou lewe (Afrikaans, Paperback)
Colin Smith
R170 R140 Discovery Miles 1 400 Save R30 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Ervare prediker en skrywer Colin Smith wys jou hoe die Tien Gebooie jou kan help met die lewe se grootste uitdagings. Sukkel jy met jou humeur? Of met ontevredenheid of dalk tydbestuur? Wat dit ook al is, daar is hulp op n verrassende plek: die Tien Gebooie. In Die 10 grootste uitdagings in jou lewe wys ervare skrywer en prediker Colin Smith hoe die Tien Gebooie baie meer inhou as wat jy nog altyd gedink het. Dit is soveel meer as n lys moets en moenies dit gaan in werklikheid oor dit wat diep in jou hart le en word n barometer van jou liefde vir God. Jy sal areas in jou lewe ontdek waar n koersaanpassing nodig is, en jy sal insig en wysheid kry om met meer liefde, krag en vryheid in Christus te lewe. Ingesluit: n studiegids ideaal vir individuele gebruik of in groepe, wat jou sal help om vreugde te vind in God se Woord. Ook beskikbaar in Engels onder titel The Ten Greatest Struggles of Your Life.

Ester - 10 studies oor God se voorsienigheid in jou lewe (Afrikaans, Paperback): Jane Roach Ester - 10 studies oor God se voorsienigheid in jou lewe (Afrikaans, Paperback)
Jane Roach
R170 R140 Discovery Miles 1 400 Save R30 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

n Indiepte-studie oor die boek Ester in 10 weke om jou bewus te maak dat God se hand in alles in jou lewe is. God onderhou en regeer oor alles wat Hy gemaak het. Alles wat gebeur, vind plaas omdat dit God se wil is volgens sy plan, manier en tydsberekening. Soms roep Hy gewone mense om buitengewone take uit te voer. Hierdie 10 weke lange studie oor die boek Ester bied n fassinerende historiese vertelling van God se voorsiening onder n aanslag om die Jode in ballingskap in die Persiese Ryk uit te roei. Jane Roach gebruik insigryke kommentaar, besprekingsvrae, getuienisse en lofsange terwyl sy lesers deur hierdie boeiende verhaal neem, karakters bekendstel en God se voorsiening uitwys. Soos jy deur Ester werk, sal jy leer om God se hand in jou eie omstandighede raak te sien, om op Hom te steun met onverdeelde vertroue en aanbidding, en om n nuwe lewe van dankbaarheid, vrede en vreugde te ervaar.

8 Maniere Om Jou Vrou/Man Lief Te H (2-In-1) (Afrikaans, Paperback): David Chadwick, Marilynn Chadwick 8 Maniere Om Jou Vrou/Man Lief Te H (2-In-1) (Afrikaans, Paperback)
David Chadwick, Marilynn Chadwick
R230 R190 Discovery Miles 1 900 Save R40 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Ontdek die agt maniere waarop jy jou huweliksmaat kan eer om ware liefde en intimiteit te ervaar.

’n Egpaar is in die unieke posisie om mekaar as man en vrou te eer op ’n manier wat niemand anders kan nie.

Om mekaar te eer is God se oorspronklike doel vir die verhouding tussen man en vrou. Ongelukkig het die idee om mekaar in die huweliksverhouding te eer verlore geraak in ons hedendaagse samelewing.

In hierdie unieke flip-boek vir hom n haar deel David en Marilynn Chadwick 8 maniere om hierdie spesiale liefde te betoon.

Marilynn wys vroue onder andere dat hulle in hulle man kan glo, vir hom veg en hom opbou, sy las verlig en saam met hom kan droom.

David s weer dat mans gerus hul vrou se instink kan vertrou, sy hart deel en leer om sy vrou te “lees”, hy moet haar beskermer wees en sekere vrae dikwels vra.

Namate jy jou huweliksmaat eer, sal julle ’n nuwe vlak van vervulling en intimiteit bereik – en vir ander wys hoe mooi die verhouding tussen ’n man en vrou kan wees wanneer julle God se plan vir die huwelik volg.

Tiener tot tiener - 365 dagstukkies deur jong manne vir jong manne (Afrikaans, Hardcover): Patti Hummel Tiener tot tiener - 365 dagstukkies deur jong manne vir jong manne (Afrikaans, Hardcover)
Patti Hummel
R190 R157 Discovery Miles 1 570 Save R33 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

365 inspirerende dagstukke vir jong manne geskryf deur jong manne. Meer as 60 jong manne uit verskillende dele van die wereld het 365 dagstukke vir hulle mede-tieners geskryf waarin hulle getuig hoe God hulle lewe verander het. Hulle moedig tieners aan om nie te huiwer om uit te staan bo ander wat daagliks rondploeter in n sinlose soeke nie, maar om: God eerste te stel; Rein te bly in hul verhoudings met meisies; Probleme op n Bybelse manier te hanteer; Vreesloos en oorwinnend te leef. Tieners verstaan die hart van tieners, en tieners het die ongelooflike potensiaal om die wereld n plek van hoop te maak.

Die Name Van God (Afrikaans, Paperback): Ann Spangler Die Name Van God (Afrikaans, Paperback)
Ann Spangler
R170 R140 Discovery Miles 1 400 Save R30 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

52 studies oor die betekenis van God se Name en titels. Die Name van God is n unieke 52 week-Bybelstudie wat fokus op die Name van God en Jesus. Deur die verskille in Name soos Adonai, El Shaddai, Abba, Jesus, Lam van God en Prins van Vrede te ondersoek, sal jy n God ontmoet wat volkome heilig, kragtig, genadig en liefdevol is. Elke week se studie bevat: Agtergrond-inligting om jou te help om die spesifieke Naam te verstaan; n Kerngedeelte uit die Bybel waarin die Naam die eerste keer of die betekenisvolste gebruik word; Besprekingsvrae vir individue of kleingroepe; n Lys Bybelgedeeltes vir verdere nadenke. Die Name van God bevat addisionele vrae vir nadenke en verdere studie. In hierdie Bybelstudie sal individue of kleingroepe die belangrikste van God se Name verken soos dit in die Bybel openbaar word. Daar is ook n handige gids wat help met die uitspraak van die Name van God in antieke Hebreeus en Koine Grieks.

5 Tale Van Die Liefde - 'n Bybelstudie (Afrikaans, Paperback): Gary Chapman 5 Tale Van Die Liefde - 'n Bybelstudie (Afrikaans, Paperback)
Gary Chapman
R100 R83 Discovery Miles 830 Save R17 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

7 studies oor die 5 liefdestale wat wereldwyd 'n positiewe impak op huwelik het. In 2017 is Gary Chapman se boek The 5 Love Languages al vir 25 jaar n New York Times-topverkoper. Duisende paartjies kan getuig van die lewensveranderende invloed wat die boek, wat al in 50 tale vertaal is, op hulle verhoudings gehad het. Die inhoud van hierdie gewilde boek is nou verwerk in n Bybelstudie, Vyf tale van die liefde n Bybelstudie. In 7 weke openbaar die studie die verskillende maniere waarop mense hulle liefde uitdruk en bied ook die sleutel om mekaar se unieke behoeftes te verstaan. Met behulp van Skrifstudie, besprekingsvrae en praktiese wenke sal lesers ontdek dat indien hulle die regte beginsels toepas en mekaar se regte liefdestaal aanleer, hulle onbeskryflike bevrediging en vreugde in hulle huwelik sal ervaar omdat hulle werklik sal weet hoe om hulle liefde uit te druk en geliefd te voel. Agter in die Bybelstudie is daar ook handige riglyne vir groepleiers wat hulle voor en tydens sessies sal help. Vyf tale van die liefde n Bybelstudie sal n lewenslange positiewe impak maak op huwelike.

Die gebed van Daniel - Gebed wat die hemel beweeg en nasies verander (Afrikaans, Paperback): Anne Graham Lotz Die gebed van Daniel - Gebed wat die hemel beweeg en nasies verander (Afrikaans, Paperback)
Anne Graham Lotz
R170 R140 Discovery Miles 1 400 Save R30 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Ontdek hoe n gebed gebore uit desperaatheid jou kan lei om waarlik kragtig en effektief te bid vir jou nasie, gesin en jouself. Voel dit of jou gebede nie werk nie? Asof dit kragteloos is? Se nou die probleem le nie by die gebed nie, maar by die bidder self? Anne Graham Lotz ondersoek in Die gebed van Daniel hoe n gebed moet lyk om waarlik die hemel te beweeg en n nasie te verander. Deur van nader te kyk na Daniel se gebed in Daniel 9 beantwoord sy vrae soos: Hoe weet ek God luister na my gebed?; Hoe weet ek God sal my gebed beantwoord?; Hoekom moet ek bid?; Maak dit saak waar ek bid?; Maak my gesindheid saak wanneer ek bid?; Watter verskil maak een persoon se gebed? Ontdek hoe n gebed gebore uit desperaatheid jou kan lei om waarlik passievol, opreg, seevierend en volhardend te bid totdat jy n antwoord kry. Die gebed van Daniel sal jou help om effektief te bid vir jou nasie, jou gesin en jouself.

Tiener tot tiener - 365 dagstukkies deur meisies vir meisies (Afrikaans, Hardcover): Patti Hummel Tiener tot tiener - 365 dagstukkies deur meisies vir meisies (Afrikaans, Hardcover)
Patti Hummel
R190 R157 Discovery Miles 1 570 Save R33 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

365 inspirerende dagstukke vir jong manne geskryf deur jong manne. Meer as 60 jong manne uit verskillende dele van die wereld het 365 dagstukke vir hulle mede-tieners geskryf waarin hulle getuig hoe God hulle lewe verander het. Hulle moedig tieners aan om nie te huiwer om uit te staan bo ander wat daagliks rondploeter in n sinlose soeke nie, maar om: God eerste te stel; Rein te bly in hul verhoudings met meisies; Probleme op n Bybelse manier te hanteer; Vreesloos en oorwinnend te leef. Tieners verstaan die hart van tieners, en tieners het die ongelooflike potensiaal om die wereld n plek van hoop te maak.

Debora, Die Profetes (Afrikaans, Paperback): Jill Eileen Smith Debora, Die Profetes (Afrikaans, Paperback)
Jill Eileen Smith
R250 R206 Discovery Miles 2 060 Save R44 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Die verhaal van Israel se enigste vroulike rigter, Debora.

Debora is ’n uitgesproke en onverskrokke vrou. Sy glo in God, maar sukkel om die potensiaal in haar eie lewe te sien. As Israelitiese vrou sal sy trou en kinders h, en haar kinders van Adonai leer – en dit is meer as genoeg om haar dae vol te maak.

Maar God het ’n ander plan vir haar. Vir byna 20 jaar al leef Israel onder die so te s konstante vrees vir die Kananitiese ler. En nou roep God vir Debora om haar volk van hierdie verdrukking te bevry. Sal haar geliefdes dit verstaan? Sal mense glo dat God haar geroep het? En kan die bedreiging wat Kanan inhou, gestop word?

Met haar kenmerkende onberispelike navorsing en verbeeldingryke vertelkuns skets Jill Eileen Smith in Debora, die profetes die storie van Israel se magtigste vroulike rigter in ’n roman wat sowel boeiend as inspirerend is.

Prediker - 'n Bybelstudie om die sin van die lewe te ontdek (Afrikaans, Paperback): Stephanie Shott Prediker - 'n Bybelstudie om die sin van die lewe te ontdek (Afrikaans, Paperback)
Stephanie Shott
R180 R149 Discovery Miles 1 490 Save R31 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Ontgin in die 6 weke lewenswyshede uit Prediker oor hoe om n doelgerigte lewe te leef met ewigheidswaarde. Daar is soveel dinge in die wereld wat ons aandag probeer aflei van wat werklik saak maak in die lewe. Soveel dinge waaruit ons probeer sin maak om te weet hoe om n lewe met ewigheidswaarde te leef. Gelukkig het God vir ons riglyne gegee in die boek Prediker. Prediker ondersoek die lewenswyshede wat Salomo met ons deel, wyshede wat alle tyd oortref. In hierdie 6 week lange Bybelstudie, met 5 studies vir elke week, word vroue uitgedaag en bemoedig om n doelgerigte lewe te leef en te fokus op die dinge wat werklik saak maak in die lewe. Met besprekingsvrae ontwerp om vroue se hart te ondersoek en die lewenswyshede in jou lewe toe te pas, sal hierdie Bybelstudie jou help om betekenis te gee aan jou dae hier op aarde.

Geheime Van Gister - 'n Evie Blackwell-Ondersoek (Afrikaans, Paperback): Dee Henderson Geheime Van Gister - 'n Evie Blackwell-Ondersoek (Afrikaans, Paperback)
Dee Henderson
R250 R206 Discovery Miles 2 060 Save R44 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Die ondersoek na die verdwyning van ’n speurder en sy gesin lei tot ’n verrassende ontdekking.

Evie Blackwell geniet haar werk in die Illinois-staatpolisiediens. Sy is ’n bekwame speurder en werk haar pad stadig boontoe. Sy sal graag haar trouman wil ontmoet, maar kan haar nie voorstel hoe ’n huwelik gaan werk nie, gegewe die eise wat haar werk stel.

Buiteblad binnekort beskikbaar Gabriel Thane het in Carin County grootgeword en sy pa as polisiehoof opgevolg. Gabe is daaraan toegewy om die reg te handhaaf en die inwoners van sy dorp veilig te hou. Hy sal ook graag ’n lewensmaat wil ontmoet en ʼn huwelik wil h soos sy ouers s’n.

Evie daag in Carin, Illinois, op om aanvoorwerk te doen vir ’n taakspan wat gaan fokus op ou onopgeloste sake in die staat. Sy moet nou saamwerk met Gabe se departement aan ’n klompie kommerwekkende sake oor vermiste persone. Terwyl sy ou bewysstukke bestudeer op soek na nuwe leidrade, maak sy ʼn verrassende ontdekking. Evie besef dadelik Gabriel Thane en sy familie is op die een of ander manier die sleutel tot die antwoorde waarna sy soek.

Geheime van gister is die opwindende nuwe spanningsverhaal uit die pen van Dee Henderson.

NLV Geskenkbybel (Metaalpers) (Met Metaalafwerking) (Afrikaans, Paperback): Wil Vosloo, Andrie Du Toit NLV Geskenkbybel (Metaalpers) (Met Metaalafwerking) (Afrikaans, Paperback)
Wil Vosloo, Andrie Du Toit
R80 R66 Discovery Miles 660 Save R14 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Hierdie geskenkuitgawe is die ideale manier om die mylpale en prestasies in ’n mens se lewe te vier. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal die NLV Geskenkbybel ’n waardevolle geskenk wees.

- Gewilde NLV-teks

- 7,5 punt lettergrootte

- Dubbelkolom-uitleg

NLV Standaard (Swart Met Duimgrepe) (Afrikaans, Leather / fine binding): Wil Vosloo, Andrie Du Toit NLV Standaard (Swart Met Duimgrepe) (Afrikaans, Leather / fine binding)
Wil Vosloo, Andrie Du Toit
R500 R399 Discovery Miles 3 990 Save R101 (20%) Shipped within 5 - 10 working days

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers.

Die NLV standaard-uitgawes spog nou met ’n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae.

- 9 punt lettergrootte

- Dubbelkolom-uitleg

- 8 volkleur-kaarte

- Merklint

- Duimgrepe

- Bladsye goudgerand

NLV Geskenkbybel (Bruin) (Afrikaans, Leather / fine binding): Wil Vosloo, Andrie Du Toit NLV Geskenkbybel (Bruin) (Afrikaans, Leather / fine binding)
Wil Vosloo, Andrie Du Toit
R150 R124 Discovery Miles 1 240 Save R26 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Hierdie geskenkuitgawe is die ideale manier om die mylpale en prestasies in ’n mens se lewe te vier. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal die NLV Geskenkbybel ’n waardevolle geskenk wees.

- Gewilde NLV-teks

- 7,5 punt lettergrootte

- Dubbelkolom-uitleg

- Bladsye kleurgerand

Die versoening (Afrikaans, Paperback): Beverly Lewis Die versoening (Afrikaans, Paperback)
Beverly Lewis
R200 R165 Discovery Miles 1 650 Save R35 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Is daar hoop op n nuwe toekoms vir n jong vrou wat swaar dra aan foute uit die verlede? Die foute van die verlede spook by Lucy Flaud, wat jare gelede reeds die sangaande vir jongmense in Bird-in-Hand ophou bywoon het. Nou is sy 25 jaar oud, en sy koester lankal nie meer enige hoop om te trou nie. Sy fokus nou op die vrywilligerswerk wat sy onder die Amish en die Engelse doen in Lancaster. Maar hoe hard sy ook al probeer, Lucy is onseker of sy ooit enige vrede oor die verlede sal kry. Dale Wyeth het n diepe wantroue in die vooruitgang wat die moderne era bring en die afhanklikheid wat dit skep. Die jong man se versugting om nie afhanklik te wees van moderne luukses nie verdiep wanneer hy Lucy se pa, Christian Flaud, ontmoet. Dale hou van die Ou Orde Amish se vermoe om selfonderhoudend te wees, en Christian nooi hom om meer van die Ou Orde te leer deur by hulle op die plaas te kom kuier. Terwyl Christian en Dale amper n pa-en-seun-verhouding ontwikkel, begin Lucy wonder wat Dale se teenwoordigheid vir haar kan beteken. Toets God haar? Of is dit moontlik dat selfs die mees onbetroubare hart en twee mense uit baie uiteenlopende agtergronde op n manier nuut kan begin?

NLV Geskenkbybel (Metaalgoud) (Met Metaalafwerking) (Afrikaans, Paperback): Wil Vosloo, Andrie Du Toit NLV Geskenkbybel (Metaalgoud) (Met Metaalafwerking) (Afrikaans, Paperback)
Wil Vosloo, Andrie Du Toit
R80 R66 Discovery Miles 660 Save R14 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Hierdie geskenkuitgawe is die ideale manier om die mylpale en prestasies in ’n mens se lewe te vier. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal die NLV Geskenkbybel ’n waardevolle geskenk wees.

- Gewilde NLV-teks

- 7,5 punt lettergrootte

- Dubbelkolom-uitleg

Met 'n Lied in die hart (Afrikaans, Hardcover): Marietjie Joubert Met 'n Lied in die hart (Afrikaans, Hardcover)
Marietjie Joubert
R250 R206 Discovery Miles 2 060 Save R44 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

366 verrykende oordenkings wat jou inspireer om elke dag met n lied in die hart vir God te leef. Vroue is unieke skepsels. Die meeste vroue is so besig met werk en hulle gesin, en dan moet hulle boonop ook versorger, vertrooster, bemoediger, skeidsregter, rasieleier en vertroueling wees. Dit is dus maklik om moeg en uitgeput te word en jou lewensvreugde te verloor. In Met n lied in die hart wys Marietjie Joubert jou op die een ding wat jy elke dag broodnodig het om ware vrede en lewensvreugde te ervaar: Tyd by Jesus se voete. As jy by sy voete sit, sal Hy jou siel verkwik en jou las verlig; Hy sal vir jou nuwe hoop en inspirasie gee. Jy sal nuwe energie kry om elke dag met n lied in jou hart sy hande en voete in die wereld te wees, om sy omgee-hart uit te leef en ewige seeninge ontvang. Die 366 verrykende oordenkings sal jou herinner aan die drie-enige God in wie jy jou elke dag kan verbly.

NLV Standaard (Donkerbruin Met Duimgrepe En Rits) (Afrikaans, Leather / fine binding): Wil Vosloo, Andrie Du Toit NLV Standaard (Donkerbruin Met Duimgrepe En Rits) (Afrikaans, Leather / fine binding)
Wil Vosloo, Andrie Du Toit
R450 R362 Discovery Miles 3 620 Save R88 (20%) Shipped within 5 - 10 working days

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers.

Die NLV standaard-uitgawes spog nou met ’n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae.

- 9 punt lettergrootte

- Dubbelkolom-uitleg

- 8 volkleur-kaarte

- Merklint

- Duimgrepe

- Bladsye goudgerand

- Rits

Wilderniswenke Vir Vroue (Afrikaans, Paperback): Wanda Bam Wilderniswenke Vir Vroue (Afrikaans, Paperback)
Wanda Bam
R96 Discovery Miles 960 Shipped within 10 - 15 working days

Besluit om te wl oorleef.

Wat ek wel weet, is dat hierdie boek jou gaan vertel van My storie, Jou storie en ʼn wildernis. Dit gaan jou konfronteer met soms erge onverpakte keuses. Jy gaan kies tussen doodgaan en oorlewing.

Ek vertrou dat jy in die proses ook vaardighede sal ontdek in jouself wat van jou wildernis storie, ʼn inspirerende storie sal maak. Jy gaan lewens verander met die lesse wat jy geleer het en ontdek dat jy reeds besig is om jou volgende wildernis te betree. Elke wildernis ervaring en oorlewing laat jou keuses maak, vorentoe beweeg met spore van oorlewing agter jou wat vir die wat n jou kom, sal bewys dat hulle dit kn maak!

Jy mag dalk jou wenkbroue lig as ek s dat 5- en 10-punt planne vir die vols is. Dit het nie vir MY gewerk nie. Sal nooit.

Vir my, maak dit van boeke topverkopers en sprekers, ikone en ja, ons het ikone nodig vir suurstof in swaarkry, maar dit is dit, want, dis hlle wildernis storie. Met ʼn duur boek onder jou arm en ʼn ongemaklike middelrif volgestop met koek en tee uit duur koppies, sal jy van funksie na fees en van kamp tot kursus, steeds in die wildernis bly verdwaal, mits…

J besluit om te wl oorleef, uit die wildernis te wil stap as ʼn bevryde mens, jou oorlewings vaardighede in lesse wil omskakel wat uiteindelik sal lei na ʼn storie met inhoud.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Oor Grense - 'n Lewe in die Media in 'n…
Ton Vosloo Paperback R275 R225 Discovery Miles 2 250
Koning Eenoog - 'n Migranteverhaal
Toef Jaeger Paperback R263 Discovery Miles 2 630
Oor Berge En Dale - Op Reis Met 'n…
Jackie Grobler Paperback  (2)
R230 R188 Discovery Miles 1 880
Dawie de Villiers: My Lewensreis…
Chris Schoeman Paperback  (1)
R300 R236 Discovery Miles 2 360
Die Woorde Van Jesus
Paperback R105 Discovery Miles 1 050
Bet-El
Helena Hugo Paperback R210 R181 Discovery Miles 1 810
Historikus: 'n Outobiografie
Hermann Giliomee Paperback R410 R345 Discovery Miles 3 450
Wit Issie 'n Colour Nie - Angedrade…
Nathan Trantraal Paperback R230 R175 Discovery Miles 1 750
Boereverneukers - Afrikaanse…
Izak du Plessis Paperback  (1)
R190 R150 Discovery Miles 1 500
Lied Vir Sarah - Lesse Van My Ma
Jonathan Jansen, Naomi Jansen Hardcover  (1)
R240 R191 Discovery Miles 1 910

 

Partners