0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R0 - R50 (24)
  • R50 - R100 (154)
  • R100 - R250 (970)
  • R250 - R500 (4,159)
  • R500+ (3,735)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe

Die Mooiste Afrikaanse Christelike Gedigte (Afrikaans, Paperback): Die Mooiste Afrikaanse Christelike Gedigte (Afrikaans, Paperback)
R315 R271 Discovery Miles 2 710 Save R44 (14%) Shipped within 7 - 15 working days

Hierdie is ’n versamelbundel van die gewildste Christelike gedigte in Afrikaans. Hierdie bundel word saamgestel deur Cas Vos. Die bundel bevat nie slegs gedigte uit die kanon nie, maar ook nuwe verse wat spesiaal vir die verskyning daarvan geskryf is. Die digters in ​sluit in: Boerneef, D.J. Opperman, Elisabeth Eybers, Ingrid Jonker, Antjie Krog, Lina Spies, I.L. de Villiers, Joan Hambidge, T.T. Cloete en Daniel Hugo. Dit is ’n toeganklike bundel, perfek vir aanhaling by menige geleenthede.

Joernaal (Herfs Blare) (Afrikaans, Leather / fine binding): Joernaal (Herfs Blare) (Afrikaans, Leather / fine binding)
R170 R140 Discovery Miles 1 400 Save R30 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Die ideale hulpmiddel om stiltetyd te verryk of ’n joernaal of notaboek, gevul met inspirerende aanhalings en Bybelverse oor God se beloftes. Hierdie joernaal met ’n pragtige ontwerp bevat 144 bladsye om jou gebede, notas, spesiale Bybelverse en meer neer te skryf, sowel as verse en aanhalings om jou stiltetyd saam met God meer spesiaal te maak.

Wanneer Ek Sy Roepstem Hoor (Afrikaans, Paperback): Anita C. Donihue Wanneer Ek Sy Roepstem Hoor (Afrikaans, Paperback)
Anita C. Donihue
R140 R116 Discovery Miles 1 160 Save R24 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Dieselfde Here wat die dissipels 2 000 jaar gelede uitgekies het, roep jou vandag. Reageer op sy roepstem en ervaar oorvloedige vreugde.

Wanneer God ons roep, lei Hy ons tot waar ons sy stem duidelik kan hoor. Hy berei ons voor vir rustige ťn stormagtige dae. Hy loop voor ons uit en wys vir ons die pad waarop Hy wil hÍ ons moet stap. Al wat ons moet doen, is om aan Hom vas te hou.

Wanneer ek sy roepstem hoor sal jou help om God se stem duideliker te hoor. Deur teksverse, poŽsie, liedere, gebede en stories van gelowiges – beide Bybels, histories en hedendaags – wys Anita Donihue dat dieselfde Here wat 2 000 jaar gelede die twaalf dissipels uitgesoek het, jou vandag nog roep, lei en gerusstel.

Die Meester roep jou. Reageer op sy roepstem en ervaar oorvloedige vreugde.

Ook beskikbaar in Engels onder die titels When I Hear His Call.

Joernaal (Blomme) (Afrikaans, Leather / fine binding): Joernaal (Blomme) (Afrikaans, Leather / fine binding)
R170 R140 Discovery Miles 1 400 Save R30 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Die ideale hulpmiddel om stiltetyd te verryk of ’n joernaal of notaboek, gevul met inspirerende aanhalings en Bybelverse oor God se beloftes. Hierdie joernaal met ’n pragtige ontwerp bevat 144 bladsye om jou gebede, notas, spesiale Bybelverse en meer neer te skryf, sowel as verse en aanhalings om jou stiltetyd saam met God meer spesiaal te maak.

Sleutels Tot Uitnemendheid (Afrikaans, Leather / fine binding): Sleutels Tot Uitnemendheid (Afrikaans, Leather / fine binding)
R80 R66 Discovery Miles 660 Save R14 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Laat verandering, inspirasie en sukses weer opnuut in jou ontwaak word. Sleutels tot uitnemendheid bevat 80 bladsye van motiverende aanhalings en gedagtes oor sukses en uitnemendheid, wat met behulp van ’n pragtige uitleg-ontwerp aangebied word. Hierdie geskenkboek is gerig op diegene wat ’n positiewe uitkyk op die lewe wil ontwikkel en behou, en sal mense in staat stel om elke dag te groei en verander.

Met plek vir ’n persoonlike boodskap in die voorkant van Sleutels tot uitnemendheid, is hierdie boek ideaal om te gebruik in die plek van ’n geleentheidskaartjie of as ’n geskenk om ’n vriend of kollega te bemoedig en te motiveer.

Sleutels Tot Sukses (Afrikaans, Leather / fine binding): Sleutels Tot Sukses (Afrikaans, Leather / fine binding)
R80 R66 Discovery Miles 660 Save R14 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Laat verandering, inspirasie en sukses weer opnuut in jou ontwaak word. Sleutels tot bevat 80 bladsye van motiverende aanhalings en gedagtes oor sukses en uitnemendheid, wat met behulp van ’n pragtige uitleg-ontwerp aangebied word. Hierdie geskenkboek is gerig op diegene wat ’n positiewe uitkyk op die lewe wil ontwikkel en behou, en sal mense in staat stel om elke dag te groei en verander.

Met plek vir ’n persoonlike boodskap in die voorkant van Sleutels tot sukses, is hierdie boek ideaal om te gebruik in die plek van ’n geleentheidskaartjie of as ’n geskenk om ’n vriend of kollega te bemoedig en te motiveer.

Eenminuut-Oordenkings Vir Jong Vroue (Afrikaans, Hardcover): Mallory Larsen Eenminuut-Oordenkings Vir Jong Vroue (Afrikaans, Hardcover)
Mallory Larsen
R140 R116 Discovery Miles 1 160 Save R24 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Praktiese advies en opregte aanmoediging.

Een-minuut oordenkings vir jong vroue is gemik op geloof vervulde jong vroue in hulle twintigs wat die opwindende en soms skrikwekkende reis van universiteit na werksverhogings, enkelwees en die vind van Mnr. Reg moet aanpak. Mallory Larsen bied waardevolle insigte oor hoe om 'n lewe te lei wat God vereer en wat in diens staan van ander met praktiese advies en opregte aanmoediging.

Mallory Larsen het haar Meestersgraad in Teologie en Kultuur verwerf by die Seattle School of Theology and Psychology. Mallory is die dogter van die bekende Christenskrywer Caroly Larsen.

- 11 x 14 cm

- 400 Bladsye

- Opgestopde Hardeband bindwerk

- Silwer gefoeliede titel en aksente

- Glans buiteblad

- Lint boekmerk aangeheg

- Aanbiedingsbladsy vir skenking

101 Gebede vir Hom & Haar (Afrikaans, Leather / fine binding): Joanna Teigen, Rob Teigen 101 Gebede vir Hom & Haar (Afrikaans, Leather / fine binding)
Joanna Teigen, Rob Teigen
R270 R222 Discovery Miles 2 220 Save R48 (18%) Shipped within 5 - 10 working days
Laat U Koninkryk Kom (Afrikaans, Paperback): Elza Meyer Laat U Koninkryk Kom (Afrikaans, Paperback)
Elza Meyer
R120 R99 Discovery Miles 990 Save R21 (18%) Shipped within 5 - 10 working days
Lysies vir die Lewe vir Vroue (Afrikaans, Cards, Boxed set): Lysies vir die Lewe vir Vroue (Afrikaans, Cards, Boxed set)
R89 R74 Discovery Miles 740 Save R15 (17%) Shipped within 5 - 10 working days
Lysies vir die Lewe vir Ma's (Afrikaans, Cards, Boxed set): Lysies vir die Lewe vir Ma's (Afrikaans, Cards, Boxed set)
R89 R74 Discovery Miles 740 Save R15 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

44 kaartjies wat inspirasie bied vir besige ma’s terwyl hulle hulle daaglikse take afhandel.

Lysies vir die lewe ... vir ma’s – kaartjies is die ideale geskenk vir elke ma wat ’n bietjie inspirasie kort. Die pragtig ontwerpte boksie met 44 kaartjies (aan beide kante gedruk) bied kort lysies en bemoedigende Skrifverse. Die inspirerende lysies fokus op spesifieke behoeftes wat alle ma’s het.

Lysies vir die lewe ... vir ma’s – kaartjies is die ideale geskenk vir elke ma.

Ook beskikbaar in Engels onder titel Life Lists for Mothers – Boxed Cards.

Gebede vir 'n Vrou se Hart (Afrikaans, Hardcover): Elizabeth George Gebede vir 'n Vrou se Hart (Afrikaans, Hardcover)
Elizabeth George
R190 R145 Discovery Miles 1 450 Save R45 (24%) Shipped within 5 - 10 working days
God is Naby Jou - 90 Dae van Bemoediging (Afrikaans, Large print, Paperback): Nina Smit God is Naby Jou - 90 Dae van Bemoediging (Afrikaans, Large print, Paperback)
Nina Smit
R200 R149 Discovery Miles 1 490 Save R51 (26%) Shipped within 5 - 10 working days

Nina Smit se jongste boek bied 90 splinternuwe dagstukkies wat lesers sal aanmoedig om hul inspirasie in die Here te vind.

Wanneer dit voel of elke dag net vol uitdagings en eindelose doen-lysies is, bied Nina Smit bemoediging in die vorm van 90 nuwe dagstukkies wat jou sal herinner om sielsvernuwing by die Here te gaan soek. Hy is die Een wat jou sal ophef uit ’n donker gemoed, sal inspireer en sal krag gee vir ’n nuwe dag.Dit maak nie saak wat jy as ’n ma, eggenoot, ouma of sakevrou in die gesig staar nie, met God is jy in die wenspan. Met sy krag en inspirasie sal jy die hindernisse op jou pad oorkom. Neem ’n paar minute in die oggend of saans voordat jy gaan slaap om jou siel tot rus te bring en weer jou liefdesband met die Here te versterk. God is naby jou is perfek vir jou stiltetyd (of enige ander tyd van die dag!) om jou aan God se onweerlegbare beloftes te herinner.

Ook beskikbaar onder die Titel - God is Close to You

My Gebedsjoernaal - 120 Dae van Nadenke, Gebed en Lof (Afrikaans, Paperback): My Gebedsjoernaal - 120 Dae van Nadenke, Gebed en Lof (Afrikaans, Paperback)
R89 R74 Discovery Miles 740 Save R15 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

’n 120-dag-joernaal wat lesers sal help om die krag van gebed te ervaar en nader aan God te beweeg. Hierdie unieke gebedsjoernaal vir vroue bied die volgende:

• Die ACTS-metode waarvolgens hulle kan bid: Adoration (aanbidding), Confession (belydenis), Thanksgiving (dankbetuiging) en Supplication (smeking).

• Ruimte om daagliks teksverse, gebede vir haarself en ander, asook spesifieke gebedsversoeke neer te skryf.

• Ruimte om dank- en lofgebede vir God neer te skryf.

My gebedsjoernaal sal vroue versterk in hulle stiltetyd, hulle help om meer doelbewus te bid en ’n hegter verhouding met God te ontwikkel. Dit is ideaal vir Bybelstudie en persoonlike aanbidding.

Jy is Kosbaar (Afrikaans, Paperback): Laura Dingman Jy is Kosbaar (Afrikaans, Paperback)
Laura Dingman
R190 R157 Discovery Miles 1 570 Save R33 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

’n Bybelstudie waarin jy in 6 weke ontdek hoe om vry van skaamte te leef en jou selfvertroue in Christus te vind.

Die mens is geskep om in verhoudings te leef. Maar soveel mense voel ongeliefd en onseker van hulleself as gevolg van skaamte oor hulle verlede. Hulle is bang om hulle ware self te wys omdat hulle glo mense sal hulle dalk verstoot. Hoe kan hulle vol selfvertroue en vry van skaamte leef?

Jy is kosbaar is ’n ses-week-Bybelstudie wat lesers help om juis dit te doen. Laura Dingman lei lesers om hulle ware identiteit in Christus te ontsluit, bo hulle beperkings uit te styg en vol selfvertroue in God op te staan sodat hulle eerlik met God en ander mense kan omgaan.

Elke week begin met ’n inleiding, gevolg deur vyf studies wat meer uitbrei oor die week se tema. Dit is gegrondves in die Woord met genoeg ruimte vir persoonlike notas. Jy is kosbaar lei jou op ’n persoonlike reis van trans≠formasie deur God se Woord.

Ook beskikbaar in Engels onder titel I Am Found Bible Study.

Gebede Uit die Hart - Beleef die Teenwoordigheid van die Vader in jou Gebedslewe (Afrikaans, Paperback): Warren W. Wiersbe Gebede Uit die Hart - Beleef die Teenwoordigheid van die Vader in jou Gebedslewe (Afrikaans, Paperback)
Warren W. Wiersbe
R120 R99 Discovery Miles 990 Save R21 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Baie mense het vrae oor presies wat om te bid en hoe om te bid. In Gebede uit die hart gee dr. Warren Wiersbe antwoorde op sommige van hierdie vrae terwyl hy ook ondersoek instel na hoekom en hoe God mense vra om te bid.

Gebede uit die hart bied praktiese hulpmiddels wat nuwe en ervare gelowiges help om gebed deel te maak van hulle daaglikse lewe. In hierdie boek sal hulle God se wil vir hulle gebedslewe ontdek, hoe hulle verhouding met God en ander mense hulle gebedslewe beÔnvloed en wat dit beteken om vir hulle vyande te bid.

Met hierdie diep geestelike boek lei dr. Wiersbe lesers doelbewus weg van streng godsdienstige reŽls oor gebed wat in die Bybelse tyd toegepas is. Hy moedig gelowiges eerder aan om vreugde te vind in God se teenwoordigheid terwyl hulle die daaglikse gewoonte beoefen om in gesprek met God te tree.

My Jesus-Joernaal (Afrikaans, Paperback): Marian Timmermans My Jesus-Joernaal (Afrikaans, Paperback)
Marian Timmermans
R89 R74 Discovery Miles 740 Save R15 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

My Jesus-joernaal is perfek vir tienermeisies. Elke bladsy in hierdie kreatiewe joernaal is ideaal vir krabbel, verf, plak, mooimaak en teken. Aktiwiteite met moderne ontwerp en lynsketse sal lei tot ure se pret terwyl die teksverse en geloofsgebaseerde boodskappe meisies sal aanmoedig om in hul geloof te groei terwyl hulle ook meer toegewy leef aan God.

My Eie Gebedsjoernaal (Afrikaans, Paperback): Agnes De Bezenac My Eie Gebedsjoernaal (Afrikaans, Paperback)
Agnes De Bezenac
R40 R33 Discovery Miles 330 Save R7 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Dit is so ’n wonderlike voorreg om te bid! Om alles wat in ’n mens se hart is met die Skepper van die heelal te deel.

My eie gebedsjoernaal is ’n kreatiewe joernaal wat tienermeisies lei om die vreugde te ervaar van elke dag met Jesus praat. Die handige gebedsidees wat meisies lei om vir God, hulleself en ander te bid, ruimte om daardie gebed neer te skryf en prettige lynsketse wat hulle kan inkleur, sal hulle help om meer gefokus te bid en te groei in hulle daaglikse gebedslewe.

Met hierdie gebedsjoernaal sal meisies ervaar hoeveel vreugde en seŽn daarin opgesluit is om vir ander en vir hulself te bid.

Stilwordtye Saam met God vir Meisies (Afrikaans, Paperback): Stilwordtye Saam met God vir Meisies (Afrikaans, Paperback)
R40 R33 Discovery Miles 330 Save R7 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Huiswerk, sport- en kultuuraktiwiteite maak ’n meisie se dag baie gou baie besig. Dit word egter soms so besig dat ’n mens totaal oorweldig voel. Dit is wanneer jy by die Vader moet gaan stilword sodat Hy jou kan vul met sy krag en hoop.

Stilwordtye saam met God vir meisies bied 90 kort, inspirerende gedagtes wat meisies sal bemoedig en versterk. Meisies kan enige tyd van die dag nadink oor hierdie inspirerende oordenkings.

Bybelbeloftes vir Elke Man (Afrikaans, Paperback): Bybelbeloftes vir Elke Man (Afrikaans, Paperback)
R155 R128 Discovery Miles 1 280 Save R27 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Bybelbeloftes vir elke man belig kragtige beloftes in die Bybel en sal elke man in enige situasie van sy lewe bemoedig, versterk en lei. Diť boek, met sy klassieke tweekleur-ontwerp van swart en metaalgoud, bied meer as 30 temas oor relevante onderwerpe soos voorsiening, rus in tye van uitputting, wysheid, gebed en ’n lewe met ’n doel vir God. Elke onderwerp sluit ’n kort oordenking en ’n gebed in.

Gebede vir 'n Ma se Hart (Gebedskaartjies) (Afrikaans, Cards): Dalene Reyburn Gebede vir 'n Ma se Hart (Gebedskaartjies) (Afrikaans, Cards)
Dalene Reyburn
R130 R107 Discovery Miles 1 070 Save R23 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

’n Ma speel so ’n belangrike rol in haar kinders se lewe. Sy is trooster, aanmoediger en helper. Maar een van haar belangrikste rolle is diť van voorbidder. Gebede vir ’n ma se hart – gebedskaartjies bied 50 gebede deur Dalene Reyburn wat ma’s kan gebruik om vir hulle kinders te bid. Elk van die kaartjies bied ’n gebed met ’n voorstel vir wat ma kan bid en teksvers agter op die kaartjie. Dit is pragtig ontwerp en die ideale geskenk vir enige ma.

Bybelbeloftes vir Elke Man (Afrikaans, Cards, Boxed set): Bybelbeloftes vir Elke Man (Afrikaans, Cards, Boxed set)
R89 R74 Discovery Miles 740 Save R15 (17%) Shipped within 5 - 10 working days
Bevryding van Angs en Bekommernis (Afrikaans, Paperback): Bruce Wilkinson Bevryding van Angs en Bekommernis (Afrikaans, Paperback)
Bruce Wilkinson
R170 R140 Discovery Miles 1 400 Save R30 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Die meeste mense was al angstig of bekommerd. En soms kan dit verlammend wees.

In Bevryding van angs en bekommernis wys topverkoper-outeur Bruce Wilkinson vir lesers hoe om vry te kom van angs en kommer wat hulle lamlÍ. Deur besprekings, Skrifverwysings en gebede lei hy lesers om hulle laste oor te gee aan God wat alles kan hanteer. Hy kyk onder andere na sake soos veiligheid en sekuriteit, finansies, gebroke verhoudings, gesondheid en die toekoms. Aan die einde van elke hoofstuk is daar ook ruimte om persoonlike gebede, antwoorde en herinneringe neer te skryf.

Bevryding van angs en bekommernis sal gelowiges help om in hulle daaglikse gebedstyd bemoedig te word deur God se waarheid en bekragtig te word deur sy liefde sodat hulle sy oneindige vrede kan ervaar.

Wanneer Julle Vas ... (Afrikaans, Paperback): Jentezen Franklin Wanneer Julle Vas ... (Afrikaans, Paperback)
Jentezen Franklin
R150 R119 Discovery Miles 1 190 Save R31 (21%) Shipped within 5 - 10 working days

In hierdie boek (nou beskikbaar in ’n gerieflike kleiner formaat) verskaf Jentezen Franklin aan jou die sleutels om jou lewe te verander deur die Bybelse gebruik van vas.

Vas is vir Franklin en sy gemeente ’n belangrike gewoonte en een wat hulle jaarliks inspan. In Wanneer julle vas . . . wil hy jou help om te verstaan dat om te vas net so ’n belangrike geestelike aktiwiteit soos gebed is.

Hy deel ook getuienisse oor die wonderwerke wat vas in sy gemeentelede se lewe bewerkstellig het. Hy bespreek die verskeie aspekte van vas sodat jy die krag daarvan in jou lewe kan ervaar, en sodoende ’n dieper, meer intieme verhouding met God kan geniet.

101 Gebede Om Te Deel (Afrikaans, Cards): 101 Gebede Om Te Deel (Afrikaans, Cards)
R69 R57 Discovery Miles 570 Save R12 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

101 Gebede om te deel is gebedskaartjies wat tienermeisies sal herinner aan God se sorg, seŽn en voorsiening. Hierdie 50 kaartjies spog met pragtige, moderne ontwerpe spesiaal vir meisies. Aan die die een kant van elke kaartjie is ’n bemoedigende gebed wat meisies sal seŽn tydens hulle stiltetyd saam met die Here, terwyl daar aan die ander kant van die kaartjie lyntjies is om hulle eie gebede neer te skryf, en so die seŽn van gebed te deel.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Ratels Aan Die Lomba - Die Storie Van…
Leopold Scholtz Paperback  (3)
R240 R197 Discovery Miles 1 970
Terreur in Kaboel
Hannelie Groenewald Paperback R220 R189 Discovery Miles 1 890
Jan Smuts - Afrikaner Sonder Grense
Richard Steyn Paperback  (1)
R250 R205 Discovery Miles 2 050
Wit Issie 'n Colour Nie - Angedrade…
Nathan Trantraal Paperback R230 R175 Discovery Miles 1 750
'n Boodskap Van Hoop
Karien Basson Paperback R200 R165 Discovery Miles 1 650
Koning Eenoog - 'n Migranteverhaal
Toef Jaeger Paperback R263 Discovery Miles 2 630
Oor Berge En Dale - Op Reis Met 'n…
Jackie Grobler Paperback  (2)
R230 R188 Discovery Miles 1 880
Ons Kom Van VÍr - Bydraes Oor Bruin…
W.A.M. Carstens, Michael le Cordeur Paperback  (1)
R239 Discovery Miles 2 390
Oor Grense - 'n Lewe in die Media in 'n…
Ton Vosloo Paperback R275 R225 Discovery Miles 2 250
Ingrid Jonker - 'n Biografie
Petrovna Metelerkamp Paperback R300 R236 Discovery Miles 2 360

 

Partners