0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R0 - R50 (24)
  • R50 - R100 (154)
  • R100 - R250 (970)
  • R250 - R500 (4,159)
  • R500+ (3,735)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe

Wen die Stryd in Jou Gedagtes - Behaal Jou Belangrikste Oorwinning Ooit (Afrikaans, Paperback, Sakpas-Uitgawe): Joyce Meyer Wen die Stryd in Jou Gedagtes - Behaal Jou Belangrikste Oorwinning Ooit (Afrikaans, Paperback, Sakpas-Uitgawe)
Joyce Meyer
R145 R109 Discovery Miles 1 090 Save R36 (25%) Shipped within 5 - 10 working days

Wen die stryd in jou gedagtes wys jou hoe om ’n lewe van oorwinning te lei danksy die kragtige Bybelsgefundeerde boodskap

Wen die stryd in jou gedagtes is nou beskikbaar in ’n gerieflike sakpas-uitgawe. Joyce Meyer se immergewilde boek word gereken as een van die impakrykste Christelike boeke van die afgelope dekade. Joyce Meyer se kennis, insig en ervaring help jou verstaan waarom die lewe soms soos ’n opdraande stryd voel. Dit leer jou waar gevoelens soos kommer, twyfel, depressie, woede en veroordeling vandaan kom, en bied jou die sleutel om oorwinning te behaal waar dit saak maak – in jou gedagtewÍreld. Meyer praat openhartig oor haar eie mislukkings en die pad wat sy moes stap om te kom waar sy nou is. Die boek bevat fundamentele waarhede om toegang te verkry tot die nuwe lewe wat aan jou gebied word deur jou verhouding met Christus. Wen die stryd in jou gedagtes sal jou wys hoe om ’n lewe van oorwinning te lei danksy die kragtige Bybelsgefundeerde boodskap.

My Kreatiewe Bybel vir Meisies (Pienk) (Afrikaans, Paperback): My Kreatiewe Bybel vir Meisies (Pienk) (Afrikaans, Paperback)
R400 R285 Discovery Miles 2 850 Save R115 (29%) Shipped within 5 - 10 working days

My kreatiewe Bybel – vir meisies is ’n spesiale tweekleur-uitgawe van die NLV met meer as 500 illustrasies om in te kleur. Die breŽ kantlyne met plek vir joernaal-inskrywings en 350 woordkuns-teksverse is ideaal vir meisies wat die Bybel en hulle stiltetyd meer persoonlik wil maak.

366 kort inspirerende oordenkings spesifiek gerig om jong meisies, 50 karakterprofiele van ongelooflike vroue en meisies in die Bybel en 66 onthou-verse sal hulle verder lei in hulle stilwordtyd saam met God.

Ongeag hoe kunstig hulle is, meisies sal hierdie Bybel vir jare koester.

In Genade En Dankbaarheid - 366 Oordenkings van Vreugde en Vrede (Afrikaans, Paperback): Carolyn Larsen In Genade En Dankbaarheid - 366 Oordenkings van Vreugde en Vrede (Afrikaans, Paperback)
Carolyn Larsen
R199 R149 Discovery Miles 1 490 Save R50 (25%) Shipped within 5 - 10 working days
My Stiltetyd-Oordenkings - 365 Oordenkings van Vrede in die Vader se Teenwoordigheid (Afrikaans, Paperback): My Stiltetyd-Oordenkings - 365 Oordenkings van Vrede in die Vader se Teenwoordigheid (Afrikaans, Paperback)
R199 R149 Discovery Miles 1 490 Save R50 (25%) Shipped within 5 - 10 working days
Man van God - Vir Manne Wat 'n Verskil Wil Maak (Afrikaans, Paperback): Bennie Mostert Man van God - Vir Manne Wat 'n Verskil Wil Maak (Afrikaans, Paperback)
Bennie Mostert
R150 R124 Discovery Miles 1 240 Save R26 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Praktiese riglyne vir die Christenman wat God se doel vir sy lewe wil uitleef, en werklik ’n verskil in hierdie wÍreld wil maak.

Daar word baie en maklik gepraat oor alles wat verkeerd is in ons samelewing. Die oplossings kom egter nie so maklik nie, en antwoorde soos “kom ons leef positief en maak die beste van ’n slegte saak” is net nie genoeg om werklik ’n verskil te maak nie.

In Man van God fokus bekende skrywer Bennie Mostert spesifiek op die moderne Christenman, en die verantwoordelikheid wat mans moet opneem om by te dra tot die herstel van die geestelike dimensie van ons samelewing.

In drie afdelings word daar gefokus op:

∑ Die eienskappe van ’n ware man van God

∑ Hoe ’n man van God teenoor sy kinders moet optree

∑ Riglyne waarvolgens die man van God in gebed kan intree vir sy vrou, kinders en die werk≠plek.

God wil Christenmanne gebruik om die wÍreld te verander. Man van God bevat waardevolle riglyne wat hulle sal help om werklik te leef soos die Vader dit bedoel het.

Geloof in 'n Tyd Soos Hierdie (Afrikaans, Paperback): Jan Du Rand Geloof in 'n Tyd Soos Hierdie (Afrikaans, Paperback)
Jan Du Rand
R155 R128 Discovery Miles 1 280 Save R27 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

’n Bevestiging van basiese geloofswaarhede, en hoop en bemoediging om geloof doelgerig uit te leef.

Aardverwarming en natuurrampe. Geweldsmisdaad. Politieke onsekerheid en korrupsie. Armoede en werkloosheid. Is God regtig nog in al hierdie dinge? Kan ons ten spyte van al hierdie dinge nog in God glo?

In Geloof in ’n tyd soos hierdie nooi Jan du Rand die vuisvoos, bekommerde en teleurgestelde mens om weer by die begin te begin: om verseker te word God is wie die Bybel sÍ Hy is, en dat Hy tot aan die einde van tyd ten volle in beheer is van sy skepping.

Jan du Rand bevestig basiese geloofswaarhede, en bied bemoediging om geloof doelgerig uit te leef. Hy bied hoop vir donker dae. Want deur te leef wat ons glo, ervaar ons lewensvervulling en bereik God sy doel in ons lewe – ongeag hoe die wÍreld lyk.

SeŽninge vir Ons Baba (Afrikaans, Board book): Laura Logan SeŽninge vir Ons Baba (Afrikaans, Board book)
Laura Logan; Catherine De Vries
R150 R124 Discovery Miles 1 240 Save R26 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Inspirerende teksverse en bemoedigende gedagtes herinner ouers aan God se teenwoordigheid, sorg en sy liefde vir hulle en hulle kleinding.

SeŽninge vir ons baba bied inspirerende teksverse en bemoedigende gedagtes wat ouers herinner aan God se teenwoordigheid, sorg en sy liefde vir hulle en hulle kleinding.

SeŽninge vir ons baba is die ideale geskenk vir toekomstige ouers en sal hulle in die eerste maande van hulle kleinding se lewe nader aan God trek terwyl hulle al die eerstes vier, van die eerste glimlag tot die eerste tree.

Ook beskikbaar in Engels onder titel God's Blessings for Baby.

Leef Jou Emmerskop-Lys Nou - Vier die Lewe Vandag! (Afrikaans, Paperback): Henk Gous Leef Jou Emmerskop-Lys Nou - Vier die Lewe Vandag! (Afrikaans, Paperback)
Henk Gous
R140 R116 Discovery Miles 1 160 Save R24 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Inspirasie om jou emmerskop-lys te verander in ’n leeflys wat die lewe vandag vier.

Soveel van ons leef met ’n emmerskop-lys; daardie dinge wat ons eendag gaan doen as ons afgetree het, as die kinders uit die huis is, as ons skip inkom. Dit kan iets groots wees soos ʼn toer deur Europa, of iets kleins soos om te leer kitaar speel.

Maar Henk Gous sÍ jou emmerskop-lys moenie ’n eendag-lys wees nie, dit moet eintlik ’n lťťf-lys wees. Met Leef jou emmerskop-lys nůķ wys hy lesers hoekom dit waardevol is om ’n leeflys nou neer te skryf – ’n lys met dit wat vir jou uniek is. Dan wys hy hoe om daardie ver en vae eendag-dinge stap vir stap te omskep in dinge wat ons nou reeds moet leef deur dit te ontwikkel, te oordink, te praat, te skryf, te sorteer, en uiteindelik te doen en te geniet. Dit is ’n inspirerende boek vir enige leser.

Want die grootste geskenk in die lewe is om elke dag voluit te lťwe.

Beloftes, Romanse en Liefde (Afrikaans, Paperback): Gary Chapman Beloftes, Romanse en Liefde (Afrikaans, Paperback)
Gary Chapman; Greg Smalley, Erin Smalley
R150 R124 Discovery Miles 1 240 Save R26 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Ontdek die 12 Bybelsgebaseerde strategieŽ wat jou sal help om struikelblokke te oorkom, suksesvolle kommunikasiepatrone te ontwikkel en lewenslange romanse in jou huwelik te skep.

Elke huwelik beleef soms kronkels en kinkels. Maar die ompaaie hoef paartjies nie heeltemal te laat verdwaal of van mekaar te vervreem nie.

In Beloftes, romanse en liefde ondersoek Greg en Erin Smalley 12 Bybelsgebaseerde rigtingwysers wat paartjies sal help om hulle huwelik op koers te hou. Deur praktiese raad en stories uit hulle eie huwelik en jare lange beradingservaring wys hulle paartjies hoe om padversperrings te oorkom, suksesvolle kommunikasie≠patrone te vestig en lewenslange romanse te skep.

Met humor en deernis deel die Smalleys die geheime van ’n sterk huwelik gevul met “ware liefde” soos God dit in die Bybel beskryf sodat paartjies ’n padkaart kan hÍ vir ’n lewenslange romantiese avontuur.

Ook beskikbaar in Engels onder titel Crazy Little Thing Called Marriage.

Die Name van Jesus (Afrikaans, Paperback): Fanie Naude Die Name van Jesus (Afrikaans, Paperback)
Fanie Naude
R160 R132 Discovery Miles 1 320 Save R28 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Ontdek Jesus se karakter in sy 50 belangrikste en mees algemene Name en ervaar ’n dieper verhouding met Hom.

Wat beteken dit wanneer Jesus die Leeu van Juda, die Sleutel van Dawid, die Hoeksteen, die Erfgenaam en die Amen genoem word?

In Die Name van Jesus word 50 van die belangrikste en mees algemene Name verduidelik wat Jesus se familie, sy dissipels, vreemdelinge, Hyself, asook sy Vader Hom genoem het. Jesus se Name vertel ons meer van sy verhouding met sy God, die Heilige Gees en veral met ons – sy kinders.

Hierdie Name sal jou insig gee in die karakter van die groot Ek is, die Alles-in-een en bowenal – Jesus as ons persoonlike Verlosser en Leidsman. En namate ons Hom beter leer ken, sal ons verhouding met Hom verdiep.

My Kreatiewe Bybel (Pienk) (Afrikaans, Hardcover): My Kreatiewe Bybel (Pienk) (Afrikaans, Hardcover)
R600 R419 Discovery Miles 4 190 Save R181 (30%) Shipped within 5 - 10 working days

My kreatiewe Bybel – vir meisies is ’n spesiale tweekleur-uitgawe van die NLV met meer as 500 illustrasies om in te kleur. Die breŽ kantlyne met plek vir joernaal-inskrywings en 350 woordkuns-teksverse is ideaal vir meisies wat die Bybel en hulle stiltetyd meer persoonlik wil maak.

366 kort inspirerende oordenkings spesifiek gerig om jong meisies, 50 karakterprofiele van ongelooflike vroue en meisies in die Bybel en 66 onthou-verse sal hulle verder lei in hulle stilwordtyd saam met God.

Ongeag hoe kunstig hulle is, meisies sal hierdie Bybel vir jare koester.

My Kreatiewe Bybel (Pers Glitter) (Afrikaans, Hardcover): My Kreatiewe Bybel (Pers Glitter) (Afrikaans, Hardcover)
R600 R419 Discovery Miles 4 190 Save R181 (30%) Shipped within 5 - 10 working days

My kreatiewe Bybel – vir meisies is ’n spesiale tweekleur-uitgawe van die NLV met meer as 500 illustrasies om in te kleur. Die breŽ kantlyne met plek vir joernaal-inskrywings en 350 woordkuns-teksverse is ideaal vir meisies wat die Bybel en hulle stiltetyd meer persoonlik wil maak.

366 kort inspirerende oordenkings spesifiek gerig om jong meisies, 50 karakterprofiele van ongelooflike vroue en meisies in die Bybel en 66 onthou-verse sal hulle verder lei in hulle stilwordtyd saam met God.

Ongeag hoe kunstig hulle is, meisies sal hierdie Bybel vir jare koester.

Volkleur Vreugde - Kleur Jou WÍreld met Vrede en Inspirasie (Afrikaans, Cards): Volkleur Vreugde - Kleur Jou WÍreld met Vrede en Inspirasie (Afrikaans, Cards)
R90 R75 Discovery Miles 750 Save R15 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Neem inkleur-inspirasie tot ’n nuwe vlak.

Moeg vir onpersoonlike winkel-kaartjies? Daar is min dinge so persoonlik soos ’n kaartjie wat jy sťlf versier het en Volkleur vreugde is propvol kaartjies wat wag vir jou om dit jou eie te maak.

Elke stel van 44 kaartjies kom netjies verpak in ’n geskenkboksie – ideaal om net so weg te gee of om vir iemand die geleentheid te gee om hulle een-een weg te gee soos die regte geleentheid hom voordoen. Elke kaartjie het ’n pragtige ontwerp met inspirerende aanhaling of Bybelvers aan die een kant wat ingekleur kan word en is skoon aan die agterkant vir ’n persoonlike boodskap.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Creative Expressions.

Woorde Van Inspirasie (Afrikaans, Cards): Woorde Van Inspirasie (Afrikaans, Cards)
R90 R75 Discovery Miles 750 Save R15 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Neem inkleur-inspirasie tot ’n nuwe vlak.

Moeg vir onpersoonlike winkel-kaartjies? Daar is min dinge so persoonlik soos ’n kaartjie wat jy sťlf versier het en Woorde van inspirasie is propvol kaartjies wat wag vir jou om dit jou eie te maak.

Elke stel van 44 kaartjies kom netjies verpak in ’n geskenkboksie – ideaal om net so weg te gee of om vir iemand die geleentheid te gee om hulle een-een weg te gee soos die regte geleentheid hom voordoen. Elke kaartjie het ’n pragtige ontwerp met inspirerende aanhaling of Bybelvers aan die een kant wat ingekleur kan word en is skoon aan die agterkant vir ’n persoonlike boodskap.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Creative Expressions.

Leef Lig (Afrikaans, Paperback): Vivienne Heath Leef Lig (Afrikaans, Paperback)
Vivienne Heath
R160 R132 Discovery Miles 1 320 Save R28 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Leef lig bied ’n unieke leefstylprogram wat lesers uitnooi om na die grondbeginsels van gesondheid terug te keer.

Leef lig bied ’n unieke leefstylprogram wat jou uitnooi om na die grondbeginsels van gesondheid terug te keer. Jy sal leer om nie obsessief te wees oor jou gesondheid nie, maar om eerder die sewe kwessies te beheer wat die grootste invloed het op jou daaglikse gesondheid en welstand. Die sewe kwessies is: 'n liefdesverhouding met God; 'n gesonde, natuurlike dieet; genoeg water; gereelde oefening; voldoende vars lug; genoeg slaap en rus; en vryheid van verslawing aan suiker en/of koring. Leef lig sal jou help om ’n volhoubare leefwyse te vind wat ’n gesonde belegging in jou liggaam, siel en gees sal bewerkstellig. Dit bevat ook plek om elke dag aantekeninge te maak, ’n daaglikse gebed en ’n afdeling met resepte om jou te help om hierdie reis te begin.

Verlos Van Stres: Laat Los en Vertrou God (Afrikaans, Paperback): Joseph Prince Verlos Van Stres: Laat Los en Vertrou God (Afrikaans, Paperback)
Joseph Prince
R200 R165 Discovery Miles 1 650 Save R35 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Ellelange doenlyste, finansiŽle onsekerheid, die druk om relevant te bly in die werkplek, die bedreiging van siekte . . . G'n wonder so baie mense ly aan stres, bekommernis en angsaanvalle nie. Hierdie steurnisse is ook nie net onskuldige emosionele toestande nie – dit lei tot werklike siektes soos depressie en hartkwale. Maar daar is goeie nuus: Stres kan uit jou lewe verban word! In Verlos van stres wys Joseph Prince jou hoe om die stres en bekommernis wat sinoniem is met ons moderne lewe te verdryf. Die Here het nie beplan vir jou om onder die swaar juk van stres te leef nie, Hy wil sy Goddelike rus vir jou hÍ. Leer hoe om ontslae te raak van stres en sien hoe God se genade en voorsiening onbelemmerd in jou lewe vloei.

Jy is Bekoorlik! (Afrikaans, Paperback): Stasi Eldredge, John Eldredge Jy is Bekoorlik! (Afrikaans, Paperback)
Stasi Eldredge, John Eldredge
R150 R124 Discovery Miles 1 240 Save R26 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Jy is bekoorlik! (in sy nuwe gerieflike kleiner formaat) is die vroulike eweknie van die topverkoper Die ongetemde hart . Die meeste dogtertjies droom daarvan om avontuur te beleef en om die prinses in die verhaal te wees wat deur haar prins gered word. Maar wanneer hulle grootword, word hulle toegegooi onder allerhande pligte en verwagtings, en worstel hulle onder die druk van alles wat van hulle verwag word: om ’n goeie dienaar, ma en huisvrou te wees. Hierdie boek wys waarom God die enigste Een is wat ’n vrou se begeertes volmaak kan bevredig en nooi vroue om hul vroulike hart, wat na God se beeld geskep is, terug te kry.

Mnr & Mev 366 Oordenkings Vir Egpare (Afrikaans, Leather / fine binding): Rob Teigen, Joanna Teigen Mnr & Mev 366 Oordenkings Vir Egpare (Afrikaans, Leather / fine binding)
Rob Teigen, Joanna Teigen
R300 R247 Discovery Miles 2 470 Save R53 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Versterk jou huwelik en verhouding met God met 366 dagstukkie spesiaal vir huweliksmaats.

Versterk jou huwelik en verhouding met God met die kosbare Mnr. & Mev. – 366 oordenkings vir egpare.

In vandag se gejaagde lewe is dit belangrik dat paartjies gereeld saam met mekaar en saam met God stil word. Hierdie pragtige dagboek sal paartjies help om ’n dieper intimiteit met mekaar en met God te ontwikkel wat hulle huwelik en geloof na ’n nuwe vlak van liefde, vertroue en hoop sal neem.

Beweeg elke dag nader aan jou huweliksmaat en aan God deur ’n paar minute saam stil te word, te lees en na te dink oor die inspirerende oordenkings en bemoedigende teksverse in hierdie dagboeke vir paartjies.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Mr & Mrs – 366 Devotions for Couples

Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Mans (Afrikaans, Leather / fine binding): Stephan Joubert Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Mans (Afrikaans, Leather / fine binding)
Stephan Joubert 1
R250 R206 Discovery Miles 2 060 Save R44 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

366 temas ondersteun deur teksverse en ’n unieke kerngedagte om gelowige mans te bemoedig.

Die Sakpas-Bybel-reeks is bedoel vir almal, ongeag waar jy jou in jou geloofreis bevind. Dit roer onder≠werpe aan wat alle gelowiges raak, van versekering van ver≠lossing tot ’n geesdriftige lewe vir God.

Elk van die 366 temas word ondersteun met verskeie teksverse en ’n unieke kerngedagte. Die Sakpas-Bybel-reeks bestaan uit vier uitgawes spesiaal vir mans, vroue, meisies en jong mans. Die kerngedagtes is ge≠skryf deur Stephan Joubert (mans), Norma Rossouw (vroue) en Johan Smith (meisies en seuns). Agter in die Bybel is daar ook ’n tematiese indeks ingesluit wat dit maklik maak om temas soos aanvaarding, besluitne≠ming, geloof en doel op te spoor.

Die Sakpas-Bybel is die ideale Bybel vir enige om≠standighede, of jy nou reis of dit op jou bedtafeltjie hou, en vir elke lewensseisoen.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Pocket Bible Devotional for Men

NLV Geskenkbybel (Roesbruin) (Afrikaans, Paperback): Andrie Du Toit, Wil Vosloo NLV Geskenkbybel (Roesbruin) (Afrikaans, Paperback)
Andrie Du Toit, Wil Vosloo
R85 R70 Discovery Miles 700 Save R15 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Koester die tydlose beloftes van God in eietydse Afrikaans in hierdie handige formaat van die Nuwe Lewende Vertaling.

Hierdie geskenkuitgawe is die ideale manier om die mylpale en prestasies in ’n mens se lewe te vier. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal die NLV Geskenkbybel ’n waardevolle geskenk wees.

Genesing vir Elke Vrou (Afrikaans, Paperback): Joyce Meyer Genesing vir Elke Vrou (Afrikaans, Paperback)
Joyce Meyer
R200 R149 Discovery Miles 1 490 Save R51 (26%) Shipped within 5 - 10 working days

Genesing vir elke vrou lei die leser deur dit wat hulle terughou in die lewe en om hul ware identiteit op te eis as geliefde van Christus.

Kan ’n vrou wat diep seergemaak is deur die lewe in haar hart en siel genees word? As sy verwond is deur ’n man wat sy vertrou het, kan sy weer liefde vind? As ’n vrou wat self jare se misbruik, verwerping en verraad moes verduur van diť naaste aan haar, kan Joyce Meyer met ’n weergalmende “Ja!” antwoord. Sy put inspirasie uit haar eie geskiedenis van mishandeling om te wys hoe Jesus Christus se verlossende liefde vroue se emosionele wonde kan genees en vreugde terugbring in hul lewe. Joyce se positiwiteit spruit uit haar eie lewensreis, en omdat sy al soveel vroue gehelp het wat gedink het hulle kan nie hul pyn ten volle oorkom nie – of selfs weet waar om te begin nie. Dit doen sy deur vroue te rig na die Woord en die lewensveranderende wysheid wat daarin te vinde is. Elke hoofstuk lei die leser deur wat dit ook al is wat hulle terughou in die lewe en om hul ware identiteit op te eis as geliefde van Christus. God kan al jou pyn wegneem!

Kan ’n vrou wat diep seergemaak is deur die lewe in haar hart en siel genees word? Genesing vir elke vrou lei die leser deur dit wat hulle terughou in die lewe en om hul ware identiteit op te eis as geliefde van Christus. God kan al jou pyn wegneem!

'n Doodle Dagboek vir Meisies (Afrikaans, Paperback): Nancy Taylor 'n Doodle Dagboek vir Meisies (Afrikaans, Paperback)
Nancy Taylor
R155 R128 Discovery Miles 1 280 Save R27 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

’n Joernaaldagboek met plek om te krabbel sodat meisies hulle geloof op ’n kreatiewe manier kan uitdruk.

’n Doodle-dagboek vir meisies deur Nancy Taylor bevat 60 inspirerende dagstukkies spesiaal vir jong meisies. By elke dagstukkie is daar ook ’n wenk of riglyn wat hulle aanmoedig om iets te krabbel wat hulle geleer het terwyl hulle daaroor dink – ’n wonderlike manier om hulle geloof op ’n kreatiewe wyse uit te druk.

Terwyl meisies in hierdie boek krabbel, sal hulle ’n bietjie oor hulleself leer – wie hulle is en wie hulle wil wees. Hulle sal ook van God leer – wie Hy is en wie Hy wil hÍ hulle moet wees. Hoe meer meisies oor God leer, hoe meer sal hulle hulleself verstaan en hoe gelukkiger sal hulle wees met wie hulle is.

Ook beskikbaar in Engels onder titel Doodle Devotions for Girls.

Gebede Wat God Altyd Verhoor (Afrikaans, Paperback): Stephan Joubert Gebede Wat God Altyd Verhoor (Afrikaans, Paperback)
Stephan Joubert
R140 R116 Discovery Miles 1 160 Save R24 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Deur ’n epiese gebedsreis saam met die profeet Habakuk, deel Stephan Joubert die geheime tot ’n kragtige en effektiewe gebedslewe.

Waarom verhoor God sekere gebede, maar “ignoreer” ander? Dit is ’n eeue oue vraag. Is dit omdat God wispelturig is, of steek daar meer in ons gebedslewe as wat ons dink?

In Gebede wat God altyd verhoor ondersoek Stephan hierdie vraag aan die hand van die volgende punte:

1. ’n Diepgaande ontleding van die volledige boek Habakuk.

2. ’n Ondersoek na die geheime tot ’n effektiewe gebedslewe.

3. ’n Bybelse handleiding vir gebed met ruimte vir persoonlike nadenke.

Lysies vir die Lewe vir Vroue - 101 Oomblikke van Inspirasie vir elke Vrou (Afrikaans, Hardcover): Lysies vir die Lewe vir Vroue - 101 Oomblikke van Inspirasie vir elke Vrou (Afrikaans, Hardcover)
R180 R149 Discovery Miles 1 490 Save R31 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

101 praktiese lysies om vroue te help om die beeldskone sterk vroue te word soos God dit bedoel het.

Lysies vir die lewe ... vir vroue bevat 101 inspirerende lysies wat ontwerp is om vroue te help om die beste weergawe van hulleself te word. Ingesluit is idees vir joernaalinskrywing, inspirerende Bybelverse en aanhalings.

Temas sluit in: om vrede te vind, ’n positiewe lewensuitkyk, bou jou selfvertroue, word ’n gebedskryger, vestig ’n gesindheid van dankbaarheid en slim tydsbesteding. Lysies vir die lewe ... vir vroue is ’n kosbare geskenk vir vroue van alle ouderdomme.

Ook beskikbaar in Engels onder titel Life lists for Women.

Die Ongetemde Hart (Afrikaans, Paperback): John Eldredge, Stasi Eldredge Die Ongetemde Hart (Afrikaans, Paperback)
John Eldredge, Stasi Eldredge
R150 R124 Discovery Miles 1 240 Save R26 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

John Eldredge se trefferboek Die ongetemde hart is nou beskikbaar in ’n gerieflike kleiner formaat. Die boek hou ’n heeltemal nuwe benadering tot manwees voor en nooi mans op ’n reis om hul Godgegewe, ongetemde aard te ontdek. Eldredge identifiseer drie kernbegeertes wat diep in elke man se hart geplant is: ’n stryd om te stry; ’n avontuur om te beleef; en ’n skoonheid om te red. Hy bespreek die redes waarom moderne mans nie in voeling is met hierdie begeertes nie, en verduidelik hoe hulle dit kan terugvind en dit kan uitleef tot voordeel van hulleself en hul verhoudings. Die ongetemde hart slaan die persepsie die nek in dat Christenmans vaal mannetjies is wat net in hul spoor trap en weinig anders doen. Dit is ’n uitnodiging om God se ongetemde aard hul eie te maak en ware manlikheid te ontdek.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Bloedbande - 'n Donker Tuiskoms
Wilhelm Verwoerd Paperback R300 R258 Discovery Miles 2 580
Ratels Aan Die Lomba - Die Storie Van…
Leopold Scholtz Paperback  (3)
R240 R197 Discovery Miles 1 970
Paul Kruger - Toesprake En…
Johan Bergh Hardcover  (2)
R350 R329 Discovery Miles 3 290
Wit Issie 'n Colour Nie - Angedrade…
Nathan Trantraal Paperback R230 R175 Discovery Miles 1 750
Boereverneukers - Afrikaanse…
Izak du Plessis Paperback  (1)
R190 R150 Discovery Miles 1 500
Jan Smuts - Afrikaner Sonder Grense
Richard Steyn Paperback  (1)
R250 R205 Discovery Miles 2 050
Oor Grense - 'n Lewe in die Media in 'n…
Ton Vosloo Paperback R275 R225 Discovery Miles 2 250
Lied Vir Sarah - Lesse Van My Ma
Jonathan Jansen, Naomi Jansen Hardcover  (1)
R240 R191 Discovery Miles 1 910
Oor Berge En Dale - Op Reis Met 'n…
Jackie Grobler Paperback  (2)
R230 R188 Discovery Miles 1 880
Dawie de Villiers: My Lewensreis…
Chris Schoeman Paperback  (1)
R300 R236 Discovery Miles 2 360

 

Partners