0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R0 - R50 (25)
  • R50 - R100 (152)
  • R100 - R250 (974)
  • R250 - R500 (4,159)
  • R500+ (3,736)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe

Lysies vir die Lewe vir Vroue - 101 Oomblikke van Inspirasie vir elke Vrou (Afrikaans, Hardcover): Lysies vir die Lewe vir Vroue - 101 Oomblikke van Inspirasie vir elke Vrou (Afrikaans, Hardcover)
R180 R149 Discovery Miles 1 490 Save R31 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

101 praktiese lysies om vroue te help om die beeldskone sterk vroue te word soos God dit bedoel het.

Lysies vir die lewe ... vir vroue bevat 101 inspirerende lysies wat ontwerp is om vroue te help om die beste weergawe van hulleself te word. Ingesluit is idees vir joernaalinskrywing, inspirerende Bybelverse en aanhalings.

Temas sluit in: om vrede te vind, ’n positiewe lewensuitkyk, bou jou selfvertroue, word ’n gebedskryger, vestig ’n gesindheid van dankbaarheid en slim tydsbesteding. Lysies vir die lewe ... vir vroue is ’n kosbare geskenk vir vroue van alle ouderdomme.

Ook beskikbaar in Engels onder titel Life lists for Women.

Mnr & Mev 366 Oordenkings Vir Egpare (Afrikaans, Leather / fine binding): Rob Teigen, Joanna Teigen Mnr & Mev 366 Oordenkings Vir Egpare (Afrikaans, Leather / fine binding)
Rob Teigen, Joanna Teigen
R300 R247 Discovery Miles 2 470 Save R53 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Versterk jou huwelik en verhouding met God met 366 dagstukkie spesiaal vir huweliksmaats.

Versterk jou huwelik en verhouding met God met die kosbare Mnr. & Mev. – 366 oordenkings vir egpare.

In vandag se gejaagde lewe is dit belangrik dat paartjies gereeld saam met mekaar en saam met God stil word. Hierdie pragtige dagboek sal paartjies help om ’n dieper intimiteit met mekaar en met God te ontwikkel wat hulle huwelik en geloof na ’n nuwe vlak van liefde, vertroue en hoop sal neem.

Beweeg elke dag nader aan jou huweliksmaat en aan God deur ’n paar minute saam stil te word, te lees en na te dink oor die inspirerende oordenkings en bemoedigende teksverse in hierdie dagboeke vir paartjies.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Mr & Mrs – 366 Devotions for Couples

'n Doodle Dagboek vir Meisies (Afrikaans, Paperback): Nancy Taylor 'n Doodle Dagboek vir Meisies (Afrikaans, Paperback)
Nancy Taylor
R155 R128 Discovery Miles 1 280 Save R27 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

’n Joernaaldagboek met plek om te krabbel sodat meisies hulle geloof op ’n kreatiewe manier kan uitdruk.

’n Doodle-dagboek vir meisies deur Nancy Taylor bevat 60 inspirerende dagstukkies spesiaal vir jong meisies. By elke dagstukkie is daar ook ’n wenk of riglyn wat hulle aanmoedig om iets te krabbel wat hulle geleer het terwyl hulle daaroor dink – ’n wonderlike manier om hulle geloof op ’n kreatiewe wyse uit te druk.

Terwyl meisies in hierdie boek krabbel, sal hulle ’n bietjie oor hulleself leer – wie hulle is en wie hulle wil wees. Hulle sal ook van God leer – wie Hy is en wie Hy wil hê hulle moet wees. Hoe meer meisies oor God leer, hoe meer sal hulle hulleself verstaan en hoe gelukkiger sal hulle wees met wie hulle is.

Ook beskikbaar in Engels onder titel Doodle Devotions for Girls.

Leef Lig (Afrikaans, Paperback): Vivienne Heath Leef Lig (Afrikaans, Paperback)
Vivienne Heath
R160 R132 Discovery Miles 1 320 Save R28 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Leef lig bied ’n unieke leefstylprogram wat lesers uitnooi om na die grondbeginsels van gesondheid terug te keer.

Leef lig bied ’n unieke leefstylprogram wat jou uitnooi om na die grondbeginsels van gesondheid terug te keer. Jy sal leer om nie obsessief te wees oor jou gesondheid nie, maar om eerder die sewe kwessies te beheer wat die grootste invloed het op jou daaglikse gesondheid en welstand. Die sewe kwessies is: 'n liefdesverhouding met God; 'n gesonde, natuurlike dieet; genoeg water; gereelde oefening; voldoende vars lug; genoeg slaap en rus; en vryheid van verslawing aan suiker en/of koring. Leef lig sal jou help om ’n volhoubare leefwyse te vind wat ’n gesonde belegging in jou liggaam, siel en gees sal bewerkstellig. Dit bevat ook plek om elke dag aantekeninge te maak, ’n daaglikse gebed en ’n afdeling met resepte om jou te help om hierdie reis te begin.

Volkleur Vreugde - Kleur Jou Wêreld met Vrede en Inspirasie (Afrikaans, Cards): Volkleur Vreugde - Kleur Jou Wêreld met Vrede en Inspirasie (Afrikaans, Cards)
R90 R75 Discovery Miles 750 Save R15 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Neem inkleur-inspirasie tot ’n nuwe vlak.

Moeg vir onpersoonlike winkel-kaartjies? Daar is min dinge so persoonlik soos ’n kaartjie wat jy sélf versier het en Volkleur vreugde is propvol kaartjies wat wag vir jou om dit jou eie te maak.

Elke stel van 44 kaartjies kom netjies verpak in ’n geskenkboksie – ideaal om net so weg te gee of om vir iemand die geleentheid te gee om hulle een-een weg te gee soos die regte geleentheid hom voordoen. Elke kaartjie het ’n pragtige ontwerp met inspirerende aanhaling of Bybelvers aan die een kant wat ingekleur kan word en is skoon aan die agterkant vir ’n persoonlike boodskap.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Creative Expressions.

Anderkant die Ondenkbare - 'n Ware Verhaal van Hartseer en Hoop (Afrikaans, Paperback): Jeanette Morton Anderkant die Ondenkbare - 'n Ware Verhaal van Hartseer en Hoop (Afrikaans, Paperback)
Jeanette Morton
R180 R135 Discovery Miles 1 350 Save R45 (25%) Shipped within 5 - 10 working days

Op Sondagoggend 1 Mei 2011 verander Jeanette Morton se lewe onherroeplik: Sy kry die gevreesde oproep dat haar kind dood is. In hierdie hartroerende memoir kyk sy terug op die lewe van haar twintigjarige seun Henno se lewe en die swart nag toe hy in ’n motorongeluk gesterf het. Sy onthou verskeie uitstaan-oomblikke wat hul gesin gedefinieer het en deel van Henno se intiemste gedagtes. Sy wroeg ook oor wat sy anders moes gedoen het en of God dan nie haar gebede gehoor het om haar kind te bewaar nie. Uiteindelik vind sy haar weg op die pad na genesing.

Met kort, aangrypende hoofstukke en treffende foto’s en illustrasies is die boek ’n viering van ’n baie spesiale jong man se lewe. Dit hanteer die tipiese vrae wat ouers het, soos: Het my kind seergekry? en Is my kind in die hemel? Terselfdertyd sal dit enige persoon wat al ’n kind aan die dood moes afstaan, help om weer lig aan die einde van hul eie treurproses te sien.

Die Ongetemde Hart (Afrikaans, Paperback): John Eldredge, Stasi Eldredge Die Ongetemde Hart (Afrikaans, Paperback)
John Eldredge, Stasi Eldredge
R150 R124 Discovery Miles 1 240 Save R26 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

John Eldredge se trefferboek Die ongetemde hart is nou beskikbaar in ’n gerieflike kleiner formaat. Die boek hou ’n heeltemal nuwe benadering tot manwees voor en nooi mans op ’n reis om hul Godgegewe, ongetemde aard te ontdek. Eldredge identifiseer drie kernbegeertes wat diep in elke man se hart geplant is: ’n stryd om te stry; ’n avontuur om te beleef; en ’n skoonheid om te red. Hy bespreek die redes waarom moderne mans nie in voeling is met hierdie begeertes nie, en verduidelik hoe hulle dit kan terugvind en dit kan uitleef tot voordeel van hulleself en hul verhoudings. Die ongetemde hart slaan die persepsie die nek in dat Christenmans vaal mannetjies is wat net in hul spoor trap en weinig anders doen. Dit is ’n uitnodiging om God se ongetemde aard hul eie te maak en ware manlikheid te ontdek.

Wat kanker nie kan doen nie (Afrikaans, Paperback): Wat kanker nie kan doen nie (Afrikaans, Paperback)
R70 R58 Discovery Miles 580 Save R12 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Dit maak nie saak of jy direk of indirek deur kanker geraak word nie, dit is ’n oorweldigende en ontstellende tydperk wat selfs die mees standvastige individu kan ontstel. Maar kanker is so beperk … dit kan nie hoop vernietig nie … dit kan nie geloof verniel nie … dit kan nie die ewige lewe steel nie … Wat kanker nie kan doen nie is vol stories van moed vir enigiemand wat tans kanker moet hanteer. Dit kombineer teksverse uit die Nuwe Lewende Vertaling met inspirerende aanhalings en bemoedigende stories van beide mans en vroue wat kanker oorleef het. Hierdie boek is bedoel om te ondersteun, te inspireer en leiding te gee aan enigiemand wat pas gediagnoseer is, tans kankerbehandeling ontvang, weer aan die lewe begin bou na kanker of net proaktief wil optree om kanker te voorkom. Die bemoedigende stories van mense wat kanker oorleef het, sal dalk nie die liggaam genees nie, maar sal elke siel aanraak en verryk.

Die Boodskap (Granaatrooi) (Afrikaans, Leather / fine binding): Jan Van der Watt, Stephan Joubert Die Boodskap (Granaatrooi) (Afrikaans, Leather / fine binding)
Jan Van der Watt, Stephan Joubert
R600 R474 Discovery Miles 4 740 Save R126 (21%) Shipped within 5 - 10 working days

Die Boodskap is ’n Bybel wat in moderne Afrikaans geskryf is met ’n enig-in-sy-soort-fokus.

Uitstaande kenmerke van Die Boodskap:

Dit kommunikeer die onveranderlike Woord van God in ’n taal en idioom wat elke Afri­kaans­spre­kende kan verstaan.

- Beide die Ou en Nuwe Testament is vanuit die oorspronklike Grieks en Hebreeus vertaal.

- Dit bevat versnommers vir maklike na­slaan­doel­ein­des en memorisering.

- Dit bied ’n nuwe perspektief op die Waarheid van God soos dit deur die eeue behoue gebly het.

NLV Standaard (Swart Met Duimgrepe) (Afrikaans, Leather / fine binding): Wil Vosloo, Andrie Du Toit NLV Standaard (Swart Met Duimgrepe) (Afrikaans, Leather / fine binding)
Wil Vosloo, Andrie Du Toit
R350 R287 Discovery Miles 2 870 Save R63 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied ’n unie­ke balans tussen noukeurigheid, ak­ku­raatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by dui­sen­de lesers.

Die NLV standaard-uitgawes spog nou met ’n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae.

- 9 punt lettergrootte

- Dubbelkolom-uitleg

- 8 volkleur-kaarte

- Merklint

- Duimgrepe

- Bladsye goudgerand

Die tuiskoms (Afrikaans, Paperback): Karen Smalley, Gary Kingsbury Die tuiskoms (Afrikaans, Paperback)
Karen Smalley, Gary Kingsbury
R110 R91 Discovery Miles 910 Save R19 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Luke Baxter het weggedraai van alles af, maar sy familie weier om moed op te gee. Luke, die Baxters se trots en enigste seun, het sy rug gekeer op alles wat voorheen vir hom saak gemaak het: sy geloof, sy familie en sy geliefde Reagan. Reagan is op die punt om geboorte te gee aan haar kind, maar Luke is nog onbewus van sy vaderskap. Hierdie verlore seun besef nie dat die geheim wat uit sy verlede na vore gaan kom sy lewe, soos hy dit ken, vir altyd gaan verander nie. Maar Luke is nie die enigste een in die Baxter-familie wat ’n le­wensveranderende geheim saamdra nie ... In Die tuiskoms moet Luke weer ’n manier kry om terug te keer na die familie wat hom so liefhet en na hom verlang, maar hoe? En wat sal ’n jong brandweerman bereid wees om te doen om die Baxter-familie weer bymekaar te bring en ook sy eie plek in hul midde te vind? Die tuiskoms is die derde boek in die gewilde Vernuwing-reeks.

NLV Grootdruk (Swart) (Afrikaans, Hardcover): Wil Vosloo, Andrie Du Toit NLV Grootdruk (Swart) (Afrikaans, Hardcover)
Wil Vosloo, Andrie Du Toit
R300 R247 Discovery Miles 2 470 Save R53 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) in grootdruk bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers.

- 12 punt lettergrootte

- Dubbelkolom-uitleg

- 8 volkleur-kaarte

- Merklint

Kan ons regtig die Bybel glo? (Afrikaans, Paperback): Natasha Crain Kan ons regtig die Bybel glo? (Afrikaans, Paperback)
Natasha Crain
R200 R165 Discovery Miles 1 650 Save R35 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

40 gesprekke wat ouers sal help om hulle kinders te bemagtig om te verstaan wat hulle glo en dit te verdedig. Dit is geen geheim nie dat kinders van alle ouderdomme by die skool, saam met vriende en aanlyn blootgestel word aan negatiewe kritiek oor Christenskap. Is jy bereid om met jou kinders te praat oor hoe hulle effektief die moeilike vrae kan antwoord wat mense hulle gaan vra oor hulle geloof? In Kan ons regtig die Bybel glo? sal jy 40 van die algemeenste uitdagings vind wat kinders teekom, asook duidelike, maklik om te verstaan reaksies wat julle saam kan bespreek. Hierdie boek sal jou help om: ’n oop gesprek met jou kind aan te moedig oor kwessies waaroor hy dalk nie wil praat nie jou kind se onsekerhede te vervang met vertroue wat slegs God se waarheid kan gee jou kind goeie vaardighede te leer om op hulle voete te dink. Kan ons regtig die Bybel glo? is ’n gids wat ouers toerus om kritieke (en moeilike) geloofsgesprekke met hulle kinders te he. As jy wil he jou kinders moet ’n dinamiese geloofslewe he, moet jy hierdie boek lees en vandag nog hierdie gesprekke met hulle begin he.

NLV Grootdruk (Swart Met Duimgrepe) (Afrikaans, Leather / fine binding): Wil Vosloo, Andrie Du Toit NLV Grootdruk (Swart Met Duimgrepe) (Afrikaans, Leather / fine binding)
Wil Vosloo, Andrie Du Toit
R490 R392 Discovery Miles 3 920 Save R98 (20%) Shipped within 5 - 10 working days

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) in grootdruk bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers.

- 12 punt lettergrootte

- Dubbelkolom-uitleg

- 8 volkleur-kaarte

- Luukse leer

- Merklint

- Duimgrepe

NLV Geskenkbybel (Turkoois) (Afrikaans, Leather / fine binding): Wil Vosloo, Andrie Du Toit NLV Geskenkbybel (Turkoois) (Afrikaans, Leather / fine binding)
Wil Vosloo, Andrie Du Toit
R150 R124 Discovery Miles 1 240 Save R26 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Hierdie geskenkuitgawe is die ideale manier om die mylpale en prestasies in ’n mens se lewe te vier. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Ver­taling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal die NLV Geskenkbybel ’n waardevolle ge­skenk wees.

- Gewilde NLV-teks

- 7,5 punt lettergrootte

- Dubbelkolom-uitleg

- Bladsye kleurgerand

Leierskap En Emosionele Intelligensie (Afrikaans, Paperback): Marcus Warner, Jim Wilder Leierskap En Emosionele Intelligensie (Afrikaans, Paperback)
Marcus Warner, Jim Wilder
R130 R107 Discovery Miles 1 070 Save R23 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Watter rol speel emosionele intelligensie in gesonde en effektiewe leierskap?

’n Gesonde span begin by ’n gesonde leier, en die kern van hierdie dinamika is emosionele volwassenheid – die eien­skap waaroor alle werklike groot leiers beskik.

Leierskap en emosionele intelligensie kombineer Bybelse beginsels, die nuutste navorsing oor die brein en dekades se praktiese ondervinding om jou te wys hoe om jou leierskap en span na die volgende vlak te neem. Dit sal jou toerus om:

· emosionele volwassenheid in jouself en ander te kweek

· die vier gewoontes van besonderse leiers te ontwikkel

· ’n sterk groepsidentiteit te vestig en uit te bou

· verhoudings belangriker as probleme te hou

· produktiwiteit te verhoog deur vertroue, vreugde en betrokkenheid

Aan die einde van elke hoofstuk is daar ’n afdeling wat die wetenskap van die brein bespreek, asook besprekings­vrae, en in sommige hoofstukke oefeninge om die buiten­gewone gewoontes in te oefen. En agter in die boek is ʼn woordelys.

As jy jou organisasie na die volgende vlak wil neem, moet jy weet dit begin by jou. Leierskap en emosionele intelligensie sal jou toerus om vreugdevolle, emo­sioneel volwasse en verhou­dingsgedre­we spanne te lei.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Rare Leadership.

In Christus Alleen (Afrikaans, Leather / fine binding): Victor Kuligin, Robert Yarbrough In Christus Alleen (Afrikaans, Leather / fine binding)
Victor Kuligin, Robert Yarbrough
R100 R83 Discovery Miles 830 Save R17 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

’n Diepgaande studie oor die 5 solas en hulle praktiese implikasie vir hedendaagse Christene.

In 2017 vier ons die 500 jaar herdenking van die Hervorming. ’n Beweging gebore uit mense soos Martin Luther en Johannes Calvyn se ontevredenheid met die wanpraktyke van die Rooms-Katolieke Kerk van die 16de eeu. ’n Beweging wat die Christendom en Christelike kerk vir ewig sou verander.

Die Protestantse Hervorming het oor basies 5 groot punte met die Rooms-Katolieke verskil. Hierdie punte word bondig weergegee in die 5 solas, wat vandag as die boustene van die Protestantse Kerk beskou kan word:

1. Sola Scriptura – die Skrif alleen

2. Sola Gratia – deur genade alleen

3. Sola Fide – deur geloof alleen

4. Solus Christus – in Christus alleen

5. Soli Deo Gloria – tot eer van God alleen

In Christus alleen kyk na die historiese erfenis van elke sola. Dit doen ’n diepgaande ondersoek na wat elk van die solas is en hulle praktiese implikasie vir hedendaagse Christene. Elke hoofstuk gee ’n aanhaling deur en biografiese inligting oor ʼn baie bekende hervormer, asook sleutel-teksverse om die betekenis van die sola verder te verduidelik.

In Christus alleen met sy luukseleer-buiteblad is ’n pragtige en insiggewende boek geskik vir enige na­slaanrak.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel In Christ Alone

NLV Geskenkbybel (Pienk) (Afrikaans, Leather / fine binding): Wil Vosloo, Andrie Du Toit NLV Geskenkbybel (Pienk) (Afrikaans, Leather / fine binding)
Wil Vosloo, Andrie Du Toit
R150 R124 Discovery Miles 1 240 Save R26 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Hierdie geskenkuitgawe is die ideale manier om die mylpale en prestasies in ’n mens se lewe te vier. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Ver­taling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal die NLV Geskenkbybel ’n waardevolle ge­skenk wees.

- Gewilde NLV-teks

- 7,5 punt lettergrootte

- Dubbelkolom-uitleg

- Bladsye kleurgerand

Die Boodskap (Roosgoud) (Afrikaans, Leather / fine binding): Jan Van der Watt, Stephan Joubert Die Boodskap (Roosgoud) (Afrikaans, Leather / fine binding)
Jan Van der Watt, Stephan Joubert 1
R600 R474 Discovery Miles 4 740 Save R126 (21%) Shipped within 5 - 10 working days

Die Boodskap is ’n Bybel wat in moderne Afrikaans geskryf is met ’n enig-in-sy-soort-fokus.

Uitstaande kenmerke van Die Boodskap:

- Dit kommunikeer die onveranderlike Woord van God in ’n taal en idioom wat elke Afri­kaans­spre­kende kan verstaan.

- Beide die Ou en Nuwe Testament is vanuit die oorspronklike Grieks en Hebreeus vertaal.

- Dit bevat versnommers vir maklike na­slaan­doel­ein­des en memorisering.

- Dit bied ’n nuwe perspektief op die Waarheid van God soos dit deur die eeue behoue gebly het.

Dagstukkies vir Besige Vroue (Afrikaans, Paperback): Christelle Webb-Joubert Dagstukkies vir Besige Vroue (Afrikaans, Paperback)
Christelle Webb-Joubert
R210 R181 Discovery Miles 1 810 Save R29 (14%) Shipped within 7 - 15 working days

Van ’n vrou word in vandag se wereld baie verwag. Ons is ma’s, beroepsvroue, huweliksmaats, vriendinne en steunpilare. Hierdie dagstukkieboek is vir elke vrou wat maar alte goed weet dit is nie altyd so maklik nie. In die boek, deel bekende vroue boodskappe van hoop. Hulle wil jou herinner dat jy nie alleen is nie, dat jy nie skaam hoef te voel wanneer die lewe jou oorweldig nie, en dat jy altyd maar kan vashou aan die wete: Jou hemelse Vader ken jou.

NLV Grootdruk (Bruin Met Duimgrepe En Rits) (Afrikaans, Leather / fine binding): Wil Vosloo, Andrie Du Toit NLV Grootdruk (Bruin Met Duimgrepe En Rits) (Afrikaans, Leather / fine binding)
Wil Vosloo, Andrie Du Toit
R590 R466 Discovery Miles 4 660 Save R124 (21%) Shipped within 5 - 10 working days

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) in grootdruk bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers.

- 12 punt lettergrootte

- Dubbelkolom-uitleg

- 8 volkleur-kaarte

- Luukse leer

- Merklint

- Duimgrepe

- Rits

NLV Standaard Bybel (Linne, Roesbruin En Goud Met Duimgrepe) (Afrikaans, Paperback): Wil Vosloo, Andrie Du Toit NLV Standaard Bybel (Linne, Roesbruin En Goud Met Duimgrepe) (Afrikaans, Paperback)
Wil Vosloo, Andrie Du Toit
R500 R399 Discovery Miles 3 990 Save R101 (20%) Shipped within 5 - 10 working days

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied ’n unie­ke balans tussen noukeurigheid, ak­ku­raatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by dui­sen­de lesers.

Die NLV standaard-uitgawes spog nou met ’n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae.

- 9 punt lettergrootte

- Dubbelkolom-uitleg

- 8 volkleur-kaarte

- Merklint

- Duimgrepe

- Bladsye goudgerand

NLV Geskenkbybel (Grys) (Afrikaans, Leather / fine binding): Wil Vosloo, Andrie Du Toit NLV Geskenkbybel (Grys) (Afrikaans, Leather / fine binding)
Wil Vosloo, Andrie Du Toit
R250 R206 Discovery Miles 2 060 Save R44 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Hierdie geskenkuitgawe is die ideale manier om die mylpale en prestasies in ’n mens se lewe te vier. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Ver­taling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal die NLV Geskenkbybel ’n waardevolle ge­skenk wees.

- Gewilde NLV-teks

- 7,5 punt lettergrootte

- Dubbelkolom-uitleg

- Bladsye kleurgerand

- Merklint

NLV Standaard (Wynrooi) (Afrikaans, Hardcover): Wil Vosloo, Andrie Du Toit NLV Standaard (Wynrooi) (Afrikaans, Hardcover)
Wil Vosloo, Andrie Du Toit
R200 R165 Discovery Miles 1 650 Save R35 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied ’n unie­ke balans tussen noukeurigheid, ak­ku­raatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by dui­sen­de lesers.

Die NLV standaard-uitgawes spog nou met ’n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae.

- 9 punt lettergrootte

- Dubbelkolom-uitleg

- 8 volkleur-kaarte

- Merklint

Strome in die Dorsland (Afrikaans, Hardcover): L.B. Cowman Strome in die Dorsland (Afrikaans, Hardcover)
L.B. Cowman
R250 R206 Discovery Miles 2 060 Save R44 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

366 oordenkings van hoop en bemoediging vir mense wat smag na God se lewende water. Sedert die eerste ver­skyning van die En­gelse publi­kasie in 1925 van Streams in the Desert deur L.B. Cowman, het hierdie By­belse dagboek talle gelowiges met sy in­spi­rerende bood­skap­pe verkwik. Dank­sy die bemoediging wat deurgaans uit elke dagstukkie straal, elk­een gegrond op be­proefde beloftes uit die Skrif, het daar weer “strome lewende water” (Joh. 7:38) begin vloei in die lewe van baie gelowiges. Ontelbare reisigers langs die pad wat uit­ge­put in die “dor streke” (Jes. 58:11) van spanningsvolle tye beland het, het reeds hierin geestelike verkwikking gevind. Meer as een gelowige wat geestelik begin kwyn het, is ver­sterk en het weer geword “soos ’n tuin met vol­op water, soos ’n fontein waarvan die water nie opdroog nie” (Jes. 58:11). Buiteblad binnekort beskikbaar. Hierdie inspirerende dagstukkies word ge­rugsteun deur uittreksels uit geestelike liedere en bemoedigende ge­dagtes.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Oor Berge En Dale - Op Reis Met 'n…
Jackie Grobler Paperback  (2)
R230 R188 Discovery Miles 1 880
Wit Issie 'n Colour Nie - Angedrade…
Nathan Trantraal Paperback R230 R175 Discovery Miles 1 750
Die Woorde Van Jesus
Paperback R105 Discovery Miles 1 050
Koning Eenoog - 'n Migranteverhaal
Toef Jaeger Paperback R263 Discovery Miles 2 630
Historikus: 'n Outobiografie
Hermann Giliomee Paperback R410 R345 Discovery Miles 3 450
Jan Smuts - Afrikaner Sonder Grense
Richard Steyn Paperback  (1)
R250 R205 Discovery Miles 2 050
Boereverneukers - Afrikaanse…
Izak du Plessis Paperback  (1)
R190 R150 Discovery Miles 1 500
Bet-El
Helena Hugo Paperback R210 R181 Discovery Miles 1 810
Ons Kom Van Vêr - Bydraes Oor Bruin…
W.A.M. Carstens, Michael le Cordeur Paperback  (1)
R239 Discovery Miles 2 390
Ratels Aan Die Lomba - Die Storie Van…
Leopold Scholtz Paperback  (3)
R240 R197 Discovery Miles 1 970

 

Partners