0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R0 - R50 (25)
  • R50 - R100 (152)
  • R100 - R250 (974)
  • R250 - R500 (4,159)
  • R500+ (3,736)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe

PraatSaam-Pret Vir Hom & Haar (Afrikaans, Cards): Gary Chapman PraatSaam-Pret Vir Hom & Haar (Afrikaans, Cards)
Gary Chapman
R90 R75 Discovery Miles 750 Save R15 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

101 interessante idees vir 1001 genotgevolle gesprekke vir huwelikspaartjies.

Die sleutel tot enige goeie verhouding is oop en betekenisvolle kommunikasie. Ongelukkig is nie alle mense ewe goed met gesprekvoering nie. Om egpare en gesinne te help om hierdie gewoonte te ontwikkel, het Gary Champan en Ramon Presson ’n skatkis met 101 prettige en soms diepsinnige vrae ontwikkel wat huweliksmaats sal help om te begin gesels.

PraatSaam-Pret vir hom en haar het 101 insiggewende vrae wat paartjies help om ’n hegter verhouding te hê, dieper intimiteit te ervaar en weer die vonk in hulle huwelik te sit. Hierdie pragtige kaartjies is die ideale geskenk vir ’n Valentynsdag, troue of huweliksherdenking.

Of julle nou een vraag per week of een vraag ’n dag doen, hierdie gespreksidees sal verseker help om inniger verhoudings te ontwikkel tussen huweliksmaat.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel 101 Conversation Starters for Couples.

Die Reunie (Afrikaans, Paperback): Karen Kingsbury, Gary Smalley Die Reunie (Afrikaans, Paperback)
Karen Kingsbury, Gary Smalley
R110 R91 Discovery Miles 910 Save R19 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

’n Skokkende diagnose en ʼn jare lange geheim sal ’n familie se lewens vir altyd verander.

In hierdie laaste boek in die Vernuwing-reeks maak die Baxter-gesin gereed vir ’n familie-reünie. Die volwasse Baxter-kinders het almal rede om fees te vier – behalwe een ... Maar voor hulle kan feesvier, word die familie deur ’n ernstige diagnose geskok.

In Die reünie dwing die realiteit van die toekoms elkeen van die Baxters tot geloof en eerlikheid. Selfs Elizabeth en John worstel met ’n geheim wat hulle nog nooit aan enigiemand geopenbaar het nie, ’n geheim wat hulle selde aan hulself erken. Terselfdertyd is daar ’n jong man wat sy opgang maak in Hollywood terwyl hy wonder oor sy plek in die lewe.

Te midde van diepe droefheid vier die Baxters saam fees in Die reünie. Hulle besef dat liefde altyd oorwin en dat God selfs in die donkerste nag in beheer is.

NLV Standaard (Roosgoud En Room Met Duimgrepe En Rits) (Afrikaans, Leather / fine binding): Wil Vosloo, Andrie Du Toit NLV Standaard (Roosgoud En Room Met Duimgrepe En Rits) (Afrikaans, Leather / fine binding)
Wil Vosloo, Andrie Du Toit
R450 R362 Discovery Miles 3 620 Save R88 (20%) Shipped within 5 - 10 working days

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied ’n unie­ke balans tussen noukeurigheid, ak­ku­raatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by dui­sen­de lesers.

Die NLV standaard-uitgawes spog nou met ’n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae.

- 9 punt lettergrootte

- Dubbelkolom-uitleg

- 8 volkleur-kaarte

- Merklint

- Duimgrepe

- Bladsye goudgerand

- Rits

Om Bly Te Wees (Afrikaans, Paperback): Karen Smalley, Gary Kingsbury Om Bly Te Wees (Afrikaans, Paperback)
Karen Smalley, Gary Kingsbury
R110 R91 Discovery Miles 910 Save R19 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

’n Feesviering wat tragies eindig, bedreig nie net ’n huwelik nie, maar ook ’n lewe.

Brooke en Peter se huwelik word tot die uiterste beproef terwyl hul driejarige Hayley om haar lewe veg. In Om bly te wees moet die Baxter-familie mekaar ondersteun al lyk selfs gebed buite bereik.

In plaas daarvan om na Brooke te draai om Hayley se ongeluk te verwerk word Peter deur selfverwyt verteer en soek hy op ander maniere troos. Sy besluite slinger hom in ’n bodemlose diepte wat nie net dreig om sy verhouding met sy vrou te vernietig nie, maar ook sy lewe.

In Om bly te wees kom die Baxters te staan voor seer en verlies, maar ’n troue bring weer vir almal ’n rede om te glimlag. Brooke en haar gesin moet hul terugslae verwerk en die toekoms tegemoetgaan. Maar die verlies van ’n baie spesiale vrou in hul lewe sal almal vir altyd verander.

Om bly te wees is die vierde boek in die gewilde Vernuwing-reeks.

NLV Geskenkbybel (Neutbruin) (Afrikaans, Leather / fine binding): Wil Vosloo, Andrie Du Toit NLV Geskenkbybel (Neutbruin) (Afrikaans, Leather / fine binding)
Wil Vosloo, Andrie Du Toit
R250 R206 Discovery Miles 2 060 Save R44 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Hierdie geskenkuitgawe is die ideale manier om die mylpale en prestasies in ’n mens se lewe te vier. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Ver­taling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal die NLV Geskenkbybel ’n waardevolle ge­skenk wees.

- Gewilde NLV-teks

- 7,5 punt lettergrootte

- Dubbelkolom-uitleg

- Bladsye kleurgerand

- Merklint

NLV Geskenkbybel (Rooi & Swart) (Afrikaans, Paperback): Wil Vosloo, Andrie Du Toit NLV Geskenkbybel (Rooi & Swart) (Afrikaans, Paperback)
Wil Vosloo, Andrie Du Toit
R85 R70 Discovery Miles 700 Save R15 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Hierdie geskenkuitgawe is die ideale manier om die mylpale en prestasies in ’n mens se lewe te vier. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Ver­taling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal die NLV Geskenkbybel ’n waardevolle ge­skenk wees.

Om Te Onthou (Afrikaans, Paperback): Karen Smalley, Gary Kingsbury Om Te Onthou (Afrikaans, Paperback)
Karen Smalley, Gary Kingsbury
R110 R91 Discovery Miles 910 Save R19 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Tragedie en genesing. Seerkry en vergifnis. En onvergeetlike lesse oor die krag van herinneringe.

Ashley Baxter het haar hart gesluit vir liefde omdat sy oortuig is niemand, insluitende God, kan haar liefhê nie. Vier on­waar­skynlike mense – Alzheimer-pasiënte – dring onbewustelik tot haar deur en help haar om te onthou.

Dan gebeur die tragedie van 11 September, wat elkeen in die Baxter-familie se lewe vir ewig ver­an­der. Hulle word gelei om die belangrike dinge in die lewe te onthou en besluite te neem wat hart­ver­skeurend en hoopvol is.

Landon Blake het Ashley al van sy tienerjare af lief. Ná die aanvalle van 11 September probeer hy die pyn van haar verwerping verlig deur te help met die reddings- en opruimingspogings in New York.

Om te onthou is die tweede boek in die baie ge­wilde Vernuwing-reeks.

Die Boodskap (Bruin & Donkerblou) (Afrikaans, Leather / fine binding): Jan Van der Watt, Stephan Joubert Die Boodskap (Bruin & Donkerblou) (Afrikaans, Leather / fine binding)
Jan Van der Watt, Stephan Joubert
R600 R474 Discovery Miles 4 740 Save R126 (21%) Shipped within 5 - 10 working days

Die Boodskap is ’n Bybel wat in moderne Afrikaans geskryf is met ’n enig-in-sy-soort-fokus.

Uitstaande kenmerke van Die Boodskap:

Dit kommunikeer die onveranderlike Woord van God in ’n taal en idioom wat elke Afri­kaans­spre­kende kan verstaan.

- Beide die Ou en Nuwe Testament is vanuit die oorspronklike Grieks en Hebreeus vertaal.

- Dit bevat versnommers vir maklike na­slaan­doel­ein­des en memorisering.

Dit bied ’n nuwe perspektief op die Waarheid van God soos dit deur die eeue behoue gebly het

NLV Standaard (Swart) (Afrikaans, Hardcover): Wil Vosloo, Andrie Du Toit NLV Standaard (Swart) (Afrikaans, Hardcover)
Wil Vosloo, Andrie Du Toit
R200 R165 Discovery Miles 1 650 Save R35 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied ’n unie­ke balans tussen noukeurigheid, ak­ku­raatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by dui­sen­de lesers.

Die NLV standaard-uitgawes spog nou met ’n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae.

- 9 punt lettergrootte

- Dubbelkolom-uitleg

- 8 volkleur-kaarte

- Merklint

Die visuele Evangelie (Afrikaans, Paperback): Tim Challies, Josh Byers Die visuele Evangelie (Afrikaans, Paperback)
Tim Challies, Josh Byers
R190 R157 Discovery Miles 1 570 Save R33 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Die Bybel se diepste waarhede visueel verduidelik vir ’n nuwe generasie. Ons leef in ’n tyd waarin mense al hoe meer op visuele voorstellings staatmaak om nuwe en moeilike konsepte te verstaan. Maar die visuele voorstelling van waarheid is nie nuut nie. God het self visuele voorstellings gebruik om sy mense die waarheid te leer. Die tabernakel van die Ou Testament was ’n visuele voorstelling van die mens se verwydering van God en God se afdaling na sy volk toe. Elke deel van die tabernakel was bedoel om iets van die mens se verraad teenoor God en God se liefdevolle antwoord daarop te weerspieel. Net so is die sakramente van die Nuwe Testament visuele voor­stellings van die mens se sonde en God se antwoord. Selfs die kruis was beide realiteit en ’n visuele demon­strasie. Challies en Byers wil die konsepte en beginsels van sistematiese teologie op ’n vars en informatiewe manier oordra. Hulle doen dit met behulp van: Diagramme en grafiese voorstellings van teologiese uitgangspunte;Praktiese insigte en toepassings vir die daaglikse lewe;Fokusblokkies met ekstra verduidelikings en aanbevelings vir verdere leeswerk. Die visuele evangelie stel die Bybel se diepste waarhede op so ’n manier voor dat dit gesien en verstaan kan word deur ’n generasie wat ingestel is op die visuele.

NLV Bybel (Linne, Standaard Rooi Met Duimgrepe) (Afrikaans, Paperback): Wil Vosloo, Andrie Du Toit NLV Bybel (Linne, Standaard Rooi Met Duimgrepe) (Afrikaans, Paperback)
Wil Vosloo, Andrie Du Toit
R500 R399 Discovery Miles 3 990 Save R101 (20%) Shipped within 5 - 10 working days

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied ’n unie­ke balans tussen noukeurigheid, ak­ku­raatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by dui­sen­de lesers.

Die NLV standaard-uitgawes spog nou met ’n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae.

- 9 punt lettergrootte

- Dubbelkolom-uitleg

- 8 volkleur-kaarte

- Merklint

- Duimgrepe

- Bladsye goudgerand

Die Boodskap (Swart) (Afrikaans, Leather / fine binding): Jan Van der Watt, Stephan Joubert Die Boodskap (Swart) (Afrikaans, Leather / fine binding)
Jan Van der Watt, Stephan Joubert
R600 R474 Discovery Miles 4 740 Save R126 (21%) Shipped within 5 - 10 working days

Die Boodskap is ’n Bybel wat in moderne Afrikaans geskryf is met ’n enig-in-sy-soort-fokus.

Uitstaande kenmerke van Die Boodskap:

Dit kommunikeer die onveranderlike Woord van God in ’n taal en idioom wat elke Afri­kaans­spre­kende kan verstaan.

- Beide die Ou en Nuwe Testament is vanuit die oorspronklike Grieks en Hebreeus vertaal.

- Dit bevat versnommers vir maklike na­slaan­doel­ein­des en memorisering.

- Dit bied ’n nuwe perspektief op die Waarheid van God soos dit deur die eeue behoue gebly het.

NLV Standaard Bybel (Linne, Wit En Groen Met Duimgrepe) (Afrikaans, Paperback): Wil Vosloo, Andrie Du Toit NLV Standaard Bybel (Linne, Wit En Groen Met Duimgrepe) (Afrikaans, Paperback)
Wil Vosloo, Andrie Du Toit
R500 R399 Discovery Miles 3 990 Save R101 (20%) Shipped within 5 - 10 working days

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied ’n unie­ke balans tussen noukeurigheid, ak­ku­raatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by dui­sen­de lesers.

Die NLV standaard-uitgawes spog nou met ’n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae.

- 9 punt lettergrootte

- Dubbelkolom-uitleg

- 8 volkleur-kaarte

- Merklint

- Duimgrepe

- Bladsye goudgerand

Om Vry Te Wees (Afrikaans, Paperback): Karen Smalley, Gary Kingsbury Om Vry Te Wees (Afrikaans, Paperback)
Karen Smalley, Gary Kingsbury
R110 R91 Discovery Miles 910 Save R19 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Hulle verhouding was hooploos, maar sal dit oorleef as liefde ’n keuse is?

Wanneer Kari Baxter Jacobs ontdek dat haar man, Tim, ’n gerespekteerde professor in joernalistiek, ’n buite-egtelike verhouding het met een van sy studente en ’n egskeiding wil hê, is sy woedend, seergemaak en verward. Sy keer terug na haar ouerhuis om dinge uit te sorteer. Daar besluit sy dat sy haar man steeds sal liefhê en getrou sal bly aan haar huwelik, ongeag wat dit van haar vra. Maar wanneer ’n ou liefde opdaag, raak sy net nog meer verward.

Om vry te wees is die eerste boek in die Vernuwing-reeks wat Karen Kingsbury saam met Gary Smalley geskryf het. Hierdie boeke wys hoe God skynbaar hooplose verhoudings kan red en illustreer ook ’n kernboodskap: Liefde is ’n keuse.

8 tale van die brein (Afrikaans, Paperback): Kathy Koch 8 tale van die brein (Afrikaans, Paperback)
Kathy Koch
R170 R140 Discovery Miles 1 400 Save R30 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Ontdek en ontwikkel kinders se unieke intelligensies sodat hulle met meer selfvertroue God se plan kan leef. “Slim” is ’n kragtige woord. Kinders wat glo hulle is slim, presteer beter op skool en pak die lewe met meer self­vertroue aan. Maar kinders wat nie so dink nie, kan sukkel om te fokus. 8 tale van die brein help ouers om hulle kinders se unieke intelligensies te ontdek en ontwikkel. Is hulle woord-, logika-, prentjie-, musiek-, liggaam-, natuur-, mens- of self-slim? Dit bemagtig en rus ouers toe met nuwe en kreatiewe idees oor hoe om: Hulle kinders se unieke intelligensies te aanvaar en te bevestig; Hulle kinders aan te moedig om met al 8 intelligen­sies te leer; Enige intelligensie wat “verlam” is weer aan te wakker; Wangedrag op nuwe, opbouende maniere te ver­ander; Hulle kinders geestelik en in hulle verhoudings te lei, asook na ’n goeie loopbaankeuse. Verder bied die boek ook twee speletjies per bepaal­de intelligensie om vas te stel of dit 'n sterk of swak punt is, bylaes met hoe kinders hulle intelli­gensies kan gebruik om woorde se betekenisse te leer en dink-werkwoorde, asook evalueringsvraelyste op www.8GreatSmarts.com. 8 tale van die brein is geskik vir ouers met kinders van alle ouderdomme en is gebaseer op die teorie van multi-intelligensie.

Meer as oorwinnaars (Afrikaans, Hardcover): Solly Ozrovech Meer as oorwinnaars (Afrikaans, Hardcover)
Solly Ozrovech
R250 R206 Discovery Miles 2 060 Save R44 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Word in 366 dae toegerus met kennis en begrip oor die drie geloofsankers: geloof, hoop en liefde. “Geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie. En die grootste hiervan is die liefde!” Almal ken hierdie bekende teks­vers uit 1 Korintiers 13, maar wat is geloof, waarop kan Christene regtig hoop en hoe kan ons ander opreg lief­he? Meer as oorwinnaars, Solly Ozrovech se dagboek met 366 oor­denkings, is saam­gestel rondom hier­die drie geloofs­pilare. Omdat die hele dagboek rondom slegs drie temas sentreer, is soveel moontlik teksverse hieroor uit die Bybel ontgin. As ervare en deurwinterde gelowige was Solly Oz­rovech toegerus om gelowiges dieper te lei in die grondwaarhede van die Christelike geloof en hulle die werklike betekenis van geloof in die Vader, die lewende Christus en die Heilige Gees te laat begryp. Aan die einde van Meer as oorwinnaars sal die leser ’n beter begrip he van die vervlegtheid van die temas geloof, hoop en liefde, begryp hoe lief God ons het deur Christus en hoe om God en ander onbevrees en met oorgawe lief te he.

In gees en in waarheid (Afrikaans, Paperback): Isak Burger In gees en in waarheid (Afrikaans, Paperback)
Isak Burger
R150 R124 Discovery Miles 1 240 Save R26 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Leer ken die Persoon en werking van die Heilige Gees van Ou-Testamentiese tye af tot nou. As daar ooit 'n tyd was dat die Heilige Gees nodig is in die kerk en in die lewe van die gelowiges, is dit sekerlik vandag. En as die Heilige Gees ooit gewillig was om hierdie behoefte en leemte te vul, is dit vandag! In In gees en in waarheid ondersoek Isak Burger die Persoon en werking van die Heilige Gees van Ou-Testamentiese tye af tot nou toe. Hy kyk na aspekte soos die Persoon en simbole van die Gees, hoe Hy betrokke was by Jesus se aardse bediening en die Vroee Kerk, vervulling en salwing met die Gees, en tekens en gevolge van vervulling met die Gees. Ons leef in ’n tyd waarin daar wereldwyd ’n uitstorting is van die Gees soos nog nooit tevore nie. In gees en in waarheid is bedoel vir elke gelowige wat smag na ’n outentieke belewenis van die derde Persoon van die Drie-eenheid.

NLV Grootdruk (Wynrooi) (Afrikaans, Leather / fine binding): Wil Vosloo, Andrie Du Toit NLV Grootdruk (Wynrooi) (Afrikaans, Leather / fine binding)
Wil Vosloo, Andrie Du Toit
R300 R247 Discovery Miles 2 470 Save R53 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) in grootdruk bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers.

- 12 punt lettergrootte

- Dubbelkolom-uitleg

- 8 volkleur-kaarte

- Merklint

NLV Geskenkbybel (Pers) (Afrikaans, Leather / fine binding): Wil Vosloo, Andrie Du Toit NLV Geskenkbybel (Pers) (Afrikaans, Leather / fine binding)
Wil Vosloo, Andrie Du Toit
R250 R206 Discovery Miles 2 060 Save R44 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Hierdie geskenkuitgawe is die ideale manier om die mylpale en prestasies in ’n mens se lewe te vier. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Ver­taling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal die NLV Geskenkbybel ’n waardevolle ge­skenk wees.

- Gewilde NLV-teks

- 7,5 punt lettergrootte

- Dubbelkolom-uitleg

- Bladsye kleurgerand

- Merklint

Koning se Wingerd (Afrikaans, Paperback, 3de Uitgawe): F.A. Venter Koning se Wingerd (Afrikaans, Paperback, 3de Uitgawe)
F.A. Venter
R280 R241 Discovery Miles 2 410 Save R39 (14%) Shipped within 7 - 15 working days

Moet Agab getrou bly aan die ou lsraelitiese waardes, of kan hy sy vrou volg die afvallige tydsgees in? Teenoor lsebel staan die profetiese figuur van Elia - wat die droogte oor Israel voorspel, die profete van Baal in 'n tweestryd op Karmelberg verneder, en uiteindelik die finale doemwoord oor Agab en sy huis uitspreek. Daar is ook die verhaal van Nabot,wat nie bereid om te erken dat God die God van alle mense is nie. En van die liefde van Johanan vir Ada, die dogter van hul dienskneg.

Die Perfekte Jy: 'n Bloudruk vir Identiteit (Afrikaans, Paperback): Caroline Leaf Die Perfekte Jy: 'n Bloudruk vir Identiteit (Afrikaans, Paperback)
Caroline Leaf
R230 R190 Discovery Miles 1 900 Save R40 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Ontdek die ware jy sodat jy bemagtig kan word om die regte keuses in die lewe te maak.

Persoonlikheids- en intelligensietoetse wil jou in ’n bepaalde boksie plaas, maar daar is soveel meer aan jou as wat in dié toetse vasgevang kan word. Jy is uniek gemaak en moet daarom jou unieke self wees.

In Die Perfekte Jy lei dr. Caroline Leaf jou om jou unieke jy te ontdek, inderwaarheid die Perfekte Jy. In hierdie fassinerende boek sal jy:

- ontdek wat die Perfekte Jy is in terme van hoe jy dink, voel en keuses maak en hoekom dit belangrik is

- meer leer oor die filosofie en wetenskap grondliggend aan die Perfekte Jy

- die Perfekte Jy ontsluit met die 300 vrae in die Unieke Kwalitatiewe (UK) Assesseringsinstrument

- leer hoe om die Perfekte Jy-kontrolelys te gebruik om te monitor of jy binne jou Perfekte Jy funksioneer

- die ongemaksones ontdek wat help reguleer of jy binne of buite jou Perfekte Jy leef

- goeie, eenvoudige oefeninge aanleer om jou Perfekte Jy te ontwikkel en te laat groei

Uit haar jare lange ervaring en navorsing help dr. Caroline Leaf jou insien hoe om buite jou Perfekte Jy te leef jou geestes- en fisieke gesondheid negatief kan beïnvloed.

Die Perfekte Jy sal jou vrystel om jou ware bloudruk vir identiteit aan te gryp en ’n duidelike idee van goddelike doelgerigtheid in jou lewe te ontwikkel.

Leeg - God se Troos na Swangerskapverlies of Miskraam (Afrikaans, Paperback): Braam Klopper, Marlena du Toit, Justine Pike Leeg - God se Troos na Swangerskapverlies of Miskraam (Afrikaans, Paperback)
Braam Klopper, Marlena du Toit, Justine Pike
R190 R164 Discovery Miles 1 640 Save R26 (14%) Shipped within 7 - 15 working days

Saam met swangerskap kom hoop en drome. Maar vir vir sommige spat dié drome wreed aan skerwe met ’n miskraam of stilgeboorte, wat vrae laat soos: Waarom, Here? Leeg is ’n praktiese gids saamgestel deur ’n dokter, ’n pastoor en ’n pastorale terapeut, spesiaal vir ouers wat ’n miskraam of stilgeboorte beleef het. Dis vir elkeen wat sit met worstelvrae en magteloos voel teenoor die verlies. Die pad van rou en aanvaarding is geensins maklik nie, maar te midde van dit alles ís daar hoop.

Die WENNER van die Bybel-Media-Cordis Trust-prys vir oorspronklike, Afrikaanse Christelike familie- en/of jeugpublikasie vir 2018!

'n Lewe Waaroor Jy Mal is (Afrikaans, Paperback): Gustav Gous 'n Lewe Waaroor Jy Mal is (Afrikaans, Paperback)
Gustav Gous
R64 Discovery Miles 640 Shipped within 10 - 15 working days

HOU OP DROOM ... KRY DIE LEWE WAT JY WIL HÊ!

Hoeveel beplanning doen jy om gelukkig te wees?

Die daaglikse ‘doen-my-nou, doen-my-gou’ dinge hou jou so besig, dat die res van jou lewe aan die kortste end trek. Dalk weet jy nie meer wie jy regtig is, waarvoor jy staan en wat jy wil bereik nie ...

’N LEWE WAAROOR JY MAL IS sal jou begelei om antwoorde te vind op die regte vrae soos ...

• Is ek met elke aspek van my lewe in ’n goeie rigting op koers?

• Hoe kan ek my tyd beter bestuur en meer produktief wees?

• Hoe oorleef ek die krisisse wat oor my pad kom?

• Wat gaan mense van my sê op my begrafnis?

Kry jouself in rat vandag nog!

Verskroeide aarde (Afrikaans, Hardcover): Fransjohan Pretorius Verskroeide aarde (Afrikaans, Hardcover)
Fransjohan Pretorius
R420 R353 Discovery Miles 3 530 Save R67 (16%) Shipped within 7 - 15 working days

Die Britse beleid van "verskroeide aarde" en konsentrasiekampe tydens die Anglo-Boereoorlog het bitter herinneringe en trauma veroorsaak wat dekades na die oorlog steeds by Suid-Afrikaners spook. In die nuut opgedateerde uitgawe van ’n topverkoper gee vooraanstaande historici ’n vars en sober blik op hierdie hoogs omstrede aspek van die oorlog. Die vokleurboek verken die perspektiewe wat na meer as 100 jaar moontlik is, en bring nuwe insigte oor een van die mees omstrede aspekte van die oorlog.

My Bruidsboek - 'n Volledige Trougids Vir Die Gelowige Bruid (Afrikaans, Hardcover): Christine Ferreira, Marielle de Vos My Bruidsboek - 'n Volledige Trougids Vir Die Gelowige Bruid (Afrikaans, Hardcover)
Christine Ferreira, Marielle de Vos
R315 R271 Discovery Miles 2 710 Save R44 (14%) Shipped within 7 - 15 working days

My bruidsboek is ’n moet-hê-trougids vir elke voornemende gelowige bruid. Dit is propvol raad oor praktiese dinge soos die voorhuwelikse kontrak en berei ook die bruid op ’n geestelike vlak voor deur sake te bespreek soos: Wat is ’n verbond, troubeloftes en die geestelike betekenis van elke gebeurtenis (soos ringe uitruil). ’n Pragtige bêreboek vir elke gelowige bruid.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Jan Smuts - Afrikaner Sonder Grense
Richard Steyn Paperback  (1)
R250 R205 Discovery Miles 2 050
Die Woorde Van Jesus
Paperback R105 Discovery Miles 1 050
Lied Vir Sarah - Lesse Van My Ma
Jonathan Jansen, Naomi Jansen Hardcover  (1)
R240 R191 Discovery Miles 1 910
Boereverneukers - Afrikaanse…
Izak du Plessis Paperback  (1)
R190 R150 Discovery Miles 1 500
Dawie de Villiers: My Lewensreis…
Chris Schoeman Paperback  (1)
R300 R236 Discovery Miles 2 360
Ons Kom Van Vêr - Bydraes Oor Bruin…
W.A.M. Carstens, Michael le Cordeur Paperback  (1)
R239 Discovery Miles 2 390
Ratels Aan Die Lomba - Die Storie Van…
Leopold Scholtz Paperback  (3)
R240 R197 Discovery Miles 1 970
Hykie Berg: My Storie van Hoop
Hykie Berg, Marissa Coetzee Paperback R190 R164 Discovery Miles 1 640
Wat Moet Ons Met Ons Kerk Doen?
Jurie van den Heever Paperback  (1)
R225 R56 Discovery Miles 560
De Jagers In Die Dorsland
Nicol Stassen Hardcover R450 R416 Discovery Miles 4 160

 

Partners