0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R0 - R50 (24)
  • R50 - R100 (154)
  • R100 - R250 (970)
  • R250 - R500 (4,159)
  • R500+ (3,735)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe

Gebed, 'n Gesprek Met God (Afrikaans, Paperback): Rosalind Rinker Gebed, 'n Gesprek Met God (Afrikaans, Paperback)
Rosalind Rinker
R80 R66 Discovery Miles 660 Save R14 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Ervaar ’n ware aktiewe gebedslewe deur bloot jou gebedstyl na ʼn gesprek te verander.

Gebed word soms gesien as iets waarin jy mooi, ver­hewe ge­loofswoorde moet gebruik om met God te kan praat. Rosalind Rinker wys in Gebed – ʼn gesprek met God net mooi die teen­deel is waar en dat jy ʼn ware en aktiewe gebedslewe kan hê deur bloot jou gebedstyl te verander.

“Gebed is ʼn gesprek tussen twee mense wat mekaar liefhet.” Hierdie diepsinnige insig van Rosalind Rinker is die sleutel tot ʼn eenvoudige maar kragtige en effektiewe metode om groter vreugde en betekenis aan jou gebeds­lewe te gee. Die hele boek is ge­skoei op die belofte in Matteus 18:19-20 en wys hoe maklik dit is om gespreks­gebed deel van jou gebedslewe te maak. Agter in die boek is daar ook ʼn kort afdeling met oordenkings wat jou help om hierdie gebedstyl aan te leer.

Gebed – ʼn gesprek met God sal help om nuwe betekenis aan jou gebedslewe te gee en jou toelaat om op ʼn persoonlike vlak met God te kommunikeer.

Die Nuwe Hervorming (Afrikaans, Paperback): Piet Muller Die Nuwe Hervorming (Afrikaans, Paperback)
Piet Muller
R58 Discovery Miles 580 Shipped within 10 - 15 working days
Genade in Gebrokenheid (Afrikaans, Paperback): Ann Voskamp Genade in Gebrokenheid (Afrikaans, Paperback)
Ann Voskamp
R130 R107 Discovery Miles 1 070 Save R23 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Dit is moontlik om te midde van gebrokenheid ʼn pad na vreugde, vervulling en ʼn oorvloedige lewe te vind.

Dit is moontlik om ’n oorvloedige lewe te leef te midde van jou gebrokenheid. So sê New York Times-topver­koper-outeur Ann Voskamp.

In haar boek Genade in gebrokenheid vra sy vrae wat ons nie kan bekostig om te ignoreer nie:

- Hoe hanteer jy jou onuitgesproke gebroken­heid?

- Wat is die antwoord op die pyn en gebroken­heid in ons almal se harte?

- Wat doen jy as jy regtig volkome heling wil er­vaar voor dit te laat is?

In ’n diep en persoonlike belydenis lei Ann lesers na ’n plek waar ons die gebrokenheid in ons elkeen kan erken en aanvaar. Sy help ons om God se goeie doel in alles raak te sien, om te besef hoe Hy ons lei, nie met ’n ompad verby die pyn nie, maar déúr die pyn.

In Genade in gebrokenheid oortuig Ann ons dat daar niks is wat so gebroke is dat dit nie herstel kan word wanneer ons die lewende Christus se teenwoor­digheid betree nie.

Die Storie Wat Jou Lewe Kan Verander (Afrikaans, Paperback): Die Storie Wat Jou Lewe Kan Verander (Afrikaans, Paperback)
R20 R17 Discovery Miles 170 Save R3 (15%) Shipped within 5 - 10 working days
Elim (Afrikaans, Paperback): Helena Hugo Elim (Afrikaans, Paperback)
Helena Hugo
R235 R202 Discovery Miles 2 020 Save R33 (14%) Shipped within 7 - 15 working days

Toe Daniel Basson vir Anna Catharina die eerste keer soen, is dit op aanbeveling van sy neef Arnoldus. Anna is van kleins af verlief op Daniel en sy verruil met plesier haar gemaklike lewe vir die harde bestaan van ’n boervrou op ’n afgelee Karooplaas, sonder om selfs op hul troudag seker te wees dat Daniel haar net so volkome liefhet soos sy vir hom.

Boer En Brit: Afrikaanse En Nederlandse Tekste Uit En Om Die Anglo-Boereoorlog (Afrikaans, Dutch, English, Hardcover): Ena... Boer En Brit: Afrikaanse En Nederlandse Tekste Uit En Om Die Anglo-Boereoorlog (Afrikaans, Dutch, English, Hardcover)
Ena Jansen, Wilfred Jonckheere
R20 Discovery Miles 200 Shipped within 10 - 15 working days
Die Woord Elke Dag Bybel (Afrikaans, Hardcover): Die Woord Elke Dag Bybel (Afrikaans, Hardcover)
R154 Discovery Miles 1 540 Shipped within 10 - 15 working days
Bybelse Beloftes Vir 'N Lewe Van Hoop (Afrikaans, Paperback): Bybelse Beloftes Vir 'N Lewe Van Hoop (Afrikaans, Paperback)
R90 R75 Discovery Miles 750 Save R15 (17%) Shipped within 5 - 10 working days
Sit Die Vonk Terug in Jou Huwelik (Afrikaans, Paperback): Jay Payleitner Sit Die Vonk Terug in Jou Huwelik (Afrikaans, Paperback)
Jay Payleitner
R190 R157 Discovery Miles 1 570 Save R33 (17%) Shipped within 5 - 10 working days
Omvou Deur Genade (Afrikaans, Paperback): Dalene Reyburn Omvou Deur Genade (Afrikaans, Paperback)
Dalene Reyburn
R190 R157 Discovery Miles 1 570 Save R33 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

366 vreugdevolle oordenkings wat jou inspireer om voluit te leef terwyl jy omvou word deur God se genade.

Vandat ons ons oë oopmaak in die oggend totdat ons dit toemaak in die aand, is die lewe ʼn dolle gejaag. Dit is dus geen wonder dat ons soms uit­geput en totaal oorweldig voel en wonder hoe ons deur die volgende dag gaan kom nie.

Omvou deur genade motiveer vroue om tot God te nader en die vrede van ʼn toegewyde en stand­houdende geloof te leer ken. Die 366 kort maar kragtige oorden­kings spesiaal vir vroue op alle vlakke van die samele­wing, sal jou uitkyk op jou dag verander en jou die inspirasie gee wat jy so nodig het! Dalene Reyburn gesels in hierdie volkleur-dagboek oor temas soos gesindheid, ver­genoegd­heid, bemoediging, geloof, genade, hoop, vrede, gebed, verhoudings en geestelike groei.

Wees vandag die beste jý! Vier die lewe. Sien die wonder in die alledaagse. Leer om voluit en hartstogtelik vir God te leef terwyl jy omvou word deur sy genade.

Ook beskikbaar in Engels onder die title Walking in Grace.

Die Goeie Boek (Afrikaans, Paperback): Deron Spoo Die Goeie Boek (Afrikaans, Paperback)
Deron Spoo
R200 R165 Discovery Miles 1 650 Save R35 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Ontdek en leef die 40 grootste lewensveranderende waarhede in die Bybel.

Is daar ʼn boek wat vir ons kan sê wat om oor God te glo? Die voor die hand liggende antwoord is die Bybel. Maar waar begin ons die Bybel lees om werklik te verstaan?

In Die Goeie Boek bespreek Deron Spoo sleutel-Bybel­hoofstukke wat hy as kardinaal beskou vir ons verstaan van die Bybel en van God. Hy help lesers om die konteks en inhoud van 20 Ou-Testamentiese en 20 Nuwe-Testamentiese hoofstukke te verstaan wat die hele Bybel vir ons sal oopbreek. Elke hoofstuk onthul een lewens­verande­rende waarheid van God en sluit af met ʼn “om te oordink”-gedeelte wat jou sal help om daardie waar­heid prakties in jou lewe toe te pas. Die Bybelteks van die hoofstuk wat bespreek word, word ook telkens ingesluit (NLV-teks).

Die Goeie Boek sal aanklank vind by jare lange Bybellesers, maar is ideaal vir mense wat aan die begin van hulle Christelike geloofsreis staan. Dit sal lesers help om die lewensveranderende waarhede in die Bybel te verstaan en te leef.

Ook beskikbaar in Engels onder die title The Good Book.

40 Dae Tot Hoop - 'n Reis Deur Lydenstyd (Afrikaans, Paperback): Ronell Bezuidenhout 40 Dae Tot Hoop - 'n Reis Deur Lydenstyd (Afrikaans, Paperback)
Ronell Bezuidenhout
R230 R198 Discovery Miles 1 980 Save R32 (14%) Shipped within 7 - 15 working days

Kom loop saam! nooi die skrywer. Tel op jou kruis, en bring al jou bagasie. Jy sal agterkom dat die bagasie stuk-stuk minder word soos die reis vorder. En die kruis dalk al hoe swaarder. Maar jou bestemming heet Hoop. En hoop is die eerste lig van ’n splinternuwe dag. Hierdie reis na hoop is ’n hartsreis vol moontlikhede. Dit help jou om nuwe gewoontes aan te leer en uitgediendes af te sweer. Dit leer jou om in die spieel te kyk en te sien hoe jy vir jou medemens lyk, en vir God.

1 Minuut-Inspirasie Vir Tieners (Afrikaans, Paperback): Stan Toler 1 Minuut-Inspirasie Vir Tieners (Afrikaans, Paperback)
Stan Toler
R80 R66 Discovery Miles 660 Save R14 (18%) Shipped within 5 - 10 working days
1 Minuut-Inspirasie Vir Mans (Afrikaans, Paperback): Stan Toler 1 Minuut-Inspirasie Vir Mans (Afrikaans, Paperback)
Stan Toler
R80 R66 Discovery Miles 660 Save R14 (18%) Shipped within 5 - 10 working days
Vetrou Op Hom (Afrikaans, Hardcover): Jannie le Roux Vetrou Op Hom (Afrikaans, Hardcover)
Jannie le Roux
R116 Discovery Miles 1 160 Shipped within 10 - 15 working days

'n Man se lewe is vol vrae ... Maar daar is eintlik net een antwoord ... Se nou maar net jy kon alles wat jou pla, al jou issues, al jou frustrasies direk vir God se? Wat dink jy sou Hy vir jou terug se? Dis wat Jannie le Roux gedoen het. Hy het allerlei vrae in hierdie boek verwoord en die antwoorde aan die hand van die Bybel neergeskryf soos wat hy dink God hulle sou se. Vertrou op Hom wil jou help om te fokus op die belangrikste verhouding in jou lewe. Vanuit hierdie kragtige geloof sal dan 'n lewe wat sinvol en doelgerig is, volg. Hierdie belofte staan in skrille kontras met al die verantwoordelikhede en aanslae wat daagliks oor 'n man se pad kom. Om suksesvol in jou beroep te wees, 'n lojale huweliksmaat, liefdevolle pa, kranige sportman en gesond (en aantreklik!) te bly, verg amper die onmoontlike van 'n gewone vlees-en-bloed man. Die dagstukke vir mans bied daarom nie net inspirasie en aanmoediging nie, maar ook praktiese waarhede vir elke uitdaging. Die temas sluit in: finansies, konflikhantering, leierskap, mislukking, sukses, uitbranding, verhoudings, visie en werk. Dit maak nie saak in watter volgorde jy lees nie. Voor in die boek is 'n alfabetiese lys met al die onderwerpe sodat jy kan blaai na 'n dagstuk volgens jou spesifieke behoefte op 'n gegewe tyd. Soos wat jy deur die boek werk, sal jy die een antwoord op al jou vrae ontdek: jy kan die Here vertrou.

Hosea (Afrikaans, Paperback): Johan Smit Hosea (Afrikaans, Paperback)
Johan Smit
R100 R83 Discovery Miles 830 Save R17 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

16 studies oor God se ewige liefde, sy oordeel en onverdiende vergifnis.

Daar lê ’n rykdom insigte opgesluit in die Ou-Testamen­tiese boek Hosea, wat soveel meer inhou as die profeet se huwelik met die ontroue Gomer. Dit vertel ook van God se ewige liefde, sy oordeel en onverdiende vergifnis.

In die Bybelstudie Hosea ondersoek Johan Smit nie net die hoof­temas van Hosea nie, maar kyk ook in goed nage­vorsde detail na die profeet Hosea, en gee verrassende insigte oor sy persoonlike lewe, die his­toriese konteks van die Israeliete en hulle leef­wêreld, God se bood­skap wat Hosea aan die af­vallige Israe­liete moes bring, en hoe daardie boodskap ons vandag raak.

Deur middel van 16 studies en die volledige Bybel­teks van die Ou-Testamentiese boek Hosea, kry die Bybel­boek nuwe betekenis vir die moderne leser.

Ontdek Jesus in Die Psalms (Afrikaans, Paperback): Stonecroft Ontdek Jesus in Die Psalms (Afrikaans, Paperback)
Stonecroft
R100 R83 Discovery Miles 830 Save R17 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

’n Bybelstudie in 11 dele oor Jesus in die Psalms.

Besef jy hoeveel verwysings daar in die Psalms na Jesus is? Hierdie poëtiese Bybelboek beeld Hom uit as die Een wat God gekies het, die Skepper, die Koning van die konings, die Een wat gekruisig is en weer op­gestaan het, die Skaap­wagter, die ewige Hoëpriester en vele meer.

In Ontdek en beleef Jesus in die Psalms sal jy deur Bybelgedeeltes, verduidelikings, toepassings en besprekings­vrae jou vertroue in Jesus, jou Ver­losser, se krag versterk met die wete dat Hy altyd ’n plan het wat uitgevoer sal word. Elke studie sluit ook af met skryf­plek vir persoonlike nadenke en notas of gebede. Aan die einde van die Bybel­studie is daar ook ’n gedeelte vir persoonlike geestelike groei met joernaalbladsye.

Hierdie Bybelstudie in 11 dele is ideaal vir klein­groepe en individue om God se transformerende Woord te bestudeer.

Vreugdevol Vrou (Afrikaans, Paperback): Mary A Kassian, Nancy Leigh DeMoss Wolgemuth Vreugdevol Vrou (Afrikaans, Paperback)
Mary A Kassian, Nancy Leigh DeMoss Wolgemuth
R200 R165 Discovery Miles 1 650 Save R35 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

40 studies oor God se absoluut asemrowende plan vir jou om waarlik vreugdevol vrou te wees.

Soveel vroue kies vandag om die wêreldse standaard van vrouwees agter te laat ten gunste van die Bybelse standaard.

In Vreugdevol vrou ontdek jy in 40 studies wat oor 8 weke strek dat God se ontwerp van ware vrou­wees absoluut fantasties is. Elke week se 5 studies sluit in individuele studietyd, groepbespreking en ’n afdeling om dieper in God se Woord te delf. Dít saam met die besprekingsvrae en aanlyn video’s wat addisioneel gebruik kan word, sal jou help om jou volle potensiaal in God te verwe­senlik.

Deur die Skrifgebaseerde leringe en insigte ontdek jy die skoonheid, vreugde en vervulling wat daarin lê om as die spesiale vrou te leef wat God jou geskep het om te wees.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Divine Design

Nog 'n Jaar Met God (Afrikaans, Hardcover): Nog 'n Jaar Met God (Afrikaans, Hardcover)
R96 Discovery Miles 960 Shipped within 10 - 15 working days

RSG se Vroegoggend meditasie lei Suid-Afrikaners reeds jare lank die nuwe dag in. Na die sukses van 'n Jaar met God volg nou Nog 'n jaar met God. Weer is die treffendste boodskappe saamgevat in 'n jaar se dagstukkies vol inspirasie en hoop. In 52 weke vat 52 skrywers jou hand, op reis deur God se skatkamers van wysheid, liefde en geloof. Name so uiteenlopend soos Nico Botha, Daniel Maluleke, Liesel Krause-Widd, Justus Tshungu, Piet Smit, Este Geldenhuys, Hessel van der Walt en vele ander. Sien God se onmeetlike fasette deur 'n kaleidoskoop van 52 skrywers. Elke keer val die prentjie voor jou oog in die kleure van 'n ander skrywer se perspektief.

21 Dae Tot 'n Fantastiese Huwelik (Afrikaans, Paperback): Floris Knouwds 21 Dae Tot 'n Fantastiese Huwelik (Afrikaans, Paperback)
Floris Knouwds
R64 Discovery Miles 640 Shipped within 10 - 15 working days
Die Meisie in Die Foto (Afrikaans, Paperback): Beverly Lewis Die Meisie in Die Foto (Afrikaans, Paperback)
Beverly Lewis
R250 R206 Discovery Miles 2 060 Save R44 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

’n Verhaal van verraad, vertroue en liefde.

Eva Esch en haar susters is in ’n verknorsing ...

Ná die afsterwe van hulle weduwee-ma wil Eva se ouer broer Menno sy groterwordende gesin in die plaas­huis in Eden-vallei laat bly. Dit laat min plek vir Eva en haar susters. Menno is oortuig dat ten minste een van hulle die komende trouseisoen sal trou. Eva wil trou, maar sy wil ook nie haar winkel opgee om ’n boervrou te word nie.

Dan verdwyn haar jonger suster, Lily, een nag en laat net ’n nota agter. Eva dink sy is deur iemand van buite die Amish-gemeenskap weggelok. Wanneer Jed Stutzman, ’n jong Amish-kapkarmaker van Ohio, in Lancaster opdaag met ’n foto van ’n Amish-meisie, keer dit Eva se wêreld on­derstebo. Sy voel aangetrokke tot die stil, sjarmante vreem­deling, maar die meisie in die verbode foto is glad nie ’n vreemde­ling nie.

Die meisie in die foto is ’n Amish-roman vol intrige.

Ek Luister, Jesus (Afrikaans, Paperback): Marie Chapian Ek Luister, Jesus (Afrikaans, Paperback)
Marie Chapian
R170 R140 Discovery Miles 1 400 Save R30 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

365 oordenkings waarin Jesus persoonlik met elke vrou praat.

Ek luister, Jesus deur Marie Chapian is 365 dag­stukke waarin Jesus persoonlik met vroue praat. Die woorde wat Hy spreek, dring op liefdevolle wyse deur tot elke aspek van ʼn vrou se lewe.

Elkeen van die oordenkings bied ʼn spesiale bood­skap waarin jy Jesus se teenwoordigheid byna tasbaar kan voel deur sy inspirerende woorde wat vrede in jou hart bring. Die Skrifverwysings wat op elke oordenking volg, sal jou ook help om dieper te delf in daardie dag se bood­skap.

Met Ek luister, Jesus sal Jesus se deernis­volle woorde tot in jou hart vloei en jou met nuwe hoop en nuwe lewe vul.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Talk to Me, Jesus

Snowy (Afrikaans, Hardcover): Angus Buchan Snowy (Afrikaans, Hardcover)
Angus Buchan
R85 R70 Discovery Miles 700 Save R15 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Oom Angus en Snowy deel stories oor die lewe op die plaas en die lewe saam met Jesus.

Spring in die saal vir ’n prettige rit op die plaas saam met oom Angus en sy perd Snowy. Snowy is baie lief vir Jesus en luister elke dag wanneer oom Angus sy Bybel lees en bid. Hulle is beste maatjies en werk hard saam op die plaas.

Snowy deel plaasstories waarby kinders sal aan­klank vind en lewenslesse leer, soos die keer toe Snowy vriende wou maak met Big Stuff, ʼn baie kwaai en knorrige perd. Of die keer toe Snowy bang was om deur die rivier te gaan en oom Angus hom gehelp het om sy vrees te oorkom.

Elke storie word gekomplementeer met ʼn teksvers, gebed en prettige aktiwiteit met ʼn plaastema. Die aktiwiteite sluit in legkaarte, soek die verskil en doolhowe.

Die 11 stories met hulle avontuurlike aktiwiteite sal Snowy sommer gou ʼn gunsteling maak van kinders tussen 5 en 8 jaar.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Snowy

Gedenkboek van M.J. de Jager (1872-1939) - Boerekryger, staatsartilleris en militer (Afrikaans, Hardcover): M.J. De Jager Gedenkboek van M.J. de Jager (1872-1939) - Boerekryger, staatsartilleris en militer (Afrikaans, Hardcover)
M.J. De Jager; Translated by A P Smit
R48 Discovery Miles 480 Shipped within 10 - 15 working days

Met die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog in 1899 vertrek MJ de Jager as luitenant van die Staatsartillerie van die ZAR na die Natalse front. Hy onderskei homself tydens die veldslae by Modderspruit, Colenso, Ladysmith en Platrand. Na die slag van Donkerhoek op 11 Junie 1900 neem hy vir anderhalfjaar deel aan die guerillafase van die Anglo-Boereoorlog. Op 26 Januarie 1902 word hy in die distrik Ermelo gevange geneem en na St. Helena verban. Hy sit sy militêre loopbaan in die Transvaalse Polisie en die Unie-verdedigingsmag voort. Na die Suidwes-veldtog word hy hoof van die Unie-besettingsmag in die destydse Suidwes-Afrika en vestig hom op ’n plaas naby Windhoek. Hy word uiteindelik tot generaal bevorder, maar sy roemryke loopbaan word deur sy skielike dood in 1939 kortgeknip. De Jager se oorspronklike “Gedenkboek” het ook ’n veelbewoë geskiedenis en word nou vir die eerste keer gepubliseer nadat dit naelskraaps aan die aanslae van vuur en rysmiere ontkom het en daarná vir 60 jaar jaloers deur sy familie bewaar is.

Joyce Meyer Dagbeplanner 2018 (A6) (Afrikaans, Leather / fine binding): Joyce Meyer Joyce Meyer Dagbeplanner 2018 (A6) (Afrikaans, Leather / fine binding)
Joyce Meyer
bundle available
R180 R149 Discovery Miles 1 490 Save R31 (17%) In stock

Beplan jou dae en jou jaar, en word geïnspireer met die Joyce Meyer Dagbeplanner 2018.

• Weeklikse en daaglikse inspirasie uit Die krag van dankbaarheid

• ’n Bladsy per dag vir afsprake en notas

• Weeklikse beplanners

• Geleentheidskalenders vir elke maand

• Openbare vakansiedae, skool- en universiteitsvakansies

• Jaarbeplanners vir 2018 en 2019, ’n begrotingslys en kalenders

• Ekstra notabladsye agterin

• Plek vir telefoonnommers en adresse

• Handige inligting soos omskakelingstabelle, geskenke vir huweliksherdenkings en so meer

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Ons Kom Van Vêr - Bydraes Oor Bruin…
W.A.M. Carstens, Michael le Cordeur Paperback  (1)
R239 Discovery Miles 2 390
Ratels Aan Die Lomba - Die Storie Van…
Leopold Scholtz Paperback  (3)
R240 R197 Discovery Miles 1 970
Emily Hobhouse: Geliefde Verraaier
Elsabe Brits Paperback  (4)
R390 R330 Discovery Miles 3 300
Historikus: 'n Outobiografie
Hermann Giliomee Paperback R410 R345 Discovery Miles 3 450
Wit Issie 'n Colour Nie - Angedrade…
Nathan Trantraal Paperback R230 R175 Discovery Miles 1 750
Boereverneukers - Afrikaanse…
Izak du Plessis Paperback  (1)
R190 R150 Discovery Miles 1 500
Oor Berge En Dale - Op Reis Met 'n…
Jackie Grobler Paperback  (2)
R230 R188 Discovery Miles 1 880
Die Opkoms En Ondergang Van Die NG Kerk
Jean Oosthuizen Paperback R260 R205 Discovery Miles 2 050
Koning Eenoog - 'n Migranteverhaal
Toef Jaeger Paperback R263 Discovery Miles 2 630
Oor Grense - 'n Lewe in die Media in 'n…
Ton Vosloo Paperback R275 R225 Discovery Miles 2 250

 

Partners