0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R0 - R50 (25)
  • R50 - R100 (152)
  • R100 - R250 (975)
  • R250 - R500 (4,159)
  • R500+ (3,736)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe

Ystervuis uit die See - Uiters Geheime Seewaartse Recce-operasies (1978-1988) (Afrikaans, Paperback): Arne Soderlund, Douw Steyn Ystervuis uit die See - Uiters Geheime Seewaartse Recce-operasies (1978-1988) (Afrikaans, Paperback)
Arne Soderlund, Douw Steyn
R295 R242 Discovery Miles 2 420 Save R53 (18%) Shipped within 4 - 8 working days

Gedurende die Grensoorlog het die Spesiale Magte se 4 Verkenningsregiment tientalle klandestiene seewaartse operasies saam met die SA Vloot uitgevoer. Van Cabinda in Angola tot Dar es Salaam in TanzaniŽ het hulle strategiese teikens soos oliedepots, vervoerinfrastruktuur en selfs Russiese skepe aangeval. Die bestaan van 4 Recce is grootliks geheim gehou, ook in die SAW.

Ystervuis uit die see beskryf 50 operasies deur 4 Recce, ander Spesmagte-eenhede en die SA Vloot. Daaronder tel Operasie Kerslig (1981), waartydens ’n operateur dood en ander beseer is in ’n aanval op ’n olieraffinadery in Luanda, en Operasie Argon (1985) toe kaptein Wynand du Toit in Angola gevange geneem is.

Die skrywers, wat self aan etlike van die operasies deelgeneem het, het ook toegang gekry tot uiters geheime dokumente wat intussen gedeklassifiseer is. Hul dramatiese vertellings wys hoe veelsydig en doeltreffend hierdie elite-eenheid was.

Die omvattende boek is ’n moet vir enigeen met ’n belangstelling in die Spesmagte. Dit neem jou na die hart van die aksie, die adrenalien en vrees van seewaartse operasies.

Is Jesus Genoeg? (Afrikaans, Paperback): Angus Buchan Is Jesus Genoeg? (Afrikaans, Paperback)
Angus Buchan
R80 R59 Discovery Miles 590 Save R21 (26%) Shipped within 5 - 10 working days

Is Jesus genoeg vir jou? As jy die vraag moet beantwoord, kan jy met alle eerlikheid sÍ jy leef elke oomblik tot eer van God?

Outeur en evangelis Angus Buchan fokus jou aandag in IS JESUS GENOEG? op die feit dat Jesus altyd jou hoofdoel moet bly – diens aan ander is ’n uitvloeisel hiervan. Hy raak onderwerpe aan soos gebed, onvoorwaardelike oorgawe, nederigheid, aanbidding en leierskap. Angus deel ware verhale van hoe die lewens lyk van mense wat werklik geglo het dat Jesus genoeg is vir hulle – van bekendes soos Billy Graham en David Livingstone tot persoonlike verhale van mense wat Angus op sy reise ontmoet het. Jesus Ūs genoeg vir jou. Angus herinner jou dat dit inderdaad steeds ’n waarheid is waaraan jy kan vashou – ten spyte van al die bekommernisse, probleme en struikelblokke van vandag.

Net Jy Kan Jy Wees (Afrikaans, Paperback): Liesel Krause-Wiid, Eugene Kemp, Lorette Dye, Andries Enslin Net Jy Kan Jy Wees (Afrikaans, Paperback)
Liesel Krause-Wiid, Eugene Kemp, Lorette Dye, Andries Enslin
R64 Discovery Miles 640 Shipped within 10 - 15 working days

Net jy kan jy wees sal jou help om die drie lewensveranderende beginsels deel van jou lewe te maak en uit te le. Sodat jy meer vervulling en vryheid by die huis, werk en in jou lewe kan ervaar.

'n Pa En Sy Dogter - Tydlose Wysheid Om Jou Dogter Te Leer, Te Lei En Lief Te He - Haar Hele Lewe Lank (Afrikaans,... 'n Pa En Sy Dogter - Tydlose Wysheid Om Jou Dogter Te Leer, Te Lei En Lief Te He - Haar Hele Lewe Lank (Afrikaans, Paperback)
James C. Dobson
R130 R107 Discovery Miles 1 070 Save R23 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Of ín dogter nog klein is of al volwasse, sy sal vir ewig ín spesiale plek in haar pa se hart he. Vier die geskenk en seen van die unieke verhouding tussen país en hulle dogters met hierdie inspirerende boek deur dr. James Dobson, ervare berader en kenner van gesinsake. ín Pa en sy dogter bied uittreksels uit die topverkoper Om dogters groot te maak en is ín huldeblyk aan die rol wat ín pa in sy dogter se lewe speel. Dit is propvol praktiese raad wat elke pa sal help bou aan sy verhouding met sy dogter. Die volkleur-geskenkboekie vier die lewenslange band van liefde wat ín pa en dogter deel. ín Pa en sy dogter sal país help om ín waarlik spesiale verhouding met hul dogter te ontwikkel, te hand-haaf en te koester.

Gewapen Vir Die Geestelike Stryd - Rus Jou Toe Met Kennis En Beleef Oorwinning in Geestelike Oorlogvoering (Afrikaans,... Gewapen Vir Die Geestelike Stryd - Rus Jou Toe Met Kennis En Beleef Oorwinning in Geestelike Oorlogvoering (Afrikaans, Paperback)
Bennie Mostert
R140 R116 Discovery Miles 1 160 Save R24 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Daar is uiteenlopende standpunte oor die geesteswereld: sommige mense ontken die bestaan van demone en ander gaan weer oorboord daarmee. Bennie Mostert het hierdie verwarring gesien en Gewapen vir die geestelike stryd geskryf om Christene op ín praktiese manier toe te rus vir die geestelike stryd. Gelowiges moet die geestelike waarhede in die Skrif ken en verstaan, en dit prakties uitleef. In Gewapen vir die geestelike stryd gee Bennie Mostert die nodige toerusting om staande te bly teen aanvalle van die duiwel. Hy praat onder andere oor die gesag van die gelowige, die wapenrusting van God, die Heilige Gees en gebed as wapens in die stryd. Gewapen vir die geestelike stryd is bedoel vir almal wat paraat wil wees in die stryd teen die Bose. Dit is voorheen uitgegee onder die titel Geestelike oorlogvoering.

Die Dag Toe Ek Jesus Ontmoet Het (Afrikaans, Paperback): Frank Viola, Mary Demuth Die Dag Toe Ek Jesus Ontmoet Het (Afrikaans, Paperback)
Frank Viola, Mary Demuth
R150 R124 Discovery Miles 1 240 Save R26 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Word aan gespoor tot ʼn nuwe ontmoeting met jou Verlosser.

Twee duisend jaar gelede het Jesus se pad gekruis met doodgewone mense. Hulle was dikwels gebroke, onvolmaak en sonder hoop. Maar Hy het hulle lewens aangeraak, hulle heelgemaak en die lewensdoel gegee waarvoor hulle so desperaat was.

Frank Viola en Mary DeMuth neem jou in Die dag toe ek Jesus ontmoet het op ’n fassinerende reis terug in tyd met die dramatiese verhale van vyf vroue wat Jesus ontmoet het: die vrou wat op owerspel betrap is, die prostituut wat Jesus se voete gesalf het, die vrou wat aan bloedvloeiing gely het, die Samaritaanse vrou en Maria van BetaniŽ. Elke verhaal word vanuit die vrou se unieke perspektief vertel, maar is steeds Skrifgetrou volgens die gebeure uit die Evangelies.

Die fiktiewe dagboekinskrywings word afgesluit met die verhaal uit die Bybel en ’n toepassingsgedeelte. Besprekingsvrae verskyn agter in die boek wat dit ideaal maak om in kleingroepe te bespreek.

'n Pa En Sy Seun - Tydlose Wysheid Om Jou Seun Te Leer, Te Lei En Lief Te He - Sy Hele Lewe Lank (Afrikaans, Paperback):... 'n Pa En Sy Seun - Tydlose Wysheid Om Jou Seun Te Leer, Te Lei En Lief Te He - Sy Hele Lewe Lank (Afrikaans, Paperback)
James C. Dobson 1
R130 R107 Discovery Miles 1 070 Save R23 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Of ín seun ín ondeunde knapie of ín volwasse jong man is, hy sal altyd opkyk na sy pa. Vier die sterk, lewenslange band tussen país en seuns met hierdie inspirerende boek deur dr. James Dobson, ervare berader en kenner van gesinsake. ín Pa en sy seun bied uittreksels uit die topverkoper Om seuns groot te maak en is ín huldeblyk aan al die país wat ín voorbeeld van krag, integriteit en getrouheid vir hulle seuns is. Dit is propvol praktiese raad wat elke pa sal help bou aan sy verhouding met sy seun. Die volkleur-geskenkboekie vier die onvervangbare rol wat ín pa in ín seun se hart en lewe speel. ín Pa en sy seun sal elke pa help om sy seun te lei en aan te moedig op sy eie reis deur die lewe.

Vroue van die Bybel - ... praat met ons vandag (Afrikaans, Paperback): Este Geldenhuys Vroue van die Bybel - ... praat met ons vandag (Afrikaans, Paperback)
Este Geldenhuys
R195 R168 Discovery Miles 1 680 Save R27 (14%) Shipped within 7 - 15 working days

God soek nabyheid met jou

Estť Geldenhuys skryf oor Bybelse vroue vir vandag se vroue.

Die skrywer gee duidelike toepassings vir vandag, maar vra bowenal: God soek nabyheid met jou, gaan jy Hom toelaat?

Radelose Rebellie? - Dinamika Van Die 1914-1915 Afrikanerrebellie (Afrikaans, Paperback): Albert Grundlingh, Sandra Swart Radelose Rebellie? - Dinamika Van Die 1914-1915 Afrikanerrebellie (Afrikaans, Paperback)
Albert Grundlingh, Sandra Swart
R172 Discovery Miles 1 720 Shipped within 10 - 15 working days

In 1914 het ’n groep Afrikaners in verset teen die Unieregering gekom, aangevuur deur “Siener” van Rensburg se visioene wat vertel het van die ondergang van die Britse ryk.

Toe Louis Botha net nŠ die aanvang van die Eerste WÍreldoorlog aankondig dat die Unie Duits-Suidwes-Afrika sou inval, was die vet in die vuur en het honderde opstandige manne die wapen opgeneem. Volgens die joernalis L.E. Neame was dit “one of the most curious and dramatic incidents in the Great War”.

Naas die Groot Trek en die Anglo-Boereoorlog het die rebellie ’n prominente plek in Afrikanergeskiedsbeskouinge ingeneem. Dit is derhalwe nie verbasend nie dat daar reeds heelwat navorsing oor die opstand gedoen is, maar met Radelose Rebellie? ondersoek prof. Albert Grundlingh en dr. Sandra Swart aspekte daarvan wat tot dusver grotendeels verwaarloos is.

Was dit inderdaad so ’n vae, ongestadige verskynsel soos talle kommentators beweer? Was dit ’n redelose, radelose rebellie? Of het meer daaragter gesteek?

Hartskombuis - Boerekos Van Die Anglo-Boereoorlog Tot Vandag (Afrikaans, Paperback): Hartskombuis - Boerekos Van Die Anglo-Boereoorlog Tot Vandag (Afrikaans, Paperback)
1
R370 R314 Discovery Miles 3 140 Save R56 (15%) Shipped within 7 - 15 working days

Hartskombuis: Boerekos Van Die Anglo-Boereoorlog Tot Vandag bring tydlose Boerekosresepte, pragtige kleurfotoís van artefakte uit die oorlog en fassinerende brokkies historiese inligting saam in een boek.

Dit bevat meer as 100 resepte vir alles van biltong en beskuit, watertand wildspastei en pampoenkoekies tot ín magdom gebak.

Die skrywers verweef hierdie resepte soomloos met historiese feite soos oor hoe Nonnie de la Rey, vrou van genl. Koos de la Rey, moes vlug en in die veld oorleef.

1 Minuut-Inspirasie Vir Vroue - Sit Die Vonkel Terug in Jou Vrou-Wees (Afrikaans, Paperback): Stan Toler, Linda Toler 1 Minuut-Inspirasie Vir Vroue - Sit Die Vonkel Terug in Jou Vrou-Wees (Afrikaans, Paperback)
Stan Toler, Linda Toler
R80 R66 Discovery Miles 660 Save R14 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Byna 80 praktiese wenke om die vonkel terug te sit in jou vrou-wees.

Die vrou van vandag is besig en aan die gang. Daarom is die kort en kragtige inspirasie-gedagtes in 1 minuut-inspirasie vir vroue net wat jy nodig het om die vonkel terug te sit in jou vrou-wees.

Saam met Bybelverse, aanhalings en vertellings wys Stan en Linda Toler in diť sakpas-boekie hoe jy jou selfvertroue ’n hup≠stoot kan gee.

Die byna 80 kort, praktiese wenke in sluit in:

- Leer iets nuuts

- Gee vir iemand ’n drukkie

- Bederf jouself

1 minuut-inspirasie vir vroue is ’n minuut se inspirasie en bemoediging vir ’n besige vrou soos jy wat jou sal help om die vrou te word wat jy graag wil wees.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Minute Motivators for Women

God, Waarom Lyk Die Wereld So? - Wat Beteken Dit Om Te Se God is in Beheer? (Afrikaans, Paperback): Adrio Konig God, Waarom Lyk Die Wereld So? - Wat Beteken Dit Om Te Se God is in Beheer? (Afrikaans, Paperback)
Adrio Konig
R180 R149 Discovery Miles 1 490 Save R31 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

6 miljoen Jode sterf tydens die Tweede Wereldoorlog in konsentrasiekampe. Dekades later sterf 230 000 mense na ín tsunami. Waar was God? Hoekom het Hy dit toegelaat? Oor die eeue wonder mense oor swaarkry en hoe ons moet dink oor God se betrokkenheid daarby. Adrio Konig kyk in God, waarom lyk die wereld so? na teoriee van teoloe soos Calvyn en Arminius, wat geredeneer het oor of God die kwaad net toelaat, of beskik. Die eerste hoofstuk van God, waarom lyk die wereld so? vertel ware verhale van mense wat van die geskiedenis se grootste gruwels beleef het, byvoorbeeld die groot Jodeslagting (Holocaust) van die Tweede Wereldoorlog wat ín agtergrond bied waarteen die boek gelees kan word. Die boek sluit ook af met ín bylaag swart-en-wit fotoís. Op die ou end kan ons net weet: Ons verstaan dikwels nie hoekom slegte dinge in die wereld gebeur nie. In plaas daarvan om met lee woorde te probeer troos, moet ons besef dat God ons nooit verlaat nie en saam met ons in ons hartseer is.

1 Minuut-Inspirasie Vir Leiers - Sit Die Vonk Terug in Jou Leierskap (Afrikaans, Paperback): Stan Toler 1 Minuut-Inspirasie Vir Leiers - Sit Die Vonk Terug in Jou Leierskap (Afrikaans, Paperback)
Stan Toler
R80 R66 Discovery Miles 660 Save R14 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Dit is nie altyd maklik om aan die stuur van sake te staan wanneer die pad lank en die terrein ongelyk is nie. Maar met die regte motivering en aansporing kan dit ín tyd gelaai met sukses en uitnemendheid wees. In 1 minuut-inspirasie vir leiers skep Stan Toler ín wen-kombinasie van motiverende aanhalings, teksverse en vertel-lings wat jou sal inspireer om die potensiaal in jou eie lewe te ontsluit. Hierdie sakpas, humoristiese gids bied byna 80 praktiese wenke wat jou gedagtes aan die gang sal sit, waaronder: Leiers sit tyd opsy om te ontspan Leiers het ín sin vir humor Leiers vra vergifnis 1 minuut-inspirasie vir leiers sal elke leier Ė ervare of nuut aan die stuur Ė help om hulle doelwitte te bereik terwyl hulle die om hulle aanmoedig.

Hoop Vir ? Tyd Soos Hierdie (Afrikaans, Paperback): Braam Hanekom Hoop Vir ? Tyd Soos Hierdie (Afrikaans, Paperback)
Braam Hanekom
R130 R107 Discovery Miles 1 070 Save R23 (18%) Shipped within 5 - 10 working days
Viva os Boers! - Boeregeinterneerdes in Portugal tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 (Afrikaans, Hardcover): O.J.O. Ferreira Viva os Boers! - Boeregeinterneerdes in Portugal tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 (Afrikaans, Hardcover)
O.J.O. Ferreira
R263 Discovery Miles 2 630 Shipped within 10 - 15 working days
Wanneer Seerkry En God Se Koninkryk Ontmoet (Afrikaans, Paperback): Riekert Botha, Albert Theron Wanneer Seerkry En God Se Koninkryk Ontmoet (Afrikaans, Paperback)
Riekert Botha, Albert Theron
R90 R75 Discovery Miles 750 Save R15 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Vind vreugde en genesing in saamwees met ander gelowiges.

Besef jy dat die gemeenskap van gelowiges God se skepping is en nie deur mense uitgedink is nie?

Riekert Botha en Albert Theron daag jou in Wanneer seerkry en God se koninkryk ontmoet uit om eers te vergeet wat jy “weet” van gemeentes. Gaan terug na die kern van die saak en ontdek hoekom God gemeentes geskep het. Besef dat dit Sy eiendom is en ook die draers van Sy lig en waarheid in die gemeenskap. Dan sal jy weer opnuut die vreugde en genesing in die saamwees met gelowiges ontdek wat jou sal help om te groei en te ontwikkel in Christus – die Een waarop jou fokus moet wees.

Wanneer seerkry en God se koninkryk ontmoet se praktiese aanslag sal jou veilig laat voel in die geborgenheid van die eenheid wat God daargestel het.

Liefde, Seks en Verhoudings (Afrikaans, Paperback): Annieria McFarlane Liefde, Seks en Verhoudings (Afrikaans, Paperback)
Annieria McFarlane
R90 R75 Discovery Miles 750 Save R15 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Wat sÍ die Bybel oor liefde, seks en verhoudings?

Was jy al verlief? Is dit regtig die moeite werd om te wag met seks? Is Bybelse beginsels ou reŽls vir ’n moderne tyd?

DŪt is van die meer as 30 kwessies waarby Anniťria McFarlane saam met tieners stilstaan in Liefde, seks en verhoudings.

Tieners weet vandag alles wat daar is om te weet van seks – of so dink hulle. Maar daar is ’n boodskap wat hulle pelle en die TV niť so duidelik uitbasuin nie – hoe spesiaal God seks gemaak het en hoe Hy wil hÍ dit beskerm moet word.

Liefde, seks en verhoudings kyk na die sek≠suele versoekings waarvoor meer as 20 Bybelse karakters te staan gekom het en wat jongmense uit hulle situasies kan leer.

Hierdie nuttige boek sal jou tiener help in die warboel emosies en keuses waarvoor hulle daagliks te staan kom.

My Kreatiewe Joernaal-Bybel - Blougroen (Afrikaans, Leather / fine binding): Wil Vosloo, Andrie Du Toit My Kreatiewe Joernaal-Bybel - Blougroen (Afrikaans, Leather / fine binding)
Wil Vosloo, Andrie Du Toit 2
R600 R474 Discovery Miles 4 740 Save R126 (21%) Shipped within 5 - 10 working days

BÍre God se Woord diep in jou hart en skep ’n kleinood wat die volgende geslag sal inspireer.

Ontdek God se liefde en die wonders van sy Woord opnuut met My kreatiewe Joernaal-Bybel – ’n unieke kombinasie van die Skrif en kuns.

Met hierdie Bybel kan jy mediteer oor die waarhede in die Bybel terwyl jy die spesiaal ontwerpte woordkuns-teksverse inkleur, en die Woord van God so in jou hart koester en versterk.

Die volgende kenmerke sorg vir ’n unieke ervaring:

∑ Die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling in enkelkolom-uitleg

∑ Lesersvriendelike 8.65 punt lettergrootte

∑ BreŽ kantlyne met lyntjies spesiaal vir gedagtes, gebede, notas en ander persoonlike inskrywings

∑ Ongeveer 400 woordkuns-teksverse om in te kleur – elkeen uniek ontwerp

∑ Indeks van woordkuns-teksverse

My kreatiewe Joernaal-Bybel is ’n bron van vrede, vernuwing en inspirasie. Skep ’n unieke kleinood met jou persoonlike stempel wat jy en jou geliefdes geslagte lank sal koester.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel InspireTM: The Bible for Creative Journaling

Die Profiel Van 'N Christelike Lewe (Afrikaans, Paperback): Randy Frazee Die Profiel Van 'N Christelike Lewe (Afrikaans, Paperback)
Randy Frazee
R130 R107 Discovery Miles 1 070 Save R23 (18%) Shipped within 5 - 10 working days
My Genade is Vir Jou Genoeg (Afrikaans, Paperback): Johan Smit, Dirkie van der Spuy, Este Geldenhuys My Genade is Vir Jou Genoeg (Afrikaans, Paperback)
Johan Smit, Dirkie van der Spuy, Este Geldenhuys
R116 Discovery Miles 1 160 Shipped within 10 - 15 working days

Oor jare verander 'n mens se perspektief van die lewe en jy ervaar ook jou geloof op 'n ander manier. Maak nie saak in watter lewensfase jy is nie, hierdie versameling dagstukke sal jou herinner waar jou hulp vandaan kom, waar jy alle antwoorde, hoop en troos kan vind. My genade is vir jou genoeg bied moderne oordenkings oor God en sy Woord, geskryf deur gelowiges wat die lewe in al sy fasette ken. Jy sal belangrike nuwe idees oor hoe geloof in die wereld van vandag kan grondvat, ontdek. Jy sal opnuut bemoedig word deur waarhede wat jy dalk al vergeet het. Soms voel dit of die lewe 'n mens in die steek laat. Hierop bied die skrywers geen maklike antwoorde of kitsoplossings nie. Hulle gee wel die diepte van die wysheid en kennis van God asook hulle eie ervarings en lewenslesse. Gebruik dit en ervaar hoe sy genade inderdaad vir jou genoeg is. God kan net deur jou werk, nadat Hy in jou gewerk het. Daarom moet gelowiges daagliks die Woord lees en oordink.

Die Oorlogskamer - Gebedskaartjies (Afrikaans, Cards): Die Oorlogskamer - Gebedskaartjies (Afrikaans, Cards)
R90 R75 Discovery Miles 750 Save R15 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Die 50 kaartjies in Die oorlogskamer – Gebedskaartjies is geÔnspireer deur die fliek War Room en sluit aan by die roman Die oorlogskamer. Elke kaartjie het ’n kort gebed aan die een kant en inspirerende Bybelvers aan die ander kant. Dit is ideaal om elke gelowige se eie gebedslewe te verryk of vir ander tot seŽn te wees.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel War Room Prayer Cards

Gereed Vir Die Wederkoms? - 'N Bybelstudie Oor 1 En 2 Petrus (Afrikaans, Paperback): Johan Smit Gereed Vir Die Wederkoms? - 'N Bybelstudie Oor 1 En 2 Petrus (Afrikaans, Paperback)
Johan Smit
R130 R107 Discovery Miles 1 070 Save R23 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Wat is werklik belangrik Ė hoe die wereld jou sien of hoe God jou sien? Dit is hierdie besef, en die heerlikheid wat in die toekoms wag, wat dit vir Christene draaglik maak wanneer hulle ervaar hoe die wereld hulle eenkant toe stoot. Johan Smit moedig lesers in Gereed vir die wederkoms? aan om te volhard en nie moed op te gee in hulle geloof nie. Die Bybelstudie trek lesers se aandag in die 25 dele na die vooruitsig van die ewige lewe en om deur die krag van Christus lyding en vervolging te deurstaan. Net soos die gelowiges aan wie Petrus sy briewe rig, moet gelowiges vandag ook opstaan vir dit waarin hulle glo. Johan Smit lig ook die riglyne uit wat Petrus se briewe vir Christene gee oor hoe om hulle geloof in die elkedagse lewenspraktyk sinvol te beoefen. Gereed vir die wederkoms? is ideaal vir individue en ook vir kleingroepe. Dit bevat die volledige teks van Petrus se twee briewe.

'n Vrou in Gebed (Afrikaans, Paperback): Priscilla Shirer 'n Vrou in Gebed (Afrikaans, Paperback)
Priscilla Shirer 1
R170 R140 Discovery Miles 1 400 Save R30 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Jou gebedslewe het ‘n gevegsplan nodig.

Die geveg van jou lewe is reg voor jou. Op hierdie oomblik wil die vyand sy slinkse planne gebruik om verskeie areas van jou lewe omver te gooi. ’n Doelgerigte gebedstrategie sal jou meer help as wat jy ooit kon droom.

In ’n Vrou in gebed plaas Priscilla Shirer die dringendheid van ’n doelgerigte gebedsplan op die voorgrond. Sy identifiseer 10 areas vir strategiese gebed, waaronder identiteit, passie, gesin, vrese, reinheid en uitdagings.

’n Vrou in gebed rus jou toe om jou eie gebedstrategieŽ neer te skryf wat jy gereeld vir jouself en jou geliefdes kan bid. Daar is skryfplek vir gebede agter in die boek wat uitgeknip kan word.

Priscilla speel die rol van Elizabeth Jordan in die fliek War Room en gebruik ’n Vrou in gebed om die beginsels uit diť fliek vir jou deel van jou alledaagse lewe te maak.

Diť boek is ’n praktiese gids vir kragtige, doelgerigte gebed.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Fervent

Daniel - 'N Bybelstudie (Afrikaans, Paperback): Brian Fisher, Matt Morton, Blake Jennings Daniel - 'N Bybelstudie (Afrikaans, Paperback)
Brian Fisher, Matt Morton, Blake Jennings
R100 R83 Discovery Miles 830 Save R17 (17%) Shipped within 5 - 10 working days
Strategie Vir Gebed (Afrikaans, Paperback): Alex Kendrick, Stephen Kendrick Strategie Vir Gebed (Afrikaans, Paperback)
Alex Kendrick, Stephen Kendrick
R160 R132 Discovery Miles 1 320 Save R28 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Gebed behoort jou eerste aanvalsplan te wees in die stryd van die lewe, nie jou laaste toevlug nie. En vir ’n geveg van hierdie kaliber het jy ’n doelgerigte strategie nodig. STRATEGIE VIR GEBED bied vir lesers ’n aksieplan wat hulle sal lei van die eerste stap wat hulle moet neem tot op die vlak van ’n volwaardige en selfstandige gebedsoldaat:

1. Die beginstappe van ’n sterk gebedslewe – die krag en prioriteit van gebed

2. Die basiese opleiding – wanneer en waar om te bid

3. Ingesteldhede – soos gehoorsaamheid en volharding

4. StrategieŽ – hoe om te bid

5. Teikens – vir wie om te bid

6. Ammunisie – wat kan jy gebruik in jou gebede

7. Ekstra versterking – besprekingsvrae wat in groepe gebruik kan word

STRATEGIE VIR GEBED sluit aan by die Kendrick-broers se fliek WAR ROOM. Dit is ’n hulpbron vir enigeen wat vasberade is om as oorwinnaars in gebed uit te styg.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Wit Terroriste - Afrikaner-Saboteurs in…
Albert Blake Paperback R285 R245 Discovery Miles 2 450
Oor Grense - 'n Lewe in die Media in 'n…
Ton Vosloo Paperback R275 R225 Discovery Miles 2 250
Wit Issie 'n Colour Nie - Angedrade…
Nathan Trantraal Paperback R230 R175 Discovery Miles 1 750
Ons Kom Van VÍr - Bydraes Oor Bruin…
W.A.M. Carstens, Michael le Cordeur Paperback  (1)
R239 Discovery Miles 2 390
Ratels Aan Die Lomba - Die Storie Van…
Leopold Scholtz Paperback  (3)
R240 R197 Discovery Miles 1 970
Die Woorde Van Jesus
Paperback R105 Discovery Miles 1 050
Jan Smuts - Afrikaner Sonder Grense
Richard Steyn Paperback  (1)
R250 R205 Discovery Miles 2 050
Paul Kruger - Toesprake En…
Johan Bergh Hardcover  (2)
R350 R329 Discovery Miles 3 290
Die Groot Trek - Verlos Van Britse…
Robin Binckes, Adri Kotze Paperback R355 R281 Discovery Miles 2 810
Koning Eenoog - 'n Migranteverhaal
Toef Jaeger Paperback R263 Discovery Miles 2 630

 

Partners