0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R0 - R50 (632)
  • R50 - R100 (1,338)
  • R100 - R250 (5,179)
  • R250 - R500 (2,855)
  • R500+ (1,925)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > General

X-Kit Essential Reference: Afrikaans for English Speakers - Grade 8 - 12 (Afrikaans, English, Paperback): A. Barnby, Tom... X-Kit Essential Reference: Afrikaans for English Speakers - Grade 8 - 12 (Afrikaans, English, Paperback)
A. Barnby, Tom Mclachlan
R180 R159 Discovery Miles 1 590 Save R21 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

The X-kit Afrikaans for English Speakers is the ideal reference guide for beginner or near-beginner learners of Afrikaans. This essential companion contains everything English speakers need to know about Afrikaans words, spelling, pronunciation, speaking, vocabulary, writing, phonetics, sentences and paragraphs to achieve excellent results in Afrikaans.

Kringe in 'n bos - Studiegids (Afrikaans, Paperback): Kringe in 'n bos - Studiegids (Afrikaans, Paperback)
R142 Discovery Miles 1 420 In stock

Part of the Guidelines Literatuurgids series for "Kringe in 'n bos" deur Dalene Matthee.

X-kit Presteer!: Afrikaans Huistaal - Graad 11 & 12 (3-in-1 pak) KABV (Afrikaans, Paperback): X-kit Presteer!: Afrikaans Huistaal - Graad 11 & 12 (3-in-1 pak) KABV (Afrikaans, Paperback)
R160 R141 Discovery Miles 1 410 Save R19 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

In ooreenstemming met die KABV en geskryf deur vakkundige onderwysers. X-kit Presteer se studiegidse verduidelik die werk stap vir stap, bied uitgewerkte voorbeelde en hope oefening sodat leerders hul eksamens met selfvertroue kan aanpak.

Die X-Kit Presteer Graad 12 Afrikaans Huistaal Taal 3-In-1 Studiepak Bevat:

  • X-Kit Presteer Studiegids
  • Eksamenhersieningsboek Teen Halfprys
  • Gratis Toegang Tot X-Kit Presteer Mobiel
Tippie en die leer: Vlak 2 Boek 4 (Afrikaans, Paperback): Reinette Palmer, Jose Palmer Tippie en die leer: Vlak 2 Boek 4 (Afrikaans, Paperback)
Reinette Palmer, Jose Palmer
R40 R35 Discovery Miles 350 Save R5 (13%) Shipped within 10 - 15 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos "eu", "ie" en "ou" bekend. Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.

Platinum Afrikaans - Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3: Leesboek 1 Gr 3: Leesboek 1 (Afrikaans, Staple bound): J.... Platinum Afrikaans - Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3: Leesboek 1 Gr 3: Leesboek 1 (Afrikaans, Staple bound)
J. Anker, I. Lewis, T. Morris
R43 R38 Discovery Miles 380 Save R5 (12%) Shipped within 4 - 9 working days
Que Hay: Libro del Alumno 2 (Paperback): Christine Haylett, Jeffrey Britton, Margaret Leacock, Yorley Mendez, Georgia Pinnock,... Que Hay: Libro del Alumno 2 (Paperback)
Christine Haylett, Jeffrey Britton, Margaret Leacock, Yorley Mendez, Georgia Pinnock, …
R456 Discovery Miles 4 560 Shipped within 7 - 12 working days

?Que Hay? is the market-leading Spanish course for 11-14-year-olds accross the Caribbean. Newly updated, it is as relevant and lively as ever. This comprehensive course follows an immersive approach that encourages students to enjoy and fully engage with the language and culture, providing a solid foundation in everyday Spanish and ideal preparation for studying Spanish at CSEC (R).

Que Hay: Libro del Alumno 3 (Paperback): Christine Haylett, Jeffrey Britton, Margaret Leacock, Yorley Mendez, Georgia Pinnock,... Que Hay: Libro del Alumno 3 (Paperback)
Christine Haylett, Jeffrey Britton, Margaret Leacock, Yorley Mendez, Georgia Pinnock, …
R454 Discovery Miles 4 540 Shipped within 7 - 12 working days

?Que Hay? is the market-leading Spanish course for 11-14-year-olds accross the Caribbean. Newly updated, it is as relevant and lively as ever. This comprehensive course follows an immersive approach that encourages students to enjoy and fully engage with the language and culture, providing a solid foundation in everyday Spanish and ideal preparation for studying Spanish at CSEC (R).

Afrikaans Sonder Grense Eerste Addisionele Taal Graad 10 Leerderboek (Afrikaans, Paperback): Afrikaans Sonder Grense Eerste Addisionele Taal Graad 10 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
R168 R155 Discovery Miles 1 550 Save R13 (8%) In stock

Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek an Graad 1 tot Graad 12 em voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV)

Eenders & anders Afrikaans/Nederlandse lespakket: Graad 7: Leerderboek (Afrikaans, Paperback): Marieta Nel Eenders & anders Afrikaans/Nederlandse lespakket: Graad 7: Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
Marieta Nel
R82 Discovery Miles 820 Shipped within 10 - 15 working days

Jou venster op die Lae Lande (Nederland en Belgie) en Europa!. Eenders & Anders voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV) en kan as verryking saam met een van die hoofstukke in jou taalhandboek gebruik word. Dit sluit by die KABV-kurrikulum kwartaal 2, week 5 en 6 aan. Die doel van hierdie lespakket is om jou 地 blik op die letterkunde, taal en kultuur van Nederland en Vlaandere (die Nederlandssprekende deel van Belgie) te bied. Aan die einde van die lespakket gaan jy selfs 地 bietjie Nederlands praat. Die teks is soms in Afrikaans en soms in Nederlands. Jy sal leer van die ooreenkomste (eenders) en die verskille (anders) tussen die twee tale. Vrae en opdragte word ingesluit. Jy sal agterkom dat taalleer nie vir dooie fossiele en bleeksiele is nie. Met jou nuwe kennis van Nederlands sal jy skielik verstaan waar baie van die woorde en uitdrukkings in Afrikaans vandaan kom en hoe Afrikaans uit hoofsaaklik Nederlands ontwikkel het. Taalleer word 地 opwindende ontdekkingstog!

Eenders & anders Afrikaans/Nederlandse lespakket: Graad 6: Leerderboek (Afrikaans, Paperback): Marieta Nel Eenders & anders Afrikaans/Nederlandse lespakket: Graad 6: Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
Marieta Nel
R82 Discovery Miles 820 Shipped within 10 - 15 working days

Jou venster op die Lae Lande (Nederland en Belgie) en Europa!. Eenders & Anders voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV) en kan as verryking saam met een van die hoofstukke in jou taalhandboek gebruik word. Dit sluit by die KABV-kurrikulum kwartaal 2, week 5 en 6 aan. Die doel van hierdie lespakket is om jou 地 blik op die letterkunde, taal en kultuur van Nederland en Vlaandere (die Nederlandssprekende deel van Belgie) te bied. Aan die einde van die lespakket gaan jy selfs 地 bietjie Nederlands praat. Die teks is soms in Afrikaans en soms in Nederlands. Jy sal leer van die ooreenkomste (eenders) en die verskille (anders) tussen die twee tale. Vrae en opdragte word ingesluit. Jy sal agterkom dat taalleer nie vir dooie fossiele en bleeksiele is nie. Met jou nuwe kennis van Nederlands sal jy skielik verstaan waar baie van die woorde en uitdrukkings in Afrikaans vandaan kom en hoe Afrikaans uit hoofsaaklik Nederlands ontwikkel het. Taalleer word 地 opwindende ontdekkingstog!

Eenders & anders Afrikaans/Nederlandse lespakket: Graad 10: Leerderboek (Afrikaans, Paperback): Marieta Nel Eenders & anders Afrikaans/Nederlandse lespakket: Graad 10: Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
Marieta Nel
R82 Discovery Miles 820 Shipped within 10 - 15 working days

Jou venster op die Lae Lande (Nederland en Belgie) en Europa!. Eenders & Anders voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV) en kan as verryking saam met een van die hoofstukke in jou taalhandboek gebruik word. Dit sluit by die KABV-kurrikulum kwartaal 2, week 5 en 6 aan. Die doel van hierdie lespakket is om jou 地 blik op die letterkunde, taal en kultuur van Nederland en Vlaandere (die Nederlandssprekende deel van Belgie) te bied. Aan die einde van die lespakket gaan jy selfs 地 bietjie Nederlands praat. Die teks is soms in Afrikaans en soms in Nederlands. Jy sal leer van die ooreenkomste (eenders) en die verskille (anders) tussen die twee tale. Vrae en opdragte word ingesluit. Jy sal agterkom dat taalleer nie vir dooie fossiele en bleeksiele is nie. Met jou nuwe kennis van Nederlands sal jy skielik verstaan waar baie van die woorde en uitdrukkings in Afrikaans vandaan kom en hoe Afrikaans uit hoofsaaklik Nederlands ontwikkel het. Taalleer word 地 opwindende ontdekkingstog!

Eenders & anders Afrikaans/Nederlandse lespakket: Graad 9: Leerderboek (Afrikaans, Paperback): Marieta Nel Eenders & anders Afrikaans/Nederlandse lespakket: Graad 9: Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
Marieta Nel
R82 Discovery Miles 820 Shipped within 10 - 15 working days

Jou venster op die Lae Lande (Nederland en Belgie) en Europa!. Eenders & Anders voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV) en kan as verryking saam met een van die hoofstukke in jou taalhandboek gebruik word. Dit sluit by die KABV-kurrikulum kwartaal 2, week 5 en 6 aan. Die doel van hierdie lespakket is om jou 地 blik op die letterkunde, taal en kultuur van Nederland en Vlaandere (die Nederlandssprekende deel van Belgie) te bied. Aan die einde van die lespakket gaan jy selfs 地 bietjie Nederlands praat. Die teks is soms in Afrikaans en soms in Nederlands. Jy sal leer van die ooreenkomste (eenders) en die verskille (anders) tussen die twee tale. Vrae en opdragte word ingesluit. Jy sal agterkom dat taalleer nie vir dooie fossiele en bleeksiele is nie. Met jou nuwe kennis van Nederlands sal jy skielik verstaan waar baie van die woorde en uitdrukkings in Afrikaans vandaan kom en hoe Afrikaans uit hoofsaaklik Nederlands ontwikkel het. Taalleer word 地 opwindende ontdekkingstog!

Eenders & anders Afrikaans/Nederlandse lespakket: Graad 8: Leerderboek (Afrikaans, Paperback): Marieta Nel Eenders & anders Afrikaans/Nederlandse lespakket: Graad 8: Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
Marieta Nel
R82 Discovery Miles 820 Shipped within 10 - 15 working days

Jou venster op die Lae Lande (Nederland en Belgie) en Europa!. Eenders & Anders voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV) en kan as verryking saam met een van die hoofstukke in jou taalhandboek gebruik word. Dit sluit by die KABV-kurrikulum kwartaal 2, week 5 en 6 aan. Die doel van hierdie lespakket is om jou 地 blik op die letterkunde, taal en kultuur van Nederland en Vlaandere (die Nederlandssprekende deel van Belgie) te bied. Aan die einde van die lespakket gaan jy selfs 地 bietjie Nederlands praat. Die teks is soms in Afrikaans en soms in Nederlands. Jy sal leer van die ooreenkomste (eenders) en die verskille (anders) tussen die twee tale. Vrae en opdragte word ingesluit. Jy sal agterkom dat taalleer nie vir dooie fossiele en bleeksiele is nie. Met jou nuwe kennis van Nederlands sal jy skielik verstaan waar baie van die woorde en uitdrukkings in Afrikaans vandaan kom en hoe Afrikaans uit hoofsaaklik Nederlands ontwikkel het. Taalleer word 地 opwindende ontdekkingstog!

Eenders & anders Afrikaans/Nederlandse lespakket: Graad 11: Leerderboek (Afrikaans, Paperback): Marieta Nel Eenders & anders Afrikaans/Nederlandse lespakket: Graad 11: Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
Marieta Nel
R82 Discovery Miles 820 Shipped within 10 - 15 working days

Jou venster op die Lae Lande (Nederland en Belgie) en Europa!. Eenders & Anders voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV) en kan as verryking saam met een van die hoofstukke in jou taalhandboek gebruik word. Dit sluit by die KABV-kurrikulum kwartaal 2, week 5 en 6 aan. Die doel van hierdie lespakket is om jou 地 blik op die letterkunde, taal en kultuur van Nederland en Vlaandere (die Nederlandssprekende deel van Belgie) te bied. Aan die einde van die lespakket gaan jy selfs 地 bietjie Nederlands praat. Die teks is soms in Afrikaans en soms in Nederlands. Jy sal leer van die ooreenkomste (eenders) en die verskille (anders) tussen die twee tale. Vrae en opdragte word ingesluit. Jy sal agterkom dat taalleer nie vir dooie fossiele en bleeksiele is nie. Met jou nuwe kennis van Nederlands sal jy skielik verstaan waar baie van die woorde en uitdrukkings in Afrikaans vandaan kom en hoe Afrikaans uit hoofsaaklik Nederlands ontwikkel het. Taalleer word 地 opwindende ontdekkingstog!

Matices Intermediate Student's Book + ELEteca + Online Workbook (Paperback): Celia Meana Matices Intermediate Student's Book + ELEteca + Online Workbook (Paperback)
Celia Meana
R3,094 Discovery Miles 30 940 Shipped within 7 - 11 working days
Luister en leer: Tuisprogram: Vlak 2 - Ek luister met my ore! (Afrikaans, Staple bound): Liesel van Niekerk Luister en leer: Tuisprogram: Vlak 2 - Ek luister met my ore! (Afrikaans, Staple bound)
Liesel van Niekerk
R121 Discovery Miles 1 210 Shipped within 4 - 8 working days

Die Luister en Leer Reeks bied aan ouers, opvoeders en versorgers - inderdaad enigeen betrokke by die opvoeding van `n jong kind - `n verrykingsprogram wat belyn is met die KABV (CAPS) kurrikulum en gehoor gee aan die opvoedkundige beginsels vir Grondslagfase opvoedkunde. Die Luister en Lees Reeks fokus op die ontwikkeling van waarnemingsvermoee en taalvaardighede met behulp van gestruktureerde, praktiese en kind-gesentreerde aktiwiteite, en moedig terselfdetyd aktiewe ouer en versorger betrokkenheid aan. Die reeks is belyn met die Grondslagfase KABV (CAPS) kurrikulum en die belangriste aspekte van taal ontwikkeling, insluidend luistervaardighede, woordeskat uitbreiding, begripsvaardighede, kommunikasievaardighede en basies taalbeginsels word aangespreek. Luister en Leer Reeks is `n noodsaaklike hulpbron vir ouers, versorgers en onderwysers van grondslagfase leerders. Die reeks is beskikbaar in Afrikaans en Engels.

North American Cambridge Latin Course Unit 1 Student's Book, Unit 1 (Hardcover, 5th Revised edition): North American Cambridge Latin Course Unit 1 Student's Book, Unit 1 (Hardcover, 5th Revised edition)
R1,066 Discovery Miles 10 660 Shipped within 7 - 11 working days

The Cambridge Latin Course is a well-established introductory program in four Units. This proven approach includes a stimulating, continuous storyline, grammatical development and cultural information carefully woven throughout the text, a complete Language Information section and color photographs that illustrate the Roman world. Key features include: - a wide range of colour photographs, many specially commissioned - updated sections on background and culture, taking account of recent research - revised presentation of grammatical features - expanded sections featuring work on derivatives - revised and expanded questions accompanying comprehension pages.

Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taalteks Gr 8 Huistaal Onderwysergids (Afrikaans, Mixed media product): Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taalteks Gr 8 Huistaal Onderwysergids (Afrikaans, Mixed media product)
R295 R254 Discovery Miles 2 540 Save R41 (14%) In stock
Spanish for CSEC A Caribbean Examinations Council Study Guide (Mixed media product, New edition): Christine Haylett, Caribbean... Spanish for CSEC A Caribbean Examinations Council Study Guide (Mixed media product, New edition)
Christine Haylett, Caribbean Examinations Council; Contributions by Meuris Raymond, Amparo McWatt, Sydney Bartley, …
R411 Discovery Miles 4 110 Shipped within 7 - 12 working days

These Study Guides have been developed exclusively with the Caribbean Examinations Council (CXC(r)) to be used as an additional resource by candidates who are following the Caribbean Secondary Education Certificate (CSEC(r)) programme. They provide candidates with extra support to help them maximise their performance in their examinations.

World Wonders 3: Teacher's Book (Paperback): Elizabeth Gardiner World Wonders 3: Teacher's Book (Paperback)
Elizabeth Gardiner
R251 Discovery Miles 2 510 Shipped within 8 - 13 working days
World Wonders 1: Test Book (Paperback): Jennifer Heath World Wonders 1: Test Book (Paperback)
Jennifer Heath
R162 Discovery Miles 1 620 Shipped within 8 - 13 working days
Hallo!, Vlak 1 Boek 1 (Afrikaans, Paperback): Pearson Hallo!, Vlak 1 Boek 1 (Afrikaans, Paperback)
Pearson
R75 R66 Discovery Miles 660 Save R9 (12%) In stock

Hallo! is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 1 (Kom ons begin!) is net reg vir outjies wat pas begin lees. Die kleurryke prente vertel die stories en die teks daarby is eenvoudig. Vlak 1 bied vier prettige boekies - Hallo!; Een, twee, drie; Pretdag; en Weg! - elk met vier kort stories. Wanneer kinders dit regkry om kort sinne te lees, is hulle gereed om saam met die innemende Slimkoppe-karakters Vlak 2 se avonture aan te durf.

French for CSEC - A CXC Study Guide (Mixed media product, New edition): Heather Mascie-Taylor, Caribbean Examinations Council,... French for CSEC - A CXC Study Guide (Mixed media product, New edition)
Heather Mascie-Taylor, Caribbean Examinations Council, John D'Auvergne, Paul Blackman, Beverly-Anne Carter
R411 Discovery Miles 4 110 Shipped within 7 - 12 working days

For CXC students who want to prepare fully for their exams, CXC Study Guides are a series of titles that provide students with additional support to pass the exam. CXC Study Guides are a unique product that have been written by experienced examiners at CXC and carry the board's exclusive branding.

Listening & language: Home programme: Level 2 - I listen with my ears! (Paperback): Liesel van Niekerk Listening & language: Home programme: Level 2 - I listen with my ears! (Paperback)
Liesel van Niekerk
R103 R87 Discovery Miles 870 Save R16 (16%) Shipped within 4 - 8 working days

The Listening & Language Home Programme/Luister en Leer Tuisprogram is a children's reading-enrichment programme which actively involves parents, teachers and care-givers - in fact, everyone who takes part in the education of a young child. The series is aligned with the CAPS curriculum and adheres to the pedagogical principles of Foundation Phase education. As such it focuses on the development of perceptual and language skills with activities that are well structured, practical and child-centred. It addresses the most important aspects of language development, including listening skills, vocabulary-building, comprehension skills, communication skills and basic grammar. Listening & Language Home Programme/Luister en Leer Tuisprogram develops the foundation of young learners' language abilities, which as the PIRLS literacy reports demonstrate, crucially must be established by Grade 4. It is an essential resource for parents, caregivers and teachers of Foundation Phase learners. This series is available in English and Afrikaans.

Geen koning in die kombuis!: Vlak 4: Graad 4 (Afrikaans, Paperback): Jill Eggleton Geen koning in die kombuis!: Vlak 4: Graad 4 (Afrikaans, Paperback)
Jill Eggleton
R55 R47 Discovery Miles 470 Save R8 (15%) Shipped within 4 - 8 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Vatmaar - Studiegids
Paperback R142 R101 Discovery Miles 1 010
Que Hay: Teacher's Guide 3
Christine Haylett, Jeffrey Britton, … Paperback R603 Discovery Miles 6 030
Que Hay: Teacher's Guide 2
Christine Haylett, Jeffrey Britton, … Paperback R603 Discovery Miles 6 030
Que Hay: Teacher's Guide 1
Christine Haylett, Jeffrey Britton, … Paperback R603 Discovery Miles 6 030
Afrikaans Sonder Grense KABV - Tweede…
M. Latti, S. Gouws Paperback R231 R199 Discovery Miles 1 990
Cambridge Latin Course Unit 1 Value Pack…
North American Cambridge Classics Project Paperback R1,009 Discovery Miles 10 090
AQA GCSE Spanish: Higher Student Book
John Halksworth Paperback R666 Discovery Miles 6 660
BBC Bitesize AQA GCSE (9-1) French…
Paperback R155 R131 Discovery Miles 1 310
Amici: Amici Student Book
Carole Moore, Derek Aust Paperback R794 Discovery Miles 7 940
MYP Spanish Language Acquisition Online…
Online resource R901 Discovery Miles 9 010

 

Partners