0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R0 - R50 (62)
  • R50 - R100 (2,845)
  • R100 - R250 (65,806)
  • R250 - R500 (76,638)
  • R500+ (31,599)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Children's Fiction & Fun > General

The Captain Underpants Extra-Crunchy Book O'Fun 2 (Paperback): Dav Pilkey The Captain Underpants Extra-Crunchy Book O'Fun 2 (Paperback)
Dav Pilkey 2
R166 R125 Discovery Miles 1 250 Save R41 (25%) Ships in 10 - 15 working days

Join George Beard and Harold Hutchins for a wedgie-powered wonder! The All New Captain Underpants Extra-Crunchy Book O' Fun 2! Word-searches, mazes, quizzes, crosswords and truly disgusting jokes combine to make this a must for any fan of Captain Underpants and Super Diaper Baby! Have you read your Underpants today?

Lillie die heksie en die bangbroek Wiking : Boek 12 (Afrikaans, Hardcover): Knister Lillie die heksie en die bangbroek Wiking : Boek 12 (Afrikaans, Hardcover)
Knister; Translated by Amelia de Vaal
R172 Discovery Miles 1 720 Ships in 10 - 15 working days

Lillie neem die heksesprong na die heldhaftige wikings. Daar gekom, besef sy egter dat nie alle wikings sterk en dapper is nie...Sy ontmoet Helgar die bangbroek! Helgar se pa, die gewese stamhoof, het tydens 'n vorige ekspedisie weggeraak en die vikings het aanvaar dat hy dood is. Lillie ontdek egter iets wat haar daarvan oortuig dat hy nog lewe. Sy bied aan om na hom te gaan soek en vertrek saam met 'n hele klomp vikings op 'n skip. Maar nie almal is ewe entoesiasties om die ou hoofman te vind nie, en die soektog raak lewensgevaarlik...

Karel Kameleon En Die Geheime Tempel (Afrikaans, Hardcover): Bavo Dhooge, Nico De Braeckeleer Karel Kameleon En Die Geheime Tempel (Afrikaans, Hardcover)
Bavo Dhooge, Nico De Braeckeleer; Illustrated by Steven Dhont; Translated by Kristel de Weerd
R163 Discovery Miles 1 630 Ships in 10 - 15 working days

Karel Kameleon word saam met twaalf ander spioene opgeroep deur Groot Gekko Dikke Nekko. Die baasspioen en oprigter van die Geheime Diereverbond ontbied hulle na sy geheime tempel in die oerwoud. Die lys met al die name van die spioene van die Geheime Diereverbond is gesteel. Wie het die lys gesteel? En hoe het hy by die altaarkamer uitgekom?

Albertus die Jakkalsie 1: Dis nie maklik om 'n ouboet te wees nie: Boek 1 (Hardcover): Aline de Petigny Albertus die Jakkalsie 1: Dis nie maklik om 'n ouboet te wees nie: Boek 1 (Hardcover)
Aline de Petigny; Illustrated by Estelle Madeddu
R99 Discovery Miles 990 Ships in 7 - 10 working days

Vandag is Albertus kwaad. Hanno, sy jonger boetie, het hom baie kwaad gemaak. Gelukkig is Pappa daar om die gemoedere te sus. Regtigwaar, dit is nie maklik om n ouboet te wees nie.

Lillie die heksie in die Wilde Weste (Afrikaans, Hardcover): Knister Lillie die heksie in die Wilde Weste (Afrikaans, Hardcover)
Knister; Illustrated by Birgit Rieger; Translated by Amelia de Vaal
R172 Discovery Miles 1 720 Ships in 10 - 15 working days

Hierdie keer beland Lillie in die Wilde Weste plek van stofstrate, saloons en skietgevegte! Sal Lillie en haar Colt die inwoners van Bourbontown kan help om drie geslepe rampokkers ore aan te sit?

Lillie die heksie by Dracula se kasteel: Boek 13 (Afrikaans, Hardcover): Knister Lillie die heksie by Dracula se kasteel: Boek 13 (Afrikaans, Hardcover)
Knister; Translated by Amelia de Vaal
R172 Discovery Miles 1 720 Ships in 10 - 15 working days

Lillie lees op 'n dag 'n gruwelike boek oor vampiere. Maar moenie dink dit skrik Lillie af nie! Inteendeel. Lillie is mos vir niks bang nie, en sy besluit om Transsilvanie te besoek om die gevreesde skepsels met haar eie oe te sien. Gewapen met knoffel, houtdolke, sonbrille en nog wat, doen sy die heksesprong en beland binne-in Dracula se kasteel! Sal sy die moedelose inwoners van Brasov kan help? En self uit Dracula se kloue kan bly?

A New Hope (Paperback): Ace Landers A New Hope (Paperback)
Ace Landers 1
R142 R110 Discovery Miles 1 100 Save R32 (23%) Ships in 10 - 15 working days

The galaxy is in trouble, and it's up to Luke Skywalker and his friends to defeat Darth Vader and the Empire. There's only one thing to do - blow up the Death Star! Featuring Luke, Leia, Han Solo, Obi-Wan Kenobi and more! Perfect for fans of both Star Wars and LEGO.

Raina's (Un) Happy Birthday (Hardcover): Britta Stromeyer Esmail Raina's (Un) Happy Birthday (Hardcover)
Britta Stromeyer Esmail
R418 R339 Discovery Miles 3 390 Save R79 (19%) Ships in 7 - 11 working days
The World of David Walliams Book of Stuff (Paperback): David Walliams The World of David Walliams Book of Stuff (Paperback)
David Walliams 1
R215 R170 Discovery Miles 1 700 Save R45 (21%) Ships in 5 - 10 working days

A spectacularly funny feast of all things Walliams for super-fans, new fans and anyone who likes laughing out loud a lot. In glorious colour throughout!

Welcome to the World of David Walliams. This spectacularly funny book is bursting with Walliams wonderment!

Insider sneak peeks, brilliant character quizzes, fabulous fun facts, design your own Walliams book cover and meet Raj in a brand new comic book adventure never seen before. You even get exclusive access to behind-the-scenes content from David Walliams himself.

Hours of entertainment for all the family and the perfect companion to David’s novels. Featuring colour illustrations from the iconic Sir Quentin Blake and the artistic genius Tony Ross.

Lillie die heksie en die soektog na die verlore skat: Boek 11 (Afrikaans, Hardcover): Knister Lillie die heksie en die soektog na die verlore skat: Boek 11 (Afrikaans, Hardcover)
Knister; Translated by Amelia de Vaal
R172 Discovery Miles 1 720 Ships in 10 - 15 working days

Uit pure agtelosigheid lees Lillie op 'n dag hardop uit haar towerboek. Asof sy teen die tyd nie van beter weet nie! Heeltemal onverwags en onvoorbereid beland sy in die middel van 'n oerwoud. Die oerwoudstam wat haar aanvanklik gevange neem, is onder die indruk dat sy 'n toordokter is en versoek haar om na hul verlore skat te gaan soek. Met net 'n raaisel as roetebeskrywing, gaan Lillie op die soektog na die goue grot. Sal Lillie dit vind, en hoe sal sy weer kan huis toe kom sonder haar speelmuisie by haar? Of is Lillie vir altyd in die oerwoud gestrand?

The Valley of the Windmills (Hardcover): Noelia Blanco The Valley of the Windmills (Hardcover)
Noelia Blanco; Illustrated by Valeria Docampo; Translated by Charl J.F. Cilliers
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days

In the Valley of the windmills the lives of men, women and children were like those of all the other men, women and children throughout the world. Till the day the perfect machines arrived. Thanks to the perfect machines, from that day onwards everything was perfect. To live in a perfect world it was only necessary to press a button. It was from that day onwards that everyone stopped dreaming. But had everyone really stopped dreaming?

Last Descendants: An Assassin's Creed Series (Paperback): Matthew J. Kirby Last Descendants: An Assassin's Creed Series (Paperback)
Matthew J. Kirby 1
R228 R170 Discovery Miles 1 700 Save R58 (25%) Ships in 10 - 15 working days

Nothing in Owen's life has been right since his father died in prison, accused of a crime Owen is certain he didn't commit. Monroe, the IT guy at school, might finally bring Owen the means to clear his father's name by letting him use an Animus-a device that lets users explore genetic memories buried within their own DNA. During a simulation, Owen uncovers the existence of a powerful relic long considered a legend-the Trident of Eden. Now two secret organizations will stop at nothing to take possession of this artifact-the Brotherhood of Assassins and the Templar Order. It becomes clear the only way to save himself is to find the Trident first. Under the guidance of Monroe, Owen and a group of other teenagers go into a memory they all share within their DNA: the 1863 Draft Riots in New York City. Owen and his companions will find themselves tested on the violent streets of New York, and their experiences in the past will have far-reaching consequences in the present.

Mimus (Afrikaans, Paperback): Lilli Thal Mimus (Afrikaans, Paperback)
Lilli Thal; Translated by Amelia de Vaal
R239 Discovery Miles 2 390 Ships in 10 - 15 working days

Vir langer as wat kroonprins Florin oud is, is die twee koninkryke Monfiel en Vinland in n wrede oorlog verwikkel. Tot daar op n dag n bode die goeie tyding bring dat die twee konings vrede gesluit het. Florin word na die vredesfees in Vinland genooi, maar daar aangekom, wag die grootste skok op die jong prins: Die sogenaamde vredesverdrag was n lokval. Sy pa, koning Philip, en sy gevolg is gevange geneem en Florin verloor in n oogwink alles wat hy het: sy pa, sy titel, sy koninkryk en sy eer. Koning Theodo laat hom leef, maar verdoem hom om opgelei te word as hofnar deur Mimus Theodo se onvoorspelbare, enigmatiese en met tye gemene hofnar. Saam met Mimus moet Florin dag na dag leer hoe om die laagste skepsel aan die hof te wees en sy kop te behou deur die koning te laat lag. Maar daar is meer aan Mimus as donkieore, n narmasker en lawwe toertjies, wat Florin laat wonder of Mimus dalk sy vertroueling en vriend kan wees of n pop wat slegs na Theodo se pype dans? Mimus is n verhaal van konings en narre, mag en vernedering, humor en hartseer, en in die middel n enkele hofnar wat terselfdertyd lig en donker verteenwoordig. Dit is n intrige wat oud en jonk sal meesleur na die Middeleeue en tot op die laaste bladsy sal boei.

The Garden of Lost Secrets (Paperback): A. M.  Howell The Garden of Lost Secrets (Paperback)
A. M. Howell 1
R175 R138 Discovery Miles 1 380 Save R37 (21%) Ships in 5 - 10 working days

October, 1916. Clara is sent to stay with her formidable aunt and uncle in the grounds of a country estate. Clara soon discovers that her new surroundings hold secrets: a locked room and a hidden key, and a mysterious boy who only appears in the gardens at night... But can Clara face up to her own secrets, and a war she's desperate to forget?

Bobby's Got A Brand New Car (Paperback): Zidrou Bobby's Got A Brand New Car (Paperback)
Zidrou; Illustrated by Sebastien Chebret 1
R197 R147 Discovery Miles 1 470 Save R50 (25%) Ships in 10 - 15 working days

Bobby is having the best day ever! Not only has he bought a car with his own money, but he spends the day driving round town like a grown up. He even has to pick up Mum and Dad! Bobby's amazing day turns out to be a wonderful dream. But he had such a good time he wonders what amazing things he can dream of next. This stylish, retro celebration of the power of dreams and imagination is the perfect bedtime read - especially for young fans of fast cars!

Die Rooi Prinses (Afrikaans, Paperback): Paul Biegel Die Rooi Prinses (Afrikaans, Paperback)
Paul Biegel; Illustrated by Fiel van der Veen; Translated by Daniel Hugo
R163 Discovery Miles 1 630 Ships in 10 - 15 working days

Niemand het nog ooit die Rooi prinses gesien nie, want sy het agter die mure van die Wit Toringpaleis grootgeword. Eers op haar twaalfde verjaardag kom sy uit om in 'n feestelike optog aan die volk bekendgestel te word. Dit is 'n lang stoet van rytuie vol waardige persone, met heel aan die einde die rooi koets waarin die prinses sit. Die volk rek hulle nekke om haar uiteindelik te sien, maar voor enigeen 'n glimp van haar kan kry, gebeur iets verskrikliks. Woeste rowers storm nader en ontvoer die prinses met koets en al in 'n wilde rit die stad uit en die wildernis in. Hoe vreeslik! dink almal. Maar dan begin sommige mense wonder of dit nie alles net toneelspel was nie. Bestaan die Rooi prinses regtig? Niemand het haar dan met 'n oog gesien nie. En daardie rooihaarmeisie wat in vuil klere stoksielalleen deur die wildernis dwaal, is dit 'n prinses? Elke meisie van twaalf met rooi hare kan mos nou se sy is die Rooi prinses. En dit gee iemand 'n blink idee...

Billionaire Boy (Standard format, CD, Unabridged edition): David Walliams Billionaire Boy (Standard format, CD, Unabridged edition)
David Walliams; Read by David Walliams, Matt Lucas
R275 R168 Discovery Miles 1 680 Save R107 (39%) Ships in 10 - 15 working days

A hilarious, touching and extraordinary new fable from David Walliams, number one bestseller and one of the fastest growing children's author across the globe. Joe has a lot of reasons to be happy. About a billion of them, in fact. You see, Joe's rich. Really, really rich. Joe's got his own bowling alley, his own cinema, even his own butler who is also an orangutan. He's the wealthiest twelve-year-old in the land. But Joe isn't happy. Why not? Because he's got a billion pounds... and not a single friend. But then someone comes along, someone who likes Joe for Joe, not for his money. The problem is, Joe's about to learn that when money is involved, nothing is what it seems. The best things in life are free, they say - and if Joe's not careful, he's going to lose them all...

Robbie Ramkat: Die Bal Van Bil Jart (Afrikaans, Hardcover): Frieda Van Raevels Robbie Ramkat: Die Bal Van Bil Jart (Afrikaans, Hardcover)
Frieda Van Raevels; Illustrated by Frieda Van Raevels
R186 Discovery Miles 1 860 Ships in 10 - 15 working days

Robbie Ramkat is die nuwe suksesreeks van die uiters gewilde jeugskrywer Marc de Bel. Die Robbie ramkat-reeks (Roesty Spetter in Nederlands) was vanaf hierdie eerste boek 'n groot sukses in Nederland en Vlaandere. Met die vertaling in Afrikaans gaan die effens vet maar dapper kat op sy dag die Kampioenkat van die jaar nou ook die harte van jong Suid-Afrikaanse lesers verower. Die bal van Bil Jart is die tweede boek in die geillustreerde reeks van Marc de Bel. Kieta, Robbie se vriendinnetjie, gaan trek. Haar eienaar moet die huurhuis verlaat omdat hy nie geld het om dit te koop nie. 'n Groot jammerte, want dit hoef glad nie 'n probleem te gewees het nie. Die man besit iets baie waardevols: Die bal van Bil Jart, 'n unieke tennisbal met 'n handtekening daarop. Hierdie kosbare bal is egter gesteel. Kieta is raadop...en Robbie is reg vir aksie.

Die Boek Van Alle Dinge (Afrikaans, Hardcover): Guus Kuijer Die Boek Van Alle Dinge (Afrikaans, Hardcover)
Guus Kuijer; Translated by Martjie Bosman
R129 Discovery Miles 1 290 Ships in 10 - 15 working days

Die verhaal speel in 1951 af en handel oor 'n negejarige seuntjie, Thomas, wat Die boek van alle dinge begin skryf. Daar word in Thomas-hulle se huis elke dag uit die Bybel gelees. Hy ken al hele stukke uit sy kop, wat hy op sy eie manier met humor en fantasie probeer verstaan. Sy pa hou nie van Thomas se manier nie. As sy ma weer eens met harde klappe deur sy pa tot die ware geloof gebring word, besluit Thomas dat dit tyd is vir 'n Egiptiese plaag. Daarom gooi hy lemoenstroop in die vistenk sodat die water soos die Nyl in bloed moet verander... Thomas dink sy tienersuster is so dom soos 'n ui, maar hy is verlief op haar gestremde vriendin met die leerbeen wat kraak-kraak, Eliza. Hy sien gereeld dinge wat nie bestaan nie sy ma noem hom haar "droomkoninkie" en hy voer gesprekke met Jesus (soms lyk Hy soos Thomas se oupa en soms soos sy tante....). 'n Gawe buurtannie (wat deur die res van die buurt se kinders vir 'n heks aangesien word) neem hom onder haar vlerk en help Thomas om 'n leesklub te stig. Maar Thomas onderskep 'n briefie wat die tannie aan sy pa skryf ("'n Man wat sy vrou slaan, onteer himself") en nadat hy sy suster moet vra wat "onteer" beteken, begin broer en suster vir die eerste keer gesels oor wat in hul huis aangaan. Hoe sal hulle die moeilike huislike omstandighede te bowe kom? "Die humor, intelligensie, ontroering en poesie maak dit 'n boek vir alle ouderdomme." The Washington Post. "Knap geskryf in egte Kuijer-styl. Hier is 'n skrywer aan die werk wat presies weet wat hy doen wat styl en woordkeuse betref." De Volkskrant. Die oorspronklike uitgawe, Het boek van alle dingen, is in 2005 bekroon met die Gouden Griffel- en die Gouden Uil-Jeugliteratuurprys.

Lillie die heksie en die raaisel van die mummie (Afrikaans, Hardcover): Knister Lillie die heksie en die raaisel van die mummie (Afrikaans, Hardcover)
Knister; Illustrated by Birgit Rieger; Translated by Amelia de Vaal
R172 Discovery Miles 1 720 Ships in 10 - 15 working days

Vandat sy 'n geheime towerboek onder haar bed ontdek het, is niks vir Lillie lekkerder as om heksespronge na interessante plekke te doen nie. Maar soms word haar towery n bangmaakspulletjie byvoorbeeld toe sy haar skielik in n Egiptiese farao se grafkelder bevind. Meteens is haar flits se batterye pap, en verloor sy boonop nog die muisteddie waarmee sy haar na die werklikheid moet terugtoor. Deksels! En het sy nie juis voetstappe agter haar gehoor nie?

Die klein spokie (Afrikaans, Hardcover): Otfried Preussler Die klein spokie (Afrikaans, Hardcover)
Otfried Preussler; Translated by Amelia de Vaal
R177 Discovery Miles 1 770 Ships in 10 - 15 working days

Elke nag wanneer die raadhuishorlosie van Uilenburg twaalfuur slaan, word die klein spokie wakker. Hy speel en baljaar al om die kasteel en vergaap hom aan die stad in die silwer maanskyn. Een middernag uiter hy sy wens aan sy vriend Oehoe-Sjoehoe dat hy tog so graag die stad in die daglig sou wou sien en, ondanks sy vriend se waarskuwings, probeer hy sy droom bewaarheid. Wanneer sy droom onverwags waar word een dag, is dit nie soos hy dit gewens het nie en allerhande snaakse dinge speel hul af in die stad Uilenburg! Te danke aan die sukses van hierdie verhaal, het die Duitse media in 2013 'n rolprent daarvan vervaardig wat in 2013 verskyn het as Das kleiner Gespenst.

Robbie Ramkat: Katskenades Onder Die Volmaan! (Afrikaans, Hardcover): Frieda Van Raevels Robbie Ramkat: Katskenades Onder Die Volmaan! (Afrikaans, Hardcover)
Frieda Van Raevels; Illustrated by Frieda Van Raevels
R186 Discovery Miles 1 860 Ships in 10 - 15 working days
The Land of the Big Word Factory (Hardcover): Agnes De Lestrade The Land of the Big Word Factory (Hardcover)
Agnes De Lestrade; Illustrated by Valeria Docampo; Translated by Nicol Stassen
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days

There is a country where people almost never speak. In this strange country you have to buy words and swallow them before you can pronounce them. Little Daniel needs words to tell a girl whats going on in his heart. But how must he do it? To say everything he wants to say to Hanli, will cost a fortune... Die land van die groot woordfabriek has appeared in several different languages, including Chinese, German, English, French, Catalan, Korean, Dutch, Slovenian and Spanish. The Dutch version won the Vlag en Wimpel from the Griffeljury in 2010.

Eerste Leesboeke: Zoem en Spring! Spring! (Afrikaans, Paperback): Alice Hemming Eerste Leesboeke: Zoem en Spring! Spring! (Afrikaans, Paperback)
Alice Hemming; Illustrated by Louise Forshaw
R99 Discovery Miles 990 Ships in 7 - 10 working days

Klerukodes vir begeleide lees.

Daar is verskillende dkleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanbare standaard.

The Seeing Stone (Hardcover, Reissue): Tony DiTerlizzi, Holly Black The Seeing Stone (Hardcover, Reissue)
Tony DiTerlizzi, Holly Black 1
R222 R148 Discovery Miles 1 480 Save R74 (33%) Ships in 10 - 15 working days

Prepare to enter the magical world of The Spiderwick Chronicles, the bestselling series from Tony DiTerlizzi and Holly Black! Now reissued in beautiful hardback editions, perfect for fans of the series as well as a new generation of readers. Thanks to a mysterious book left behind by Arthur Spiderwick, life for the Grace children is stranger than ever. And, when Simon goes missing, Jared is convinced his brother has been kidnapped by creatures from the faerie world. Their sister, Mallory, is doubtful ... until the siblings are faced with a band of menacing goblins. Can Jared and Mallory save Simon before it's too late?

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Citygirl En Die Swart Hings
Marga Jonker Paperback R170 R146 Discovery Miles 1 460
Die Ritme van die Reen
Grahame Baker-Smith Hardcover R143 Discovery Miles 1 430
Picture Perfect
Holly Smale Paperback  (1)
R207 R158 Discovery Miles 1 580
A Girl Called Shameless
Laura Steven Paperback  (1)
R200 R157 Discovery Miles 1 570
Claude in die Stad
Alex T. Smith Paperback R130 R103 Discovery Miles 1 030
Dagboek van 'n Wimpy Kid 10: Goeie Ou…
Jeff Kinney Hardcover R160 R126 Discovery Miles 1 260
Haas Das se Nuuskas: Episode 4
Louise Smit Paperback R155 R133 Discovery Miles 1 330
Bedtime for Baby Shark: Doo Doo Doo Doo…
John John Bajet Paperback  (1)
R196 R146 Discovery Miles 1 460
Claude in die Kollig
Alex T. Smith Paperback R130 R103 Discovery Miles 1 030
Ratburger
David Walliams CD  (1)
R230 R168 Discovery Miles 1 680

 

Partners