0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R50 - R100 (78)
  • R100 - R250 (4,739)
  • R250 - R500 (6,264)
  • R500+ (5,963)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Fiction > General

Doodloopstraat: Die dood trap in jou spoor (Afrikaans, Paperback): Leon van Nierop Doodloopstraat: Die dood trap in jou spoor (Afrikaans, Paperback)
Leon van Nierop
R153 Discovery Miles 1 530 In stock

Sy draai stadig om.Hy is die doodsengel. Ekskuus? Die dood trap elke dag in se sy sag. Oral waar hy gaan, sal die dood hom inhaal. Hy kan nie meer daarvan vlug nie. Sy tyd het aangebreek. Lourens Schoeman veroorsaak n beroering met sy aankoms op n dorpie in Botswana. Die gemeenskap wonder hoekom die aantreklike jong man n pak klere dra ten spyte van geweldige hitte en waarom daar soveel hartseer in sy oe skuil. Maar hy swyg soos die graf oor sy verlede. Toe Elzaan Jonker dit regkry om Lourens effens beter te leer ken, besluit sy om ondersoek in te stel. Sy is vasbeslote om uit te vind wat hom jaag en hoekom n plaaslike inwoner glo dat hy die doodsengel is. Doodloopstraat het oorspronklik in 1997 as n vervolgverhaal in Keur verskyn, en is in 2002 as roman gepubliseer. Hierdie boek is n verwerkte weergawe van die 2002-publikasie.

Still Me (Paperback): Jojo Moyes Still Me (Paperback)
Jojo Moyes 1
R190 R142 Discovery Miles 1 420 Save R48 (25%) Within 7 - 12 working days
The Shadow Killer (Paperback): Arnaldur Indridason The Shadow Killer (Paperback)
Arnaldur Indridason; Translated by Victoria Cribb 1
R190 R127 Discovery Miles 1 270 Save R63 (33%) Within 7 - 12 working days
A Country Escape (Paperback): Katie Fforde A Country Escape (Paperback)
Katie Fforde 1
R190 R127 Discovery Miles 1 270 Save R63 (33%) Within 7 - 12 working days
Look Alive Twenty-Five (Paperback): Janet Evanovich Look Alive Twenty-Five (Paperback)
Janet Evanovich 1
R361 R253 Discovery Miles 2 530 Save R108 (30%) In stock
Girl On Fire (Paperback): Tony Parsons Girl On Fire (Paperback)
Tony Parsons 1
R194 R131 Discovery Miles 1 310 Save R63 (32%) Within 7 - 12 working days
Mafeking-pad (Afrikaans, Paperback): Herman Charles Bosman Mafeking-pad (Afrikaans, Paperback)
Herman Charles Bosman; Illustrated by Fred Mouton
R141 Discovery Miles 1 410 Within 10 - 15 working days

Sestig jaar na Herman Charles Bosman se dood het die eerste Afrikaanse bundel Oom Schalk Lourens-stories verskyn (In die withaak se skadu, Suiderkruis Boeke, 2011). Dit is besonder goed ontvang, en het gunstige kommentaar ontlok van skrywers soos Andre P. Brink, P.G. du Plessis, Pieter Fourie en Paul C. Venter. Die jaar daarna het n Bekkersdalmarathon en ander Voorkamerstories (Suiderkruis Boeke, 2012) die lig gesien, wat sowat die helfte van Bosman se bekende stories oor Jurie Steyn se plaasposkantoor bevat. Dit was die eerste Bosman-bundel wat deur Fred Mouton geillustreer is. Die oorweldigend positiewe terugvoer oor die Bosman/Moutonkombinasie het dit voor die hand liggend gemaak dat Fred ook oom Schalk se stories onder hande moet neem. Mafeking-pad kombineer dus vir die eerste keer Bosman se gewildste verhale wat van 1947 af nog nooit uit druk uit was nie met Fred Mouton se kenmerkende styl. Die resultaat is eg Afrikaanse lekkerte!

Mafeking Road (Paperback): Herman Charles Bosman Mafeking Road (Paperback)
Herman Charles Bosman; Illustrated by Fred Mouton
R141 Discovery Miles 1 410 Within 10 - 15 working days

Arguably the most enduring collection of South African short-fiction, Mafeking Road has never been out of print since its first publication in 1947. Although Roy Campbell wrote to Herman Charles Bosman, I think your stories in Mafeking Road are the best that ever came out of South Africa, Bosman himself was not quite happy with the text. I was in such a hurry that I didnt do what I had always intended: i.e. to restore them as far as possible to the way they were originally, when I wrote them, he replied. Now, for the first time, Bosmans stories have been restored to the original 1930s (magazine) versions, which adds some 1 300 words of never-before-seen Bosman-isms to the text. Added to this is Fred Moutons signature style illustrations, which make this, quite simply, the best version of Mafeking Road ever published. Bosman would approve.

Panic Room (Paperback): Robert Goddard Panic Room (Paperback)
Robert Goddard 1
R203 R130 Discovery Miles 1 300 Save R73 (36%) Within 7 - 12 working days
Wadda van die woestyn (Afrikaans, Paperback): Cor Dirks Wadda van die woestyn (Afrikaans, Paperback)
Cor Dirks
R153 Discovery Miles 1 530 In stock

Weer neurie die kind lispelend en vervelig herhaalde kere sy liedjie sodat Koestertjie, lamgeslaan soos sy daar staan, tot haar verbasing sien dat die slang sy bolyf laat sak totdat hy plat op die grond in al sy kronkelinge voor die kind le. n Vuil handjie word uitgestrek en net as dit aan die skubberige rug wil vat, pluk die reptiel homself weer orent en word die bak dreigend platgemaak. Dit is tog te mooi. Die laggie dawer deur die lug en dan word daar maar weer gesing. Weer bedaar die slang. Wadda van die woestyn verskyn oorspronklik in 1950. In die roman word n wit driejarige seuntjie deur Boesmans, Boogspan en sy vrou, Koestertjie, aangeneem nadat die skip waarop hy, sy tweelingboetie en hulle ouers reis byna op die rotse loop. Wadda (n verdraaiing van sy doopnaam Waldo) toon n besondere aanvoeling vir en beheer oor die plante- en dierelewe van die Namib-woestyn. Wanneer hy ouer word, word hy n leier en legende onder die inheemse bevolking. Die verhaal neem n onverwagse wending wanneer Wadda n soekgeselskap, op soek na legendariese skatte, teekom en uitvind waar hy werklik vandaan kom.

Wegkomkans (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe): Marita Van der Vyver Wegkomkans (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
Marita Van der Vyver
R286 Discovery Miles 2 860 In stock

Yvette, Paul, Mila, Emma, Adriaan, Liane, Max, Bobby, Ralph, Philip: Tien karakters wie se verhouding in Wegkomkans oor ’n tydperk van tien jaar eb en vloei soos die getye van die see wat telkens die agtergrond vir hulle “wegkomkanse” vorm.

Vanaf die politieke noodtoestand in die jare tagtig tot die demokratiese bevryding in 1994: Di vriendekring se samesyn bly die konstante in ’n andersins veranderende wreld waarin die ontnugterings en teleurstellings van die werklikheid soms met niks anders as goeie kos, goeie wyn en ’n stewige skeut selfspot getemper kan word nie. Soos hulle jeugdrome vervorm en hulle naewe optimisme oor die lewe verdof, groei en verander die vriendskap. Verhoudings kom en gaan, ouerskap word ’n al hoe prominenter onderwerp van bespreking, die jeugdige passie oor ’n “nuwe” Suid-Afrika word ’n neutraler, meer besadigde gelatenheid oor wat ni verander kan word nie.

“Verlore liefde tussen twee mense,” verklaar een van die karakters, “kan so tragies wees soos verlore menseregte vir miljoene.” Uiteindelik is dit vriendskap wat die aanslag van tyd en trauma deurstaan; wat ’n skans teen verlies vorm.

Die nuwe Slotwoord tot hierdie roman, skryf Marita van der Vyver: “Hierdie roman, so vertel hulle my, kan ’n nuwe geslag lesers help begryp hoe Afrikaanse stedelinge in die laat jare tagtig en vroe jare negentig, tussen die laaste stuiptrekkings van die Ou Suid-Afrika en die skrikwekkende geboortepyne van die Nuwe Suid-Afrika, dit reggekry het om op die rand van ’n afgrond te bly dans.”

Wegkomkans bied op hoogs vermaaklike dog erg simpatieke wyse insig in Suid-Afrikaners se versugtinge en ontnugterings – wat byna 20 jaar nadat die teks oorspronklik verskyn het nog net so relevant is soos destyds.

Line of Fire (Paperback): Andy McNab Line of Fire (Paperback)
Andy McNab 1
R190 R127 Discovery Miles 1 270 Save R63 (33%) Within 7 - 12 working days
The Inbetween Days (Hardcover, Original ed.): Eva Woods The Inbetween Days (Hardcover, Original ed.)
Eva Woods
R498 R374 Discovery Miles 3 740 Save R124 (25%) Within 7 - 11 working days
Origin (Paperback): Dan Brown Origin (Paperback)
Dan Brown 1
R182 R143 Discovery Miles 1 430 Save R39 (21%) Within 7 - 12 working days
Die helaasheid van die dinge (Afrikaans, Paperback): Daniel Hugo Die helaasheid van die dinge (Afrikaans, Paperback)
Daniel Hugo
R215 Discovery Miles 2 150 Within 10 - 15 working days

In Die helaasheid van die dinge keer die skrywer terug na sy geboortedorp in Vlaandere. Ons maak kennis met die pa wat trots op sy fiets van kroeg tot kroeg ry om sy pasgebore seun vir sy drinkebroers te wys, met die ouma wie se nagrus alte dikwels deur die polisie versteur word as hulle een van haar dronk seuns huis toe bring, en met die werklose ooms wat meer belangstel in n suipwedstryd as in n deugsame lewe. Dimitri Verhulst se Die helaasheid van die dinge is sowel n pragtige ode aan as n skreeusnaakse afrekening met die dorp van sy jeug.

Liar Liar (Paperback): Candice Fox Liar Liar (Paperback)
Candice Fox 1
R221 R156 Discovery Miles 1 560 Save R65 (29%) Within 7 - 12 working days
Black Leopard, Red Wolf (Paperback): Marlon James Black Leopard, Red Wolf (Paperback)
Marlon James 1
R396 R285 Discovery Miles 2 850 Save R111 (28%) Within 7 - 12 working days
Surprise Me (Paperback): Sophie Kinsella Surprise Me (Paperback)
Sophie Kinsella 1
R198 R150 Discovery Miles 1 500 Save R48 (24%) Within 7 - 12 working days
The Rooster Bar - A Novel (Paperback): John Grisham The Rooster Bar - A Novel (Paperback)
John Grisham 1
R187 R136 Discovery Miles 1 360 Save R51 (27%) Within 7 - 12 working days
Deadhouse Landing (Paperback): Ian C Esslemont Deadhouse Landing (Paperback)
Ian C Esslemont 1
R243 R160 Discovery Miles 1 600 Save R83 (34%) Within 7 - 12 working days
The Girl in the Woods (Paperback): Camilla Lackberg The Girl in the Woods (Paperback)
Camilla Lackberg 1
R199 R153 Discovery Miles 1 530 Save R46 (23%) In stock
Die alchemis (Afrikaans, Paperback): Paulo Coelho Die alchemis (Afrikaans, Paperback)
Paulo Coelho; Translated by Kobus Geldenhuys
R172 Discovery Miles 1 720 Within 10 - 15 working days

Hierdie verhaal, skitterend in sy eenvoud, gaan oor n Andalusiese skaapwagter genaamd Santiago wat uit sy vaderland Spanje vertrek en deur Egipte se woestyn reis op soek na n skat wat by die piramides begrawe is. Langs die pad ontmoet hy n sigeunerin, n man wat homself n koning noem, en n alchemis. Hulle almal help Santiago om tydens sy soektog op koers te bly. Niemand weet wat die skat is en of Santiago die struikelblokke langs die pad sal oorkom nie. Maar wat begin as n reis op soek na wereldse goed, verander in n ontdekking van die skat binne-in n mens self. Santiago se verhaal is ryk, inspirerend en eg menslik; dis n universele ode aan hoe ons drome ons kan transformeer en hoe belangrik dit is om na ons harte te luister.

Happiness is a Four-Letter Word (Paperback): Cynthia Jele Happiness is a Four-Letter Word (Paperback)
Cynthia Jele
R250 R215 Discovery Miles 2 150 Save R35 (14%) In stock

Wenner in die Film kategorie van die 2011 M-Net Literre Pryse. Wenner van die Commonwealth Writers’ Prize 2011: Beste Eerste Boek, Afrika-streek.

Vier Johannesburgse boesemvriendinne se lewens stort in duie: Nandi se eks-verloofde maak sy opwagting; Zaza bedrieg haar man; ’n vreemdeling is swanger met Tumi se man se baba; en Princess se krel verdwyn spoorloos, met al haar besittings. Dink Sex and the City, Sandton . . . ’n Heruitgawe van die 2010-roman, om saam te val met die filmpremire. Ideale leesstof vir liefhebbers van chick-lit.

Johanna (Afrikaans, Paperback): Cas Wepener Johanna (Afrikaans, Paperback)
Cas Wepener 1
R186 Discovery Miles 1 860 Within 10 - 15 working days

Johanna van Cas Wepener is n roman oor die dood van n vrou, Johanna, en haar impak op die mense rondom haar se lewens. Johanna is lesbies in n tyd waar dit in die George waar sy grootword en meeste van haar lewe woon, nie sosiaal aanvaarbaar is nie. Die verhaal word geskryf vanuit verskillende perspektiewe: Vanuit haar geliefde Muriel se oogpunt, haar wyse bediende Nonna, haar suster, haar dominee en haar susterskind Willie. Hulle almal probeer haar dood verwerk en sin maak van sekere dramatiese gebeurtenisse in haar lewe as klein dogtertjie. Johanna is n aangrypende roman oor die impak van n lewe binne n sekere milieu en kultuur. Dit getuig van goeie vakmanskap en n fyn aanvoeling vir menseverhoudinge, omgewing en atmosfeer.

The Dreamers - A Novel (Paperback): Karen Thompson Walker The Dreamers - A Novel (Paperback)
Karen Thompson Walker 1
R338 R237 Discovery Miles 2 370 Save R101 (30%) Within 7 - 12 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
A Dog Called Jack
Ivy Pembroke Hardcover R468 R350 Discovery Miles 3 500
Day of the Dead
Nicci French Paperback  (1)
R189 R140 Discovery Miles 1 400
The Object of Your Affections
Falguni Kothari Paperback R308 R251 Discovery Miles 2 510
Verses for the Dead
Lincoln Child Paperback  (1)
R331 R231 Discovery Miles 2 310
Salmaklak - ’n Legende Van Die…
Ben Venter Paperback R153 Discovery Miles 1 530
Uitspring, Kerels!
P.J. Schoeman Paperback R143 Discovery Miles 1 430
Bellewether
Susanna Kearsley Hardcover R501 R378 Discovery Miles 3 780
Private Princess
James Patterson Paperback  (1)
R199 R140 Discovery Miles 1 400
Mornings on Main
Jodi Thomas Paperback R148 R115 Discovery Miles 1 150
Now We Are Dead
Stuart MacBride Paperback  (1)
R187 R137 Discovery Miles 1 370

 

Loyalty partners