0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R0 - R50 (5)
  • R50 - R100 (46)
  • R100 - R250 (278)
  • R250 - R500 (95)
  • R500+ (24)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Gesondheid, Huis en Gesin

Feestelike Frankryk - Fabels En Geregte Uit Die Franse Platteland (Afrikaans, Paperback): Anet Pienaar, Hardy Olivier, Louis... Feestelike Frankryk - Fabels En Geregte Uit Die Franse Platteland (Afrikaans, Paperback)
Anet Pienaar, Hardy Olivier, Louis Janse van Vuuren 1
R741 R485 Discovery Miles 4 850 Save R256 (35%) Shipped within 7 - 12 working days

What do you get when three South African friends - a chef, an artist and a stylish woman with boundless energy and vision - are intent on the adventure of a lifetime? You get Festive France, a beautiful book filled with evocative photographs, amusing anecdotes and sumptuous recipes, celebrating the pleasures and pitfalls of rural life. The authors set off on an energetic journey through their beloved Auvergne, providing a tantalising glimpse of a life that many can only dream of. Buying a chteau, tracking down the perfect croissant, battles with bricklayers and bureaucrats, the rituals of the morning market all are described with affection and humour and weave a rich tapestry of life deep in the heart of the French countryside. The flavour of France is brought to life by scores of mouthwatering recipes from the kitchen of their very own Chteau La Creuzette recipes that are well within the capabilities of any enthusiastic home cook. So share with them the seductive pleasures of the French table icy Champagne, memorable meals and the company of good friends cest la vie!

Maklike soet happies vir kinders (Afrikaans, Paperback): Janette Mocke Maklike soet happies vir kinders (Afrikaans, Paperback)
Janette Mocke
R200 R157 Discovery Miles 1 570 Save R43 (21%) Shipped within 4 - 8 working days

Soos 'n mens van die titel kan aflei, is Maklike soet happies vir kinders bedoel vir enigeen wat vir hul kind die perfekte partytjie wil gee sonder om die begroting te knou of ure in die kombuis deur te bring. Met betreklik min, algemeen beskikbare koekies, lekkers en versierings is dit moontlik om 'n verskeidenheid partytjie-soetgoed vir 'n seun of 'n dogter te maak. Van die temas sluit in voertuie en vliegtuie, ruimtewesens en grillerige goed, en prinsesse en fantasiewoude. Leer hoe om malvalekkers, roomyshorinkies, Rice Krispies, mariebeskuitjies en 'n verskeidenheid lekkertjies te omtower in 'n oorvloed figuurtjies, diere en vorms wat jong partytjiegangers sal verstom. Fotografie prikkel die verbeelding en danksy duidelike aanwysings en nuttige wenke, sal jy in 'n japtrap self aanloklike eetgoed vir 'n kinderpartytjie kan maak.

Vrugte (Afrikaans, Paperback): Vrugte (Afrikaans, Paperback)
R85 R73 Discovery Miles 730 Save R12 (14%) Shipped within 5 - 13 working days

Op soek na inspirasie vir heerlike gesinskos wat iets nuuts en anders is? Die reeks LEKKER&VINNIG is net die antwoord 20 smaaklike resepte per tema/titel met bestanddele wat reeds in die koskas is of geredelik beskikbaar is by die meeste supermarkte. Ontdek nuwerwetse kombinasies en interessante smake wat gou familiegunstelinge sal word.

Sosaties (Afrikaans, Paperback): Sosaties (Afrikaans, Paperback)
R85 R73 Discovery Miles 730 Save R12 (14%) Shipped within 5 - 13 working days

Op soek na inspirasie vir heerlike gesinskos wat iets nuuts en anders is? Die reeks LEKKER&VINNIG is net die antwoord 20 smaaklike resepte per tema/titel met bestanddele wat reeds in die koskas is of geredelik beskikbaar is by die meeste supermarkte. Ontdek nuwerwetse kombinasies en interessante smake wat gou familiegunstelinge sal word.

Skep 'n Tuiste - 75 Dekor- En Leefstylprojekte (Afrikaans, Paperback): Germarie Bruwer, Margaux Tait Skep 'n Tuiste - 75 Dekor- En Leefstylprojekte (Afrikaans, Paperback)
Germarie Bruwer, Margaux Tait
R220 R181 Discovery Miles 1 810 Save R39 (18%) In stock

Die skrywers neem alledaagse items en gee dit ’n kinkel. Herwinning en hergebruik is sleutelterme in hul ontwerpe. Soos hulle s: “Tendense kom en gaan, maar jy moet in jou huis leef – maak dit dus ’n geriefl ike ruimte wat kan groei en saam met jou verander.”

Die projekte is geskik vir alle handwerk- en dekor-entoesiaste, van beginners tot di met meer gevorderde vaardighede. Die skrywers is innoverend en inspirerend en gebruik verskillende materiale om gewone voorwerpe in iets anders en mooiers te omskep. Daar is iets vir almal: f jy verkies om projekte aan te pak met ’n handsaag en ’n koordlose boor, handwerkpapier en ’n skr, f met ’n naald en delikate afwerking. Hulle verskaf idees sodat jy projekte volgens jou eie styl en behoeftes kan aanpas.

Pragtige fotografie, bondige instruksies en besondere ontwerpe beeld ruimtebesparingstegnieke, gebreide toumatte, gestoffeerde sitplekke, gestempel tels, nuwerwetse buitesitplekke en nog vele meer, uit.

Polfyntjies Vir Die Proe (Afrikaans, Paperback, New edition): C. Louis Leipoldt Polfyntjies Vir Die Proe (Afrikaans, Paperback, New edition)
C. Louis Leipoldt
R175 R151 Discovery Miles 1 510 Save R24 (14%) In stock

Kos en taal kan beskou word as belangrike aspekte van enige nasie se kultuur en geskiedenis.

Die waarheid van hierdie stelling is duidelik in die geval van C Louis Leipoldt - nie net was hy 'n digter en kenner van die kookkuns nie, maar ook 'n uitmuntende, traak-my-nie-agtige, anekdotiese, prikkelende kroniekskrywer van die ou-Kaapse kultuur en die destydse Afrikaanse lewensstyl.

Vuurwerke (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe): Jan Braai Vuurwerke (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
Jan Braai
R315 R271 Discovery Miles 2 710 Save R44 (14%) Shipped within 7 - 15 working days

In die herverpakte sagteband uitgawe van Vuurwerke deel die bekende en ikoniese Jan Braai sy kennis van vuurmaak en vleis met al sy aanhangers. As daar een persoon is wat weet van braai dan is dit Jan Braai. Hy het al met duisende Suid-Afrikaners regoor die land gebraai en verstaan wat mense wil weet oor braai. Die boek bevat Jan se duidelike en deeglike instruksies vir die braai van steak, lampstjops, sosaties en beestert-potjie. As jy dit eers bemeester het, kan jy die braairibbetjie, lamsboud of spitbraai takel. Om nie te vergeet van die ou gunstelinge soos braaibroodtjies, stywe pap, mielies en selfs n nagereg of twee nie. Met die hardeband uitgawe van Vuurwerke wat meer as 20 000 kopiee verkoop het is die boek definitief n gunsteling onder Suid-Afrikaanse braailiefhebbers.

Tannie Poppie Kook Weer (Afrikaans, Paperback): Poppie Coetzer Tannie Poppie Kook Weer (Afrikaans, Paperback)
Poppie Coetzer 1
R280 R241 Discovery Miles 2 410 Save R39 (14%) In stock

Die gewildste van al die TV-Kokkedore het nou haar tweede kookboek. In Tannie Poppie kook weer deel Suid-Afrika se gewildste kos-ouma al haar gunsteling versamelresepte met ons. Die boek bied heerlike resep-idees vir liplekker hoender, brode, smaaklike poedings, lekkernye vir die teetafel en nog vele meer. Hierdie is staatmakerresepte wat jy keer op keer sal gebruik, ideaal vir beginners in die kombuis sowel as ervare kokke.

Marga & Henritte: In die Skadu van Skisofrenie (Afrikaans, Paperback): Marga van Rooy, Henriette Boot Marga & Henritte: In die Skadu van Skisofrenie (Afrikaans, Paperback)
Marga van Rooy, Henriette Boot 1
R230 R198 Discovery Miles 1 980 Save R32 (14%) Shipped within 5 - 13 working days

Dis een verhaal, maar ook nie. Asof vanuit twee hoeke in dieselfde vertrek, vertel ma en dogter van hul worsteling nadat Henritte op 18 gediagnoseer is en Marga en haar man, Frans, die verdoemende woorde moes hoor: Jul kind is skisofrenies. Nou is dit 30 jaar later en Marga en Henritte het vrede gemaak. Met die siekte, maar ook met mekaar.

Die Waarheid Oor Verhoudings (Afrikaans, Paperback): Stefan Blom Die Waarheid Oor Verhoudings (Afrikaans, Paperback)
Stefan Blom 1
R290 R214 Discovery Miles 2 140 Save R76 (26%) In stock

Met hierdie boek wys Stefan Blom jou hoe om jou verhoudings te verbeter, hetsy met jou lewensmaat, familie of vriende. Dit is ’n praktiese gids wat jou help om slimmer te werk te gaan in verhoudings, jou leer hoe om daardie hegte band, liefde, kommunikasie, vertroue, seks en intimiteit terug te kry en te versterk, en jou lei om konflik met ’n geliefde op ’n gesonde manier op te los.

Hy ontmasker terapie vir pare en s dit maak nie saak wat die toestand van jou verhouding is nie – dit is jou verantwoordelikheid en jy moet dit weer laat werk. Elke hoofstuk leer jou ’n vaardigheid om meer vreugde uit jou verhoudings te put. Om ’n ware band met ’n ander persoon te h is die uiteindelike doel. Die waarheid oor verhoudings is maklik om te verstaan en gevul met realistiese, praktiese advies wat sal help om jou verhoudings te laat floreer.

Wildsvleis: Boek 3 (Afrikaans, Paperback): Wildsvleis: Boek 3 (Afrikaans, Paperback)
R85 R73 Discovery Miles 730 Save R12 (14%) Shipped within 5 - 13 working days

Op soek na inspirasie vir heerlike gesinskos wat iets nuuts en anders is? Die reeks LEKKER&VINNIG is net die antwoord 20 smaaklike resepte per tema/titel met bestanddele wat reeds in die koskas is of geredelik beskikbaar is by die meeste supermarkte. Ontdek nuwerwetse kombinasies en interessante smake wat gou familiegunstelinge sal word.

Wie is Ek? (Afrikaans, Paperback): Louis Awerbuck, Lise Swart Wie is Ek? (Afrikaans, Paperback)
Louis Awerbuck, Lise Swart
R104 Discovery Miles 1 040 Shipped within 10 - 15 working days

Vir eeue worstel die mens al met die vraag: “Wie is ek?” In hierdie boek van Louis Awerbuck en Lise Swart word jy as leser op ’n verkenningstog van jouself, jou persoonlikheid en jou menswees geneem.

Die doel van hierdie boek, wat gebaseer is op Louis en Lise se RSG-radioprogram – Wie is ek? – met Louis en Lise, is om mense met kennis te bemagtig sodat hulle hulself en ander beter sal kan verstaan.

Die drie afdelings van die boek – ‘Wie is ek?’, ‘Waarmee sukkel ek?’ en ‘Wat nou?’ is so gerangskik dat die leser stap-vir-stap self-ondersoek kan doen. Daar is vraelyste wat onder andere jou voorkeure en persoonlikheid toets, maar jou ook kan help om te bepaal of jy byvoorbeeld aan depressie ly.

Alhoewel hierdie boek nie as ’n plaasvervanger vir professionele psigoterapie dien nie, kan dit jou help om insig tot jou eie menswees en die mense om jou te kry. Die antieke Grieke het dit nie verniet ges nie: “Ken jouself.”

Kamers Wat Inspireer (Afrikaans, Paperback): Isabella Niehaus Kamers Wat Inspireer (Afrikaans, Paperback)
Isabella Niehaus; Photographs by Lizl Dreyer
R295 R242 Discovery Miles 2 420 Save R53 (18%) Shipped within 4 - 8 working days

Kamers wat inspireer. Van die wereld van n kunskurator tot n dag in die lewe van n jong bakker wat weekliks honderde brode met die hand vorm. Van fynproewerskos tot unieke juwele. Van handgemaakte kaartjies tot die fynste porseleinskeppings, helende lyfprodukte, unieke wyne, klassieke klere en antieke meubels. Sielskos wat jou weer sal laat droom en jou n kykie gee in die lewens van mense wat hul passies uitleef. Hierdie boek vier die wonderlike suksesverhaal van Kamers en die skeppende geeste wat jaar na jaar bydra om Kamers die grootste vertoonvenster van plaaslike talent in Suid-Afrika te maak.

Maak Gelukkige Kinders Groot - Die Sleutel Tot 'n Kalm Beheerste Kind (Afrikaans, Paperback): Lizanne du Plessis Maak Gelukkige Kinders Groot - Die Sleutel Tot 'n Kalm Beheerste Kind (Afrikaans, Paperback)
Lizanne du Plessis
R159 Discovery Miles 1 590 Shipped within 10 - 15 working days

Kinders ontwikkel sterk breinverbindings en voel gelukkig wanneer hulle leer om hul liggaam te beheer, groot, oorweldigende gevoelens in toom te hou en hul denkvaardighede te ontwikkel. Sommige kinders leer hierdie belangrike vaardighede makliker as ander aan. Daarom is daar nie een benadering tot ouerskap wat vir almal geld nie. Maak gelukkige kinders groot is vol stories, voorbeelde en maklike vergelykings wat jou sal help om die volgende te verstaan: Wat in jou kind se ontwikkelende liggaam en brein gebeur; Jou kind se ware temperament en hoe dit die manier waarop hy dink, voel en beweeg, beinvloed. Daar is talle voorbeelde van speletjies wat jy met jou kind kan speel tydens julle daaglike interaksie - van kritieke belang in die ontwikkeling van sy vermoe om te midde van groot, oorweldigende gevoelens sy liggaam te reguleer en sy denke te ontwikkel. Lizanne gee ook stap-vir-stap voorstelle om die algemeenste ouerskapuitdagings met betrekking tot jou unieke kind te hanteer, byvoorbeeld: Ineenstortings; Woede-uibarstings; Vrees, angstigheid en spanning. Wanneer jy jou unieke kind verstaan, kan jy gepaste perke stel en roetines en rituele instel wat 'n kalm, gelukkige en diep verbonde gesin sal verseker.

Blomme in Sy- En Organzalint (Afrikaans, Paperback): Di Van Niekerk, Marina Zherdeva Blomme in Sy- En Organzalint (Afrikaans, Paperback)
Di Van Niekerk, Marina Zherdeva
R205 Discovery Miles 2 050 Shipped within 10 - 15 working days

Hierdie boek met onweerstaanbare stap-vir-stap-projekte is toegespits op klein blommetjies in sy- en organzalint. Deur garing- en lintborduurwerk, stumpwerk en ander tegnieke te kombineer, kan jy bekoorlike aarbeiblommetjies, pragtige narsings, madeliefiekrans, manjifieke wilderose, 3D kamille- en papawerblomme met skoenlappers en liewenheersbesies en nog baie meer maak. Sylintentoesiaste, van groentjies tot ervare borduurders, sal in die boek hope inligting en nuwe tegnieke kry wat hulle sal inspireer en in staat stel om 'n groot verskeidenheid lewensgetroue blomme en diertjies van lint en gare te skep. Al die voltooide projekte is kleiner as A4-grootte en patrone van al die oorspronklike ontwerpe word ingesluit. Daar is maklik verstaanbare aanwysings oor hoe om die borduur- en stumpwerk in lae aan te bring sodat die verruklike driedimensionele voorkoms verkry word. Volledige stap-stap-foto's en 'n geillustreerde lys van steke maak al die projekte haalbaar.

Die 4x4 Safari Kookboek (Afrikaans, Paperback): Rita Van Dyk Die 4x4 Safari Kookboek (Afrikaans, Paperback)
Rita Van Dyk
R220 R173 Discovery Miles 1 730 Save R47 (21%) Shipped within 4 - 8 working days

Die 4x4 Safari Kookboek is 'n nuwe versameling heerlike resepte vir die 4x4 entoesias. Soos met sy voorganger (Die 4x4 Kookboek), is hierdie titel saamgestel vir kampeerders wat in die bos kos maak waar geriewe en bestanddele nie altyd beskikbaar is nie. Meer as 180 resepte wat eenvoudig is om voor te berei is aangepas vir kook oor 'n oop vuur. As jy nie gewoond is aan kampeer nie, het hierdie titel spesiaal vir jou 'n beplanning- en voorbereidings-afdeling asook 'n onthou-lysie wat jou sal help om 'n suksesvolle eerste safari te beplan.

Gourmet Safari (Afrikaans, Hardcover): Donovan Van Staden Gourmet Safari (Afrikaans, Hardcover)
Donovan Van Staden
R295 R232 Discovery Miles 2 320 Save R63 (21%) Shipped within 4 - 8 working days

Have you ever wondered what makes up a typical day in a luxury safari lodge in Africa? Apart from the excitement of sighting one of the Big Five while out on a game drive or guided walk in the bush, there is much more to what makes the safari experience so special and memorable. One of the most important factors that can make or break your getaway adventure is the food and service at the lodge where you’re staying.

Donovan van Staden, Group Executive Chef for Sanctuary Retreats, is responsible for training the chefs and has compiled this mouthwatering collection of recipes that feature on the menus of the lodges, which are set in exotic locations such as the Bwindi Impenetrable Forest in Uganda, the Masai Mara in Kenya, and the Okavango Delta in Botswana.

The book is divided into chapters that cover the food served throughout a safari day, from the early-morning biscuits before you depart on the first game drive, to breakfast, lunch and dinner, with afternoon tea, sundowner snacks and canaps in between. The food photography is a feast for the eyes and the accompanying images of the lodges, their friendly and hospitable staff, the magnificent locations and wildlife will have you cooking up a storm to invoke the safari experience or will see you planning your next holiday to one of these remarkable establishments.

Begeleide Joernaal Multi-Generasie Vir Ouers - Deel Herinneringe En Familie Geskiedenis Met Jou Toekomstige Geslagte... Begeleide Joernaal Multi-Generasie Vir Ouers - Deel Herinneringe En Familie Geskiedenis Met Jou Toekomstige Geslagte (Afrikaans, Paperback)
Amber Richards
R213 Discovery Miles 2 130 Shipped within 7 - 11 working days
Die Sterboodskappers - Verkondigers Van Tye En Tekens (Afrikaans, Paperback): Gerhard Groenewald Die Sterboodskappers - Verkondigers Van Tye En Tekens (Afrikaans, Paperback)
Gerhard Groenewald
R299 Discovery Miles 2 990 Shipped within 7 - 11 working days
Begeleide Joernaal Multi-Generasie Vir Grootouers - Deel Herinneringe En Familie Geskiedenis Met Jou Toekomstige Geslagte... Begeleide Joernaal Multi-Generasie Vir Grootouers - Deel Herinneringe En Familie Geskiedenis Met Jou Toekomstige Geslagte (Afrikaans, Paperback)
Amber Richards
R213 Discovery Miles 2 130 Shipped within 7 - 11 working days
Die Novelle (Afrikaans, Paperback): Martin Maack Die Novelle (Afrikaans, Paperback)
Martin Maack
R404 Discovery Miles 4 040 Shipped within 7 - 11 working days
Die Novelle (Afrikaans, Hardcover): Martin Maack Die Novelle (Afrikaans, Hardcover)
Martin Maack
R620 Discovery Miles 6 200 Shipped within 7 - 11 working days
Skrijbehoeftes Met Koeverte (Afrikaans, Paperback): Essy Sketch Skrijbehoeftes Met Koeverte (Afrikaans, Paperback)
Essy Sketch
R436 Discovery Miles 4 360 Shipped within 7 - 11 working days
Multi-Generasie Begeleide Dagboek Vir Groot Grootouers - Bewaar Jou Lewens Nalatenskap En Familie Geskiedenis Vir Jou... Multi-Generasie Begeleide Dagboek Vir Groot Grootouers - Bewaar Jou Lewens Nalatenskap En Familie Geskiedenis Vir Jou Afstammelinge (Afrikaans, Paperback)
Amber Richards
R213 Discovery Miles 2 130 Shipped within 7 - 11 working days
Multi-Generasie Begeleide Dagboek Vir Grootouers - Bewaar Jou Lewens Nalatenskap En Familie Geskiedenis Vir Jou Afstammelinge... Multi-Generasie Begeleide Dagboek Vir Grootouers - Bewaar Jou Lewens Nalatenskap En Familie Geskiedenis Vir Jou Afstammelinge (Afrikaans, Paperback)
Amber Richards
R213 Discovery Miles 2 130 Shipped within 7 - 11 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Die Lang Man Sonder Skaduwee - Die Karoo…
Antoinette Pienaar Paperback R260 R205 Discovery Miles 2 050
Kaap, Kerrie & Koesisters
Fatima Sydow, Gadija Sydow Noordien Paperback R330 R250 Discovery Miles 2 500
Smulkos - 100 Watertand Resepte
Esther Malan Paperback R290 R229 Discovery Miles 2 290
Boerekos Met 'n Twist
Annelien Pienaar Paperback  (17)
R350 R275 Discovery Miles 2 750
Draai Jou Sente Om
Abrie Coetzee Paperback  (1)
R170 R146 Discovery Miles 1 460
Resepte
SuzelleDIY Paperback R295 R234 Discovery Miles 2 340
Kruidjie Roer My - Die Antieke…
Antoinette Pienaar Paperback R240 R189 Discovery Miles 1 890
Bakgeheime - Resepte Vir Elke Okkasie
Martjie Malan Hardcover R450 R345 Discovery Miles 3 450
Laat die Potte Prut
Via Paperback R275 R236 Discovery Miles 2 360
Maalvleis - 130 Smullekker Resepte
Karen Hart Paperback R275 R236 Discovery Miles 2 360

 

Partners