0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R50 - R100 (17)
  • R100 - R250 (56)
  • R250 - R500 (42)
  • R500+ (2)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Kook en Geniet

Vuurwerke (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe): Jan Braai Vuurwerke (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
Jan Braai
R315 R245 Discovery Miles 2 450 Save R70 (22%) Shipped within 7 - 15 working days

In die herverpakte sagteband uitgawe van Vuurwerke deel die bekende en ikoniese Jan Braai sy kennis van vuurmaak en vleis met al sy aanhangers. As daar een persoon is wat weet van braai dan is dit Jan Braai. Hy het al met duisende Suid-Afrikaners regoor die land gebraai en verstaan wat mense wil weet oor braai. Die boek bevat Jan se duidelike en deeglike instruksies vir die braai van steak, lampstjops, sosaties en beestert-potjie. As jy dit eers bemeester het, kan jy die braairibbetjie, lamsboud of spitbraai takel. Om nie te vergeet van die ou gunstelinge soos braaibroodtjies, stywe pap, mielies en selfs 地 nagereg of twee nie. Met die hardeband uitgawe van Vuurwerke wat meer as 20 000 kopiee verkoop het is die boek definitief 地 gunsteling onder Suid-Afrikaanse braailiefhebbers.

Dagboek sonder grense (Afrikaans, Paperback): LAPA Uitgewers Dagboek sonder grense (Afrikaans, Paperback)
LAPA Uitgewers
R330 R120 Discovery Miles 1 200 Save R210 (64%) In stock

Dagboek sonder grense is 地 enige-jaar beplanner propvol inspirerende projekte wat jou kreatiwiteit vlerke sal gee. Die pragtige hardeband publikasie bevat 地 bladsy vir elke dag van die jaar maar dit word nie aan 地 spesifieke weeksdag gekoppel nie. Die dagboek spog met bydraes deur skrywers soos Janine Bevolo-Manders, Dina Botha, Alta Cloete, Chantelle de Wet, Madelie Human, Sophia Kapp en Elsa Winckler, sowel as resepte van onder meer Koelsoem Kamalie & Flori Schrikker, Cass Abrahams, Annatjie Melck, Helen Schoer, Riana Scheepers en Sjef Snoekie. Daar is ook handwerk- en kunsvlytprojekte deur Christa Swanepoel, Thana Nel en Marlene Schoeman, sowel as woordraaisels en doodle-projekte deur XWord en Rina Burger. Vroue kan tred hou met hul afsprake, vriende en familie se verjaarsdae, sowel as inkopielyste en wat om te maak vir aandete. Boonop is daar oorgenoeg spasie om hul oefenprogram te beplan en gebedslyste saam te stel.

Wildsvleis: Boek 3 (Afrikaans, Paperback): Wildsvleis: Boek 3 (Afrikaans, Paperback)
R85 R73 Discovery Miles 730 Save R12 (14%) Shipped within 5 - 13 working days

Op soek na inspirasie vir heerlike gesinskos wat iets nuuts en anders is? Die reeks LEKKER&VINNIG is net die antwoord 20 smaaklike resepte per tema/titel met bestanddele wat reeds in die koskas is of geredelik beskikbaar is by die meeste supermarkte. Ontdek nuwerwetse kombinasies en interessante smake wat gou familiegunstelinge sal word.

Katrien Se Geskenke Uit Die Kombuis (Afrikaans, Paperback): Katrien van Zyl Katrien Se Geskenke Uit Die Kombuis (Afrikaans, Paperback)
Katrien van Zyl
R247 R105 Discovery Miles 1 050 Save R142 (57%) In stock

Hierdie boek bevat getoetste en vertroude resepte vir smullekker geskenke uit jou eie kombuis - vir koeke, poffertjies, terte, snoephappies en vulsels met verskeie variasies, tesame met etlike laekoolhidraat-, hoevetresepte vir die wat spesiale diete volg (Banting, keto, paleo, glutenvry, suikervry). Baasbakker Katrien van Zyl fokus hoofsaaklik op maklike, flatervrye resepte wat vinnig gemaak kan word, sonder 'n gesoek na vreemde bestanddele. Die moeiliker tegnieke word stapsgewys met duidelike foto's geillustreer wat dit doenbaar maak vir enigiemand wat aanwysings kan volg. Katrien deel ook idees vir die verpakking van die lekkernye, en verduidelik hoe jy houers kan herwin en versier om by enige geleentheid te pas. Daar is hope praktiese wenke en inligting oor hoe lank hierdie geskenkies by kamertemperatuur vars bly, asook hulle vriestydperk. Dit is ideaal as jy reeds lank voor 'n geleentheid wil begin bak en brou. Die boek is ryklik geillustreer met pragfoto's wat demonstreer dat van die mooiste geskenke uit jou kombuis kan kom. Dit bevat werklik iets vir almal, of jy nou die een is wat die bakwerk doen, of die een aan die ontvangkant van 'n heerlike, keurig verpakte smulhappie.

Polfyntjies Vir Die Proe (Afrikaans, Paperback, New edition): C. Louis Leipoldt Polfyntjies Vir Die Proe (Afrikaans, Paperback, New edition)
C. Louis Leipoldt
R175 R151 Discovery Miles 1 510 Save R24 (14%) In stock

Kos en taal kan beskou word as belangrike aspekte van enige nasie se kultuur en geskiedenis.

Die waarheid van hierdie stelling is duidelik in die geval van C Louis Leipoldt - nie net was hy 'n digter en kenner van die kookkuns nie, maar ook 'n uitmuntende, traak-my-nie-agtige, anekdotiese, prikkelende kroniekskrywer van die ou-Kaapse kultuur en die destydse Afrikaanse lewensstyl.

Gourmet Safari (Afrikaans, Hardcover): Donovan Van Staden Gourmet Safari (Afrikaans, Hardcover)
Donovan Van Staden
R295 R232 Discovery Miles 2 320 Save R63 (21%) Shipped within 4 - 8 working days

Have you ever wondered what makes up a typical day in a luxury safari lodge in Africa? Apart from the excitement of sighting one of the Big Five while out on a game drive or guided walk in the bush, there is much more to what makes the safari experience so special and memorable. One of the most important factors that can make or break your getaway adventure is the food and service at the lodge where you’re staying.

Donovan van Staden, Group Executive Chef for Sanctuary Retreats, is responsible for training the chefs and has compiled this mouthwatering collection of recipes that feature on the menus of the lodges, which are set in exotic locations such as the Bwindi Impenetrable Forest in Uganda, the Masai Mara in Kenya, and the Okavango Delta in Botswana.

The book is divided into chapters that cover the food served throughout a safari day, from the early-morning biscuits before you depart on the first game drive, to breakfast, lunch and dinner, with afternoon tea, sundowner snacks and canap駸 in between. The food photography is a feast for the eyes and the accompanying images of the lodges, their friendly and hospitable staff, the magnificent locations and wildlife will have you cooking up a storm to invoke the safari experience or will see you planning your next holiday to one of these remarkable establishments.

Ouma Se Tuis Kombuis - Tradisionele Boere Resepte (Afrikaans, Paperback): Mrs Johanna Van Deventer Ouma Se Tuis Kombuis - Tradisionele Boere Resepte (Afrikaans, Paperback)
Mrs Johanna Van Deventer; Edited by Dr Willem D Van Deventer
R346 Discovery Miles 3 460 Shipped within 7 - 11 working days
Mans Se Braai Geheime (Afrikaans, Paperback): Marius Visagie Mans Se Braai Geheime (Afrikaans, Paperback)
Marius Visagie
R169 Discovery Miles 1 690 Shipped within 7 - 11 working days

Hierdie Boek Is Geskryf Om Die Tradisionele Braai, Potjiekos En Wildsvleis Resepte Van Die Afrikaaner Te Bewaar Vir Die Nageslag. Dis Sommer Net Lekker Saamkuier Met Vriende en Famielie.

BraaiKonings van die Kaapse wynlande (Afrikaans, Hardcover): Wines of South Africa (WOSA) BraaiKonings van die Kaapse wynlande (Afrikaans, Hardcover)
Wines of South Africa (WOSA)
R250 R205 Discovery Miles 2 050 Save R45 (18%) Shipped within 4 - 8 working days

BraaiKonings van die Kaapse Wynlande vier die beste Suid-Afrikaanse gasvryheid. Hierdie inspirerende maar maklike braai resepte van plaaslike persoonlikhede in die Kaapse Wynlande word gekomplimenteer deur wyne wat deur deskundiges voorgestel word. Hierdie mans en vroue, wat net so vaardig is by die braaivleisvuur as in die wynkelder, deel hulle geheime resepte en braai wenke vir die sappigste, geurigste geregte. Geniet Jan "Boland" Coetzee se lamsribstuk saam met elegante Pinot Noir. Smul heerlik aan Schalk Burger Sr. se gebraaide Kaapse wildevark saam met 'n Pinotage-gebaseerde rooiwyn of Paul Cluver Jr. se "can-can"-hoender in die Weber en 'n glas verfrissende Chardonnay. Dan praat ons nie eers van die gemsbok filet wat in jou mond smelt met 'n glas volronde Shiraz nie. Waag jou hand aan Elma Bruwer se klassieke boerewors resep vir 'n sappige treffer by jou volgende braai. Of wat van snoek wat oor warm kole gerook is, kreef op strand gebraai of 'n waterblommetjie potjie wat in 創 tradisionele giet ysterpot prut-saam met al die wenke wat noodsaaklik is vir 'n koninklike maaltyd? Met baie idees vir opwindende slaaie en bykosse, brood, kaasborde, heelvrugtekonfyt en nageregte, sal hierdie versameling buitengewone resepte sekerlik inspirasie bied vir die beste braai ooit!

Hester se brood (Afrikaans, Paperback): Hester van der Walt Hester se brood (Afrikaans, Paperback)
Hester van der Walt
R412 Discovery Miles 4 120 Shipped within 8 - 13 working days

Hester se Brood is set in a small town in the Little Karoo, where Hester van der Walt bakes bread in a woodfired oven for the local market in MacGregor. The book is inhabited by the spirit of the poets C. Louis Leipoldt and Martin Versfeld, as Hester van der Walt has the same deep rooted, intuitive connection between food and soul, especially food that is prepared with traditional ingredients and methods. Along with generous portions of soul food comes a down to earth delicious recipes that show you how to bake classic European breads, like ciabatta, focaccia, kitke and baguettes as well as good old-fashioned sourdough breads. Van der Walt's fine sense of humour, and her valuing of the magic interplay between fire and wood, grain and salt, water and yeast and time - the basics elements necessary for baking real bread, makes this book as irresistible as the savour of freshly baked bread, as it comes out of the oven.

Cooking for One Made Easy - From Nanny Bean's Kitchen (Afrikaans, English, Hardcover): Brenda Ricker Cooking for One Made Easy - From Nanny Bean's Kitchen (Afrikaans, English, Hardcover)
Brenda Ricker
R609 Discovery Miles 6 090 Shipped within 7 - 11 working days
Cooking for One Made Easy - From Nanny Bean's Kitchen (Afrikaans, English, Paperback): Brenda Ricker Cooking for One Made Easy - From Nanny Bean's Kitchen (Afrikaans, English, Paperback)
Brenda Ricker
R355 Discovery Miles 3 550 Shipped within 7 - 11 working days
Suidooster Kombuis (Afrikaans, Paperback): Errieda du Toit Suidooster Kombuis (Afrikaans, Paperback)
Errieda du Toit
R280 R209 Discovery Miles 2 090 Save R71 (25%) Pre-order

kykNET se geliefde sepie SUIDOOSTER vertel die storie van die mense van Suidooster, 'n winkelsentrum in die Kaapse voorstad Ruiterbosch.

Derduisende kykers word daagliks meegevoer deur die families se vreugdes en vetes, intriges en onderstrome. Vir hulle is die mense van Suidooster soos ou bekendes van wie hulle alles wil weet, tot wat hulle sepie-familie eet. In Suidooster kombuis wys Mrs J, Mymoena en Stefan wat kook in hul kospotte!

Kuierkos vir die aand (Afrikaans, Paperback): Marlene van der Westhuizen Kuierkos vir die aand (Afrikaans, Paperback)
Marlene van der Westhuizen
R238 R223 Discovery Miles 2 230 Save R15 (6%) Special order

Marlene van der Westhuizen, bekende skrywer van Delectable en Sumptuous, deel haar gunsteling-resepte vir lang, rustige aandetes saam met vriende en familie. Hierdie toeganklike boekie bevat idees vir formele etes met mooi gedekte tafels, maar ook vir knus, informele etes om die kaggel op 'n koue wintersaand. Wat mens ook al kies, gevulde lamsblad of 'n vinnige pasta-dis met geroosterde dennepitte en salie, die avontuur van die Franse kookkuns is nou binne bereik van elke Suid-Afrikaanse kok.

Vegetaries (Afrikaans, Paperback): Jan Braai Vegetaries (Afrikaans, Paperback)
Jan Braai
R370 R279 Discovery Miles 2 790 Save R91 (25%) Pre-order

'n Versameling van Jan se beste vegetariese resepte en nog baie nuwe kinkels, alles op die vuur. As jy iets soek vir vleislose Maandag, jou nuwe vegetariese skoondogter moet onthaal, of die kleinkinders moet kosgee - is daar geen rede waarom jy nie kan braai nie. Met Jan se liplekker braaibroodtjies, potjies, kerrie, brode, burgers tot poedings sal selfs die vleiseters terugkom vir nog 'n skeppie!

Die VLV-Kookboek - Respete van Toe & Nou (Afrikaans, Hardcover): Vroue-Landbouvereniging van Kaapland Die VLV-Kookboek - Respete van Toe & Nou (Afrikaans, Hardcover)
Vroue-Landbouvereniging van Kaapland
R350 R275 Discovery Miles 2 750 Save R75 (21%) Pre-order

Die VLV-kookboek bevat 'n versameling flatervrye resepte deur die lede van die Vroue-Landbouvereniging van Kaapland ter viering van hul 90ste bestaansjaar.

Trakteer jou gesin op ou familiegunstelinge soos lewerkoekies, bobotie en skaapboud in die Toe-gedeelte en geniet weer die liplekker lekkerte van melktert, gemmerkoekies en gemmerbier - om maar net enkeles te noem. As jou tyd beperk is, wend jou tot die kortpad- getoetste resepte in die Nou-gedeelte waar die mikrogolf ingespan word, soos 'n sjokoladekoek wat in slegs 7 minute gemaak word, en beproefde, gesonder geregte soos spinasiegebak, pampoenmuffins, bobotie met 'n appellaag en eiervrugslaai. 'n Onontbeerlike resepteboek deur ma's en vroue vir vroue van alle ouderdomme.

Die 4x4 Safari Kookboek (Afrikaans, Paperback): Rita Van Dyk Die 4x4 Safari Kookboek (Afrikaans, Paperback)
Rita Van Dyk
R220 R173 Discovery Miles 1 730 Save R47 (21%) Special order

Die 4x4 Safari Kookboek is 'n nuwe versameling heerlike resepte vir die 4x4 entoesias. Soos met sy voorganger (Die 4x4 Kookboek), is hierdie titel saamgestel vir kampeerders wat in die bos kos maak waar geriewe en bestanddele nie altyd beskikbaar is nie. Meer as 180 resepte wat eenvoudig is om voor te berei is aangepas vir kook oor 'n oop vuur. As jy nie gewoond is aan kampeer nie, het hierdie titel spesiaal vir jou 'n beplanning- en voorbereidings-afdeling asook 'n onthou-lysie wat jou sal help om 'n suksesvolle eerste safari te beplan.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Doen Dit Weer So - Nuttige Wenke Vir Jou…
Zerelda Esterhuizen Paperback R170 R62 Discovery Miles 620
Shisanyama: Braai Resepte van…
Jan Braai Paperback  (1)
R375 R289 Discovery Miles 2 890
Suid-Afrikaanse Kookboek Vir Allergiee…
Hilda Lategan Paperback R335 R287 Discovery Miles 2 870
Resepte
SuzelleDIY Paperback R295 R102 Discovery Miles 1 020
Boerekos Met 'n Twist
Annelien Pienaar Paperback  (17)
R350 R275 Discovery Miles 2 750
Bakgeheime - Resepte Vir Elke Okkasie
Martjie Malan Hardcover R450 R376 Discovery Miles 3 760
Laat die Potte Prut
Via Paperback R275 R215 Discovery Miles 2 150
50 Prutpotgeregte
LAPA Uitgewers Paperback R80 R69 Discovery Miles 690
Ta-Da! Lyk Moeilik, Maar is Maklik.
Johane Neilson Paperback R290 R237 Discovery Miles 2 370
Daar Is 'n Engel in my Koskas
Willie Strauss Paperback R325 R128 Discovery Miles 1 280

 

Partners