0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R100 - R250 (10)
  • R250 - R500 (8)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Kroonsteen Leesreeks

Die Kroon Van Die Hemel (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Die Kroon Van Die Hemel (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen 1
R340 R292 Discovery Miles 2 920 Save R48 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Die Dapper Drie Alet, Vernon en Nathi moet kopkrap wanneer vreemde goed in Kroongolf gebeur. Juffrou Floors se vinger verander in 'n boorpunt. Vernon se buurman vind n nuwe manier om sy gras te sny. En Anila raak weg. Die wrede Walg se finale aanslag teen Kroongolf het begin! Die slag gebruik hy die Mensekroon om Kroongolf te vernietig. Nee wag, Walg se planne het verander. En nou sal dit beslis werk ... Sal die Dapper Drie staande bly teen die gevaar wat nou dreig? Sal hulle die Mensekroon in die hande kan kry? En sal hulle vir Walg finaal kan oorwin? Die kroon van die mense is een van die titels in die KABV-goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Boek 1 is 'n vervolgverhaal en sluit die volgende leesboeke in: Die kaart van lank gelede Vlak 1 (Graad 4); Die geheim van die kroonsteen Vlak 2 (Graad 4); Die kroon van die aarde Vlak 3 (Graad 5); Die kroon van die hemel Vlak 4 (Graad 5); Die kroon van die water Vlak 5 (Graad 6); Die kroon van die mense Vlak 6 (Graad 6).

Stories vir lekker lees: Leesboek 2 Vlak 1: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Stories vir lekker lees: Leesboek 2 Vlak 1: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R199 R171 Discovery Miles 1 710 Save R28 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Stories vir lekker lees (Vlak 1) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Stories vir lekker lees bevat verskeie soorte kort literere tekste soos kortverhale, mites, fabels, sprokies, vertellings, dramas, hoorspele, fotoverhale, ensovoorts. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir die Afrikaanse letterkunde kan ontwikkel terwyl hulle ook hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 2-reeks bevat ses bundels: Stories vir lekker lees Vlak 1 (Graad 4); Stories vir lekker lees Vlak 2 (Graad 4); Stories vir lekker lees Vlak 3 (Graad 5); Stories vir lekker lees Vlak 4 (Graad 5); Stories vir lekker lees Vlak 5 (Graad 6); Stories vir lekker lees Vlak 6 (Graad 6).

Liplekker leesdinge: Leesboek 3 Vlak 1: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Liplekker leesdinge: Leesboek 3 Vlak 1: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R220 R189 Discovery Miles 1 890 Save R31 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Liplekker leesdinge (Vlak 1) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Liplekker leesdinge bevat verskeie soorte niefiksie tekste soos koerantberigte, e-posse, boodskappe, boek resensies, pamflette, uitnodigings, advertensies, plakkate, tongknopers, raaisels, grappies, ensovoorts, wat leerders gaande oor lees gaan maak. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir Afrikaans kan ontwikkel en hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 3-reeks bevat ses bundels: Liplekker leesdinge Vlak 1 (Graad 4); Liplekker leesdinge Vlak 2 (Graad 4); Liplekker leesdinge Vlak 3 (Graad 5); Liplekker leesdinge Vlak 4 (Graad 5); Liplekker leesdinge Vlak 5 (Graad 6); Liplekker leesdinge Vlak 6 (Graad 6).

Stories vir lekker lees: Leesboek 2 Vlak 5: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Stories vir lekker lees: Leesboek 2 Vlak 5: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R230 R198 Discovery Miles 1 980 Save R32 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Stories vir lekker lees (Vlak 5) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Stories vir lekker lees bevat verskeie soorte kort literere tekste soos kortverhale, mites, fabels, sprokies, vertellings, dramas, hoorspele, fotoverhale, ensovoorts. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir die Afrikaanse letterkunde kan ontwikkel terwyl hulle ook hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 2-reeks bevat ses bundels: Stories vir lekker lees Vlak 1 (Graad 4); Stories vir lekker lees Vlak 2 (Graad 4); Stories vir lekker lees Vlak 3 (Graad 5); Stories vir lekker lees Vlak 4 (Graad 5); Stories vir lekker lees Vlak 5 (Graad 6); Stories vir lekker lees Vlak 6 (Graad 6).

Stories vir lekker lees: Leesboek 2 Vlak 6: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Stories vir lekker lees: Leesboek 2 Vlak 6: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R297 R255 Discovery Miles 2 550 Save R42 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Stories vir lekker lees (Vlak 6) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Stories vir lekker lees bevat verskeie soorte kort literere tekste soos kortverhale, mites, fabels, sprokies, vertellings, dramas, hoorspele, fotoverhale, ensovoorts. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir die Afrikaanse letterkunde kan ontwikkel terwyl hulle ook hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 2-reeks bevat ses bundels: Stories vir lekker lees Vlak 1 (Graad 4); Stories vir lekker lees Vlak 2 (Graad 4); Stories vir lekker lees Vlak 3 (Graad 5); Stories vir lekker lees Vlak 4 (Graad 5); Stories vir lekker lees Vlak 5 (Graad 6); Stories vir lekker lees Vlak 6 (Graad 6).

Liplekker leesdinge: Leesboek 3 Vlak 5: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Liplekker leesdinge: Leesboek 3 Vlak 5: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R330 R284 Discovery Miles 2 840 Save R46 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Liplekker leesdinge (Vlak 5) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en nie-fiksie leesstof insluit. Liplekker leesdinge bevat verskeie soorte niefiksie tekste soos koerantberigte, e-posse, boodskappe, boek resensies, pamflette, uitnodigings, advertensies, plakkate, tongknopers, raaisels, grappies, ensovoorts, wat leerders gaande oor lees gaan maak. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir Afrikaans kan ontwikkel en hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 3-reeks bevat ses bundels: Liplekker leesdinge Vlak 1 (Graad 4); Liplekker leesdinge Vlak 2 (Graad 4); Liplekker leesdinge Vlak 3 (Graad 5); Liplekker leesdinge Vlak 4 (Graad 5); Liplekker leesdinge Vlak 5 (Graad 6); Liplekker leesdinge Vlak 6 (Graad 6).

Stories vir lekker lees: Leesboek 2 Vlak 4: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Stories vir lekker lees: Leesboek 2 Vlak 4: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R198 R170 Discovery Miles 1 700 Save R28 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Stories vir lekker lees (Vlak 4) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en nie-fiksie leesstof insluit. Stories vir lekker lees bevat verskeie soorte kort literere tekste soos kortverhale, mites, fabels, sprokies, vertellings, dramas, hoorspele, fotoverhale, ensovoorts. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir die Afrikaanse letterkunde kan ontwikkel terwyl hulle ook hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 2-reeks bevat ses bundels: Stories vir lekker lees Vlak 1 (Graad 4); Stories vir lekker lees Vlak 2 (Graad 4); Stories vir lekker lees Vlak 3 (Graad 5); Stories vir lekker lees Vlak 4 (Graad 5); Stories vir lekker lees Vlak 5 (Graad 6); Stories vir lekker lees Vlak 6 (Graad 6).

Liplekker leesdinge: Leesboek 3 Vlak 6: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Liplekker leesdinge: Leesboek 3 Vlak 6: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R330 R284 Discovery Miles 2 840 Save R46 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Liplekker leesdinge (Vlak 6) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en nie-fiksie leesstof insluit. Liplekker leesdinge bevat verskeie soorte niefiksie tekste soos koerantberigte, e-posse, boodskappe, boek resensies, pamflette, uitnodigings, advertensies, plakkate, tongknopers, raaisels, grappies, ensovoorts, wat leerders gaande oor lees gaan maak. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir Afrikaans kan ontwikkel en hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 3-reeks bevat ses bundels: Liplekker leesdinge Vlak 1 (Graad 4); Liplekker leesdinge Vlak 2 (Graad 4); Liplekker leesdinge Vlak 3 (Graad 5); Liplekker leesdinge Vlak 4 (Graad 5); Liplekker leesdinge Vlak 5 (Graad 6); Liplekker leesdinge Vlak 6 (Graad 6).

Die kroon van die aarde (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Die kroon van die aarde (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R259 R223 Discovery Miles 2 230 Save R36 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Die nuwe Dapper Drie Alet, Vernon en Nathi moet uitvind waar die skielike aardbewing vandaan kom wat Kroongolf ruk. Maar dit is glad nie so maklik nie. Een van hulle moet n vriendskap aanknoop met Gideon en Mandla. Uiteindelik wag daar baie gevaar, verraad en spannende oomblikke op die Dapper Drie. Sal Gideon en Mandla die Dapper Drie kan lei na die Aardkroon? Sal die Dapper Drie vir die wrede Walg kan oorwin en die Aardkroon in die hande kry? Die kroon van die aarde is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Boek 1 is n vervolgverhaal en sluit die volgende leesboeke in: Die kaart van lank gelede Vlak 1 (Graad 4); Die geheim van die kroonsteen Vlak 2 (Graad 4); Die kroon van die aarde Vlak 3 (Graad 5); Die kroon van die hemel Vlak 4 (Graad 5); Die kroon van die water Vlak 5 (Graad 6); Die kroon van die mense Vlak 6 (Graad 6).

Stories vir lekker lees: Leesboek 2 Vlak 3: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Stories vir lekker lees: Leesboek 2 Vlak 3: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R264 R227 Discovery Miles 2 270 Save R37 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Stories vir lekker lees (Vlak 3) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Stories vir lekker lees bevat verskeie soorte kort literere tekste soos kortverhale, mites, fabels, sprokies, vertellings, dramas, hoorspele, fotoverhale, ensovoorts. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir die Afrikaanse letterkunde kan ontwikkel terwyl hulle ook hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 2-reeks bevat ses bundels: Stories vir lekker lees Vlak 1 (Graad 4); Stories vir lekker lees Vlak 2 (Graad 4); Stories vir lekker lees Vlak 3 (Graad 5); Stories vir lekker lees Vlak 4 (Graad 5); Stories vir lekker lees Vlak 5 (Graad 6); Stories vir lekker lees Vlak 6 (Graad 6).

Liplekker leesdinge: Leesboek 3 Vlak 4: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Staple bound): Fanie Viljoen Liplekker leesdinge: Leesboek 3 Vlak 4: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Staple bound)
Fanie Viljoen
R309 R266 Discovery Miles 2 660 Save R43 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Liplekker leesdinge (Vlak 4) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Liplekker leesdinge bevat verskeie soorte niefiksie tekste soos koerantberigte, e-posse, boodskappe, boek resensies, pamflette, uitnodigings, advertensies, plakkate, tongknopers, raaisels, grappies, ensovoorts, wat leerders gaande oor lees gaan maak. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir Afrikaans kan ontwikkel en hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 3-reeks bevat ses bundels: Liplekker leesdinge Vlak 1 (Graad 4); Liplekker leesdinge Vlak 2 (Graad 4); Liplekker leesdinge Vlak 3 (Graad 5); Liplekker leesdinge Vlak 4 (Graad 5); Liplekker leesdinge Vlak 5 (Graad 6); Liplekker leesdinge Vlak 6 (Graad 6).

Liplekker leesdinge: Leesboek 3 Vlak 3: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Staple bound): Fanie Viljoen Liplekker leesdinge: Leesboek 3 Vlak 3: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Staple bound)
Fanie Viljoen
R309 R266 Discovery Miles 2 660 Save R43 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Liplekker leesdinge (Vlak 3) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Liplekker leesdinge bevat verskeie soorte niefiksie tekste soos koerantberigte, e-posse, boodskappe, boek resensies, pamflette, uitnodigings, advertensies, plakkate, tongknopers, raaisels, grappies, ensovoorts, wat leerders gaande oor lees gaan maak. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir Afrikaans kan ontwikkel en hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 3-reeks bevat ses bundels: Liplekker leesdinge Vlak 1 (Graad 4); Liplekker leesdinge Vlak 2 (Graad 4); Liplekker leesdinge Vlak 3 (Graad 5); Liplekker leesdinge Vlak 4 (Graad 5); Liplekker leesdinge Vlak 5 (Graad 6); Liplekker leesdinge Vlak 6 (Graad 6).

Stories vir lekker lees: Leesboek 2 Vlak 2: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Staple bound): Fanie Viljoen Stories vir lekker lees: Leesboek 2 Vlak 2: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Staple bound)
Fanie Viljoen
R242 R208 Discovery Miles 2 080 Save R34 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Stories vir lekker lees (Vlak 2) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Stories vir lekker lees bevat verskeie soorte kort literere tekste soos kortverhale, mites, fabels, sprokies, vertellings, dramas, hoorspele, fotoverhale, ensovoorts. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir die Afrikaanse letterkunde kan ontwikkel terwyl hulle ook hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 2-reeks bevat ses bundels: Stories vir lekker lees Vlak 1 (Graad 4); Stories vir lekker lees Vlak 2 (Graad 4); Stories vir lekker lees Vlak 3 (Graad 5); Stories vir lekker lees Vlak 4 (Graad 5); Stories vir lekker lees Vlak 5 (Graad 6); Stories vir lekker lees Vlak 6 (Graad 6).

Die geheim van die kroonsteen (Afrikaans, Staple bound): Fanie Viljoen Die geheim van die kroonsteen (Afrikaans, Staple bound)
Fanie Viljoen
R220 R189 Discovery Miles 1 890 Save R31 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Alet en Vernon droom nog oor die geld wat dalk in die geheime skatkis le. Maar hulle kry 'n verrassing toe hulle die skatkis oopmaak ... Wie loer die kinders af? Wie is die Dapper Drie? Wat is die kroonsteen en watter geheim is daarin opgesluit? Die geheim van die kroonsteen is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en nie-fiksie leesstof insluit. Boek 1 is 'n vervolgverhaal en sluit die volgende leesboeke in: Die kaart van lank gelede Vlak 1 (Graad 4); die geheim van die kroonsteen Vlak 2 (Graad 4); die kroon van die aarde Vlak 3 (Graad 5); die kroon van die hemel Vlak 4 (Graad 5); die kroon van die water Vlak 5 (Graad 6); die kroon van die mense Vlak 6 (Graad 6).

Die kroon van die mense (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Die kroon van die mense (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R340 R292 Discovery Miles 2 920 Save R48 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Die Dapper Drie Alet, Vernon en Nathi moet kopkrap wanneer vreemde goed in Kroongolf gebeur. Juffrou Floors se vinger verander in 'n boorpunt. Vernon se buurman vind n nuwe manier om sy gras te sny. En Anila raak weg. Die wrede Walg se finale aanslag teen Kroongolf het begin! Die slag gebruik hy die Mensekroon om Kroongolf te vernietig. Nee wag, Walg se planne het verander. En nou sal dit beslis werk ... Sal die Dapper Drie staande bly teen die gevaar wat nou dreig? Sal hulle die Mensekroon in die hande kan kry? En sal hulle vir Walg finaal kan oorwin? Die kroon van die mense is een van die titels in die KABV-goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Boek 1 is 'n vervolgverhaal en sluit die volgende leesboeke in: Die kaart van lank gelede Vlak 1 (Graad 4); Die geheim van die kroonsteen Vlak 2 (Graad 4); Die kroon van die aarde Vlak 3 (Graad 5); Die kroon van die hemel Vlak 4 (Graad 5); Die kroon van die water Vlak 5 (Graad 6); Die kroon van die mense Vlak 6 (Graad 6).

Die kroon van die water (Afrikaans, Staple bound): Fanie Viljoen Die kroon van die water (Afrikaans, Staple bound)
Fanie Viljoen
R340 R292 Discovery Miles 2 920 Save R48 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Die Dapper Drie se skubaduiklesse vorder uitstekend. Maar dan, een aand, sien hulle iets aardig terwyl hulle die duiktoerusting bere . . . Die swembad se water skuif weg en 'n opening verskyn op die bodem. Twee duikers klim uit die tonnel onder die swembad. Die Dapper Drie moet ondersoek instel. Maar waarheen sal die tonnel hulle lei? Sal hulle staande bly teen Walg se volgende aanslag? En sal hulle die Waterkroon in die hande kan kry? Die kroon van die water is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en nie-fiksie leesstof insluit. Boek 1 is n vervolgverhaal en sluit die volgende leesboeke in: Die kaart van lank gelede Vlak 1 (Graad 4); Die geheim van die kroonsteen Vlak 2 (Graad 4); Die kroon van die aarde Vlak 3 (Graad 5); Die kroon van die hemel Vlak 4 (Graad 5); Die kroon van die water Vlak 5 (Graad 6); Die kroon van die mense Vlak 6 (Graad 6).

Die kaart van lank gelede (Afrikaans, Staple bound): Fanie Viljoen Die kaart van lank gelede (Afrikaans, Staple bound)
Fanie Viljoen
R176 R152 Discovery Miles 1 520 Save R24 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Alet Swart en haar ouers trek na die kusdorpie, Kroongolf. Sy ontdek 'n geheime kaart in die nuwe huis. Maar waarheen sal die kaart haar lei? En kan sy vir Vernon vertrou om haar te help? Die kaart van lank gelede is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en nie-fiksie leesstof insluit. Boek 1 is 'n vervolgverhaal en sluit die volgende leesboeke in: Die kaart van lank gelede Vlak 1 (Graad 4); die geheim van die kroonsteen Vlak 2 (Graad 4); die kroon van die aarde Vlak 3 (Graad 5); die kroon van die hemel Vlak 4 (Graad 5); die kroon van die water Vlak 5 (Graad 6); die kroon van die mense Vlak 6 (Graad 6).

Liplekker leesdinge: Leesboek 3 Vlak 2: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Liplekker leesdinge: Leesboek 3 Vlak 2: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R264 R227 Discovery Miles 2 270 Save R37 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Liplekker leesdinge (Vlak 2) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en nie-fiksie leesstof insluit. Liplekker leesdinge bevat verskeie soorte niefiksie tekste soos koerantberigte, e-posse, boodskappe, boek resensies, pamflette, uitnodigings, advertensies, plakkate, tongknopers, raaisels, grappies, ensovoorts, wat leerders gaande oor lees gaan maak. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir Afrikaans kan ontwikkel en hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 3-reeks bevat ses bundels: Liplekker leesdinge Vlak 1 (Graad 4); Liplekker leesdinge Vlak 2 (Graad 4); Liplekker leesdinge Vlak 3 (Graad 5); Liplekker leesdinge Vlak 4 (Graad 5); Liplekker leesdinge Vlak 5 (Graad 6); Liplekker leesdinge Vlak 6 (Graad 6).

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Grammar, Reading and Maths Year 1
Paul Hollin, Helen Betts, … Paperback R170 R129 Discovery Miles 1 290
Teaching foundation phase mathematics
M Naude, C. Meier Paperback R495 R434 Discovery Miles 4 340
Bumper Book of Fun (Early Learning…
Scholastic Paperback  (1)
R250 R194 Discovery Miles 1 940
X-Kit Achieve! Mathematical Literacy…
M. Moerman, L. Winfield Paperback R80 R68 Discovery Miles 680
Problem Solving and Reasoning Ages 5-7…
Collins Easy Learning Paperback R114 R90 Discovery Miles 900
Teaching foundation phase mathematics…
M Naude, C. Meier Paperback R470 R414 Discovery Miles 4 140
X-Kit Achieve! Mathematics Grade 10
K. Morrison Paperback R140 R119 Discovery Miles 1 190
Oxford National Curriculum Tests…
Testbase Paperback R580 Discovery Miles 5 800
X-Kit Essential Reference: Mathematics…
K. Morrison, F. Heany Paperback  (3)
R180 R152 Discovery Miles 1 520
Maths Foundation Revision and Exam…
Naomi Norman Paperback R397 R310 Discovery Miles 3 100

 

Partners