0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R0 - R50 (323)
  • R50 - R100 (186)
  • R100 - R250 (265)
  • R250 - R500 (17)
  • R500+ (12)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Modern language learning material

Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 1 Boek 2: Gr 2: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Best Books Paneel Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 1 Boek 2: Gr 2: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Best Books Paneel
R70 R61 Discovery Miles 610 Save R9 (13%) Shipped within 12 - 16 working days
Verneukpan: Grade 10 (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Verneukpan: Grade 10 (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R168 R142 Discovery Miles 1 420 Save R26 (15%) In stock

Wenner - Maskew Miller Longman 2007 Letterkundeprys. "Jans beduie opgewonde na 'n bordjie toe ons daarby verbyry. Brandvlei. Verneukpan. Ons tref die grondpad met 'n stofwolk, maar ek draai nie die ruit toe nie. Die wind suis rondom my ore en my neus prikkel van die stof. Ek hys myself aan die handvatsel bokant my kop op sodat ek met my kop en bolyf by die deur uithang, my boude op die deur gestut. Die wind vee my hare plat teen my kop en suis in my ore. Ek trek my oe skrefi es teen die stof. En ek skreeu. So hard dat ek kan voel hoe dit my keel rou maak. Die wind sluk my skreeu in. Ek skreeu tot my stem hees is voor ek tevrede terugsak op die sitplek. Jans en Liesl lag, maar ek kan hulle nie hoor nie, seker omdat die musiek te hard is, of omdat die wind nog steeds in my ore is.". Tydens die Desembervakansie vertrek Sean en Jans in `n ou donkergroen Chev "wat splinternuut was toe Elvis begin puisies kry het", na `n enorme "rave" - hul laaste groot "party" voor matriek - wat volgens die reelings oor die Internet op Oujaarsaand by Verneukpan gaan plaasvind. Hul ervarings tydens die reis en die bestemming wat die twee seuns uiteindelik bereik, is nie noodwendig wat hulle beplan het nie. "Die verhaal is liries en nostalgies, dit is polsend en hartseer, dit is kru en sensitief, uitdagend en naief; kortom, dit is 'n wonderlike verhaal, oortuigend in die uitbeelding van die moderne jongmens se vertoon van bravade wat so dikwels sy onderliggende onsekerheid en weerloosheid moet wegsteek." Riana Scheepers, beoordelaar van die MML Letterkundekompetisie. Jaco Jacobs het reeds op hoerskool die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se jaarlikse kompetisie en die ATKV se skryfwedstryd gewen, asook die Poortprys vir prosa en poesie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns ontvang. In sy matriekjaar het hy begin om verhale vir tydskrifte soos Sarie te skryf. Hy woon in Bloemfontein en skryf kortverhale, gedigte en grilboeke vir jong lesers.

X-Kit Presteer! Om Die Aarde Aan Te Haal En Ander Gedigte Afrikaans Huistaal Graad 11 (Afrikaans, Paperback): C. Janse van... X-Kit Presteer! Om Die Aarde Aan Te Haal En Ander Gedigte Afrikaans Huistaal Graad 11 (Afrikaans, Paperback)
C. Janse van Rensburg, F. Vosloo, C. Du Preez
R115 R98 Discovery Miles 980 Save R17 (15%) Shipped within 12 - 17 working days

X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.

X-Kit Achieve! Literature Study Guide: Literature Study Guide Ngenxa Yesithembiso Grade 11 (isiXhosa Home Language) (Xhosa,... X-Kit Achieve! Literature Study Guide: Literature Study Guide Ngenxa Yesithembiso Grade 11 (isiXhosa Home Language) (Xhosa, Paperback)
M. Nkohla, L.L. Kwatsha
R95 R81 Discovery Miles 810 Save R14 (15%) In stock

X-kit Achieve! Literature Study Guides make nationally prescribed novels and dramas accessible to learners to help them prepare for exams. They provide insight into the author and context of the writing, analysis of critical themes, plots and characters and plenty of exercises for exam preparation.

HAT Handewoordeboek Van Die Afrikaanse Taal (Afrikaans, Hardcover, 6de Uitgawe): Jana Luther, Fred Pheiffer, Rufus H. Gouws HAT Handewoordeboek Van Die Afrikaanse Taal (Afrikaans, Hardcover, 6de Uitgawe)
Jana Luther, Fred Pheiffer, Rufus H. Gouws 3
R490 R401 Discovery Miles 4 010 Save R89 (18%) Shipped within 12 - 17 working days

Die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (alom bekend as “die HAT”) is Afrikaans se bekendste woordeboek.

Die eerste uitgawe van die HAT het in 1965 verskyn en in 2015 vier die HAT sy goue jubileum. Diť omvattend herbewerkte, stewig uitgebreide sesde uitgawe is die resultaat van die grondigste hersiening van die woordeboek sedert die verskyning van die derde uitgawe in 1993. Geen Afrikaanse woordeboek bied ’n akkurater beeld van eietydse Afrikaans nie.

Meer as:

  • 90 000 woorde, idiome en uitdrukkings+
  • 120 000 betekenisse, eenvoudig verklaar
  • 80 000 voorbeeldsinne en -frases
  • 10 000 etimologieŽ
  • 3 000 afkortings
  • 1 600 bladsye
  • 2 miljoen woorde altesaam (25 persent meer as in die vorige uitgawe)

Die onmisbare Afrikaanse woordeboek vir huis en skool, vir werk en studeer, vir woordliefhebbers, woordspeletjie-entoesiaste en woordvrate. Pragtig ontwerp en gedruk.

HAT 6 bou voort op die gesaghebbende tradisie van sy voorgangers. Die nuwe uitgawe is grondig hersien en uitgebrei deur ’n span van Afrikaans se beste woordeboekmakers wat onder andere vier lede insluit van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se Taalkommissie.

X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids Die Kruppel Engel: Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Graad 11 (Afrikaans, Paperback):... X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids Die Kruppel Engel: Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Graad 11 (Afrikaans, Paperback)
Z. Kock, R Hugo
R95 R81 Discovery Miles 810 Save R14 (15%) Shipped within 12 - 17 working days

X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.

X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids Droomdelwers Afrikaans Huistaal Graad 11 (Afrikaans, Paperback): E. Steyn X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids Droomdelwers Afrikaans Huistaal Graad 11 (Afrikaans, Paperback)
E. Steyn
R95 R81 Discovery Miles 810 Save R14 (15%) Shipped within 12 - 17 working days

X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.

USibiya Ulahlekile (Xhosa, Staple bound): Una Koch USibiya Ulahlekile (Xhosa, Staple bound)
Una Koch
R153 R130 Discovery Miles 1 300 Save R23 (15%) In stock
X-Kit Presteer! Lien Se Lankstaanskoene Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12 (Afrikaans, Paperback): D. Van der Walt, R.... X-Kit Presteer! Lien Se Lankstaanskoene Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12 (Afrikaans, Paperback)
D. Van der Walt, R. Gouws
R95 R81 Discovery Miles 810 Save R14 (15%) Shipped within 12 - 17 working days

Lien se lankstaanskoene Afrikaans EAT Study Guide

X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.

X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids Perdekrag Afrikaans Tweede Addisionele Taal Graad 12 (Afrikaans, Paperback): C. Du Toit,... X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids Perdekrag Afrikaans Tweede Addisionele Taal Graad 12 (Afrikaans, Paperback)
C. Du Toit, M Peacock
R95 R81 Discovery Miles 810 Save R14 (15%) Shipped within 12 - 17 working days

X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.

Kagiso: Groot en klein: Graad 1: Leesboek 11 (Afrikaans, Paperback): Kagiso: Groot en klein: Graad 1: Leesboek 11 (Afrikaans, Paperback)
R43 R36 Discovery Miles 360 Save R7 (16%) Shipped within 12 - 17 working days
X-Kit Presteer! Afrikaans Huistaal Graad 11 - 12 (Afrikaans, Paperback): Ilze Lingenfelder, Adinda Vermaak X-Kit Presteer! Afrikaans Huistaal Graad 11 - 12 (Afrikaans, Paperback)
Ilze Lingenfelder, Adinda Vermaak
R140 R119 Discovery Miles 1 190 Save R21 (15%) Shipped within 12 - 17 working days

Die X-kit-studiegids vir Afrikaans Huistaal help graad 11- en 12-leerders om van hul leerprogram beheer te neem en eksamens met selfvertroue aan te pak. X-kits is geskryf deur ervare onderwysers, sluit stap-vir-stap-verduidelikings in en bied talle oefeninge, vraestelle en antwoorde.

Kagiso: Die uitstappie: Graad 1: Leesboek 10 (Afrikaans, Paperback): Maggie Slingsby, Barbara Coombe Kagiso: Die uitstappie: Graad 1: Leesboek 10 (Afrikaans, Paperback)
Maggie Slingsby, Barbara Coombe; Illustrated by Heather Moore
R43 R36 Discovery Miles 360 Save R7 (16%) Shipped within 12 - 17 working days
X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids Die Kind: Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 10 (Afrikaans, Paperback): J. Van... X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids Die Kind: Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 10 (Afrikaans, Paperback)
J. Van Tonder, R. Gouws
R95 R81 Discovery Miles 810 Save R14 (15%) Shipped within 12 - 17 working days

X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.

Kagiso: Maats: Graad R: Leesboek 1 (Afrikaans, Paperback): M. Slingsby Kagiso: Maats: Graad R: Leesboek 1 (Afrikaans, Paperback)
M. Slingsby
R43 R36 Discovery Miles 360 Save R7 (16%) Shipped within 12 - 17 working days
Kagiso: Pret: Graad 1: Leesboek 8 (Afrikaans, Paperback): Kagiso: Pret: Graad 1: Leesboek 8 (Afrikaans, Paperback)
1
R43 R36 Discovery Miles 360 Save R7 (16%) Shipped within 12 - 17 working days
Kagiso: Die verrassing: Graad 1: Leesboek 12 (Afrikaans, Paperback): Kagiso: Die verrassing: Graad 1: Leesboek 12 (Afrikaans, Paperback)
R43 R36 Discovery Miles 360 Save R7 (16%) Shipped within 12 - 17 working days
X-Kit Presteer! Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11 & 12 (Afrikaans, Paperback): M Peacock, R. Gouws X-Kit Presteer! Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11 & 12 (Afrikaans, Paperback)
M Peacock, R. Gouws
R140 R119 Discovery Miles 1 190 Save R21 (15%) Shipped within 12 - 17 working days

Die X-kit-studiegids vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal help graad 11- en 12-leerders om van hul leerprogram beheer te neem en eksamens met selfvertroue aan te pak. X-kits is geskryf deur ervare onderwysers, sluit stap-vir-stap-verduidelikings in en bied talle oefeninge, vraestelle en antwoorde.

Kagiso: Marie se boek: Graad R: Leesboek 5 (Afrikaans, Paperback): M. Slingsby Kagiso: Marie se boek: Graad R: Leesboek 5 (Afrikaans, Paperback)
M. Slingsby
R43 R36 Discovery Miles 360 Save R7 (16%) Shipped within 12 - 17 working days
Kagiso: Kom ons speel: Graad 1: Leesboek 7 (Afrikaans, Paperback): M. Slingsby Kagiso: Kom ons speel: Graad 1: Leesboek 7 (Afrikaans, Paperback)
M. Slingsby
R43 R36 Discovery Miles 360 Save R7 (16%) Shipped within 12 - 17 working days
Kagiso: Kosbare skat of rommel?: Graad 3: Leesboek 5 (Afrikaans, Staple bound): Maggie Slingsby, Barbara Coombe Kagiso: Kosbare skat of rommel?: Graad 3: Leesboek 5 (Afrikaans, Staple bound)
Maggie Slingsby, Barbara Coombe; Illustrated by Heather Moore
R52 R44 Discovery Miles 440 Save R8 (15%) Shipped within 12 - 17 working days
Kagiso: Totsiens: Graad 3: Leesboek 1 (Afrikaans, Paperback): Maggie Slingsby, Barbara Coombe Kagiso: Totsiens: Graad 3: Leesboek 1 (Afrikaans, Paperback)
Maggie Slingsby, Barbara Coombe; Illustrated by Heather Moore
R52 R44 Discovery Miles 440 Save R8 (15%) Shipped within 12 - 17 working days
Kagiso: Help: Graad R: Leesboek 3 (Afrikaans, Paperback): M. Slingsby Kagiso: Help: Graad R: Leesboek 3 (Afrikaans, Paperback)
M. Slingsby
R43 R36 Discovery Miles 360 Save R7 (16%) Shipped within 12 - 17 working days
Kagiso: Die Nuus boek: Graad 2: Leesboek 4 (Afrikaans, Staple bound): Kagiso: Die Nuus boek: Graad 2: Leesboek 4 (Afrikaans, Staple bound)
R49 R41 Discovery Miles 410 Save R8 (16%) Shipped within 12 - 17 working days
X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids Fiela Se Kind - Die Drama Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12 (Afrikaans,... X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids Fiela Se Kind - Die Drama Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12 (Afrikaans, Paperback)
D. Matthee, R. Vosloo
R95 R81 Discovery Miles 810 Save R14 (15%) Shipped within 12 - 17 working days

X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Kagiso: Zola se Haarsny: Graad 2…
Maggie Slingsby, Barbara Coombe Staple bound R49 R41 Discovery Miles 410
Tlhakanantswiki (Novel)
R.M. Marishane Book R144 R122 Discovery Miles 1 220
Kagiso: My huis: Graad 1: Leesboek 4
M. Slingsby Paperback R43 R36 Discovery Miles 360
X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids…
F. Viljoen Paperback R95 R81 Discovery Miles 810
Kagiso: Goed Wat Vlieg: Graad 2…
Maggie Slingsby, Barbara Coombe Paperback R49 R41 Discovery Miles 410
Ubusuku
Maureen Figlan, Linda Mahote, … Book R162 R137 Discovery Miles 1 370
Kagiso Reader: Ukuzikhupha (NCS): Grade…
B. Coombe, H. Moore, … Paperback R50 R43 Discovery Miles 430
Kagiso: Twee Briewe: Graad 2: Leesboek 1
Paperback R49 R41 Discovery Miles 410
Kagiso: Bene: Graad 2: Leesboek 6
Barbara Coombe, Maggie Slingsby Staple bound R49 R41 Discovery Miles 410
Kagiso: Die Tand: Graad 2: Leesboek 2
Paperback R49 R41 Discovery Miles 410

 

Partners