0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R100 - R250 (32)
  • R250 - R500 (16)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Piekfyn Afrikaans

Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 4: Leerdersboek - 'n Geintegreerde taalteks (Afrikaans, Paperback): Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 4: Leerdersboek - 'n Geintegreerde taalteks (Afrikaans, Paperback)
1
R273 R235 Discovery Miles 2 350 Save R38 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Die Piekfyn Afrikaans-reeks vir Graad 4, 5 en 6 bied omvattende, geÔntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieŽnde vaandels te slaag, is in hierdie boeke saamgevat.

Met behulp van die LEERDERBOEK sal leerders

• spontaan oor verskeie interessante onder werpe en tekste gesels

• vlot en ekspressief praat en toesprake lewer

• glad kommunikeer in verskillende sosiale situasies

• vinnig verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik

• noukeurig en krities na taalgebruik luister

• taalstrukture deeglik onder die knie kry en foutloos gebruik

• nuwe woorde en sinne gebruik

• transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf.

Die ONDERWYSERSGIDS bied:

• ’n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures

• leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In ’n neutedop

• wenke vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk en skryf

• gepaste inhoud en kontekste, en ’n wye ver skei denheid tekssoorte volgens eietydse temas

• onderrigplanne vir elke module asook riglyne vir lesbeplanning

• ’n formele assesseringsprogram, asook metodes en instrumente vir assessering

• ’n CD waarop ’n volledige onder wysers lÍer, beplan ningsdokumente en addisionele werk kaarte verskyn.

Elke LEESBOEK is ingedeel volgens genres, met tekste en temas wat gepas is vir leerders in die Inter mediÍre Fase en wat help om leerders se leesvaardighede en taalkennis uit te brei.

Die leesboeke bied:

• kort en lang stories, fotoverhale, dramas, gedigte, en inligtings-, sosiale en mediatekste

• prikkelende materiaal soos poskaarte, briewe, pamflette en plakkate, koerantberigte, resensies, verslae en advertensies.

Ter ondersteuning van die onderwyser is die volgende inligting ook in die leesboek ingesluit:

• vrae oor tekste, geformuleer volgens kog ni tiewe vlakke

• toeligting by moeiliker tekste

• woordverklarings vir komplekse woorde.

Piekfyn Afrikaans Huistaal - Graad 4: Onderwysersgids Kabv (Afrikaans, Paperback): Piekfyn Afrikaans Huistaal - Graad 4: Onderwysersgids Kabv (Afrikaans, Paperback)
R262 R225 Discovery Miles 2 250 Save R37 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Die Piekfyn Afrikaans-reeks vir Graad 4, 5 en 6 bied omvattende, geÔntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieŽnde vaandels te slaag, is in hierdie boeke saamgevat.

Met behulp van die LEERDERBOEK sal leerders

• spontaan oor verskeie interessante onder werpe en tekste gesels

• vlot en ekspressief praat en toesprake lewer

• glad kommunikeer in verskillende sosiale situasies

• vinnig verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik

• noukeurig en krities na taalgebruik luister

• taalstrukture deeglik onder die knie kry en foutloos gebruik

• nuwe woorde en sinne gebruik

• transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf.

Die ONDERWYSERSGIDS bied:

• ’n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures

• leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In ’n neutedop

• wenke vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk en skryf

• gepaste inhoud en kontekste, en ’n wye ver skei denheid tekssoorte volgens eietydse temas

• onderrigplanne vir elke module asook riglyne vir lesbeplanning

• ’n formele assesseringsprogram, asook metodes en instrumente vir assessering

• ’n CD waarop ’n volledige onder wysers lÍer, beplan ningsdokumente en addisionele werk kaarte verskyn.

Elke LEESBOEK is ingedeel volgens genres, met tekste en temas wat gepas is vir leerders in die Inter mediÍre Fase en wat help om leerders se leesvaardighede en taalkennis uit te brei.

Die leesboeke bied:

• kort en lang stories, fotoverhale, dramas, gedigte, en inligtings-, sosiale en mediatekste

• prikkelende materiaal soos poskaarte, briewe, pamflette en plakkate, koerantberigte, resensies, verslae en advertensies.

Ter ondersteuning van die onderwyser is die volgende inligting ook in die leesboek ingesluit:

• vrae oor tekste, geformuleer volgens kog ni tiewe vlakke

• toeligting by moeiliker tekste

• woordverklarings vir komplekse woorde.

Piekfyn Afrikaans: Gr 9 Leesboek Huistaal (Afrikaans, Paperback): Piekfyn Afrikaans: Gr 9 Leesboek Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R235 R202 Discovery Miles 2 020 Save R33 (14%) Ships in 7 - 11 working days
Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taalteks Gr 8 Eerste Addisionele Taal Leerderboek (Afrikaans, Paperback): Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taalteks Gr 8 Eerste Addisionele Taal Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
R238 R205 Discovery Miles 2 050 Save R33 (14%) Ships in 7 - 11 working days
Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taalteks Gr 8 Huistaal Leerderboek (Afrikaans, Paperback): Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taalteks Gr 8 Huistaal Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
R280 R241 Discovery Miles 2 410 Save R39 (14%) Ships in 7 - 11 working days
Piekfyn Afrikaans Huistaal (KABV): Gr 7: Leerdersboek (Afrikaans, Paperback): Piekfyn Afrikaans Huistaal (KABV): Gr 7: Leerdersboek (Afrikaans, Paperback)
R276 R237 Discovery Miles 2 370 Save R39 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Piekfyn Afrikaans Graad 7 is propvol interessante idees en uitdagings. Alles wat graad 7-leerders moet verstaan en ken om Afrikaans Huistaal met vlieŽnde vaandels te slaag, is in hierdie boek saamgevat. Leerders gaan:

• spontaan gesels oor verskeie interessante onderwerpe en tekste

• vlot en ekspressief praat en puik toesprake lewer

• in verskillende sosiale situasies seepglad kommunikeer

• blitsvinnig verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik

• noukeurig en krities na taalgebruik luister

• taalstrukture deeglik onder die knie kry en foutloos gebruik

• heelwat transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf.

Piekfyn Afrikaans Huistaal (KABV) Gr 7: Leesboek (Afrikaans, Paperback): Piekfyn Afrikaans Huistaal (KABV) Gr 7: Leesboek (Afrikaans, Paperback)
R225 R194 Discovery Miles 1 940 Save R31 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Piekfyn Afrikaans Graad 7 bevat prikkelende leestof vir jou as leerder van Afrikaans Huis Taal. Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word taalinhoud met diť van verskeie en ander vakke geÔntegreer sodat jy jou taalkennis ook in jou ander vakke kan toepas.

Die aktiwiteite is gerig op jou verwerwing van taalvaardighede en lewensvaardighede.

Kort tekste, prente, gedigte, strokies, woordspeletjies, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is jou voorland. Afdelings soos Pitkos, In ‘n neutdop, die Indeks, die Letterkundegids en die Taalgids gaan jou voorbereiding vir enige soort leer en assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook:

• verskeie stories en inligtingstekste lees

• visuele tekste krities interpreter en verduidelik

• oortuigend en spontaan praat in verskeie mondelinge situasies

• hardoplees en toespraak lewer

• aandagtig en krities na inligting en stories luister

• taalstrukture en –konvensies deeglik en fouteloos in jou mondelinge en skriftelike aanbiedings gebruik

• transaksionele en kreatiewe tekste soos opstelle en briewe skryf.

Piekfyn Afrikaans help jou verder met voorbereiding vir die halfjaar-en eindeeksamen. Al die vraestelle wat jy hierdie jaar moet aflÍ, word in diť handbook voorsien- ook toetse en baie hersieningsoefeninge.

Piekfyn Afrikaans eerste addisionele taal (KABV): Gr 7: Leerdersboek - 'n Geintegreerde taalteks (Afrikaans, Paperback): Piekfyn Afrikaans eerste addisionele taal (KABV): Gr 7: Leerdersboek - 'n Geintegreerde taalteks (Afrikaans, Paperback)
R225 R194 Discovery Miles 1 940 Save R31 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Piekfyn Afrikaans Graad 7 bevat prikkelende leestof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word taalinhoud met diť van verskeie en ander vakke geÔntegreer sodat jy jou taalkennis ook in jou ander vakke kan toepas. Die aktiwiteite is gerig op jou verwerwing van taalvaardighede en lewensvaardighede.

Kort tekste, prente, gedigte, strokies, woordspeletjies, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is jou voorland. Afdelings soos Pitkos, In ‘n neutdop, die Indeks, die Letterkundegids en die Taalgids gaan jou voorbereiding vir enige soort leer en assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook:

• verskeie stories en inligtingstekste lees

• visuele tekste krities interpreter en verduidelik

• oortuigend en spontaan praat in verskeie mondelinge situasies

• hardoplees en toespraak lewer

• aandagtig en krities na inligting en stories luister

•taalstrukture en –konvensies deeglik en fouteloos in jou mondelinge en skriftelike aanbiedings gebruik

•transaksionele en kreatiewe tekste soos opstelle en briewe skryf.

Piekfyn Afrikaans help jou verder met voorbereiding vir die halfjaar-en eindeeksamen. Al die vraestelle wat jy hierdie jaar moet aflÍ, word in diť handbook voorsien- ook toetse en baie hersieningsoefeninge.

Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taalteks Gr 9 Eerste Addisionele Taal Leerderboek (Afrikaans, Paperback): Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taalteks Gr 9 Eerste Addisionele Taal Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
R238 R205 Discovery Miles 2 050 Save R33 (14%) Ships in 7 - 11 working days
Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taalteks Gr 9 Huistaal Leerderboek (Afrikaans, Paperback): Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taalteks Gr 9 Huistaal Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
R290 R249 Discovery Miles 2 490 Save R41 (14%) Ships in 7 - 11 working days
Piekfyn Afrikaans: Eerste Addisionele Taal (KABV): Gr 9 Leesboek (Afrikaans, Paperback): Piekfyn Afrikaans: Eerste Addisionele Taal (KABV): Gr 9 Leesboek (Afrikaans, Paperback)
R325 R279 Discovery Miles 2 790 Save R46 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Piekfyn Afrikaans Graad 9 bevat prikkelende leestof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word taalinhoud met diť van verskeie en ander vakke geÔntegreer sodat jy jou taalkennis ook in jou ander vakke kan toepas.

Die aktiwiteite is gerig op jou verwerwing van taalvaardighede en lewensvaardighede.

Kort tekste, prente, gedigte, strokies, woordspeletjies, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is jou voorland. Afdelings soos Pitkos, In ‘n neutdop, die Indeks, die Letterkundegids en die Taalgids gaan jou voorbereiding vir enige soort leer en assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook:

• verskeie stories en inligtingstekste lees

• visuele tekste krities interpreter en verduidelik

• oortuigend en spontaan praat in verskeie mondelinge situasies

• hardoplees en toespraak lewer

• aandagtig en krities na inligting en stories luister

•taalstrukture en –konvensies deeglik en fouteloos in jou mondelinge en skriftelike aanbiedings gebruik

•transaksionele en kreatiewe tekste soos opstelle en briewe skryf.

Piekfyn Afrikaans help jou verder met voorbereiding vir die halfjaar-en eindeeksamen. Al die vraestelle wat jy hierdie jaar moet aflÍ, word in diť handbook voorsien- ook toetse en baie hersieningsoefeninge.

Piekfyn Afrikaans: Eerste Addisionele Taal Gr 8 Leesboek (Afrikaans, Paperback): Piekfyn Afrikaans: Eerste Addisionele Taal Gr 8 Leesboek (Afrikaans, Paperback)
R225 R194 Discovery Miles 1 940 Save R31 (14%) Ships in 7 - 11 working days
Piekfyn Afrikaans: Geintegreerede Taalteks Gr 12 Onderwysersgids Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Mixed media product): Piekfyn Afrikaans: Geintegreerede Taalteks Gr 12 Onderwysersgids Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Mixed media product)
R378 R325 Discovery Miles 3 250 Save R53 (14%) Ships in 7 - 11 working days
Piekfyn Afrikaans: Eerste Addisionele Taal (KABV) Gr 12 Leerdersboek (Afrikaans, Paperback): Piekfyn Afrikaans: Eerste Addisionele Taal (KABV) Gr 12 Leerdersboek (Afrikaans, Paperback)
R332 R285 Discovery Miles 2 850 Save R47 (14%) Ships in 7 - 11 working days
Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taakteks Gr 9 Eerste Addisionele Taal Onderwysersgids (Afrikaans, Mixed media... Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taakteks Gr 9 Eerste Addisionele Taal Onderwysersgids (Afrikaans, Mixed media product)
R310 R266 Discovery Miles 2 660 Save R44 (14%) Ships in 7 - 11 working days
Piekfyn Afrikaans Huistaal (KABV) Gr 8: Leesboek (Afrikaans, Paperback): Piekfyn Afrikaans Huistaal (KABV) Gr 8: Leesboek (Afrikaans, Paperback)
R235 R202 Discovery Miles 2 020 Save R33 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Piekfyn Afrikaans Graad 8 bevat prikkelende leestof vir jou as leerder van Afrikaans Huis Taal. Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word taalinhoud met diť van verskeie en ander vakke geÔntegreer sodat jy jou taalkennis ook in jou ander vakke kan toepas.

Die aktiwiteite is gerig op jou verwerwing van taalvaardighede en lewensvaardighede.

Kort tekste, prente, gedigte, strokies, woordspeletjies, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is jou voorland. Afdelings soos Pitkos, In ‘n neutdop, die Indeks, die Letterkundegids en die Taalgids gaan jou voorbereiding vir enige soort leer en assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook:

• verskeie stories en inligtingstekste lees

• visuele tekste krities interpreter en verduidelik

• oortuigend en spontaan praat in verskeie mondelinge situasies

• hardoplees en toespraak lewer

• aandagtig en krities na inligting en stories luister

• taalstrukture en –konvensies deeglik en fouteloos in jou mondelinge en skriftelike aanbiedings gebruik

• transaksionele en kreatiewe tekste soos opstelle en briewe skryf.

Piekfyn Afrikaans help jou verder met voorbereiding vir die halfjaar-en eindeeksamen. Al die vraestelle wat jy hierdie jaar moet aflÍ, word in diť handbook voorsien- ook toetse en baie hersieningsoefeninge.

Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 5: Leesboek (Afrikaans, Paperback): Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 5: Leesboek (Afrikaans, Paperback)
R225 R194 Discovery Miles 1 940 Save R31 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Die Piekfyn Afrikaans-reeks vir Graad 4, 5 en 6 bied omvattende, geÔntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieŽnde vaandels te slaag, is in hierdie boeke saamgevat.

Met behulp van die LEERDERBOEK sal leerders

• spontaan oor verskeie interessante onder werpe en tekste gesels

• vlot en ekspressief praat en toesprake lewer

• glad kommunikeer in verskillende sosiale situasies

• vinnig verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik

• noukeurig en krities na taalgebruik luister

• taalstrukture deeglik onder die knie kry en foutloos gebruik

• nuwe woorde en sinne gebruik

• transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf.

Die ONDERWYSERSGIDS bied:

• ’n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures

• leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In ’n neutedop

• wenke vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk en skryf

• gepaste inhoud en kontekste, en ’n wye ver skei denheid tekssoorte volgens eietydse temas

• onderrigplanne vir elke module asook riglyne vir lesbeplanning

• ’n formele assesseringsprogram, asook metodes en instrumente vir assessering

• ’n CD waarop ’n volledige onder wysers lÍer, beplan ningsdokumente en addisionele werk kaarte verskyn.

Elke LEESBOEK is ingedeel volgens genres, met tekste en temas wat gepas is vir leerders in die Inter mediÍre Fase en wat help om leerders se leesvaardighede en taalkennis uit te brei.

Die leesboeke bied:

• kort en lang stories, fotoverhale, dramas, gedigte, en inligtings-, sosiale en mediatekste

• prikkelende materiaal soos poskaarte, briewe, pamflette en plakkate, koerantberigte, resensies, verslae en advertensies.

Ter ondersteuning van die onderwyser is die volgende inligting ook in die leesboek ingesluit:

• vrae oor tekste, geformuleer volgens kog ni tiewe vlakke

• toeligting by moeiliker tekste

• woordverklarings vir komplekse woorde.

Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde Taalteks Gr 12 Leerderboek Huistaal (Afrikaans, Paperback): Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde Taalteks Gr 12 Leerderboek Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R310 R266 Discovery Miles 2 660 Save R44 (14%) Ships in 7 - 11 working days
Piekfyn Afrikaans Huistaal (KABV) Gr 7: Onderwysersgids & CD (Afrikaans, Paperback): Piekfyn Afrikaans Huistaal (KABV) Gr 7: Onderwysersgids & CD (Afrikaans, Paperback)
R310 R266 Discovery Miles 2 660 Save R44 (14%) Ships in 7 - 11 working days
Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 4: Leesboek (Afrikaans, Paperback): Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 4: Leesboek (Afrikaans, Paperback)
R230 R198 Discovery Miles 1 980 Save R32 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Die Piekfyn Afrikaans-reeks vir Graad 4, 5 en 6 bied omvattende, geÔntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieŽnde vaandels te slaag, is in hierdie boeke saamgevat.

Met behulp van die LEERDERBOEK sal leerders

• spontaan oor verskeie interessante onder werpe en tekste gesels

• vlot en ekspressief praat en toesprake lewer

• glad kommunikeer in verskillende sosiale situasies

• vinnig verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik

• noukeurig en krities na taalgebruik luister

• taalstrukture deeglik onder die knie kry en foutloos gebruik

• nuwe woorde en sinne gebruik

• transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf.

Die ONDERWYSERSGIDS bied:

• ’n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures

• leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In ’n neutedop

• wenke vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk en skryf

• gepaste inhoud en kontekste, en ’n wye ver skei denheid tekssoorte volgens eietydse temas

• onderrigplanne vir elke module asook riglyne vir lesbeplanning

• ’n formele assesseringsprogram, asook metodes en instrumente vir assessering

• ’n CD waarop ’n volledige onder wysers lÍer, beplan ningsdokumente en addisionele werk kaarte verskyn.

Elke LEESBOEK is ingedeel volgens genres, met tekste en temas wat gepas is vir leerders in die Inter mediÍre Fase en wat help om leerders se leesvaardighede en taalkennis uit te brei.

Die leesboeke bied:

• kort en lang stories, fotoverhale, dramas, gedigte, en inligtings-, sosiale en mediatekste

• prikkelende materiaal soos poskaarte, briewe, pamflette en plakkate, koerantberigte, resensies, verslae en advertensies.

Ter ondersteuning van die onderwyser is die volgende inligting ook in die leesboek ingesluit:

• vrae oor tekste, geformuleer volgens kog ni tiewe vlakke

• toeligting by moeiliker tekste

• woordverklarings vir komplekse woorde.

Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taalteks Gr 9 Huistaal Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taalteks Gr 9 Huistaal Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
R310 R266 Discovery Miles 2 660 Save R44 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Die onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Huistaal.

Dit ondersteun die onderwyser se taak deur:

  • ’n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures
  • leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In ’n neutedop
  • wenke te gee vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk, skryf en aanbied
  • gepaste inhoud en kontekste, en ’n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas
  • onderrigplanne vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning
  • ’n formele assesseringsprogram vir graad 5, asook verskeie metodes en instrumente vir assessering
  • ’n CD waarop ’n volledige onderwyserslÍer, beplanningsdokumente en addisionele werkkaarte verskyn
Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 6: Leesboek (Afrikaans, Paperback): Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 6: Leesboek (Afrikaans, Paperback)
R259 R223 Discovery Miles 2 230 Save R36 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Die Piekfyn Afrikaans-reeks vir Graad 4, 5 en 6 bied omvattende, geÔntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieŽnde vaandels te slaag, is in hierdie boeke saamgevat.

Met behulp van die LEERDERBOEK sal leerders

• spontaan oor verskeie interessante onder werpe en tekste gesels

• vlot en ekspressief praat en toesprake lewer

• glad kommunikeer in verskillende sosiale situasies

• vinnig verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik

• noukeurig en krities na taalgebruik luister

• taalstrukture deeglik onder die knie kry en foutloos gebruik

• nuwe woorde en sinne gebruik

• transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf.

Die ONDERWYSERSGIDS bied:

• ’n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures

• leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In ’n neutedop

• wenke vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk en skryf

• gepaste inhoud en kontekste, en ’n wye ver skei denheid tekssoorte volgens eietydse temas

• onderrigplanne vir elke module asook riglyne vir lesbeplanning

• ’n formele assesseringsprogram, asook metodes en instrumente vir assessering

• ’n CD waarop ’n volledige onder wysers lÍer, beplan ningsdokumente en addisionele werk kaarte verskyn.

Elke LEESBOEK is ingedeel volgens genres, met tekste en temas wat gepas is vir leerders in die Inter mediÍre Fase en wat help om leerders se leesvaardighede en taalkennis uit te brei.

Die leesboeke bied:

• kort en lang stories, fotoverhale, dramas, gedigte, en inligtings-, sosiale en mediatekste

• prikkelende materiaal soos poskaarte, briewe, pamflette en plakkate, koerantberigte, resensies, verslae en advertensies.

Ter ondersteuning van die onderwyser is die volgende inligting ook in die leesboek ingesluit:

• vrae oor tekste, geformuleer volgens kog ni tiewe vlakke

• toeligting by moeiliker tekste

• woordverklarings vir komplekse woorde.

Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde Taalteks Gr 12 Onderwysersgids Huistaal (Afrikaans, Paperback): Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde Taalteks Gr 12 Onderwysersgids Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R378 R325 Discovery Miles 3 250 Save R53 (14%) Ships in 7 - 11 working days
Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal (KABV): Gr 7 Onderwysersgids & CD (Afrikaans, Paperback): Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal (KABV): Gr 7 Onderwysersgids & CD (Afrikaans, Paperback)
R297 R255 Discovery Miles 2 550 Save R42 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Die onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Huistaal. Dit ondersteun die onderwyser se taak deur:

• ’n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures

• leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In ’n neutedop

• wenke te gee vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk, skryf en aanbied

• gepaste inhoud en kontekste, en ’n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas

• onderrigplanne vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning

• ’n formele assesseringsprogram vir graad 5, asook verskeie metodes en instrumente vir assessering

• ’n CD waarop ’n volledige onderwyserslÍer, beplanningsdokumente en addisionele werkkaarte verskyn

Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taalteks Gr 8 Huistaal Onderwysergids (Afrikaans, Mixed media product): Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taalteks Gr 8 Huistaal Onderwysergids (Afrikaans, Mixed media product)
R310 R266 Discovery Miles 2 660 Save R44 (14%) Ships in 7 - 11 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde…
Paperback R297 R255 Discovery Miles 2 550
Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 6…
Paperback R233 R200 Discovery Miles 2 000
Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 5…
Paperback R272 R234 Discovery Miles 2 340
Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 5…
Paperback R330 R284 Discovery Miles 2 840
Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde…
Riens Vosloo, Fanie Viljoen, … Paperback R310 R266 Discovery Miles 2 660
Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde…
Riens Vosloo, Fanie Viljoen, … Paperback R313 R269 Discovery Miles 2 690
Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde…
Riens Vosloo, Fanie Viljoen, … Paperback R255 R219 Discovery Miles 2 190
Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde…
Riens Vosloo, Fanie Viljoen, … Paperback R355 R305 Discovery Miles 3 050
Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde…
Paperback R290 R249 Discovery Miles 2 490

Partners