0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R0 - R50 (199)
  • R50 - R100 (825)
  • R100 - R250 (2,886)
  • R250 - R500 (1,500)
  • R500+ (344)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Children's & Educational > Humanities > Religious education / world faiths > Christianity > The Bible

Noag Se Ark 'n Water-Vingerverf-Boek (Afrikaans, Board book): Noag Se Ark 'n Water-Vingerverf-Boek (Afrikaans, Board book)
R90 R75 Discovery Miles 750 Save R15 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Klein hartjies sal absoluut mal wees oor hierdie water-vingerverf-boeke! Kinders word op ’n Geesvervulde avontuur geneem terwyl hulle bekende stories en die bladsye met water inkleur om die prettige illustrasies te laat verskyn. Met Noag se Ark – ’n water-vingerverf-boek hou die pret nooit op nie en ma's kan verseker wees daar is geen gemors nie. Maak net ’n bekertjie vol water, laat jou kinders hulle vingers daarin druk en begin oor die bladsy verf sodat die prentjie kan verskyn. Sodra die bladsy droog is, verdwyn die prentjie en kan die kleingoed van vooraf begin. Ook beskikbaar in Engels onder titel Noah's Ark – A Finger Waterpaint Doodle Book.

The Newborn King (Paperback, New edition): Sarah J. Dodd The Newborn King (Paperback, New edition)
Sarah J. Dodd; Illustrated by Raffaella Ligi
R121 R91 Discovery Miles 910 Save R30 (25%) Shipped within 7 - 12 working days

A new king is born! His name is Jesus. Share the gladness of Mary, the joy of the shepherds, and the journey of the wise men. An engaging retelling of the first Christmas, with bright and appealing pictures that bring the wonderful scenes to life.

My Creative Bible (Purple Glitter) (Hardcover): My Creative Bible (Purple Glitter) (Hardcover)
R600 R419 Discovery Miles 4 190 Save R181 (30%) Shipped within 5 - 10 working days
My plakker Bybel storieboek (Afrikaans, Paperback): My plakker Bybel storieboek (Afrikaans, Paperback)
R140 R116 Discovery Miles 1 160 Save R24 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

’n Interaktiewe boek met meer as 1 000 plakkers, oulike illustrasies en 8 bekende Bybelstories vir kleingoed. Met meer as 1 000 plakkers en kort en kragtige Bybelstories is My plakker-Bybel-storieboek ideaal vir kinders tussen 3 en 6 jaar. Die 8 Bybelstories oor kinders se gunsteling Bybelhelde soos Moses, Noag en natuurlik Jesus word afgerond met pragtige illustrasies waarvan sommige dele ontbreek. Al die plakkers kom voor op 32 bladsye agter in die boek. Wanneer kinders die plakkers van die ontbrekende dele soek en op die regte plek plak, help dit hulle nie net om die illustrasie te voltooi nie, maar ook om hulle handvaardighede te ontwikkel. Daar is ook talle plakkers wat kinders in ander boeke of op ander oppervlakke kan plak. My plakker-Bybel-storieboek sal kinders vir ure vermaak terwyl hulle bekende Bybelstories leer ken en basiese handvaardighede ontwikkel.

Jesus is Groot (Boek & CD) (Afrikaans, Hardcover): Clarice Pieterse, Arnold de Wet Jesus is Groot (Boek & CD) (Afrikaans, Hardcover)
Clarice Pieterse, Arnold de Wet
R150 R124 Discovery Miles 1 240 Save R26 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Ure se luister- en leesgenot vir klein hartjies wat wil leer hoe groot Jesus regtig is.

Jesus is baie lief vir sy kinders en het ’n wonderlike plan vir elkeen van hulle. Kinders sal in Jesus is groot leer hoe spesiaal hulle vir Jesus is.

In Jesus is groot sal die kleinspan:

· Buiteblaaie binnekort beskikbaar meer leer oor God en oor hoe Hy wil hê sy kin­ders moet leef;

· speel-speel leer deur die opvoedkundige, ouderdom-gepaste aktiwiteite wat saam met elke storie gaan;

· pret hê terwyl hulle saam met die CD se lekker liedjies sing.

Die 24 prettige stories is geskryf deur Clarice Pieterse, Suid-Afrikaanse sangeres en aktrise, en pastoor Arnold de Wet. Dit is ideaal vir kinders tussen 3 en 6 jaar. Die temas wat in die stories aangeraak word, sluit in: Jesus is lief vir jou, God het jou spesiaal gemaak, laat jou liggie skyn, vertel vir ander van Jesus en God hoor jou gebede.

Elke storie word lewendig met kleurvolle illustrasies en het ’n Bybelvers, gebedjie en prettige aktiwiteit. Die aktiwiteite sluit soek-die-verskille, woordspeletjies en vele meer in.

Geniet ure saam met jou kinders terwyl julle God se Woord lees en leer oor sy groot liefde vir sy klein mensies.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Jesus Is Great

It's all about Jesus - Bible storybook (Hardcover): Heath McPherson It's all about Jesus - Bible storybook (Hardcover)
Heath McPherson
R250 R206 Discovery Miles 2 060 Save R44 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

100 Old and New Testament stories that point to Jesus with a free app that makes the illustrations come to life! The Bible is one big story and it’s all about Jesus! Give kids the big picture of God’s story with this innovative, interactive Bible storybook. One hundred stories from the Old and New Testaments point children to Jesus and takes them on a faith-filled journey through the Bible. Each story contains a Christ Connection that spotlights God’s salvation plan through Jesus. A free augmented-reality app also brings the illustrations to life, just scan the illustration with your phone and watch as the characters jump off the page.

The 1000 sticker Bible storybook (Paperback): The 1000 sticker Bible storybook (Paperback)
R140 R116 Discovery Miles 1 160 Save R24 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

An interactive book with over 1 000 stickers, cute illustrations and 8 well-known Bible stories for little ones. With more than 1 000 stickers and cute, colorful illustrations, The 1000 Sticker Bible Storybook is an interactive book perfect for introducing children aged 3 to 6 to some of the most well-known stories in the Bible. Children will have hours of fun completing the brightly-colored illustrations of each of the 8 Old and New Testament stories with the more than 30 pages of stickers provided at the back. Some of the best-loved Bible stories featured in this book include Noah builds the ark, Moses leads God’s people through the Red Sea, Daniel in the lions’ den, Jesus’ birth and Jesus calms the storm. The 1000 Sticker Bible Storybook will keep children entertained for hours as they learn well-known Bible stories and improve their fine motor skills.

Miracles of Jesus: A Water Doodle Book (Spiral bound): Emanuela Carletti Miracles of Jesus: A Water Doodle Book (Spiral bound)
Emanuela Carletti
R165 R150 Discovery Miles 1 500 Save R15 (9%) Shipped within 7 - 12 working days
Noah's Ark: A Water Doodle Book (Spiral bound): Emanuela Carletti Noah's Ark: A Water Doodle Book (Spiral bound)
Emanuela Carletti
R165 R150 Discovery Miles 1 500 Save R15 (9%) Shipped within 7 - 12 working days
The Creation: A Water Doodle Book (Spiral bound): Emanuela Carletti The Creation: A Water Doodle Book (Spiral bound)
Emanuela Carletti
R165 R150 Discovery Miles 1 500 Save R15 (9%) Shipped within 7 - 12 working days
The Invention Hunters Discover How Electricity Works (Hardcover): Korwin Briggs The Invention Hunters Discover How Electricity Works (Hardcover)
Korwin Briggs
R312 R264 Discovery Miles 2 640 Save R48 (15%) Shipped within 7 - 12 working days

The Invention Hunters travel the globe in their flying museum collecting the world's greatest inventions! This time, they've landed in a kid's backyard, and these silly scientists think they've stumbled on incredible specimens, from umbrellas and lipsticks to coins and rockets. But what they really discover--with a kid as their guide--is how electricity and magnetism powers lamps, batteries, and even toasters! Using simple explanations and diagrams and a heaping helping of humor, the Invention Hunters make the perfect companions for curious kids who are ready to learn about science, physics, engineering, history, and more.

My First Noah's Ark Colouring Book (Paperback): James Bethan My First Noah's Ark Colouring Book (Paperback)
James Bethan
R70 R64 Discovery Miles 640 Save R6 (9%) Shipped within 7 - 12 working days

Read and colour in the story of Noah and his ark and all the animals that were saved from the great flood. The full story of Noah's Ark is introduced at the beginning of the book for children and parents to enjoy reading together. Then simple phrases from the story are used for each colouring page so the child is able to engage creatively with the story step by step.

My First Slide and Play: Noah's Ark (Board book): Caroline Davis My First Slide and Play: Noah's Ark (Board book)
Caroline Davis
R143 R131 Discovery Miles 1 310 Save R12 (8%) Shipped within 7 - 12 working days

A very first introduction to the story of Noah for toddlers which combines vibrant illustrations with hands-on interaction. Easy-to-move sliding puzzle pieces enable even the youngest children to engage with this simply told story of Noah. This is a vibrantly illustrated board book with four puzzle leaves which each incorporate a three-piece slider puzzle for added interest. This beautiful book provides great puzzle fun for little fingers!

Colour-In Stories of Jesus (Paperback): Bethan James Colour-In Stories of Jesus (Paperback)
Bethan James
R99 R91 Discovery Miles 910 Save R8 (8%) Shipped within 7 - 12 working days

Beautifully illustrated retellings of Bible stories from the life of Jesus are combined with lots of colouring-in pictures to keep little fingers busy. Much loved stories from the life of Jesus are retold for children in this charming colouring book. The double page spread format includes beautiful illustrated retellings of each story, providing points of interest for parents to talk through with young children, which then help inspire children to colour in their own version of the story to help reinforce the message.

Gebede Met Vlerke (Afrikaans, Paperback): Lizette Murray Gebede Met Vlerke (Afrikaans, Paperback)
Lizette Murray
R100 R83 Discovery Miles 830 Save R17 (17%) In stock

Meer as 45 gebede en aktiwiteite oor die wonderwêreld van gebed.

Lizette Murray wil met Gebede met vlerke vir laerskolers ’n gebedsgids gee waarop hulle hul gebedslewe kan begin skoei.

Gebede met vlerke bevat meer as 45 gesels-gebede wat laerskoolkinders aanmoedig om self die avontuur van gebed te ontdek. Die ses verskillende afdelings word elkeen aan ʼn ander soort voël gekoppel. Die gebede in daardie afdeling weer­spieël dan die unieke kenmerke van die spesifieke voël­soort. So gaan die Arend-gebede oor die krag van God en Duiwe-gebede oor dankbaarheid vir al die goeie dinge. Deur hierdie ver­gelykings leer kinders om spontaan en gemaklik met God oor hulle vreug­des, hartseer en besorgdhede te praat én daarmee vol te hou.

Saam met die gebede is daar ook lekker aktiwiteite wat kinders sal help om lewe aan hulle ge­beds­lewe te gee.

Gebede met vlerke sal elke kind help om die ware krag van gebed te ontdek.

Kinderhelde legkaart-Bybel (Afrikaans, Hardcover): Kinderhelde legkaart-Bybel (Afrikaans, Hardcover)
R200 R165 Discovery Miles 1 650 Save R35 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

’n Prettige manier vir ouers en kleingoed om ’n bietjie “ons tyd” saam deur te bring. Kinderhelde legkaart-Bybel bied 6 ikoniese stories uit die Ou Testament met pragtige volkleur-kaarte geillustreer deur Gustavo Mazali. Die 6 stories elk met ’n ooreenstemmende 30 stuk-legkaart sal kinders vir ure besig hou. Dit is die ideale manier om hulle hand-oog-koordinasie, fyn motoriese vaardighede en probleemoplossing-vaardighede te ontwikkel terwyl hulle ook meer leer oor die Bybel. Kinderhelde legkaart-Bybel is die ideale manier vir ouers om kwaliteit-tyd saam met hulle kleingoed deur te bring.

Kids' favorite puzzle Bible (Hardcover): Kids' favorite puzzle Bible (Hardcover)
R200 R165 Discovery Miles 1 650 Save R35 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Kids will have hours of fun reading some of the best-loved stories from the Bible and building the puzzles that go with them! Brightly-colored illustrations by Gustavo Mazali will keep kids entertained while the adventure-filled stories teach them truths from God’s Word. Kids’ Favorite Puzzle Bible contains 6 well-known stories from the Old and New Testaments about Creation, David who defeated Goliath, and when Jesus stilled the storm. Each story in these Puzzle Bibles also comes with its very own 30-piece puzzle, helping children to improve their hand-eye coordination, fine motor development and problem solving skills.

My gunsteling legkaart-Bybel (Afrikaans, Hardcover): My gunsteling legkaart-Bybel (Afrikaans, Hardcover)
R200 R165 Discovery Miles 1 650 Save R35 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

’n Prettige manier vir ouers en kleingoed om ’n bietjie “ons tyd” saam deur te bring. My gunsteling legkaart-Bybel bied 6 ikoniese stories uit die Ou en Nuwe Testament met pragtige volkleur-kaarte geillustreer deur Gustavo Mazali. Die 6 stories elk met ’n ooreenstemmende 30 stuk-legkaart sal kinders vir ure besig hou. Dit is die ideale manier om hulle hand-oog-koordinasie, fyn motoriese vaardighede en probleemoplossing-vaardighede te ontwikkel terwyl hulle ook meer leer oor die Bybel. My gunsteling legkaart-Bybel is die ideale manier vir ouers om kwaliteit-tyd saam met hulle kleingoed deur te bring.

Noah and the Ark (Paperback, New edition): Lois Rock Noah and the Ark (Paperback, New edition)
Lois Rock; Illustrated by Alex Ayliffe
R449 R322 Discovery Miles 3 220 Save R127 (28%) Shipped within 7 - 12 working days

10 copies of the popular bible story Noah and the Ark are in the multipack. Part of the My Very First Bible Stories series, there are 10 little paperback books of Noah and the Ark. These 10 paperbacks offer a smart and economical way of collecting multiple books for use in groups and classes, for award-giving, or for anyone wanting a pocket-money gift. This shrink-wrapped pack of 10 copies of Noah and the Ark enables an easy, multiple-purchase of this wonderful bible story.

365 Bible Stories, Prayers and Promises (Paperback): Bethan James 365 Bible Stories, Prayers and Promises (Paperback)
Bethan James
R241 Discovery Miles 2 410 Shipped within 7 - 12 working days
The Action Bible: Guess-It Game (Cards, Boxed set): The Action Bible: Guess-It Game (Cards, Boxed set)
R130 R107 Discovery Miles 1 070 Save R23 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Learning the Bible has never been this much fun with these 99 cards with 20 questions each about people, places, or things from the Bible. Can you guess the biblical person, place, or thing? Ready … GO! If your kids liked The Action Bible, they’ll love The Action Bible Guess It Game. Learning the Bible has never been more easy and fun! Artist Sergio Cariello’s energetic illustrations, taken from The Action Bible, give life to the stories as young minds try to correctly guess the identity of a Bible person, place or thing with as few clues as possible. Great for traveling or family game night, these action-packed cards will help expand youngster’s Bible knowledge in a fun and interactive way. Special features include: 99 oversized cards with 20 clues each; Quick reference guide so you can find each story in The Action Bible; Instruction card with up to three ways to play.

Noah'S Ark (My First Bible Stories) (Paperback): Katherine Sully Noah'S Ark (My First Bible Stories) (Paperback)
Katherine Sully; Illustrated by Simona Sanfilippo 1
R205 R141 Discovery Miles 1 410 Save R64 (31%) Shipped within 7 - 12 working days

Why did Noah build his ark? Read the story of brave Noah and his ark full of noisy animals! My First Bible Stories - Old Testament: These beautifully illustrated classic Bible stories are perfect for reading together as well as reading alone. The most popular stories from the Old Testament are retold in easy-to-read language and provide a perfect way to introduce young readers to the Bible. Series allows children to become familiar with colourful stories from the Old Testament using the familiar, picture story format. Language is simple and easy to understand. The detailed illustrations support the text and provide ideal opportunities for spotting things and for further discussion. The series includes: Noah's Ark: HB 9781848358515 PB 9781848358911 David and Goliath: HB 9781848358522 PB 9781848358928 Joseph's Colourful Coat: HB 9781848358539 PB 9781848358935 Daniel and the Lions: HB 9781848358546 PB 9781848358942 Jonah and the Big Fish: HB 9781848358553 PB 9781848358959 Moses in the Bulrushes: HB 9781848358560 PB 9781848358966

Die Bybel Vir Kinders (Afrikaans, Hardcover): Die Bybel Vir Kinders (Afrikaans, Hardcover)
R190 R157 Discovery Miles 1 570 Save R33 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

Hierdie tydlose stories uit die Bybel is die ideale manier om kinders tussen 3 en 6 jaar aan die Bybel bekend te stel. In Die Bybel vir kinders word bekende Bybelstories gekombineer met kostelike waterverf-illustrasies. Kinders sal die stories uit die Ou en Nuwe Testament oor God se verhouding met sy kinders geniet. Die stories sluit in Abraham se groot trek, die mure van Jerigo, Daniel in die leeukuil, Jesus se geboorte in Betlehem, die laaste ete en ander. Die pragtige illustrasies en tydlose teks maak hierdie Bybel die ideale geskenk vir klein hartjies. Beide kinders en ouers sal dit koester.

Bybelstories vir Dogters (Afrikaans, Hardcover): Bybelstories vir Dogters (Afrikaans, Hardcover)
R190 R157 Discovery Miles 1 570 Save R33 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

’n Bybelstorieboek wat jong dogters alles leer van die dapper en godvresende vroue in die Bybel.

Die opwindende stories in Bybelstories vir dogters tesame met die lewendige illustrasies is ’n prettige manier om jong meisies tussen 6 en 10 jaar aan dapper en godvresende vroue in die Bybel bekend te stel.

Hierdie Bybelstorieboek gee ’n kykie in die lewens van inspirerende vroue soos Rut, Ester, Maria en nog vele meer. Elke karakter word op ’n eenvoudige manier aan dogters bekendgestel, terwyl die stories verder verryk word met historiese feite en agtergrondinligting oor die karakter

Dogters se geloof sal versterk word terwyl hulle lees hoe die verskeidenheid karakters deur God se liefde en genade hulle twyfel en vrees oorkom het om te doen wat God vra. Die eenvoudige taalgebruik maak die stories maklik om te lees en te verstaan, en is daarom die ideale Bybel vir jong meisies.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Bible Stories for Brave Girls

Bible Stories for Brave Girls (Hardcover): Bible Stories for Brave Girls (Hardcover)
R190 R157 Discovery Miles 1 570 Save R33 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

A Bible story book that offers an exciting way for young girls to study the brave and godly women in the Bible.

With animated and lively illustrations, this Bible story book offers an exciting way for young girls to study the brave and godly women in the Bible.

Get a glimpse of crucial points in the lives of inspiring women such as Ruth, Esther, Mary, and many others. Girls are introduced to each character in a simple and straightforward manner, and additional, good-to-know historical facts set the scene for each story.

This vast and colorful cast of characters will inspire the faith of tween girls as they read about how these women, by God’s grace and love, overcame doubt and fear to do what God asked of them. With retold stories in clear-cut language, Bible Stories for Brave Girls is accessible and easy to understand for young girls who want to grow their faith.

Also available in Afriaans under the title Bybelstories vir dogters

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
David and Goliath - Pack of 10
Sophie Piper Paperback R449 R322 Discovery Miles 3 220
Kom Speel & Leer Bybel
Ewald Van Rensburg Hardcover R87 Discovery Miles 870
Jesus and the Fishermen - Pack of 10
Sophie Piper Paperback R449 R322 Discovery Miles 3 220
NIrV Beginner's Bible Holy Bible…
Hardcover R380 R267 Discovery Miles 2 670
My favourite story Bible activity…
Ewald Van Rensburg Paperback R48 Discovery Miles 480
Vreugde! Kleuters Bybel
Ewald Van Rensburg Paperback R63 Discovery Miles 630
Yes! Kids Bible Funpack
Paperback R78 Discovery Miles 780
Little First Stickers Nativity Play
Felicity Brooks Paperback  (1)
R140 R98 Discovery Miles 980
Jesus and the Miracle - Pack of 10
Sophie Piper Paperback R449 R322 Discovery Miles 3 220
Noah and the Flood - Pack of 10
Sophie Piper Paperback R449 R322 Discovery Miles 3 220

 

Partners