0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R100 - R250 (32)
  • R250 - R500 (12)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > US WoordFees

Poacher - Confessions from the Abalone Underworld (Paperback): Kimon de Greef, Shuhood Abader Poacher - Confessions from the Abalone Underworld (Paperback)
Kimon de Greef, Shuhood Abader
R255 R219 Discovery Miles 2 190 Save R36 (14%) Within 7 - 15 working days

Locked up for poaching abalone, Shuhood Abader began writing his life story. For over fifteen years, he had been a small cog in a criminal industry stretching from the Cape underworld to China’s luxury seafood market. As abalone – perlemoen, perly – vanishes from the South African coast, Shuhood’s first-person account takes us right into the heart of the crisis.

Kimon de Greef’s postgraduate research on poaching led him into journalism, and today he is the pre-eminent local expert on the illicit abalone trade. He contextualises Abader’s raw, immediate tale by showing how the system works: from desperate fishing communities via gang strongholds on the Cape Flats, tik, guns and police complicity to the harbours of Morocco and Hong Kong.

Journey with the authors through death-defying dives, blackmail, robbery, shark encounters, near-drownings, and chases by police and rivals.

Poacher tells the story of a deadly black market; but it is also the story of one man, deeply conflicted, committed to his faith and searching for a better way.

Jeremy Vannie Elsies (Afrikaans, Paperback): Jeremy Vearey Jeremy Vannie Elsies (Afrikaans, Paperback)
Jeremy Vearey
R275 R219 Discovery Miles 2 190 Save R56 (20%) Within 7 - 15 working days

Van laaitie tot politieke kryger, bandiet tot generaal-majoor, ondergrondse operateur tot presidensile lyfwag…

Van sy kleintyd in Elsiesrivier neem Jeremy Vearey se lewe talle onvoorspelbare wendings. Sy eiesoortige vertelling sluit die ouere manne van sy jeug in, die ooms by die damstafel, kerkjeugkampe en die Kommuniste-manifes, skoolhou en ondergrondse werk vir MK, en sy aanhouding op Robbeneiland. As Mandela se lyfwag help hy ’n opstand in die Karoo ontlont, voor hy deel word van die nuwe SAPD, waar hy saam met die gewese vyand terrorisme en Kaapse bendes takel.

En onder alles loop ’n donker stroom.

Steinheist - Markus Jooste, Steinhoff and SA's Biggest Corporate Fraud (Paperback): Rob Rose Steinheist - Markus Jooste, Steinhoff and SA's Biggest Corporate Fraud (Paperback)
Rob Rose 1
R295 R254 Discovery Miles 2 540 Save R41 (14%) In stock

The Steinhoff crash wiped more than R200bn off the JSE, erased half the wealth of tycoon Christo Wiese and knocked the pension funds of millions of people.

When it was exposed as a house of cards, tales of fraudulent accounting, lavish spending and ructions in the ‘Stellenbosch mafia’ made the headlines. As regulators tally up the cost, Financial Mail editor Rob Rose reveals the real inside story behind Steinhoff. Based on interviews with key players in South Africa, the UK, Germany and the Netherlands – and documents not yet public – Steinheist reveals:

  • How Bruno Steinhoff formed the company in the Communist bloc and apartheid South Africa;
  • How the ‘Markus myth’ grew thanks to a ‘bit of luck’ in a 1998 takeover;
  • How Jooste insiders shifted nasty liabilities off Steinhoff’s balance sheet to present a false picture of the profits;
  • How Wiese was lucky to lose only R59bn and; and
  • What happened behind closed boardroom doors in the frantic week before Jooste resigned.
Prooi (Afrikaans, Paperback): Deon Meyer Prooi (Afrikaans, Paperback)
Deon Meyer 1
R320 R250 Discovery Miles 2 500 Save R70 (22%) In stock

Kapteins Griessel en Cupido wil van meet af aan nie di docket h nie. Die een van Johnson Johnson, oud-poliesman, sy lyk gekry langs die treinspoor anderkant Drie Susters. Want die saak is weke oud. Yskoud. Opgeneuk deur die SAPD, afgedwing op die Valke. Twee passasiers op die wreld se luuksste trein – waaruit Johnson klaarblyklik gespring het – is spoke. En die arrogante beamptes by die BBP-Beskermingseenheid lieg soos tannetrekkers. Oor kardinale inligting.

Negeduisend kilometer noord leef Daniel Darret sy nuwe, eenvoudige lewe in Bordeaux. Tot Ronnie May opdaag, en hom vra om nog een keer te jag. Sy prooi is die staatsgekaapte president van sy tuisland. Want dt is wat Daniel in die ou dae gedoen het, toe hy ’n laksman vir die Stasi en KGB was.

Kan die Valke die gemors betyds ontrafel om die sluipmoord te keer? Kan Daniel die meedonlose Russiese agente ontglip wat hom tot elke prys wil elimineer? En gaan Bennie dit alles oorleef om eindelik vir Alexa Barnard te vra om te trou?

Rainbow Nation My Zulu Arse (Paperback): Sihle Khumalo Rainbow Nation My Zulu Arse (Paperback)
Sihle Khumalo 1
R230 R184 Discovery Miles 1 840 Save R46 (20%) Within 4 - 8 working days

After exploring more than twenty other African nations using only public transport, Sihle Khumalo this time roams within the borders of his own country. The familiarity of his own car is a luxury, but what he finds on his journey through South Africa ranges from the puzzling to the downright bizarre.

Voyaging from the northernmost part of South Africa right to the south, the author noses his car down freeways and back roads into small towns, townships, and villages, some of which you’ll have trouble finding on a map.

But this is no clichd description of beautiful landscapes and blue skies. Khumalo is out to investigate the state of the nation, from its highest successes to its most depressing failures. Whether or not he’s baffled, surprised, or sometimes plain angry, Sihle Khumalo will always find warmth in his fellow South Africans: security guards, religious visionaries, drunks, political activists and the many other colourful personalities that come alive in his riveting account.

Kinnes - 'n Novelle (Afrikaans, Paperback): Chase Rhys Kinnes - 'n Novelle (Afrikaans, Paperback)
Chase Rhys
R220 R189 Discovery Miles 1 890 Save R31 (14%) In stock

Almal in Jurassic Park op die Kaapse Vlakte ken vir Anwaar ‘Ahnie’ Brandt vandat hy ’n ekstra in die film GangStar was. Maar die baas van die Butcher Boys soek nog meer roem. Nou maak die gang hulle eie movies met hul selfone – movies wat die vrees in mense se o vasvang. Ahnie se ma, Mary, kyk anderpad en s sy weet van niks. Sy het mos nog ’n baksteenfoon, sy like nie van tegnologie nie.

Nicole Lamb en Derick Delcarme is in matriek en verlief, maar toe Nicole swanger raak, moet Derick die skool verlaat om ’n werk te soek. Hy het geen ander keuse as om by die UML-gang aan te sluit nie, want daar kan hy darem geld maak.

Rolanda Fischer wil ’n lewe van weelde soos ’n Cape Kardashian h en as sy nie ’n celebrity op sosiale media kan word nie, gaan sy vir haar ’n ryk man kry. Maar sy hou ook van ’n bad boy . . .

In Kinnes deur Chase Rhys word moeilike waarhede met deernis en humor oopgeskryf.

Die Tragiese Saak Van Pamina Vermaak (Afrikaans, Paperback): Annie Klopper Die Tragiese Saak Van Pamina Vermaak (Afrikaans, Paperback)
Annie Klopper
R245 R211 Discovery Miles 2 110 Save R34 (14%) Within 7 - 15 working days

Toe Pamina Vermaak by die werk uitfreak, sit sy skielik sonder inkomste. Boonop verloor sy haar krel, haar woonstel in Tamboerskloof, asook die laaste flenters toekomsideale wat sy naarstig aan ’t vasklou was – alles in een dag. Sy is gedwing om druipstert terug te keer na haar ouerhuis op die klein Weskusdorp Witwaterbaai. ’n Plek wat sy gesweer het haar nooit weer sal sien nie.

Intussen basuin die voorblaaie van poniekoerante dit uit dat rockster Wolf de Jager se verlowing met aktrise Daniella du Toit verbreek is en krioel dit op sosiale media van steelfoto’s waar sy hom verneuk. Hy moet weg uit die Kaap en ’n lukrake seleksie op Google Maps bring hom tot op Witwaterbaai, waar sy swart leerbaadjie harder as sy Fender Stratocaster skreeu teen die gehekelde doilies in Ant Leentjie se gastehuis.

Sal Pamina en Wolf op hierdie slakkepas-dorp van bokkoms droog en stoepsit hul probleme kan ontduik? Of l daar net nog meer komplikasies voor?

Wrok (Afrikaans, Paperback): Beyers de Vos Wrok (Afrikaans, Paperback)
Beyers de Vos
R190 R179 Discovery Miles 1 790 Save R11 (6%) Within 4 - 8 working days

Een stad. Vyf mense. Wraak se bloedspoor.

DIE SLAGOFFER EN SY SUSTER
Freya Rust glo sy weet alles van haar tweelingbroer Ben, maar wanneer hy vermoor word, besef sy sy lewe was vol geheime. Sy is vasberade om sy dood te wreek, al kos dit wat.

DIE ONDERWYSER
Rugby-afrigter meneer Oktober het sy hande vol met sy wilde tienerdogter, maar dit is s duister verlede wat by hom spook wanneer hy snags in Pretoria met ’n gelaaide vuurwapen ronddwaal.

DIE DWELMHANDELAAR
Slick se wrede mentorskap by Mama Afrika leer hom moord en mag loop hand aan hand. Hy regeer sy dwelmkoninkryk met ’n ystervuis.

DIE SPREUDER
Benjamin Rust se moordsaak land op inspekteur Nolwazi Mngadi se lessenaar. In die korrupte slangnes van ’n polisiestasie in Pretoria begin sy met haar ondersoek.

Hoekom is Ben dood? Wie het hom vermoor? En wat is vergelding se prys? Wrok breek die misdaadroman se rels en werp lig op die morsige gevolge van verdriet, woede en wraak.

Daar Is 'n Engel in my Koskas (Afrikaans, Paperback): Willie Strauss Daar Is 'n Engel in my Koskas (Afrikaans, Paperback)
Willie Strauss
R325 R250 Discovery Miles 2 500 Save R75 (23%) In stock

In Daar is 'n engel in my koskas neem Willie Strauss jou op 'n nostalgiese kosreis en nooi jou om die geure en smake wat hy met groot vreugde onthou, saam met hom te geniet. Resepte of enkele bestanddele word verweef met interessante - en soms komiese - vertellings.

So is daar onder andere die blikkie kondensmelk (engelemelk) waaruit menige kind die lekkerte gesuig het en die wonderlike kondensmelkbeskuit wat Ma gebak het, die laning granaatbome naby die plaasdam en die verleidelike granaatkoek waarmee jy jou gaste sal bendruk, die reuk van kwepers wat in 'n Jewel-oond gebak is en die pluk van groenvye in die boord vir konfyt.

Van brood en beskuit, sop, hoof- en bygeregte tot poedings, koek, koekies en terte asook konfyt en blatjang: dis alles in hierdie kookboek vervat, wat ook vir onthaal, partytjies, reis en Kerstyd voorsiening maak. Willie nooi jou om sy resepte te neem, 'n bord kos te kook en dit te deel met die engele in jou lewe. Kom, wees 'n engel!

Chocolate (Paperback): Katelyn Williams Chocolate (Paperback)
Katelyn Williams
R380 R299 Discovery Miles 2 990 Save R81 (21%) Within 7 - 15 working days

Truffles, Easter eggs or sweet Valentine’s seduction. Flights from heartbreak, or blissful birthday bonbons. It's a fact: chocolates are simply divine. In Chocolate there are original, melt-your-heart offerings, which includes a wicked assortment of chocolate recipes to satisfy every hmmm: the eating, dipping, drinking and spreading kind; fruity thrills such as nartjie malva pudding; crunchy treats, from rooibos biscotti to macadamia-nut honeycomb; fancy, creamy, nostalgic and naughty recipes that will enchant you; effortless favourites: no-bake brownies and end-of-the-month truffles, and SOS tips to rescue your craving. With all the technical info you need to embark on your chocolate journey.

Toe-Val-Lig: Die Beste Stories van Toeval uit Tjailatyd (Afrikaans, Paperback): Amore Bekker Toe-Val-Lig: Die Beste Stories van Toeval uit Tjailatyd (Afrikaans, Paperback)
Amore Bekker
R235 R189 Discovery Miles 1 890 Save R46 (20%) Within 7 - 15 working days

Die geliefde en gewilde Amore Bekker se keuse van die beste, soms ongelooflike ware stories van toeval soos uitgesaai op RSG se middagprogram Tjailatyd. Luisteraars van dwarsoor die land deel hul ervaringe van die vreemde toeval wat ons lewens soms so onverklaarbaar kan aanraak. Amore het net minder as 100 van die beste stories uitgsoek vir 'n boek wat jou sal laat lag, laat huil, en laat wonder.

Jagter (Afrikaans, Paperback): Bettina Wyngaard Jagter (Afrikaans, Paperback)
Bettina Wyngaard
R250 R189 Discovery Miles 1 890 Save R61 (24%) Within 4 - 8 working days

Klippe, messe en pyle uit ’n kruisboog: Die vreemste – en wreedste –misdaadtoneel in Kaptein Nicci de Wee se loopbaan.

Dan moet sy en haar nuwe taakspan boonop bontstaan om saam met die nimlike Blackie Swart ’n internasionale insident te voorkom.

Ook op haar lessenaar: die dood van twee jong meisies. En die angswekkende vermoede dat al hierdie sake met mekaar verband hou.

Met soveel kinkels in die kabel soos dooies in die staatslykhuis, moet Nicci-hulle alles tot hul beskikking inspan om ’n nuwe hel af te weer: van ’n rekenaarfundi, tot stiletto’s en selfs ’n paar petrolbomme.

Gou kom Nicci agter die monsters wat haar lewe en di van haar kollegas bedreig, is gevaarliker as Ramoth, vlymskerp polisiefotograaf Stella Jansen se mak Komododraak.

In Jagter, haar derde Nicci de Wee-riller, draai Bettina Wyngaard al die krane oop.

Sondag (Afrikaans, Paperback): Irma Venter Sondag (Afrikaans, Paperback)
Irma Venter 2
R275 R236 Discovery Miles 2 360 Save R39 (14%) Within 7 - 15 working days

Sondag. Oukersaand. Na n inbraak by die Stables Estate in Pretoria-Oos word sakeman Lafras van Zyl vir dood agtergelaat. Die res van die Van Zyl-gesin verdwyn spoorloos. Kaptein AJ Williams van die Brooklyn-speurtak moet inspring om te help. Alex Derksen en Ranna Abramson is op die spoor van Martina Buitendag, wat in Johannesburg vermis geraak het, en die enigste leidraad is n tas met R20 000 kontant. Twee misdade. Talle sondes. Meer vrae as antwoorde.

Wit Terroriste - Afrikaner-Saboteurs in die Ossewabrandwagjare (Afrikaans, Paperback): Albert Blake Wit Terroriste - Afrikaner-Saboteurs in die Ossewabrandwagjare (Afrikaans, Paperback)
Albert Blake
R285 R245 Discovery Miles 2 450 Save R40 (14%) Within 7 - 15 working days

Di deel van die Afrikaner-geskiedenis is doelbewus diep begrawe: Wit terroriste ― militante Afrikaners ― het gedurende die Ossewabrandwagjare bomme geplant, kragstasies opgeblaas en sluipmoorde uitgevoer. Di terreurveldtog het Suid-Afrika in die 1940's bitter naby aan 'n afgrond van anargie gebring.

Daar was sabotasiedade, spioenasie-intriges, opspraakwekkende hoogverraadsake en gewaagde ontsnappingspogings.

In hierdie boek klim Albert Blake in die koppe van die Afrikaners wat aan di terreurveldtog deelgeneem het om te verklaar wat hulle daartoe gedryf het om bomme te plant en 'n magdom ander dade van sabotasie te pleeg.

Waarvoor het di Afrikaners baklei? Was hulle verraaiers of inderwaarheid patriotte? Kan hulle gewelddadige dade moreel geregverdig word as instrument om politieke en maatskaplike ontevredenheid op te los? Blake krap rond in hierdie ongemaklike deel van die Afrikaner-geskiedenis en vind 'n waarheid veel vreemder as fiksie.

The Vagabond - Is Your Life Worth Living? (Paperback): Frank Rautenbach The Vagabond - Is Your Life Worth Living? (Paperback)
Frank Rautenbach 1
R210 R181 Discovery Miles 1 810 Save R29 (14%) In stock

Frank Rautenbach left South Africa for Los Angeles with stars in his eyes. After having great success with Egoli, 7de laan and movies like Faith like Potatoes and The Bang-Bang Club he thought the world was his oyster.

After years of trying and driving more than 10 000 kilometres to one failed audition after the other Frank had to find a job - a proper job that could put food on his table. He ended up driving a taxi in Los Angeles, just to lose that job too.

Eventually became the church's janitor.

But Frank felt betrayed - God promised him a life of abundance - why hasn't he received it yet? Frank felt like all God’s promises had come to nothing; he felt angry and embarrassed.

Frank had to learn that he couldn't ask God to make all this dreams come true, he is in God's service, not the other way around. Life is not about him, it is about God.

Staatsrotte (Afrikaans, Paperback): Mike Nicol Staatsrotte (Afrikaans, Paperback)
Mike Nicol
R230 R184 Discovery Miles 1 840 Save R46 (20%) In stock

Gaan vind die skurk wat in meisies handel dryf. Ds agent Vicki Kahn se eerste missie, noudat sy vir die Agentskap vir Staatsveiligheid werk. Die feit dat die skurk ’n topmodel en ’n eksmeisie van die president se seun is, maak dinge moeiliker. Op Schiphol-lughawe digby Amsterdam glip die model deur Vicki se vingers en hierna, in Berlyn, vind Vicki haar kontakpersoon op sy kombuisvloer met ’n koel in die kop. Maak dat jy wegkom, s Vicki se gesonde verstand.

Intussen ondersoek Fish Pescado die aanval op ’n rebelleleier van die Sentraal-Afrikaanse Republiek. Die leier is platgetrek op die trappies van die St. Georgekatedraal in Kaapstad. Fish die surfer, die privaatspeurder en Vicki Kahn se hart se punt. Fish se saak gaan draai by niemand anders nie as Suid-Afrika se president. Fish word gewaarsku: Moenie krap nie,gaan surf en vat jou meisie Vicki Kahn saam – voor dinge warm raak. Geheime, verskuilde agendas, kommunistiese komplotte. Vicki en Fish is in ’n maalkolk.

le de pan - Anytime (Hardcover): Liezie Mulder le de pan - Anytime (Hardcover)
Liezie Mulder 4
R455 R380 Discovery Miles 3 800 Save R75 (16%) Within 4 - 8 working days

From sun up to sun down and beyond, chef Liezie Mulder takes us through a day in the life of her iconic Knysna restaurant, le de pan.

For every time of day, and every craving in between, there is a meal to nourish, delight, energise and celebrate the craft of good cooking. For Liezie, all the world’s a feast – her dishes are inspired by places she’s travelled to, her childhood and family heritage, whether it’s Bali or Israel or America and beyond. She tells the stories and meticulously guides us through making a range of recipes that, most importantly, always respect the ingredients.

  • Make casual, relaxed restaurant-quality dishes – most of the recipes are favourites that have appeared on the menu at le de pain
  • A wholesome, health-conscious approach to food that is both delicious and impressive to serve
  • A bread-baking section from le de pain’s master bakers. This is how to make proper bread!
  • The secrets to foolproof patisserie and sweet treats
  • A wide variety of tastes and techniques, inspired by the chef’s travels around the world
Duinhuis - Smake. Geure. (Afrikaans, Paperback): Isabella Niehaus Duinhuis - Smake. Geure. (Afrikaans, Paperback)
Isabella Niehaus
R400 R309 Discovery Miles 3 090 Save R91 (23%) Within 7 - 15 working days

InDuinhuisnooi Isabella Niehaus jou uit om te kom aansit om die Langtafel op die Duin. Kom vind uit waar haar kosfilosofie vandaan kom, wie haar manier van kook benvloed het enleer die mense ken wat haar kosloopbaan rigting gegee het. Die kookboek sluit haar uiters bekende Duinmossels en -oesters, en menige geregte uit haar reise soos Spaanse platbrood, tarte tatin en coq au vin in. Met bydraes deur bekendes asook hartsvriende.

Medusa (Afrikaans, Paperback): Rudie van Rensburg Medusa (Afrikaans, Paperback)
Rudie van Rensburg
R275 R219 Discovery Miles 2 190 Save R56 (20%) Within 7 - 15 working days

’n Ongekende vuur brand in Kassie Kasselman se binneste. Hy en Rooi Els het nog nooit s ’n saak hanteer nie. Die sterk emosies wat hy ervaar, stem hom onrustig. Reeds as groentjiespeurder het Kassie geleer dat jy te alle tye afsydig moet staan van ’n saak sodat dit jou nie emosioneel oorweldig nie. Anders maak jy oordeelsfoute.

Maar hierdie saak laat dit nie toe nie. Dit krioel in sy binneste soos ’n bondel giftige slange. Die gedagte aan die kinders, aan wat hulle moet meemaak . . .

Boonop voel dit of elke leidraad soos ’n geelwortel voor hulle neuse geswaai word, maar sodra hulle waag om daarna te hap, is daar niks. Die saak seil onder hom en Rooi uit. Hulle kan die glibberige spoor net-net in die verte sien kronkel. En die slagoffers gil desperaat om hulp . . .

In Medusa boor Rudie van Rensburg ’n nuwe, donkerder aar oop vir ons geliefde speurder kaptein Kassie Kasselman. Daar’s mensehandel en psigopatie om mee handgemeen te raak – en kinderlewens op die spel.

Bos (Afrikaans, Paperback): Jaco Wolmarans Bos (Afrikaans, Paperback)
Jaco Wolmarans
R280 R219 Discovery Miles 2 190 Save R61 (22%) Within 7 - 15 working days

Bloedbroers. 'n Vriendskap en totale vertroue gesmee in Angolese pseudooperasies. Carlos Veiyera, die veteraan met 'n duister, gewelddadige verlede. Tex Texeira, sy talentvolle protg.

En toe is die oorlog verby. Of is dit?

Hoekom, na jare van donker geheime, het Carlos nou die grens oorgesteek as renosterstroper in Mosambiek? Die gevreesde, onaantasbare Kalingono, dood verklaar na ‘n duister operasie … nou moordend terug?

Militre Inligting soek antwoorde. En Tex Texeira is die enigste operateur wat dit naby hom kan waag. As hy die skietdood van sy eie vrou kan verwerk. En die gevoel van 'n lokval wat hy net nie kan afskud nie ...

Die Troebel Tyd (Afrikaans, Paperback): Ingrid Winterbach Die Troebel Tyd (Afrikaans, Paperback)
Ingrid Winterbach
R280 R241 Discovery Miles 2 410 Save R39 (14%) In stock

Magrieta Prinsloo, dierkundige, se kop haak uit op die verkeerde antidepressant. Sy raak vervreem van haar kollegas, beledig haar departementshoof, en haar illustere akademiese loopbaan kom tot ’n einde.

Sy aanvaar ’n betrekking by die Buro vir Voortgesette Onderrig, met die enigmatiese Markus Potsdam as hoof van die Kaapse tak. Daar word van haar verwag om te reis om met medewerkers te skakel, o.m. na die Oos-Kaap. Op hierdie reise kom sy heelwat te – sowel medewerkers as walvisse – wat haar lewe in ’n beduidende ander koers stuur. Wanneer Markus Potsdam boonop op ’n oggend verdwyn, raak haar lewe nog verder gekompliseer.

In Die troebel tyd bewys Winterbach weer haar merkwaardige vernuf as romansier, met ’n eiesoortige, snydende humor en ’n buitengewone insig in die menslike psige.

Die roman is as wenner aangewys van NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd in 2018.

Die Daggaboer (Afrikaans, Paperback): Jean-Pierre de Kock Die Daggaboer (Afrikaans, Paperback)
Jean-Pierre de Kock 1
R265 R228 Discovery Miles 2 280 Save R37 (14%) In stock

Lennet Loots is ’n alleenloper wat woon op ’n lappie grond in Baardskeerdersbos waar hy boer met groente en vrugte, en dagga. Jare gelede was hy ’n rekenmeester wat ’n voorstedelike bestaan gevoer het, maar iewers langs die pad het hy alles opgegee. ’n Ontroerende debuutroman – die relaas van ’n jong man wat verkies om eerder in ’n karavaan van hand tot mond te lewe as om die waarheid te konfronteer.

Mens Dier Ding (Afrikaans, Paperback): Alfred Schaffer Mens Dier Ding (Afrikaans, Paperback)
Alfred Schaffer
R245 R211 Discovery Miles 2 110 Save R34 (14%) Within 7 - 15 working days

In di vertaling van Alfred Schaffer se bekroonde Nederlandse bundel, Mens dier ding, ondersoek die digter die mite van Sjaka Zulu deur dagboekinskrywings, monolo, briewe en dagdrome. Die mites rondom Shaka se geskiedenis word op die kop gedraai en ondermyn. ’n Potiese kragtoer, vertaal deur Zandra Bezuidenhout.

1 Recce - Die Nag Behoort Aan Ons (Afrikaans, Paperback): Alexander Strachan 1 Recce - Die Nag Behoort Aan Ons (Afrikaans, Paperback)
Alexander Strachan
R260 R224 Discovery Miles 2 240 Save R36 (14%) Within 7 - 15 working days

1-Recce was die skerpste, veelsydigste en dodelikste spesialiseenheid in die ganse Suid-Afrikaanse weermag. Di manne was superfiks, bomenslik taai en het vir niks gestuit nie. Hulle het telkens hul lewens op die spel geplaas in die uitvoering van hoogs geheime operasies agter vyandelike linies.

Dekades lank is oor al di hoogs geheime sendings geswyg. Nou, vir die eerste keer, openbaar die Recce's se groot generaals (waaronder die legendariese kol Jan Breytenbach) hoe hulle gestuur is om verskeie polities sensitiewe operasies uit te voer.

Daar word onthul hoe hulle in die doodsnikke van die apartheidsera gestuur is, en op die laaste oomblik verhoed is, om sleutel ANC-figure op te blaas. Hulle vertel van 1-Recce se betrokkenheid by die omstrede Grensoorlog en die bestaan van 'n hoogsgeheime "Eskadron" in die destydse Rhodesiese Weermag.

N jare van mites en geheimhouding gee di boek 'n totaal nuwe blik op die Recce's en die werk wat hulle onsigbaar agter die skerms gedoen het.

Blasjan en die Blou Kitaar (Afrikaans, Paperback): Koos Kombuis Blasjan en die Blou Kitaar (Afrikaans, Paperback)
Koos Kombuis
R150 R120 Discovery Miles 1 200 Save R30 (20%) Within 4 - 8 working days

Sebastian of Basjan beskou homself as ’n ‘verloorder’ en die boelies in sy nuwe skool dink ook dat hy een is. Hy sukkel om by die stadslewe aan te pas nadat sy pa gesterf het. Hillbrow lyk skrikwekkend en vol misdaad n ’n sorgvrye grootword op ’n plaas.

Sy voorkoms is ongewoon – blonde hare, blou o, blas vel – en die boelies by sy nuwe skool gee hom die bynaam Blasjan. Hy pas nie by sy swart, wit of selfs bruin klasmaats in nie. Sy jong lewensverhaal volg ’n pad van verdrukking en beproewing en ’n stryd teen boelies en dwelmafhanklikes. Hy vind vertroosting in musiek deur kitaar te speel, ’n band te begin, en aan ’n talentkompetisie deel te neem. Hy ontdek selfs sy eerste liefde.

Uiteindelik styg Blasjan bo alles uit en hy word sterker, voel gelukkiger en kry heelwat meer selfvertroue.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Die Generaal - 'n Roman
Hans Pienaar Paperback R290 R249 Discovery Miles 2 490
Die Tronkgesprekke - Nelson Mandela en…
Willie Esterhuyse, Gerhard van Niekerk Paperback R280 R241 Discovery Miles 2 410
Die Ongelooflike Onskuld van Dirkie…
Charl-Pierre Naude Paperback R330 R283 Discovery Miles 2 830
Die Vertes In
Zirk van den Berg Paperback R295 R254 Discovery Miles 2 540
Platteland: Seisoenskos
Weg/Go! Tydskrif Paperback R325 R250 Discovery Miles 2 500
Stof
Alettie van den Heever Paperback R290 R249 Discovery Miles 2 490
Wat Het Geword Van Dinsdag?
Tinus Horn Paperback R285 R245 Discovery Miles 2 450
Bruistablette Vir Die Lewe
Susan Coetzer Paperback R240 R206 Discovery Miles 2 060
Die Goeie Vrou En Ander Mites
Corlia Fourie Paperback R167 Discovery Miles 1 670
Selma en Louise
Susan Coetzer Paperback  (1)
R295 R254 Discovery Miles 2 540

 

Loyalty partners