Books > Law > Laws of other jurisdictions & general law > Law reports
|
Buy Now
Inleiding tot die sakereg (Paperback, 7th ed)
Loot Price: R671
Discovery Miles 6 710
You Save: R124 (16%)
|
|
Inleiding tot die sakereg (Paperback, 7th ed)
Series: Juta's Property Law Library
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Die doel van hierdie boek is om `n eerste inleiding tot die sakereg
vir `n elementere kursus oor hierdie onderwerp te verskaf.
Inleiding tot die Sakereg is spesifiek vir studente in so `n eerste
kursus geskryf, en daarom is die inhoud beperk tot wat die outeurs
as essensieel vir hierdie studente beskou. Vir dieselfde rede is
voetnote nie gebruik nie; in `n inleidende kursus behoort die klem
op die verstaan van basiese konsepte en beginsels te val eerder as
op verdere bronne en materiaal. Daar is egter wel uitvoerig van
voorbeelde uit die regspraak gebruik gemaak. Inleiding tot die
Sakereg poog om die sakereg in die nuwe konstitusionele konteks
uiteen te sit, en daarom is enkele hoofstukke oor die
konstitusionele beskerming van eiendom en grondhervorming
ingesluit. Hierdie nuwe uitgawe word ook as deel van Juta se
Property Law Library gepubliseer omdat die doel, van daardie reeks
is om die wisselwerking tussen die gemenereg, die grondwet en
regshervorming in `n konstitusionele stelsel te illustreer. Synde
`n inleiding is die boek anders as die ander volumes in die reeks
in die sin dat dit spesifiek op studente gerig is.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.