Wanneer Johan die nuwe ingenieur wat by die sonkragaanleg buite die dorp begin werk het vir ’n braai nooi, is daar onmiddellik ’n wedersydse aangetrokkenheid tussen Klara en haar man se kollega. Terwyl Klara worstel met haar onverklaarbare – en ontoelaatbare – gevoelens, spook speurder Basie Snyman en sy kollega om die moorde op twee jong meisies op te los.
Hulle weet hulle werk teen tyd wanneer ’n derde meisie verdwyn. Kort voor lank ontdek die speurders ’n skakel tussen die drie slagoffers: Klara Francke ...
Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more
Wanneer Johan die nuwe ingenieur wat by die sonkragaanleg buite die dorp begin werk het vir ’n braai nooi, is daar onmiddellik ’n wedersydse aangetrokkenheid tussen Klara en haar man se kollega. Terwyl Klara worstel met haar onverklaarbare – en ontoelaatbare – gevoelens, spook speurder Basie Snyman en sy kollega om die moorde op twee jong meisies op te los.
Hulle weet hulle werk teen tyd wanneer ’n derde meisie verdwyn. Kort voor lank ontdek die speurders ’n skakel tussen die drie slagoffers: Klara Francke ...
Wow,wow en nogmaals wow! Diè boek kon ek nie neersit nie. Geloofwaardige karakters, vars dialoog wat nie doekies omdraai nie en 'n storielyn wat dae nadat jy die boek gelees het, nog by jou spook. Uitstekend. Maar miskien nie vir sensitiewe lesers nie. Absoluut 'n moet-boek.
Teleurgesteld. Onrealistiese storielyn, irriteerende aanmekaarwoorde, na-aap van Meyer se hoof karakter duo, tot die "lus vir 'n sigaret". My geld gemors!
Imprint | Penguin Books |
Country of origin | South Africa |
Release date | December 2016 |
Availability | Expected to ship within 5 - 10 working days |
Authors | Christelle van Rooyen-Wessels |
Dimensions | 234 x 152 x 18mm (L x W x T) |
Format | Paperback |
Pages | 228 |
ISBN-13 | 978-1-4859-0310-9 |
Barcode | 9781485903109 |
Languages | value |
Categories | |
LSN | 1-4859-0310-6 |