Liza Se Storie (Afrikaans, Paperback)


Liza se storie het ontstaan as uitvoering van 'n opdrag wat ek van God ontvang het. As vyfjarige dogtertjie is ek seksueel misbruik. Ek het dit vir dertig jaar lank onderdruk en geignoreer. Ek het nooit regtig vir iemand vertel nie, omdat ek skuldig gevoel het. Ek het my persoonlike getuienis aan die einde van die boek bygevoeg. My doel met hierdie boek is om klein dogtertjies te bereik en in te lig oor wat reg en verkeerd is ten opsigte van hul liggame. Ek wil graag ander vrouens aanmoedig om, indien hulle op enige stadium in hulle lewe seksueel misbruik is, nie verder die probleem weg te steek nie, maar professionele hulp te kry. Vergewe ook diegene wat jou skade berokken het.

R97
List Price R100

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles970
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Liza se storie het ontstaan as uitvoering van 'n opdrag wat ek van God ontvang het. As vyfjarige dogtertjie is ek seksueel misbruik. Ek het dit vir dertig jaar lank onderdruk en geignoreer. Ek het nooit regtig vir iemand vertel nie, omdat ek skuldig gevoel het. Ek het my persoonlike getuienis aan die einde van die boek bygevoeg. My doel met hierdie boek is om klein dogtertjies te bereik en in te lig oor wat reg en verkeerd is ten opsigte van hul liggame. Ek wil graag ander vrouens aanmoedig om, indien hulle op enige stadium in hulle lewe seksueel misbruik is, nie verder die probleem weg te steek nie, maar professionele hulp te kry. Vergewe ook diegene wat jou skade berokken het.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Feather Communications

Country of origin

South Africa

Release date

September 2010

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

210 x 148mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

54

ISBN-13

978-0-620-42969-6

Barcode

9780620429696

Languages

value

Categories

LSN

0-620-42969-0



Trending On Loot