Leer ken die Ou Testament deur bondige stories en opwindende aktiwiteite.
Nou kan kinders die Ou-Testamentiese stories op ’n vermaaklike en kreatiewe manier leer ken.
Die 34 stories in Die groot Bybel vir klein hartjies (OT) Inkleur-en-aktiwiteitsboek bied elk ’n
· mini-weergawe van ’n bekende Ou-Testamentiese storie
· bladsy om in te kleur
· aktiwiteit om te voltooi
Die aktiwiteite, geskik vir kinders tussen 5 en 8 jaar oud, sluit in: ontsyfer die geheime boodskap, verbind pasmaats, soek woorde, soek verskille en nog vele meer. Die antwoorde kom agter in die boek voor
Die stories en meegaande aktiwiteite sal verseker dat kinders ’n fees het terwyl hulle meer leer van God se Woord.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel Big Bible, Little Me Old Testament Coloring and Activitiy Book.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!