Prettige Bybellesse oor selfbeheersing (Afrikaans, Paperback)

,
Prettige Bybellesse wat kinders meer leer van selfbeheersing. Dit is baie belangrik dat ouers vir hulle kinders van kleins af goeie waardes leer wat hulle vir die res van hulle lewe met hulle kan saamdra. Met behulp van die Bybel-bytjies-reeks kan ouers drie van hierdie Bybelse waar­des op 'n prettige manier in hulle kinders se lewens inbou. Deur een­voudige aktiwiteite soos dool­howe, blok­kies­raaisels en inkleurprentjies sal kinders tussen 6 en 10 jaar leer: Dankbaarheid gee 'n dieper betekenis aan alles wat jy doen. Selfbeheersing help jou om versoekings te weer­staan. Fluksheid sal jou meer suksesvol maak. Hierdie oulike reeks sal ouers help om moeilike konsepte op 'n opwindende manier vir hulle kinders te leer. Ook beskikbaar in Engels onder die titel BibleGum: Fun Bible Lessons on Self-Control.

R33
List Price R40
Save R7 18%
Discovery Miles330
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Prettige Bybellesse wat kinders meer leer van selfbeheersing. Dit is baie belangrik dat ouers vir hulle kinders van kleins af goeie waardes leer wat hulle vir die res van hulle lewe met hulle kan saamdra. Met behulp van die Bybel-bytjies-reeks kan ouers drie van hierdie Bybelse waar­des op 'n prettige manier in hulle kinders se lewens inbou. Deur een­voudige aktiwiteite soos dool­howe, blok­kies­raaisels en inkleurprentjies sal kinders tussen 6 en 10 jaar leer: Dankbaarheid gee 'n dieper betekenis aan alles wat jy doen. Selfbeheersing help jou om versoekings te weer­staan. Fluksheid sal jou meer suksesvol maak. Hierdie oulike reeks sal ouers help om moeilike konsepte op 'n opwindende manier vir hulle kinders te leer. Ook beskikbaar in Engels onder die titel BibleGum: Fun Bible Lessons on Self-Control.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

CUM

Country of origin

South Africa

Series

Bybel-bytjies

Release date

August 2017

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

,

Dimensions

276 x 216 x 3mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

28

ISBN-13

978-1-4316-1715-9

Barcode

9781431617159

Languages

value

Categories

LSN

1-4316-1715-6



Trending On Loot