0
Your cart

Your cart is empty

Books > Social sciences > Sociology, social studies > Social issues

Buy Now

Moenie Stres Nie! - Positiewe Boodskappe Vir Suid-Afrikaners, Deur Suid-Afrikaners (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R186
Discovery Miles 1 860
You Save: R14 (7%)
  • This item is a special order that could take a long time to obtain.

Moenie Stres Nie! - Positiewe Boodskappe Vir Suid-Afrikaners, Deur Suid-Afrikaners (Afrikaans, Paperback): Alan Knott-Craig

Moenie Stres Nie! - Positiewe Boodskappe Vir Suid-Afrikaners, Deur Suid-Afrikaners (Afrikaans, Paperback)

Alan Knott-Craig

 (sign in to rate)
List price R200 Loot Price R186 Discovery Miles 1 860 You Save R14 (7%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Suid-Afrikaners onthou toe beurtkrag in 2008 die land tot stilstand gebring het. Daar was 'n stormloop vir opwekkers en eiendom in Perth, Australi?. 'n E-pos vanaf Alan Knott-Craig wat Suid-Afrikaners herinner aan die positiewe dinge verbonde aan 'n lewe in Suid-Afrika het soos blits versprei en reaksies van duisende Suid-Afrikaners ontlok. So het Don't Panic tot bestaan gekom - 'n boek wat 'n oomblik in SA geskiedenis vasgel? het. Beweeg aan na 2014 en ons het beurtkrag (grotendeels) vergeet, ons was die gasheer vir die w?reldbeker-sokkertoernooi, ons het die globale resessie oorleef, maar nou tree die paniekgevoel weer in. Die Rand val, politiek domineer die nuus, daar is oral betogings oor dienslewering - moet ons nou stres? Lees die advies van Alan Knott-Craig, Willem Breytenbach, Max du Preez, Anet Vosloo, Brand Pretorius en menigte ander (welbekende mense, gewone Suid-Afrikaners en internasionale burgers wat tot Suid-Afrika aangetrokke is) wat vir ons s?: Moenie stres nie

General

Imprint: Bookstorm
Country of origin: South Africa
Release date: October 2014
First published: October 2014
Authors: Alan Knott-Craig
Dimensions: 193 x 130 x 9mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 120
ISBN-13: 978-1-920434-87-8
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Business & Economics > Economics > Political economy
Books > Sport & Leisure > Humour > General
Books > Social sciences > Sociology, social studies > Social issues > General
Books > Afrikaans > Sport en Ontspanning
Books > Afrikaans > Besigheid en Ekonomie
Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe
Books > Local Author Showcase > Politics
LSN: 1-920434-87-9
Barcode: 9781920434878

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners