Keshia Davids, Superheld (Afrikaans, Paperback)


Daar’s ’n nuwe superheld op die horison!

Keshia Davids is net ’n doodgewone (gaap) skoolmeisie. Daar is niks spesiaals aan haar nie. Sy kan nie eens ’n behoorlike wawiel doen nie. Maar alles verander toe sy op ’n dag sien hoe ’n boelie op haar kleinsussie pik – en die vonke begin spat! Ja, regtig. Daar skiet ligstrale uit Keshia se vingers. Wat op aarde is aan die gang?

Dit is tyd dat haar ouers oop kaarte speel – en Keshia se lewe gaan nooit weer dieselfde wees nie. Sy vind uit haar ma lei ’n dubbele lewe as geheime superheld wat misdaad regoor die wêreld bestry, terwyl haar pa by die huis bly en na die kinders omsien. En die tyd het aangebreek dat Keshia by haar ma aansluit en deel word van die wêreldwye stryd teen skelms.

Terwyl Keshia se superkragte begin sterker word, moet sy ’n balans probeer vind tussen haar superheld-opleiding en haar skoolwerk. Hoe op aarde gaan sy haar geheim vir haar vriende wegsteek? En toe haar ma se bose tweeling haar opwagting maak, begin Keshia wonder of dit nie dalk meer pret is om ’n super-SKURK te wees nie …?

’n Skreeusnaakse, aksiebelaaide avontuurverhaal vir jong lesers!


R168
List Price R195
Save R27 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1680
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Daar’s ’n nuwe superheld op die horison!

Keshia Davids is net ’n doodgewone (gaap) skoolmeisie. Daar is niks spesiaals aan haar nie. Sy kan nie eens ’n behoorlike wawiel doen nie. Maar alles verander toe sy op ’n dag sien hoe ’n boelie op haar kleinsussie pik – en die vonke begin spat! Ja, regtig. Daar skiet ligstrale uit Keshia se vingers. Wat op aarde is aan die gang?

Dit is tyd dat haar ouers oop kaarte speel – en Keshia se lewe gaan nooit weer dieselfde wees nie. Sy vind uit haar ma lei ’n dubbele lewe as geheime superheld wat misdaad regoor die wêreld bestry, terwyl haar pa by die huis bly en na die kinders omsien. En die tyd het aangebreek dat Keshia by haar ma aansluit en deel word van die wêreldwye stryd teen skelms.

Terwyl Keshia se superkragte begin sterker word, moet sy ’n balans probeer vind tussen haar superheld-opleiding en haar skoolwerk. Hoe op aarde gaan sy haar geheim vir haar vriende wegsteek? En toe haar ma se bose tweeling haar opwagting maak, begin Keshia wonder of dit nie dalk meer pret is om ’n super-SKURK te wees nie …?

’n Skreeusnaakse, aksiebelaaide avontuurverhaal vir jong lesers!

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk

Country of origin

South Africa

Release date

August 2018

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

212 x 137 x 15mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

160

ISBN-13

978-0-7993-8876-3

Barcode

9780799388763

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-8876-9



Trending On Loot