Lapdecoupage - Omskep jou huis met lieflike lap (Paperback)


Decoupage is een van daardie eeue-oue handwerksoorte wat telkens weer in 'n nuwe gedaante sy opwagting maak. Die jongste neiging is om decoupage met lap as basis te gebruik vir die versiering van 'n verskeiden heid voorwerpe, van inkopiesakke tot bedlampies en badkamerteels tot berebokse. Dit is 'n maklike, prettige manier om enige denkbare ding te hergebruik en te versier volgens idees en tegnieke van verskeie ander handwerksoorte. Hierdie praktiese gids se verfrissende en oor spronklike benadering tot decoupage fokus op die gebruik van lap en tekstielstowwe as dekoratiewe medium. Dit teks is propvol inligting, nuttige wenke en praktiese raad. Gedetailleerde aanwysings, aangevul deur duidelike stap-vir-stap foto's, verduidelik al die tegnieke wat vereis word om pragtige artikels te skep en professioneel af te werk. Die uitmuntende foto's van alle voltooide projekte sal enigeen aanspoor om sommer dadelik aan die werk te spring.

R75
List Price R95
Save R20 21%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles750
Delivery AdviceIn Stock


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Decoupage is een van daardie eeue-oue handwerksoorte wat telkens weer in 'n nuwe gedaante sy opwagting maak. Die jongste neiging is om decoupage met lap as basis te gebruik vir die versiering van 'n verskeiden heid voorwerpe, van inkopiesakke tot bedlampies en badkamerteels tot berebokse. Dit is 'n maklike, prettige manier om enige denkbare ding te hergebruik en te versier volgens idees en tegnieke van verskeie ander handwerksoorte. Hierdie praktiese gids se verfrissende en oor spronklike benadering tot decoupage fokus op die gebruik van lap en tekstielstowwe as dekoratiewe medium. Dit teks is propvol inligting, nuttige wenke en praktiese raad. Gedetailleerde aanwysings, aangevul deur duidelike stap-vir-stap foto's, verduidelik al die tegnieke wat vereis word om pragtige artikels te skep en professioneel af te werk. Die uitmuntende foto's van alle voltooide projekte sal enigeen aanspoor om sommer dadelik aan die werk te spring.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Metz Press

Country of origin

South Africa

Release date

March 2014

Availability

In stock. We should be able to ship in 1 working day. More are available from supplier.

Authors

Dimensions

260 x 195 x 12mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

128

ISBN-13

978-1-920479-99-2

Barcode

9781920479992

Categories

LSN

1-920479-99-6



Trending On Loot