Top 1 000 Afrikaanse Woorde / Top 1 000 Afrikaans Words (Afrikaans, English, Paperback)


Die idee agter hierdie woordelys is om nie-Afrikaanstalige studente op Afrikaanse kampusse te laat welkom voel. Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal is in 2009 deur die Vriende van Afrikaans genader om 'n lys van die duisend nuttigste woorde in Afrikaans op te stel wat 'n student nodig sou he om mee oor die weg te kom op 'n oorwegend Afrikaanse kampus. Elke Afrikaanse woord is van 'n Engelse vertaling voorsien en die gebruik van elke woord word met 'n volsin geillustreer. Daarby is 'n bietjie toeristiese inligting gevoeg om buitelandse studente ook te bevoordeel. Die teksbokse wat deur die woordelys versprei is, is 'n poging om taal-kulturele inligting oor te dra.

R140
List Price R145

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1400
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die idee agter hierdie woordelys is om nie-Afrikaanstalige studente op Afrikaanse kampusse te laat welkom voel. Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal is in 2009 deur die Vriende van Afrikaans genader om 'n lys van die duisend nuttigste woorde in Afrikaans op te stel wat 'n student nodig sou he om mee oor die weg te kom op 'n oorwegend Afrikaanse kampus. Elke Afrikaanse woord is van 'n Engelse vertaling voorsien en die gebruik van elke woord word met 'n volsin geillustreer. Daarby is 'n bietjie toeristiese inligting gevoeg om buitelandse studente ook te bevoordeel. Die teksbokse wat deur die woordelys versprei is, is 'n poging om taal-kulturele inligting oor te dra.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Pharos Dictionaries

Country of origin

South Africa

Release date

July 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

First published

September 2011

Authors

Dimensions

160 x 100 x 9mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

121

ISBN-13

978-1-86890-116-6

Barcode

9781868901166

Languages

value, value

Categories

LSN

1-86890-116-5



Trending On Loot