0
Your cart

Your cart is empty

Books > Food & Drink > General cookery

Buy Now

Tjailaresepte 2 - Op Reis Met Amore Bekker (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R43
Discovery Miles 430

Tjailaresepte 2 - Op Reis Met Amore Bekker (Afrikaans, Paperback)

Amore Bekker

 (sign in to rate)
Loot Price R43 Discovery Miles 430

Bookmark and Share

Expected to ship within 10 - 15 working days

Tjailaresepte 2 is die opvolg van die gewilde Tjailaresepte wat in 2010 verskyn het. Diť keer is die tema reis.

Elke weeksdag ‘tjaila’ miljoene RSG-luisteraars saam met die geliefde Amore Bekker wat heerlike, maklike resepte en hartroerende saamrybriewe met hulle deel. In Tjailaresepte 2 kombineer sy verskillende fasette van reis en kos: Daar is snelwegresepte (voorgeregte), kronkelpadresepte (disse wat meer voorbereidingstyd verg), omdraaipadresepte (gesonder, meestal vegetariese kos) en bestemmings (nageregte, wat anders!).

Amore sÍ: “Daagliks net na 17:00 bel ek 'n luisteraar om te hoor wat maak hulle vir aandete. Ons het al wonderlike oomblikke beleef rondom die kospotte. Terwyl jou pad korter raak, kry jy idees vir aandete. Die afgelope drie jaar lees ek ook daagliks saamrybriewe deur mense wat probeer sin maak van hulle daaglikse bestaan. Sommige briewe is snaaks, ander is roerend. Tien van die gewildste saamrybriewe is ook in hierdie boek ingesluit.”

Hierdie kos-en-reisboek is ’n moet vir elkeen wat lief is vir avontuur – in die kombuis en op die pad.

General

Imprint: Naledi
Country of origin: South Africa
Release date: September 2013
Authors: Amore Bekker
Dimensions: 250 x 190 x 11mm (L x W x T)
Format: Paperback - With flaps
Pages: 158
ISBN-13: 978-0-9921912-4-5
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Health, Home & Family > Cookery / food & drink etc
Books > Health, Home & Family > Cookery / food & drink etc > General cookery
Books > Health, Home & Family > Cookery / food & drink etc > General cookery > General
Books > Food & Drink > General cookery
Books > Food & Drink > General cookery > General
Books > Afrikaans
Books > Afrikaans > Gesondheid, Huis en Gesin
Books > Afrikaans > Kook en Geniet
Books > Local Author Showcase > Food & Drink
LSN: 0-9921912-4-6
Barcode: 9780992191245

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners