0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories

Buy Now

Die rooikop,die leeu en die handgranaat (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R172
Discovery Miles 1 720
You Save: R28 (14%)
Die rooikop,die leeu en die handgranaat (Afrikaans, Paperback): Annelie Ferreira

Die rooikop,die leeu en die handgranaat (Afrikaans, Paperback)

Annelie Ferreira

 (sign in to rate)
List price R200 Loot Price R172 Discovery Miles 1 720 You Save R28 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 13 - 17 working days

Adele was nog altyd versot op kuns. Dit was haar ding. Maar sedert die begin van die jaar kry sy skielik vrot punte. Dalk hou die nuwe kunsjuffrou nie van haar nie. Hoekom sukkel sy so met haar selfportret vir die volgende klasprojek? Is dit omdat sy haar bos rooi hare en kurwes so verwens? Die afgelope tyd voel dit buitendien of ín groot hand haar wereld gevat en geskud het. Soos daai ou bordspeletjies wat hulle kleintyd saamgevat het op vakansies. Iemand stamp per ongeluk net liggies aan die Slangetjies-en-leertjies en al die knope en dobbelsteentjies is deurmekaar, en niemand het meer ín cooking clue of hulle naby die einde of die begin is nie. En dit alles begin die middag toe sy van die skool af stap en ín leeu in hulle tuin ontdek ... Hierdie nuwe jeugverhaal uit die pen van die bekroonde Annelie Ferreira is ín holderstebolder-wipwarit vol humor, romanse, aksie en avontuur.

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: June 2017
Authors: Annelie Ferreira
Dimensions: 213 x 137 x 15mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 134
ISBN-13: 978-0-7993-8361-4
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction > Teenage romance
Books > Children's & Educational > Fiction > School stories
Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > Adventure Stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > School Stories
Books > Children's Fiction & Fun > Teenage Romance
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
LSN: 0-7993-8361-9
Barcode: 9780799383614

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners