Teen hierdie tyd huil Blou Feetjie al kliphard. Ek se vir julle die
Grondmonster het hom ingesluk. Of dalk het 'n ou kabouterspook hom
in 'n boek verander … of … Almal se ogies is koeelrond van skrik.
Se nou net sy is dalk reg …? Vaak Vaatjie Vergeetkabouter maak
groot moleste in Droombos wanneer hy soos mis voor die son verdwyn.
Die piekniek word onderbreek om die verwarde kalant op te spoor.
Iemand weet waar is hy … maar hulle se niks!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!