Gebede Vir Kleingoed (Hardcover)


Met Gebede vir kleingoed bied Annieria McFarlane ’n pragtige volkleur-gebedeboekie vir drie- tot sesjariges wat ouers sal help om vroeg reeds by hulle kinders die gewoonte te vestig om met God te praat oor alles wat in jou lewe gebeur. Die fokus van elke gebedjie is telkens op die kind se ervaringswereld en sal kinders help om God ook in die praktiese van elke dag raak te sien. Die skattige illustrasies en eenvoudige gebedjies in rym sal kleingoed bekoor en Gebede vir kleingoed gou ’n gunsteling op elke boekrak maak.

R42
List Price R50
Save R8 16%
Discovery Miles420
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Met Gebede vir kleingoed bied Annieria McFarlane ’n pragtige volkleur-gebedeboekie vir drie- tot sesjariges wat ouers sal help om vroeg reeds by hulle kinders die gewoonte te vestig om met God te praat oor alles wat in jou lewe gebeur. Die fokus van elke gebedjie is telkens op die kind se ervaringswereld en sal kinders help om God ook in die praktiese van elke dag raak te sien. Die skattige illustrasies en eenvoudige gebedjies in rym sal kleingoed bekoor en Gebede vir kleingoed gou ’n gunsteling op elke boekrak maak.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

CUM

Country of origin

South Africa

Release date

November 2011

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

150 x 150mm (L x W)

Format

Hardcover

Pages

48

ISBN-13

978-1-77000-976-9

Barcode

9781770009769

Categories

LSN

1-77000-976-0



Trending On Loot