0
Your cart

Your cart is empty

Books > Food & Drink > TV / celebrity chef cookbooks

Not currently available

Armand Kook Kaal - 'n Banting- en Keto-Kookboek (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R319
Discovery Miles 3 190
You Save: R96 (23%)

Share your images

Armand Kook Kaal - 'n Banting- en Keto-Kookboek (Afrikaans, Paperback)

Armand Aucamp

 (sign in to rate)
List price R415 Loot Price R319 Discovery Miles 3 190 You Save R96 (23%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Kook kaal saam met Armand! Armand Aucamp is een van die begeerlikste celebs in Suid-Afrika. Aanhangers begeer f sy lyf f om soos hy te lyk.

Nou deel Armand sy geheim met almal: Hy eet kaal, gestroopte, heel kos in die vorm van die sogenaamde “banting”- of “keto”-leefstyl. Met ’n ho-vet-lae-koolhidraat (HVLK)-dieet hou hy daardie Adonis-lyf in stand en maak hy sy bewonderaars mal. Maar vir Armand is “banting” of “keto” geen straf nie. Naas toneelspel is kosmaak sy groot liefde en sedert hy die HVLK-leefstyl ontdek het, het hy met soveel kreatiewe maniere vorendag gekom om gesonde kos lekker te maak, dat hy besluit het om sy resepte in ’n boek met die wreld te deel.

Armand Kook Kaal bestaan uit 100 HVLK-resepte wat banting- en/of keto-vriendelik is. Stap-vir-stap en met pragfoto’s daarby wys Armand jou hoe om smuldisse te skep uit heel, gestroopte bestanddele sonder om die skaal te laat ly. Kies tussen eierdisse en vleisgeregte, lekkernye en nageregte en word so sterk en slank soos Armand!

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: November 2018
Authors: Armand Aucamp
Dimensions: 280 x 210 x 50mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 224
ISBN-13: 978-0-7993-8472-7
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Local Author Showcase > Food & Drink
Books > Afrikaans
Promotions
Books > Health, Home & Family > Family & health > Fitness & diet > Diets & dieting
Books > Afrikaans > Gesondheid, Huis en Gesin
Books > Sport & Leisure > General
Books > Afrikaans > Sport en Ontspanning
Books > Health, Home & Family > Cookery / food & drink etc > TV / celebrity chef cookbooks
Books > Food & Drink > TV / celebrity chef cookbooks
Books > Afrikaans > Kook en Geniet
LSN: 0-7993-8472-0
Barcode: 9780799384727

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners