0
Your cart

Your cart is empty

Books > Language & Literature > Literature: texts > Poetry texts & anthologies

Not currently available

Woord-Engel (Afrikaans, Hardcover)
Woord-Engel (Afrikaans, Hardcover): Azette Wiesner

Woord-Engel (Afrikaans, Hardcover)

Azette Wiesner

 (sign in to rate)

Bookmark and Share

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Woord-Engel, debuutbundel deur Azette Wiesner het ontstaan nadat sy begin skryf het as terapie om haar seer en rou te verwerk na die tragiese ongeluk van haar eggenoot, Etienne Wiesner.

Sy het haar verse op Facebook geplaas en kort voor lank was sy ‘n enigma met meer as 60 000 vriende: jonk, oud, veelrassig, Engelsprekend en aanhangers uit Nederland en BelgiŽ is gereelde lesers van haar verse.

Azette het nog altyd graag die poŽsie gelees van enkele Afrikaanse digters, en Afrikaans was een van haar vakke op universiteit. Haar gedigte is egter intuÔtief en uniek. Sy skryf sonder veel literÍre verwysings, dit beteken egter nie dat haar werk nie raakgesien word deur kenners van die letterkunde nie. Haar skryfstem, gebore uit haar eie intense gevoelswÍreld bied vertroosting aan duisende mense wat sy aanraak met temas oor die pyn van rou , die dood en die onbeskryflike verlies van ‘n geliefde. Sonder enige sentimentaliteit en in gewone taal. Toeganklike taal met universele waarde.

Soos reeds genoem, is die digter 'n besprekingspunt in die letterkundige geledere: haar skryfstyl en die eenvoud waarmee sy haar temas leesbaar en sonder pretensie aanbied, maak haar leesbaar en gewild by mense wat ruiterlik erken dat hulle poŽsie verpes het op skool.

'n Bonus CD word saam met die digbundel verpak waarop Helena Hettema sestien toonsettings sing van lirieke/verse uit Azette se bundel.

General

Imprint: Muse Publications
Authors: Azette Wiesner
Format: Hardcover • CD  CD
Pages: 195
ISBN-13: 978-0-9922397-2-5
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Language & Literature > Literature: texts > Poetry texts & anthologies > General
Books > Health, Home & Family > Family & health > Coping with personal problems > Coping with death & bereavement
Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde
Books > Afrikaans > Gesondheid, Huis en Gesin
Books > Local Author Showcase
LSN: 0-9922397-2-9
Barcode: 9780992239725

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners