0
Your cart

Your cart is empty

Books > Arts & Architecture > Art forms, treatments & subjects > Ceramic arts, pottery, glass > Mosaics

Buy Now

Mosaiek vir Jou Tuin - 25 Stap vir Stap Projekte (Paperback) Loot Price: R79
Discovery Miles 790
You Save: R16 (17%)

Mosaiek vir Jou Tuin - 25 Stap vir Stap Projekte (Paperback)

Becky Paton

 (sign in to rate)
List price R95 Loot Price R79 Discovery Miles 790 You Save R16 (17%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 10 working days

Flatervrye mosaÔek projekte soos plantbakke, meubels en ornamente vir jou tuin

• Van eenvoudige projekte soos sierpanele tot ’n sprankelende waterverfraaiing en ’n mosaÔektafelblad

• Uitvoerige bespreking van tegnieke, volledige aanwysings, patrone en wenke om ’n professionele afwerking te verseker

MosaÔek is ’n een van die duursaamste kuns vorme in die wÍreld, wat dit perfek maak om die ruimte buite jou huis te versier. Die projekte in MosaÔek vir jou tuin is geskik vir alles, van ’n klein terras tot ’n groot tuin en wys jou hoe om jou buitenshuise ruimte op die mees bekoorlike, unieke en blywende manier te versier.

Die uitgebreide tegniek-afdeling toon hoe om die regte teŽls vir jou omgewing te kies, asook hoe om dit te gebruik. Die groot verskeidenheid teŽls wat vandag in die handel beskikbaar is, is beter as ooit tevore en hierdie boek benut diť skatkis nuwe materiaal, onder andere versierde teŽls, of selfs goedkoop (dog outentieke) bladgoudteŽls ten volle. Namate jy vorder, kan jy jou kreatiwiteit ontwikkel met wenke vir bypassende teŽl- en kleurskemas wat jou in staat stel om die projekte effektief aan te pak en kunswerke te skep wat heeltemal eie is aan jou en jou tuin.

Al 25 projekte is geskik vir beginners en strek van eenvoudige dekoratiewe stukke, soos die betowerende kindervoetspore en skoenlapperklippe, tot praktiese en stewige weerbestande stukke soos die geruite trompe l’oeil-tafelblad en bekoorlike plantbakke wat veral in die vaal wintermaande sal bydra tot die kleur in jou tuin. Sommige projekte, soos die kershouer, kan binne twee uur voltooi word.

General

Imprint: Metz Press
Country of origin: South Africa
Release date: August 2017
Authors: Becky Paton
Dimensions: 276 x 210 x 11mm (L x W x T)
Format: Paperback - With flaps
Pages: 128
ISBN-13: 978-1-928376-30-9
Categories: Books > Health, Home & Family > Gardening > Garden design & planning
Books > Arts & Architecture > Art forms, treatments & subjects > Ceramic arts, pottery, glass > Mosaics
Books > Gardening > Garden design & planning
LSN: 1-928376-30-4
Barcode: 9781928376309

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners