Gewapen Vir Die Geestelike Stryd - Rus Jou Toe Met Kennis En Beleef Oorwinning in Geestelike Oorlogvoering (Afrikaans, Paperback)


Daar is uiteenlopende standpunte oor die geesteswereld: sommige mense ontken die bestaan van demone en ander gaan weer oorboord daarmee. Bennie Mostert het hierdie verwarring gesien en Gewapen vir die geestelike stryd geskryf om Christene op 'n praktiese manier toe te rus vir die geestelike stryd. Gelowiges moet die geestelike waarhede in die Skrif ken en verstaan, en dit prakties uitleef. In Gewapen vir die geestelike stryd gee Bennie Mostert die nodige toerusting om staande te bly teen aanvalle van die duiwel. Hy praat onder andere oor die gesag van die gelowige, die wapenrusting van God, die Heilige Gees en gebed as wapens in die stryd. Gewapen vir die geestelike stryd is bedoel vir almal wat paraat wil wees in die stryd teen die Bose. Dit is voorheen uitgegee onder die titel Geestelike oorlogvoering.

R116
List Price R140
Save R24 17%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1160
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Daar is uiteenlopende standpunte oor die geesteswereld: sommige mense ontken die bestaan van demone en ander gaan weer oorboord daarmee. Bennie Mostert het hierdie verwarring gesien en Gewapen vir die geestelike stryd geskryf om Christene op 'n praktiese manier toe te rus vir die geestelike stryd. Gelowiges moet die geestelike waarhede in die Skrif ken en verstaan, en dit prakties uitleef. In Gewapen vir die geestelike stryd gee Bennie Mostert die nodige toerusting om staande te bly teen aanvalle van die duiwel. Hy praat onder andere oor die gesag van die gelowige, die wapenrusting van God, die Heilige Gees en gebed as wapens in die stryd. Gewapen vir die geestelike stryd is bedoel vir almal wat paraat wil wees in die stryd teen die Bose. Dit is voorheen uitgegee onder die titel Geestelike oorlogvoering.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Christian Art Books

Country of origin

South Africa

Release date

April 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

211 x 149 x 11mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

158

ISBN-13

978-1-4316-1570-4

Barcode

9781431615704

Languages

value

Categories

LSN

1-4316-1570-6



Trending On Loot