Saartjie Se Nuwe Maat (Afrikaans, Paperback)


Die drie Muskiete maak kennis met die parmantige Gail Smith wat spog dat sy alles net so goed soos Saartjie kan doen – en selfs nog beter! Ons heldin laat haar nie so beledig nie en dit lei tot 'n kragmeting met 'n verrassende einde. Verder is daar ook nog 'n strooptog in 'n vrugteboord en 'n tante wat op 'n baie ontydige tyd kom kuier - om nie te praat van die onmin tussen die Muskiete nie. Gaan die meisies uitmekaar spat noudat hulle op hoerskool is?

R104
List Price R108

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1040
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die drie Muskiete maak kennis met die parmantige Gail Smith wat spog dat sy alles net so goed soos Saartjie kan doen – en selfs nog beter! Ons heldin laat haar nie so beledig nie en dit lei tot 'n kragmeting met 'n verrassende einde. Verder is daar ook nog 'n strooptog in 'n vrugteboord en 'n tante wat op 'n baie ontydige tyd kom kuier - om nie te praat van die onmin tussen die Muskiete nie. Gaan die meisies uitmekaar spat noudat hulle op hoerskool is?

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Human & Rousseau

Country of origin

South Africa

Release date

2007

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

213 x 136 x 8mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

128

ISBN-13

978-0-7981-4723-1

Barcode

9780798147231

Languages

value

Categories

LSN

0-7981-4723-7



Trending On Loot