Prentmagnete: 6 Dieremaats in Die Wildtuin (Afrikaans, Board book)


Leeu, seekoei, aap, tier, sebra of olifant? Wie van Kallie die kameelperd se maats mag hom help met sy verrassing? Jy besluit! Kies prentmagnete om die bladsye te voltooi, haal dit af en speel weer! Met 6 sagte, dik prentmagnete wat op verskeie plekke op die bladsye vassit, kan jong kinders die interaktiewe storie geniet deur self te besluit watter karakter elke keer aan die verskillende aktiwiteite gaan deelneem.

R66
List Price R69

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles660
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Leeu, seekoei, aap, tier, sebra of olifant? Wie van Kallie die kameelperd se maats mag hom help met sy verrassing? Jy besluit! Kies prentmagnete om die bladsye te voltooi, haal dit af en speel weer! Met 6 sagte, dik prentmagnete wat op verskeie plekke op die bladsye vassit, kan jong kinders die interaktiewe storie geniet deur self te besluit watter karakter elke keer aan die verskillende aktiwiteite gaan deelneem.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Human & Rousseau

Country of origin

South Africa

Release date

May 2014

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

231 x 323 x 15mm (L x W x T)

Format

Board book

Pages

14

ISBN-13

978-0-7981-6691-1

Barcode

9780798166911

Languages

value

Categories

LSN

0-7981-6691-6



Trending On Loot