Kameelperdjie Leer 'N Les: Boek 3 (Afrikaans, Paperback)


Kom saam met Audrey en haar blink-blou hoëhakskoene op 'n fantastiese avontuur!

Wanneer Audrey Amaka se niggie Ornela onverwags kom kuier, is Audrey nie baie gelukkig nie. En wanneer Ornela alles begin na-aap wat Audrey doen, maak dit die lewe vir Audrey baie moeilik.

In Kameelperdjie leer ’n les volg kinders op die blink-blou hakke van hierdie skreeusnaakse en oulike karakter. Audrey leer om ’n goeie rolmodel te wees, en Ornela ontdek haar eie Godgegewe talente.

Audrey Amaka hoef nie twee keer genooi te word om vir altyd in kinders se harte in te kruip nie.

Kameelperdjie leer ’n les is die derde boek in Die avonture van Audrey Amaka-reeks. Die boekie sluit ook af met interessante diere-feite wat aansluit by die storie, asook versteekte elemente om in die boek te soek.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Little Giraffe Learns a Lesson


R42
List Price R50
Save R8 16%
Discovery Miles420
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Kom saam met Audrey en haar blink-blou hoëhakskoene op 'n fantastiese avontuur!

Wanneer Audrey Amaka se niggie Ornela onverwags kom kuier, is Audrey nie baie gelukkig nie. En wanneer Ornela alles begin na-aap wat Audrey doen, maak dit die lewe vir Audrey baie moeilik.

In Kameelperdjie leer ’n les volg kinders op die blink-blou hakke van hierdie skreeusnaakse en oulike karakter. Audrey leer om ’n goeie rolmodel te wees, en Ornela ontdek haar eie Godgegewe talente.

Audrey Amaka hoef nie twee keer genooi te word om vir altyd in kinders se harte in te kruip nie.

Kameelperdjie leer ’n les is die derde boek in Die avonture van Audrey Amaka-reeks. Die boekie sluit ook af met interessante diere-feite wat aansluit by die storie, asook versteekte elemente om in die boek te soek.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Little Giraffe Learns a Lesson

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

CUM

Country of origin

South Africa

Release date

April 2015

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

223 x 226 x 5mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

32

ISBN-13

978-1-4316-1240-6

Barcode

9781431612406

Languages

value

Categories

LSN

1-4316-1240-5



Trending On Loot