Slegs Meisies (Afrikaans, Paperback)


Jou hare hang soos toutjies, jou gesig is vol puisies en jou gesin is besig om jou gek te maak… Wat op aarde is aan die gang? Soms is dit nodig om prontuit vrae te vra en reguit antwoorde te kry. Puberteit hoef nie 'n nagmerrie te wees nie. As jy weet wat om te verwag, kan dit die avontuur van 'n leeftyd wees. Hierdie gids vertel jou alles wat jy nog altyd wou weet: van bra's tot boelies, van kontrasepsie tot kopluise, van sanitere doekies tot slegte asem!

R53
List Price R60
Save R7 12%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles530
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Jou hare hang soos toutjies, jou gesig is vol puisies en jou gesin is besig om jou gek te maak… Wat op aarde is aan die gang? Soms is dit nodig om prontuit vrae te vra en reguit antwoorde te kry. Puberteit hoef nie 'n nagmerrie te wees nie. As jy weet wat om te verwag, kan dit die avontuur van 'n leeftyd wees. Hierdie gids vertel jou alles wat jy nog altyd wou weet: van bra's tot boelies, van kontrasepsie tot kopluise, van sanitere doekies tot slegte asem!

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lapa Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

August 2012

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Translators

Dimensions

225 x 150mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

48

ISBN-13

978-0-7993-5798-1

Barcode

9780799357981

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-5798-7



Trending On Loot