Markdag (Afrikaans, Paperback)

,
Markte is toenemend gewild en elke klein dorpie en hip woonbuurt het deesdae sy eie mark, 'n gunsteling uitstappie vir oud en jonk. Die koskenners en skrywersbroer en -suster Callie Maritz en Mari-Louis Guy nooi jou uit om deel te word van die lekkerte. Hulle boek is propvol nuwe, oorspronklike en kreatiewe resepte vir self geniet of vir present-gee – of verkoop om jou inkomste aan te vul. Resepte soos waatlemoenkoek, macadamiabobotie, sjokolade afdrukke, oopgesig Aloo pasteitjies, Ouma se melktert en marshmallow reenboogkoek is maar van die baie verrassings wat wag. Elke hoofstuk is pragtig ontwerp om by elke spesifieke mark te pas. Die hoofstukke dek onder meer: Skoolkermis en fondsinsameling; Kerkbasaar; Padstalletjie; Stads- en dorpsmark; Straatkos; Wereldmark en die toekoms; Geskenke en feesviering; Boeremark. 'n Besielende visuele fees wat jou vingers sal laat jeuk om self deel te word van die volgende markdag in jou omgewing.

R320
List Price R335

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles3200
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Markte is toenemend gewild en elke klein dorpie en hip woonbuurt het deesdae sy eie mark, 'n gunsteling uitstappie vir oud en jonk. Die koskenners en skrywersbroer en -suster Callie Maritz en Mari-Louis Guy nooi jou uit om deel te word van die lekkerte. Hulle boek is propvol nuwe, oorspronklike en kreatiewe resepte vir self geniet of vir present-gee – of verkoop om jou inkomste aan te vul. Resepte soos waatlemoenkoek, macadamiabobotie, sjokolade afdrukke, oopgesig Aloo pasteitjies, Ouma se melktert en marshmallow reenboogkoek is maar van die baie verrassings wat wag. Elke hoofstuk is pragtig ontwerp om by elke spesifieke mark te pas. Die hoofstukke dek onder meer: Skoolkermis en fondsinsameling; Kerkbasaar; Padstalletjie; Stads- en dorpsmark; Straatkos; Wereldmark en die toekoms; Geskenke en feesviering; Boeremark. 'n Besielende visuele fees wat jou vingers sal laat jeuk om self deel te word van die volgende markdag in jou omgewing.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Human & Rousseau

Country of origin

South Africa

Release date

October 2012

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

,

Dimensions

293 x 220 x 15mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

208

ISBN-13

978-0-7981-5731-5

Barcode

9780798157315

Languages

value

Categories

LSN

0-7981-5731-3



Trending On Loot