Vuurvas (Afrikaans, Paperback)


Vuurvas is ‘n digbundel deur die bekende Carel Anthonissen.

Die gedigte gaan oor die onskuld en verwagtinge van ‘n kind in sy eerste landskap, die ontnugtering en vervreemding wat die volwasse bestaan meebring, en die uiteindelike aanvaarding en omarming van pyn, siekte, ouderdom en dood.

Vuurvas is nie alleen ‘n verwysing na die onvernietigbare kiem van hoop, regskapenheid en welwillendheid in die mens nie, maar dien ook as ‘n voorbeeld van aandagtige en gevoelige omgang met taal en verwoording.


R96
List Price R190
Save R94 49%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles960
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Vuurvas is ‘n digbundel deur die bekende Carel Anthonissen.

Die gedigte gaan oor die onskuld en verwagtinge van ‘n kind in sy eerste landskap, die ontnugtering en vervreemding wat die volwasse bestaan meebring, en die uiteindelike aanvaarding en omarming van pyn, siekte, ouderdom en dood.

Vuurvas is nie alleen ‘n verwysing na die onvernietigbare kiem van hoop, regskapenheid en welwillendheid in die mens nie, maar dien ook as ‘n voorbeeld van aandagtige en gevoelige omgang met taal en verwoording.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Naledi

Country of origin

South Africa

Release date

September 2017

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

213 x 137 x 7mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

81

ISBN-13

978-0-928316-97-1

Barcode

9780928316971

Languages

value

Categories

LSN

0-928316-97-1



Trending On Loot