Carli Lessing - Belofte Van Reen (CD)


Carli Lessing se derde CD, Belofte van ren is n kontemporre gospel album wat wyd aanklank sal vind. Haar mees toeganklike album nog bevat 11 oorspronklike liedjies uit haar eie pen. Jake Odendaal (Elvis Blue, Joe Niemand) het die CD vervaardig en die verwerkings is soos altyd kreatief en opwindend. Hierdie is n popalbum met n dieper boodskap wat by jou bly lank na die laaste noot.

R76

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles760
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Carli Lessing se derde CD, Belofte van ren is n kontemporre gospel album wat wyd aanklank sal vind. Haar mees toeganklike album nog bevat 11 oorspronklike liedjies uit haar eie pen. Jake Odendaal (Elvis Blue, Joe Niemand) het die CD vervaardig en die verwerkings is soos altyd kreatief en opwindend. Hierdie is n popalbum met n dieper boodskap wat by jou bly lank na die laaste noot.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Label

Universal

Country of origin

South Africa

Release date

May 2011

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Performers

Format

CD

Age restriction

A

Categories

LSN

XVJ-R7Q-0FH-6

Tracks

Disk 1

  1. Wat Is Nou?
  2. Wees Stil
  3. Grens Van Chaos
  4. Nuwe Lewe
  5. Ek Sien 'n Nuwe Aarde
  6. Belofte Van Reen
  7. Wolkbreuk
  8. U Liefde
  9. Meer As Nou
  10. Ontdooi My
  11. Ver Verhewe



Trending On Loot