0
Your cart

Your cart is empty

Books > Health, Home & Family > Family & health > Coping with personal problems

Buy Now

Kry Jou Kop Skoon - 5 Maklike Stappe Om Angs, Stres En Toksieke Gedagtes Vas Te Vat (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R95
Discovery Miles 950
You Save: R204 (68%)

Kry Jou Kop Skoon - 5 Maklike Stappe Om Angs, Stres En Toksieke Gedagtes Vas Te Vat (Afrikaans, Paperback)

Caroline Leaf

 (sign in to rate)
List price R299 Loot Price R95 Discovery Miles 950 You Save R204 (68%)

Bookmark and Share

In stock. We should be able to ship within 24 hours.

As jy gedink het dit is maar net normaal om met toksiese gedagtes, depressie en angs saam te leef, dink weer. Die pad na ’n gesonde gedagtewźreld en ware geluk is dalk baie korter as wat jy dink.

In Kry jou kop skoon gee dr. Caroline Leaf ’n 5-stap-plan wat jou sal lei om negatiewe gedagtes en emosies te identifiseer en te oorkom. Die plan, wat wetenskaplik bewys is, word ondersteun deur aangrypende gevallestudies. Enigiemand wat hierdie 5 stappe volg, sal ’n dramatiese verskil in hul fisieke en emosionele gesondheid ervaar.

Ontdek in Kry jou kop skoon hoe jy in net 3 siklusse van 21 dae beheer kan neem oor jou chaotiese gedagtewźreld sodat jy volkome emosionele en liggaamlike gesondheid, vrede en geluk kan ervaar.

General

Imprint: Christelike Uitgewers Maatskappy
Country of origin: South Africa
Release date: September 2021
Authors: Caroline Leaf
Dimensions: 216 x 140 x 20mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 324
ISBN-13: 978-1-4316-2535-2
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Social sciences > General
Books > Humanities > Religion & beliefs > General
Books > Medicine > General issues > General
Books > Health, Home & Family > Family & health > Coping with personal problems > General
Books > Health, Home & Family > Self-help & practical interests > Popular psychology > General
Books > Religion & Spirituality > General
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Gesondheid, Huis en Gesin
Books > Afrikaans > Geneeskunde
Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
Books > Afrikaans > Nuwe Vrystellings
Books > Afrikaans > Verskeep in 24 uur
Promotions > Black Fridays > Added on Week 4
Promotions > Black Fridays > Books > Lifestyle
Promotions > Black Fridays > Books > Social & Politics
LSN: 1-4316-2535-3
Barcode: 9781431625352

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners