Die Bybel In 366 Dae Vir Seuns (Afrikaans, Paperback)


366 uittreksels uit die NLV met kort en kragtige oordenkings vir seuns.

Seuns tussen 8 en 12 kan ook nou saam­lees aan die gewilde Bybel in 366 dae-reeks. Die Bybel in 366 dae vir seuns se oordenkings is deur Carolyn Larsen geskryf en spesiaal gerig op die leefwêreld en uitdagings van hierdie seuns.

Die Bybel in 366 dae vir seuns (met ’n pragtige kleur-uitleg – blou vir die seuns) sal seuns help om die kernboodskap van die Bybel te ontdek. Dit bied 366 uittreksels uit die Bybel (Nuwe Lewende Verta­ling) saam met kort en kragtige oordenkings. Seuns kan daagliks deur die Bybel stap, van Genesis tot Openbaring, en leiding kry oor temas soos groeps­druk, slegte keuses en vertroue op God.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Bible in 366 Days for Boys.


R165
List Price R200
Save R35 18%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1650
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

366 uittreksels uit die NLV met kort en kragtige oordenkings vir seuns.

Seuns tussen 8 en 12 kan ook nou saam­lees aan die gewilde Bybel in 366 dae-reeks. Die Bybel in 366 dae vir seuns se oordenkings is deur Carolyn Larsen geskryf en spesiaal gerig op die leefwêreld en uitdagings van hierdie seuns.

Die Bybel in 366 dae vir seuns (met ’n pragtige kleur-uitleg – blou vir die seuns) sal seuns help om die kernboodskap van die Bybel te ontdek. Dit bied 366 uittreksels uit die Bybel (Nuwe Lewende Verta­ling) saam met kort en kragtige oordenkings. Seuns kan daagliks deur die Bybel stap, van Genesis tot Openbaring, en leiding kry oor temas soos groeps­druk, slegte keuses en vertroue op God.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Bible in 366 Days for Boys.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Christian Art Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

July 2013

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

178 x 127 x 21mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

392

ISBN-13

978-1-4316-0465-4

Barcode

9781431604654

Languages

value

Categories

LSN

1-4316-0465-8



Trending On Loot