Superhelde - Dagstukke (Afrikaans, Hardcover)


101 dagstukke om ’n superheld vir Jesus te wees.

Wat het al die groot superhelde in gemeen? Wel, be­halwe vir die kleurvolle kostuums, mantels en super­kragte, is hulle almal gewone mense soos jy. Hulle kort ook aanmoediging en daai ekstra hup­stoot.

Superhelde – Dagstukke, geskryf deur Carolyn Larsen en geïllustreer deur Joe Goode, help seuns in 101 oordenkings om te verstaan wat God van hulle ver­wag as groot superhelde. Hulle sal leer dat om ’n goeie vriend te wees, ander te respekteer, die waar­heid te praat, en vele ander eienskappe hulle super­krag is om ’n superheld vir Jesus te wees. Saam met elke dag­stukkie is daar ook ’n onthou-nota om seuns te leer hoe ware superhelde optree.

Superhelde – Dagstukke sal seuns uit hulle groot helde-gids – die Bybel – leer wat dit beteken om ’n superheld vir Jesus te wees.


R107
List Price R130
Save R23 18%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1070
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

101 dagstukke om ’n superheld vir Jesus te wees.

Wat het al die groot superhelde in gemeen? Wel, be­halwe vir die kleurvolle kostuums, mantels en super­kragte, is hulle almal gewone mense soos jy. Hulle kort ook aanmoediging en daai ekstra hup­stoot.

Superhelde – Dagstukke, geskryf deur Carolyn Larsen en geïllustreer deur Joe Goode, help seuns in 101 oordenkings om te verstaan wat God van hulle ver­wag as groot superhelde. Hulle sal leer dat om ’n goeie vriend te wees, ander te respekteer, die waar­heid te praat, en vele ander eienskappe hulle super­krag is om ’n superheld vir Jesus te wees. Saam met elke dag­stukkie is daar ook ’n onthou-nota om seuns te leer hoe ware superhelde optree.

Superhelde – Dagstukke sal seuns uit hulle groot helde-gids – die Bybel – leer wat dit beteken om ’n superheld vir Jesus te wees.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

CUM

Country of origin

South Africa

Release date

June 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

198 x 160 x 15mm (L x W x T)

Format

Hardcover

Pages

108

ISBN-13

978-1-4316-1568-1

Barcode

9781431615681

Languages

value

Categories

LSN

1-4316-1568-4



Trending On Loot