Met oorgenoeg nuttige inligting en interessante feite oor die lewens van hierdie verskillende beroepsmense, sal hierdie boeke jong lesers leer hoe om wiskunde en wetenskap te gebruik om die wêreld te ontdek, mense se lewens te red en geboue en masjiene te bou.
Eenvoudige aktiwiteite help kinders om hul vaardighede op ’n prettige wyse te toets en die inligting wat hul geleer het te versterk. Kan die kind ’n ruimtetuig herstel, ’n chemiese reaksie veroorsaak, die perfekte verband draai of ’n wolkekrabber bou? Loer binne-in een van hierdie interaktiewe boeke en vind uit hoe!
Ruimtevaarder in opleiding leer die jong leser alles oor die ruimte, sterrekunde en die lewe aan boord die Internasionale Ruimtestasie.
Wetenskaplike in opleiding leer kinders oor basiese chemie, biologie en fisika.
Dokter in opleiding vertel die leser hoe dokters, verpleegsters en paramedici lewens red.
Ingenieur in opleiding wys jong kinders hoe ingenieurs wiskunde en wetenskap gebruik om die geboue en masjiene te bou wat ons elke dag sien.
Pay from as little as R42.25Learn more

Non-Returnable
Ships in 7 - 11 working days

Imprint | LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk |
Country of origin | South Africa |
Series | In Opleiding |
Release date | May 2019 |
Availability | Expected to ship within 7 - 11 working days |
Authors | Cath Ard |
Dimensions | 257 x 201 x 5mm (L x W x T) |
Format | Paperback |
Pages | 48 |
ISBN-13 | 978-0-7993-9248-7 |
Barcode | 9780799392487 |
Languages | value |
Categories | |
LSN | 0-7993-9248-0 |
Be the first to know about our
latest deals & promos! Subscribe Now
COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za
All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions