God Se Goeie Plan Storiebybel (Hardcover)


Kinders sal leer van God se goeie plan terwyl hulle van die skeppingsverhaal deur die Bybel reis tot by Jesus se opstanding.

Namate jou kinders grootword, wil jy hê hulle moet leer dat die tydlose verhale in die Bybel almal dui op God se goeie plan vir die wêreld – en vir hulle! Kinders tussen die ouderdomme 3–5 sal mal wees oor die kleurryke, skattige illustrasies in God se goeie plan Storiebybel wat hulle sal help om hul gunstelingbybelverhale in een groot prentjie van God se goeie plan te verbind.

Om hierdie Storiebybel saam te lees is ’n goeie manier om jou kleinding te herinner dat hulle aan God vreugde bring en met elke verhaal sal hulle meer vertroud raak met die Bybel. Die belangrikste is dat hulle ’n beter begrip sal hê van God se reddingsplan vir die wêreld soos hulle deur die Bybel reis vanaf die skeppingsverhaal tot by Jesus se dood en opstanding. God se goeie plan Storiebybel is ’n unieke manier vir jong lesers om hulself te verdiep in die verhaal van God se perfekte plan vir hulle.


R165
List Price R200
Save R35 18%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1650
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Kinders sal leer van God se goeie plan terwyl hulle van die skeppingsverhaal deur die Bybel reis tot by Jesus se opstanding.

Namate jou kinders grootword, wil jy hê hulle moet leer dat die tydlose verhale in die Bybel almal dui op God se goeie plan vir die wêreld – en vir hulle! Kinders tussen die ouderdomme 3–5 sal mal wees oor die kleurryke, skattige illustrasies in God se goeie plan Storiebybel wat hulle sal help om hul gunstelingbybelverhale in een groot prentjie van God se goeie plan te verbind.

Om hierdie Storiebybel saam te lees is ’n goeie manier om jou kleinding te herinner dat hulle aan God vreugde bring en met elke verhaal sal hulle meer vertroud raak met die Bybel. Die belangrikste is dat hulle ’n beter begrip sal hê van God se reddingsplan vir die wêreld soos hulle deur die Bybel reis vanaf die skeppingsverhaal tot by Jesus se dood en opstanding. God se goeie plan Storiebybel is ’n unieke manier vir jong lesers om hulself te verdiep in die verhaal van God se perfekte plan vir hulle.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Struik Christian Media

Country of origin

South Africa

Release date

December 2020

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

250 x 223 x 15mm (L x W x T)

Format

Hardcover

Pages

104

ISBN-13

978-1-4153-4063-9

Barcode

9781415340639

Categories

LSN

1-4153-4063-3



Trending On Loot