Wynand hou niks van Natalie nie. Sy is die vinnigste meisie in hulle
graad, en sy weet dit. Natalie wil hê hulle moet resies hardloop. En sy
kom altyd eerste. Wynand wil so graag nuwe tekkies hê. Bloedrooies
met wit veters. Die vinnigste tekkies in die hele wêreld! Met sulke
skoene sal hy beslis vinniger as Natalie kan hardloop. Maar wat gaan
gebeur as hy per ongeluk ’n paar superherotekkies aantrek en dan
moet help om ’n spul gewetenlose kunsdiewe vas te trek?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!