0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery

Buy Now

Boheem (Afrikaans, Paperback, 3rd ed) Loot Price: R291
Discovery Miles 2 910
You Save: R49 (14%)

Share your images

Boheem (Afrikaans, Paperback, 3rd ed)

Chanette Paul

 (sign in to rate)
List price R340 Loot Price R291 Discovery Miles 2 910 You Save R49 (14%)

Bookmark and Share

In stock. We should be able to ship within 24 hours. More are available from supplier.

Katrien Bresselaar is voor die reg vrygespreek van die moord op haar man, maar nie onskuldig bevind nie. Drie jaar later beland sy, nou bekend as Kayla Cilliers, op Bohemia, n kunstenaarskolonie waar Rose-Anne Lockwood n prutpot geskep het wat een of ander tyd moet oorkook. Onder die kreatiewe oppervlak sied dit Judy wat stemme van die Anderkant hoor; Lente opgevreet deur jaloesie; Seth en sy Gesie, wat gesigte sien; Alwyn, sy muse kwyt; Hendrik en Leen, Justin en snobistiese Bonnie ... en Mitch Lockwood, wat alles bymekaar moet hou. Dis hier waar Kayla vir die tweede keer in haar lewe op n lyk afkom en haar vingerafdruk is op die moordwapen. Boheem is die derde spanningsroman wat in die Niemandsdorp-omgewing afspeel. Gys Niemand en Faantjie Fortuin doen weer die speurwerk, alhoewel daar heelwat komplikasies is. Meetsnoer volg hierop en Dryfhout sluit die reeks af. Springgety en Fortuin is die eerste twee boeke in die reeks.

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: November 2016
Authors: Chanette Paul
Dimensions: 198 x 129 x 37mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 588
Edition: 3rd ed
ISBN-13: 978-0-7993-8147-4
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > Adventure / thriller
Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery
Books > Fiction > Genre fiction > Adventure / thriller > General
Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery > General
Books > Afrikaans > Fiksie
Books > Afrikaans > Verskeep in 24 uur
Books > Fiction > Shipping In 24hrs
Promotions
LSN: 0-7993-8147-0
Barcode: 9780799381474

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners