0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Romance

Not currently available

Maanschijnbaai 1: Jo & Sue (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R291
Discovery Miles 2 910
You Save: R49 (14%)

Maanschijnbaai 1: Jo & Sue (Afrikaans, Paperback)

Chanette Paul

Series: Maanschijnbaai, 1

 (sign in to rate)
List price R340 Loot Price R291 Discovery Miles 2 910 You Save R49 (14%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Ontmoet die Calitze: vier uiteenlopende vroue, elkeen in ander lewensfase, elkeen met haar eie geite en verlede – met 'n hoofletter V.

Die Maanschijnbaaiers sit behoorlik regop toe die Calitz-vroue die dorpie in oorlede Casper se pienk Cadillac binnevaar.

As dit maar al was. Casper het egter sy afskuwelike turkoois kasarm ook aan hulle bemaak. Die M-baaiers glo dit moet platgeslaan word, maar vir die Calitze kan dit dalk net uitkoms bied.

As hulle die kasarm leefbaar maak, kan hulle dalk die onlangse verlede ontvlug. Jo kan 'n verhouding wat haar finansieel en emosioneel geruďneer het, verwerk. Sue kan ontsnap aan al haar eks-lovers. Nan kan oor die skok kom dat sy afgelę is. En Jeannie kan wegkom van die Maidens of Sappho.

Maar op Maanschijnbaai haal die verre verlede hulle in. Want daar is iemand wat reken Casper se erfenis kom die Calitz-slette nie toe nie.

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
Country of origin: South Africa
Series: Maanschijnbaai, 1
Release date: July 2012
Authors: Chanette Paul
Dimensions: 198 x 127 x 35mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 563
ISBN-13: 978-0-7993-5542-0
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction
Books > Fiction > Genre fiction > Romance
Books > Fiction > Genre fiction > Romance > General
Books > Afrikaans > Fiksie
LSN: 0-7993-5542-9
Barcode: 9780799355420

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners